Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Jobs
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for werk in "werk" in Jobs in West Coast in West Coast
Op soek na 'n
toegewyde en energieke Trekkerdrywer / Operateur om by ons span aan te sluit. Die
suksesvolle kandidaat sal plaaswerk verrig, met 'n spesifieke fokus op die
bestuur van trekkers en Implemente en sal ook ander plaaswerk verrig.
Pos pligte en
sleutelwerksaamhede:
Trekker / Implemente OperateurAlgemene instandhouding en herstelwerkAlgemene plaaswerk
Voordelige vereistes:
Kode 8 lisensieVorige ervaring met plaaswerk, trekkers en implemente
Vaardighede:
Tegniese aanlegBasiese geletterdheidTrekkers en Implemente kan hanteer en onderhou
Basiese eienskappe:
Betroubaar en eerlikVerantwoordelikheid kan aanvaarHardwerkendEnergievolle werker - nie mediese
ongeskiktheid of enige kwale, kroniese siektes of ongesondheid nie
Spesifieke vereistes:Geen dwelm gebruik of alkohol misbruikGeen kriminele rekordMoet bereid wees om oortyd en alternatiewe naweke te werk
Indien u belangstel in hierdie pos en voldoen aan
die vereistes stuur CV met verwysings aan : westcoastfarm1973@gmail.com
6d
AtlantisAds in other locations
1
SavedSave
VOLTYDSE kelner posisies beskikbaar.
Minimum 1 jaar vorige kelner ondervinding!!!
Moet kontakbare verwysings hê!!
Moet afrikaans en engels kan praat.
Goed met getalle kan werk.
Span speler wees.
Woonagtig in Stellenbosch omgewing... indien nie van Stellenbosch moet asb nie aansoek doen nie!!!
Baie vriendelike behulpsame geaardheid hê.
Netjies en "presentable" wees.
Dadelik beskikbaar wees om opleiding te begin.
MOET skofte, aande, naweke en vakansie dae kan werk!!
CV per whatsapp na 0814754595 met n onlangse foto van jouself!!!
Net whatsapp boodskappe sal oorweeg word!!!!
2d
SavedSave
'n Maatskappy geleë in Parow is opsoek na 'n Produksie Assistent.3 Maande proefperiode vir Permanente aanstelling.Vereistes:-Matrieksertifikaart-Ten volle tweetalig (Afrikaans & Engels)-MOET syfervaardig wees-Doeltreffende kommunikasievaardighede-MOET rekenaarvaardig wees (Excel & Outlook)-Goeie "data capturing" vaardighede-Goeie mense verhouding-Goeie telefoon etiket-Moet onder druk kan funksioneer-Take doelgerig en op tyd afhandel-Moet in 'n span kan werk-Geldige bestuurs lisensie -Sou die werk dit vereis, sal daar van jou verwag word om tyd tot tyd oortyd te werk teen normale oortyd tariewe.Indien jy aan die bogenoemde vereistes voldoen, stuur jou CV en afskrif van jou Matrieksertifikaart deur na juanita@stickalabel.co.za Dui asseblief jou salarisverwagting aan in jou e-pos.Geen aansoek wat deur Gumtree gestuur word sal aanvaar of na gekyk word nie.Verwys asseblief na die posbeskrywing wanneer jy aansoek doen.Neem kennis indien jy nie binne 5 werksdae van ons af gehoor het nie, dat jou aansoek onsuksesvol was.
6d
Parow1
Ontvangsdame & Junior Admin Assistent
Brilliance BlueStar is deur Sanlam gemagtig om
persoonlike finansiële adviesdienste te lewer. Ons benodig ’n goed-georganiseerde,
betoubare ontvangsdame / admin assistent met ‘n oog vir detail, wat dag-tot-dag
verantwoordelik sal wees om die besigheidsbestuurder en adviseurs te
ondersteun.
Verantwoordelikhede
·
Algemene kliënte-ontvangs
·
Reël van kliënte-afsprake
·
Bedien verversings tydens afsprake
·
Vaslegging van kliëntedata in elektroniese
databasis
·
Hulp om algemene navrae te beantwoord of te verwys na bestuurder of
adviseur
·
Hulp om verslae, aanbiedings en agendas vir
afsprake voor te berei
·
Deurlopende skakeling met kollega’s om werksvloei
te bestuur
·
Toesig oor kantoortoerusting om optimale
werksomgewing te handhaaf
Minimum vereistes
·
Matrieksertifikaat met wiskunde, rekeningkunde of
ekonomie
·
Ten volle tweetalig - Afrikaans & Engels
·
Ervaring in kantooradministrasie,
kliënteondersteuning of soortgelyke administratiewe rol
·
Vertoud en bedrewe met MS Office
·
In staat om voltyds in Sanlam Hoofkantoor in Bellville
te werk
Vaardighede
·
Gefokus op detail
·
Goeie verbale en geskrewe kommunikasievermoë
·
Goeie organisasievaardigheid en rekordhouding
·
Vermoë om onder druk te funksioneer
·
Vermoë om take te prioritiseer ten einde spertye te haal
·
Vermoë om in ‘n span saam te werk
·
Pro-aktiewe ingesteldheid
·
Vertoulike hantering van kliënte-inligting
Wat ons aanbied:
·
Professionele werksomgewing in Sanlam Hoofkantoor
·
Vergoedingspakket van tot R10,000 p.m. tot
R15,000 p.m. gebaseer op werkservaring
Om aansoek te doen:
Stuur onderstaande na die volgende adres: info@brilliancebluestar.co.za
·
Dekbrief waarin jou ervaring en
salarisverwagtinge uiteengesit word
·
CV
·
Afskrif van matrieksertifikaat en ander
kwalifikasies
Slegs kandidate wat die kortlys haal sal gekontak word. Brilliance BlueStar
hou die reg voor om nie die posisie te vul nie.
12h
BellvilleSavedSave
Ons is op soek na ‘n betroubare en hardwerkende plaasbestuurder om ons span te versterk in ons graan- en skaapbedreiwighede.Die volgende vereistes sal in ag geneem word wanneer aansoeke oorweeg word:Ervaring in saai- en skaapvertakkings, sowel as ondervinding met eenvoudigenagaan en instandhouding van implemente sal voordeel geniet.Bereidwilligheid om oortyd en in die buitelug te werk.Eerlikheid en betroubaarheid word hoog op die prys gestel.Kode 14/EC PDP word benodig.Verantwoordelikhede sluit in enige algemene take wat verband hou met diedaaglikse aktiwiteite van ‘n werkende saai- en veeplaas.Ons is geleë in naby Caledon, waar verblyf ook op die plaas voorsien sal word.Enige aansoeke/CV’s of navrae kan (voor 31 Januarie 2026) gerig word aan:kwb@twk.co.za.Heg asseblief vorige verwysings aan.
21d
CaledonSPAR Wellington -
Inwinkel-kliëntediens- en bemarkingsagent
Posopsomming:
Om die handelsmerk binne kleinhandelplekke te verteenwoordig
deur aktief met kliënte te skakel, produkte/dienste te demonstreer en
belangstelling in verkope om te skakel om promosiedoelwitte te bereik en
handelsmerksigbaarheid te verhoog.
Sleutelverantwoordelikhede:
·
Kliëntebetrokkenheid: Benader en kommunikeer met
instapklante, identifiseer behoeftes en bou ’n goeie verhouding.
·
Produkkennis: Leer en dra produkkenmerke,
-voordele en -gebruik akkuraat oor.
·
Demonstrasies: Voer produkdemonstrasies uit,
gebruik visuele hulpmiddels (grafieke, video’s) en deel monsters/brosjures uit.
·
Verkopegenerering: Oortuig kliënte, beantwoord
vrae, hanteer besware en bevorder aankope.
·
Handelsware (Merchandising): Stel
promosietafels/-uitstallings op en onderhou dit; verseker dat produkte
voldoende aangevul is.
·
Verslagdoening: Teken kliënteterugvoer,
belangstellingsvlakke en monsteruitdeling aan vir veldtogopsporing.
·
Opleiding: Woon alle veldtogspesifieke
opleidingsessies by.
Vereiste Vaardighede & Eienskappe:
·
Kommunikasie: Uitstekende verbale, luister- en
aanbiedingsvaardighede.
·
Interpersoonlik: Vriendelik, toeganklik,
uitgaande en oortuigend.
·
Verkope-gefokus: Gedrewe om doelwitte te bereik,
met ’n proaktiewe, entoesiastiese houding.
·
Aanpasbaar: Gemaklik in vinnige
kleinhandelomgewings.
·
Professioneel: Netjiese, professionele voorkoms
(spesifieke kleredrag word dikwels vereis).
·
Tegnies vaardig: Besit ’n slimfoon vir verslagdoening
en sosiale media projekte. (Data word voorsien)
·
Kontakbare verwysings
Kwalifikasies & Ervaring:
·
Opleiding: Hoërskool sertifikaat of
gelykwaardig.
·
Ervaring: Vorige kleinhandel-, verkope- of
promosie-ervaring is dikwels verkieslik.
·
Logistiek: Betroubare vervoer en die vermoë om
buigsame ure te werk/staan vir lang tydperke.
Begin datum: Dadelik
Salaris: Onderhandelbaar (Basies + Kommissie)
Stuur CV aan: wellington3@retail.spar.co.za
20d
Wellington1
SavedSave
Coetzee CHSA (Pty) Ltd is op soek na ’n voornemende professionele persoon wat `n loopbaan in Konstruksie beroepsveiligheid en -gesondheid wil begin. Ons het die perfekte geleentheid vir `n persoon met dryfkrag en vasberadenheid om bereid is om van die grond af te leer, hard te werk en omvattende navorsing te doen.
4d
Brackenfell1
SavedSave
Finansiële beplanners benodig.
Kaapstad area en buitewyke.
Werk waar jy wil in die area.
Persal en Privaat mark.
Lewensversekering produkte - nie kort termyn nie.
As jy n RE5 en NQF 5 het is dit n voordeel, nie n vereiste.
Benodig martriek, eie vervoer en lisensie.
Goeie kommussie
WhatsApp 0645102337
Epos jou CV
5mo
Save this search and get notified
when new items are posted!
