Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Jobs
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for werk in "werk" in Jobs in South Africa in South Africa
1
SavedSave
NEW EMPLOYMENT AVAILABLE | NUWE WERK BESKIKBAAR
https://www.executiveplacements.com/Jobs/A/10x-Mining-Electricians-URGENT-1252807-Job-Search-1-16-2026-2-51-36-PM.asp?sid=gumtree
2h
Executive Placements
1
SavedSave
NEW EMPLOYMENT AVAILABLE | NUWE WERK BESKIKBAAR
https://www.executiveplacements.com/Jobs/A/10x-Mining-Electricians-URGENT-1252808-Job-Search-1-16-2026-2-53-55-PM.asp?sid=gumtree
2h
Executive Placements
1
SavedSave
NEW EMPLOYMENT AVAILABLE | NUWE WERK BESKIKBAAR
https://www.executiveplacements.com/Jobs/A/10x-Mining-Electricians-URGENT-1252806-Job-Search-1-16-2026-2-49-56-PM.asp?sid=gumtree
2h
Executive Placements
1
NEW EMPLOYMENT AVAILABLE | NUWE WERK BESKIKBAARIMISEBENZI EKHONA | UMSEBENZI OMTSHA OKHOYO | MOSEBETSI O MOCHA O FUMANEGANG
https://www.jobplacements.com/Jobs/S/Stationery-Sales-Consultants-Richards-Bay--Surrou-1251324-Job-Search-1-14-2026-6-40-53-AM.asp?sid=gumtree
2d
Job Placements
1
NEW EMPLOYMENT AVAILABLE | NUWE WERK BESKIKBAARIMISEBENZI EKHONA | UMSEBENZI OMTSHA OKHOYO | MOSEBETSI O MOCHA O FUMANEGANG
https://www.jobplacements.com/Jobs/M/Medical-Claims-Receptionist-Newcastle-1248838-Job-Search-1-6-2026-3-08-59-PM.asp?sid=gumtree
10d
Job Placements
1
SavedSave
Ons kliënt, wat geleë is te Porterville, is op soek na ’n goed betroubare en pligsgetroue persoon om ’n sleutelrol in die bestuur van die dag-tot-dag funksies te kan verrig. VERANTWOORDELIKHEDEMoet meganies baie sterk aangelê weesMoet onafhanklik kan werk en selfstandig verantwoordelikheid kan neemDie suksesvolle kandidaat sal persoonlik verantwoordelik wees vir en die fisiese uitvoering van alle kern graanproduksie-aktiwiteite, insluitend:PlantStroopBemestingHerstel, diens en instandhouding van plaasvoertuie, trekkers en landbou-implementeToesig oor daaglikse plaasaktiwiteite en personeel waar van toepassingVerantwoordelik vir ordelike bestuur van toerusting en werksomgewingsveiligheid MINIMUM VEREISTESGraad 12Minimum 3 jaar ervaring in graanboerderyUitstekende meganiese kennis en praktiese vaardighedeVermoë om seisoenaal onder druk te werk en bereid om langure te werkGoeie probleemoplossings- en besluitnemingsvaardighedeGeldige bestuurslisensieTersiêre landbou kwalifikasie sal ‘n voordeel weesMeganiese kennis van spesifiek New Holland trekkers en stropers kan voordelig wees. AANSOEK SLUITINGSDATUM: 11 JANUARIE 2026Slegs kortlys kandidate sal gekontak word. Werwingsprosedures voldoen aan Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Nr. 4 van 2013.
https://www.jobplacements.com/Jobs/G/GRAANPLAAS-BESTUURDER-PORTERVILLE-1247952-Job-Search-01-01-2026-02-00-14-AM.asp?sid=gumtree
15d
Job Placements
1
NEW EMPLOYMENT AVAILABLE | NUWE WERK BESKIKBAARIMISEBENZI EKHONA | UMSEBENZI OMTSHA OKHOYO | MOSEBETSI O MOCHA O FUMANEGANG
https://www.executiveplacements.com/Jobs/S/Service-Centre-Manager-Material-Handling-Equipment-1200026-Job-Search-7-3-2025-7-58-54-AM.asp?sid=gumtree
6mo
Executive Placements
1
NEW EMPLOYMENT AVAILABLE | NUWE WERK BESKIKBAARIMISEBENZI EKHONA | UMSEBENZI OMTSHA OKHOYO | MOSEBETSI O MOCHA O FUMANEGANG
https://www.executiveplacements.com/Jobs/S/Service-Centre-Manager-Material-Handling-Equipment-1200027-Job-Search-7-3-2025-8-00-28-AM.asp?sid=gumtree
6mo
Executive Placements
SavedSave
Ons is op soek na ‘n betroubare en hardwerkende plaasbestuurder om ons span te versterk in ons graan- en skaapbedreiwighede.Die volgende vereistes sal in ag geneem word wanneer aansoeke oorweeg word:Ervaring in saai- en skaapvertakkings, sowel as ondervinding met eenvoudigenagaan en instandhouding van implemente sal voordeel geniet.Bereidwilligheid om oortyd en in die buitelug te werk.Eerlikheid en betroubaarheid word hoog op die prys gestel.Kode 14/EC PDP word benodig.Verantwoordelikhede sluit in enige algemene take wat verband hou met diedaaglikse aktiwiteite van ‘n werkende saai- en veeplaas.Ons is geleë in naby Caledon, waar verblyf ook op die plaas voorsien sal word.Enige aansoeke/CV’s of navrae kan (voor 31 Januarie 2026) gerig word aan:kwb@twk.co.za.Heg asseblief vorige verwysings aan.
12d
CaledonSPAR Wellington -
Inwinkel-kliëntediens- en bemarkingsagent
Posopsomming:
Om die handelsmerk binne kleinhandelplekke te verteenwoordig
deur aktief met kliënte te skakel, produkte/dienste te demonstreer en
belangstelling in verkope om te skakel om promosiedoelwitte te bereik en
handelsmerksigbaarheid te verhoog.
Sleutelverantwoordelikhede:
·
Kliëntebetrokkenheid: Benader en kommunikeer met
instapklante, identifiseer behoeftes en bou ’n goeie verhouding.
·
Produkkennis: Leer en dra produkkenmerke,
-voordele en -gebruik akkuraat oor.
·
Demonstrasies: Voer produkdemonstrasies uit,
gebruik visuele hulpmiddels (grafieke, video’s) en deel monsters/brosjures uit.
·
Verkopegenerering: Oortuig kliënte, beantwoord
vrae, hanteer besware en bevorder aankope.
·
Handelsware (Merchandising): Stel
promosietafels/-uitstallings op en onderhou dit; verseker dat produkte
voldoende aangevul is.
·
Verslagdoening: Teken kliënteterugvoer,
belangstellingsvlakke en monsteruitdeling aan vir veldtogopsporing.
·
Opleiding: Woon alle veldtogspesifieke
opleidingsessies by.
Vereiste Vaardighede & Eienskappe:
·
Kommunikasie: Uitstekende verbale, luister- en
aanbiedingsvaardighede.
·
Interpersoonlik: Vriendelik, toeganklik,
uitgaande en oortuigend.
·
Verkope-gefokus: Gedrewe om doelwitte te bereik,
met ’n proaktiewe, entoesiastiese houding.
·
Aanpasbaar: Gemaklik in vinnige
kleinhandelomgewings.
·
Professioneel: Netjiese, professionele voorkoms
(spesifieke kleredrag word dikwels vereis).
·
Tegnies vaardig: Besit ’n slimfoon vir verslagdoening
en sosiale media projekte. (Data word voorsien)
·
Kontakbare verwysings
Kwalifikasies & Ervaring:
·
Opleiding: Hoërskool sertifikaat of
gelykwaardig.
·
Ervaring: Vorige kleinhandel-, verkope- of
promosie-ervaring is dikwels verkieslik.
·
Logistiek: Betroubare vervoer en die vermoë om
buigsame ure te werk/staan vir lang tydperke.
Begin datum: Dadelik
Salaris: Onderhandelbaar (Basies + Kommissie)
Stuur CV aan: wellington3@retail.spar.co.za
12d
WellingtonSavedSave
Op soek na 'n betroubare Uitvoerende Assistent:Vereistes:VroulikNie getroud nieAfrikaanssprekendGeldige bestuurslisensieBereid om ongereelde ure te werkGeen formele opleiding vereis nieWat ons bied:Interne opleiding word verskafGeleentheid om te groei in 'n dinamiese rolAs jy georganiseerd, buigsaam en gretig is om te leer, stuur asseblief jou CV na ejalderson1969@gmail.com.
25d
Eastern Pretoria1
VEREISTES Minimum Kwalifikasie (verpligtend): Matriek / Nasionale Senior Sertifikaat Minimum toepaslike ondervinding (jare): 1â??2 jaar kleinhandel-ondervinding (bv. kleiner Spar, koöperasiewinkel, algemene handelaar) Benodigde aard van ondervinding: Bestuur van â??n kleinhandel-winkel Personeelbestuur en toesighouding Voorraadbeheer, vlak-monitering en bestellings Basiese besigheidsbestuur met finansiële verantwoordelikheid Werking met verskaffers en onderhandeling van produkte en pryse Klagte-hantering en kliëntediens Daaglikse winkel-operasies Vaardighede en Kennis (verpligtend): Rekenaar vaardig (Excel en Word) Sterk leierskap- en kommunikasievaardighede Analitiese vermoë en besluitneming Interpersoonlike vaardighede en konflik-hantering Selfstandige werksvermoë en verantwoordelikheid Hoë aandag aan detail en skoonheid-standaarde Sterk organisatoriese vermoë Kan professioneel met verskaffers onderhandel Ander: Afrikaans (professioneel en verstaanbaar) Eie vervoer nie noodsaaklik nie (winkel stapafstand vir inwoners) Werkure sluit buite-standaard ure in Moet in â??n klein gemeenskap kan integreer Energiek, leerbaar en groei-georiënteerd  SLEUTELPRESTASIEGEBIEDE EN DOELWITTE Winkelbedryf en Algemeen Bestuur Bestuur alle funksies van die R63 One Stop Winkel Handhaaf â??n skoon, professionele en georganiseerde winkel Verseker gladde daaglikse operasies Moniteer en kontroleer winkel-standaarde, dissipline en netheid Personeelbestuur en Toesighouding Bestuur en toesig oor 11 personeellede Allokeer verantwoordelikhede en stel duidelike verwagtinge Lei, motiveer en ontwikkel personeel Beheer prestasie-evaluasies en dissipline waar nodig Voorraadbeheer en Bestellings Monitor voorraadvlakke en maak tydige bestellings Verseker dat die begroting nie oorskry word nie Kontroleer rakke, vervaldatums en voorraad rotasie Optimaliseer voorraad om kliënt-behoeftes te voorsien Finansiële Bestuur en Rapportering Basiese finansiële bestuur van winkel Rapporteer aan die Finansiële Bestuurder waar nodig Verstaan en interpreteer Excel-verslae Werk saam met bestuur om wins te verbeter Kliëntediens en Gemeenskapsbetrokkenheid Bou verhoudings met kliënte in die gemeenskap Hanteer klagtes professio
https://www.jobplacements.com/Jobs/M/Manager-R63-One-Stop-Co-op-store-1244463-Job-Search-12-18-2025-00-00-00-AM.asp?sid=gumtree
1mo
Job Placements
1
VerpakkingstegnikusArea: CitrusdalSalaris: Markverwant en onderhandelbaar, afhangende van ondervinding.Ons kliënt is ‘n gevestigde speler in die rooibosbedryf en spesialiseer in die produksie, verwerking, verpakking en uitvoer van hoëgehalte rooibostee. Ons bied tans ‘n uitstekende geleentheid vir ’n tegnikus om by ons span aan te sluit as Verpakkings Tegnikus.Doel van die posisie:Om verantwoordelikheid te neem vir die instandhouding, onderhoud en herstel van produksie- en verpakkingsmasjiene. Om optimale effektiwiteit op produksie- en verpakkingsmasjiene te verseker.Kernverantwoordelikhede:Algemene meganies en elektriese onderhoud en herstelwerk.Verseker optimale effektiwiteit van produksie- en verpakkingsmasjiene deur monitering, foutopsporing, onderhoud en aanpassings.Beperk verpakkingsmateriaal afval deur te verseker dat produksie- en verpakkingsmasjiene optimaal werk.Samestelling van ’n effektiewe onderhoudskedule van produksie- en verpakkingsmasjiene en die uitvoering daarvan.Bestuur staantye van produksie- en verpakkingsmasjiene.Ondersteuning met personeelbestuur van die afdeling.Verseker dat werksarea netjies is en dat veilige werksprosedures gevolg word en aan voedselveiligheid standaarde voldoen word.Vereistes:Toepaslike naskoolse kwalifikasie of ondervinding sal in jou guns telSterk praktiese tegniese aanvoeling en belangstelling in masjinerie en meganisasieElektriese aanleg en ondervindingMeganiese aanleg en ondervindingProbleemoplossing vaardighedeUitstekende kommunikasie- en leierskapsvaardighede om effektief met personeel en departemente te skakel.Minimum 1 jaar toepaslike ervaring in ‘n industriële, verwerking- of verpakkingsomgewing
https://www.jobplacements.com/Jobs/P/Packaging-Technician-Verpakkingstegnikus-1247633-Job-Search-12-22-2025-02-00-15-AM.asp?sid=gumtree
25d
Job Placements
1
VEREISTES Minimum Kwalifikasie (verpligtend): Matriek / Nasionale Senior Sertifikaat Minimum toepaslike ondervinding (jare): 1â??2 jaar kleinhandel-ondervinding (bv. kleiner Spar, koöperasiewinkel, algemene handelaar) Benodigde aard van ondervinding: Bestuur van â??n kleinhandel-winkel Personeelbestuur en toesighouding Voorraadbeheer, vlak-monitering en bestellings Basiese besigheidsbestuur met finansiële verantwoordelikheid Werking met verskaffers en onderhandeling van produkte en pryse Klagte-hantering en kliëntediens Daaglikse winkel-operasies Vaardighede en Kennis (verpligtend): Rekenaar vaardig (Excel en Word) Sterk leierskap- en kommunikasievaardighede Analitiese vermoë en besluitneming Interpersoonlike vaardighede en konflik-hantering Selfstandige werksvermoë en verantwoordelikheid Hoë aandag aan detail en skoonheid-standaarde Sterk organisatoriese vermoë Kan professioneel met verskaffers onderhandel Ander: Afrikaans (professioneel en verstaanbaar) Eie vervoer nie noodsaaklik nie (winkel stapafstand vir inwoners) Werkure sluit buite-standaard ure in Moet in â??n klein gemeenskap kan integreer Energiek, leerbaar en groei-georiënteerd  SLEUTELPRESTASIEGEBIEDE EN DOELWITTE Winkelbedryf en Algemeen Bestuur Bestuur alle funksies van die R63 One Stop Winkel Handhaaf â??n skoon, professionele en georganiseerde winkel Verseker gladde daaglikse operasies Moniteer en kontroleer winkel-standaarde, dissipline en netheid Personeelbestuur en Toesighouding Bestuur en toesig oor 11 personeellede Allokeer verantwoordelikhede en stel duidelike verwagtinge Lei, motiveer en ontwikkel personeel Beheer prestasie-evaluasies en dissipline waar nodig Voorraadbeheer en Bestellings Monitor voorraadvlakke en maak tydige bestellings Verseker dat die begroting nie oorskry word nie Kontroleer rakke, vervaldatums en voorraad rotasie Optimaliseer voorraad om kliënt-behoeftes te voorsien Finansiële Bestuur en Rapportering Basiese finansiële bestuur van winkel Rapporteer aan die Finansiële Bestuurder waar nodig Verstaan en interpreteer Excel-verslae Werk saam met bestuur om wins te verbeter Kliëntediens en Gemeenskapsbetrokkenheid Bou verhoudings met kliënte in die gemeenskap Hanteer klagtes professio
https://www.jobplacements.com/Jobs/W/Winkelbestuurder--Williston-Noord-Kaap-1244464-Job-Search-12-18-2025-00-00-00-AM.asp?sid=gumtree
1mo
Job Placements
1
VEREISTESMinimum Kwalifikasie (verpligtend):Matriek / Nasionale Senior SertifikaatMinimum toepaslike ondervinding (jare):1â??2 jaar kleinhandel-ondervinding (bv. kleiner Spar, koöperasiewinkel, algemene handelaar)Benodigde aard van ondervinding:Bestuur van â??n kleinhandel-winkelPersoneelbestuur en toesighoudingVoorraadbeheer, vlak-monitering en bestellingsBasiese besigheidsbestuur met finansiële verantwoordelikheidWerking met verskaffers en onderhandeling van produkte en pryseKlagte-hantering en kliëntediensDaaglikse winkel-operasiesVaardighede en Kennis (verpligtend):Rekenaar vaardig (Excel en Word)Sterk leierskap- en kommunikasievaardighedeAnalitiese vermoë en besluitnemingInterpersoonlike vaardighede en konflik-hanteringSelfstandige werksvermoë en verantwoordelikheidHoë aandag aan detail en skoonheid-standaardeSterk organisatoriese vermoëKan professioneel met verskaffers onderhandelAnder:Afrikaans (professioneel en verstaanbaar)Eie vervoer nie noodsaaklik nie (winkel stapafstand vir inwoners)Werkure sluit buite-standaard ure inMoet in â??n klein gemeenskap kan integreerEnergiek, leerbaar en groei-georiënteerd SLEUTELPRESTASIEGEBIEDE EN DOELWITTEWinkelbedryf en Algemeen BestuurBestuur alle funksies van die R63 One Stop WinkelHandhaaf â??n skoon, professionele en georganiseerde winkelVerseker gladde daaglikse operasiesMoniteer en kontroleer winkel-standaarde, dissipline en netheidPersoneelbestuur en ToesighoudingBestuur en toesig oor 11 personeelledeAllokeer verantwoordelikhede en stel duidelike verwagtingeLei, motiveer en ontwikkel personeelBeheer prestasie-evaluasies en dissipline waar nodigVoorraadbeheer en BestellingsMonitor voorraadvlakke en maak tydige bestellingsVerseker dat die begroting nie oorskry word nieKontroleer rakke, vervaldatums en voorraad rotasieOptimaliseer voorraad om kliënt-behoeftes te voorsienFinansiële Bestuur en RapporteringBasiese finansiële bestuur van winkelRapporteer aan die Finansiële Bestuurder waar nodigVerstaan en interpreteer Excel-verslaeWerk saam met bestuur om wins te verbeterKliëntediens en GemeenskapsbetrokkenheidBou verhoudings met kliënte in die gemeenskapHanteer klagtes professioneel en betydsVerseker uitstekende diensOntwikkel strategieë om voete in die winkel
https://www.jobplacements.com/Jobs/B/Bestuurder-R63-One-Stop-Koperasie-1244321-Job-Search-12-18-2025-00-00-00-AM.asp?sid=gumtree
1mo
Job Placements
1
SavedSave
Coetzee CHSA (Pty) Ltd is op soek na ’n voornemende professionele persoon wat `n loopbaan in Konstruksie beroepsveiligheid en -gesondheid wil begin. Ons het die perfekte geleentheid vir `n persoon met dryfkrag en vasberadenheid om bereid is om van die grond af te leer, hard te werk en omvattende navorsing te doen.
3d
Brackenfell1
SavedSave
Finansiële beplanners benodig.
Kaapstad area en buitewyke.
Werk waar jy wil in die area.
Persal en Privaat mark.
Lewensversekering produkte - nie kort termyn nie.
As jy n RE5 en NQF 5 het is dit n voordeel, nie n vereiste.
Benodig martriek, eie vervoer en lisensie.
Goeie kommussie
WhatsApp 0645102337
Epos jou CV
5mo
Save this search and get notified
when new items are posted!
