Back to search (Western Cape > Overberg > Jobs > Agriculture & Farm Jobs> ad 1345913286)
Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay & Ship listings.
Plaasbestuurder benodig - Caledon
Reason for Reporting
Ons is op soek na ‘n betroubare en hardwerkende plaasbestuurder om ons span te versterk in ons graan- en skaapbedreiwighede.
Die volgende vereistes sal in ag geneem word wanneer aansoeke oorweeg word:
Ervaring in saai- en skaapvertakkings, sowel as ondervinding met eenvoudige
nagaan en instandhouding van implemente sal voordeel geniet.
Bereidwilligheid om oortyd en in die buitelug te werk.
Eerlikheid en betroubaarheid word hoog op die prys gestel.
Kode 14/EC PDP word benodig.
Verantwoordelikhede sluit in enige algemene take wat verband hou met die
daaglikse aktiwiteite van ‘n werkende saai- en veeplaas.
Ons is geleë in naby Caledon, waar verblyf ook op die plaas voorsien sal word.
Enige aansoeke/CV’s of navrae kan (voor 31 Januarie 2026) gerig word aan:
kwb@twk.co.za.
Heg asseblief vorige verwysings aan.
Read More
