Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Jobs
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for vir in "vir" in Jobs in South Africa in South Africa
1
Ons is opsoek na ’n hoogs georganiseerde en
detail-georiënteerde Konstruksie beroepsveiligheid en -gesondheid konsultant om
by ons span aan te sluit. Dit is n opwindende geleentheid vir n professionele
persoon wat floreer in n dinamiese werksomgewing
3d
Brackenfell1
SavedSave
Opsoek na 'n jong Afrikaanse man met aspirasie.As jy pas klaar is met skool is dit die geleentheid vir jou.Pos opening by 'n gevestigde Maatskappy in Durbanville.Indien jy belangstel, stuur asb 'n afskrif van jou ID, Bestuurslisensie en onglangse foto na: akantoor51@gmail.com
8d
Durbanville1
SavedSave
Wel gevestigde
Boerdery is tans opsoek na ‘n ‘Drone operator’/Hommeltuig operateur
Hierdie is ‘n
opwindende geleentheid vir ‘n individue wat ‘n passie het vir tegnologie en
landbou.
KWALIFIKASIES
EN VEREISTES:
Bereidwillig wees
om opleiding en sertifisering te ontvang as ‘drone operator’/hommeltuig
operateur.
17d
SwellendamSPAR Wellington -
Inwinkel-kliëntediens- en bemarkingsagent
Posopsomming:
Om die handelsmerk binne kleinhandelplekke te verteenwoordig
deur aktief met kliënte te skakel, produkte/dienste te demonstreer en
belangstelling in verkope om te skakel om promosiedoelwitte te bereik en
handelsmerksigbaarheid te verhoog.
Sleutelverantwoordelikhede:
·
Kliëntebetrokkenheid: Benader en kommunikeer met
instapklante, identifiseer behoeftes en bou ’n goeie verhouding.
·
Produkkennis: Leer en dra produkkenmerke,
-voordele en -gebruik akkuraat oor.
·
Demonstrasies: Voer produkdemonstrasies uit,
gebruik visuele hulpmiddels (grafieke, video’s) en deel monsters/brosjures uit.
·
Verkopegenerering: Oortuig kliënte, beantwoord
vrae, hanteer besware en bevorder aankope.
·
Handelsware (Merchandising): Stel
promosietafels/-uitstallings op en onderhou dit; verseker dat produkte
voldoende aangevul is.
·
Verslagdoening: Teken kliënteterugvoer,
belangstellingsvlakke en monsteruitdeling aan vir veldtogopsporing.
·
Opleiding: Woon alle veldtogspesifieke
opleidingsessies by.
Vereiste Vaardighede & Eienskappe:
·
Kommunikasie: Uitstekende verbale, luister- en
aanbiedingsvaardighede.
·
Interpersoonlik: Vriendelik, toeganklik,
uitgaande en oortuigend.
·
Verkope-gefokus: Gedrewe om doelwitte te bereik,
met ’n proaktiewe, entoesiastiese houding.
·
Aanpasbaar: Gemaklik in vinnige
kleinhandelomgewings.
·
Professioneel: Netjiese, professionele voorkoms
(spesifieke kleredrag word dikwels vereis).
·
Tegnies vaardig: Besit ’n slimfoon vir verslagdoening
en sosiale media projekte. (Data word voorsien)
·
Kontakbare verwysings
Kwalifikasies & Ervaring:
·
Opleiding: Hoërskool sertifikaat of
gelykwaardig.
·
Ervaring: Vorige kleinhandel-, verkope- of
promosie-ervaring is dikwels verkieslik.
·
Logistiek: Betroubare vervoer en die vermoë om
buigsame ure te werk/staan vir lang tydperke.
Begin datum: Dadelik
Salaris: Onderhandelbaar (Basies + Kommissie)
Stuur CV aan: wellington3@retail.spar.co.za
11d
Wellington1
SavedSave
Ons kliënt, wat geleë is te Porterville, is op soek na ’n goed betroubare en pligsgetroue persoon om ’n sleutelrol in die bestuur van die dag-tot-dag funksies te kan verrig. VERANTWOORDELIKHEDEMoet meganies baie sterk aangelê weesMoet onafhanklik kan werk en selfstandig verantwoordelikheid kan neemDie suksesvolle kandidaat sal persoonlik verantwoordelik wees vir en die fisiese uitvoering van alle kern graanproduksie-aktiwiteite, insluitend:PlantStroopBemestingHerstel, diens en instandhouding van plaasvoertuie, trekkers en landbou-implementeToesig oor daaglikse plaasaktiwiteite en personeel waar van toepassingVerantwoordelik vir ordelike bestuur van toerusting en werksomgewingsveiligheid MINIMUM VEREISTESGraad 12Minimum 3 jaar ervaring in graanboerderyUitstekende meganiese kennis en praktiese vaardighedeVermoë om seisoenaal onder druk te werk en bereid om langure te werkGoeie probleemoplossings- en besluitnemingsvaardighedeGeldige bestuurslisensieTersiêre landbou kwalifikasie sal ‘n voordeel weesMeganiese kennis van spesifiek New Holland trekkers en stropers kan voordelig wees. AANSOEK SLUITINGSDATUM: 11 JANUARIE 2026Slegs kortlys kandidate sal gekontak word. Werwingsprosedures voldoen aan Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Nr. 4 van 2013.
https://www.jobplacements.com/Jobs/G/GRAANPLAAS-BESTUURDER-PORTERVILLE-1247952-Job-Search-01-01-2026-02-00-14-AM.asp?sid=gumtree
15d
Job Placements
1
SavedSave
VEREISTESMinimum onderwys (noodsaaklik):Nasionale Senior SertifikaatBaccalaureusgraad in Landbou, Besigheidsbestuur, Produksiebestuur, of soortgelyk (noodsaaklik)Nagraadse kwalifikasie (MBA/MPM) sal n voordeel weesMinimum toepaslike ondervinding (jare):10 15+ jaar senior bestuurservaringTen minste 5 jaar op uitvoerende vlakPluimvee-, landbou-, FMCG- of grootskaalse produksie-ervaring in n verwante omgewing (sterk voordeel)Vereiste aard van ervaring:Uitvoerende leierskap oor verskeie besigheidseenhedeHoëvlak operasionele en produksiebestuurMenseleierskap en bestuur van senior spanneBesigheidsuitbreiding, kapitaalbeplanning en projekbestuurFinansiële toesig, begroting, kontantvloei en verslagdoeningVoorsieningsketting, kliënteverhoudinge en strategiese onderhandelingeBate-/fasiliteit-/eiendomsbestuurRisikobestuur, nakoming en korporatiewe bestuur Vaardighede en Kennis (noodsaaklik):Sterk strategiese visie en die vermoë om langtermyn besigheidsplanne uit te voerUitstekende leierskap-, kommunikasie- en spanbouvaardighedeDiep begrip van landbouproduksie, verkieslik pluimveeSterk finansiële en kommersiële insigEffektiewe probleemoplossing en besluitnemingsvermoëVermoë om verskeie entiteite met komplekse operasionele behoeftes te bestuurUitsonderlike organisatoriese vaardighede en n hoë vlak van aanspreeklikheidAnder:Vaardig in Afrikaans en EngelsGeldige bestuurslisensie en eie betroubare vervoerBereidwilligheid om tussen plase en operasionele plekke te reisSLEUTELPRESTASIEGEBIEDE, GEWIGTE EN DOELWITTEStrategiese Leierskap & BesigheidsgroeiLei langtermyn strategiese beplanning en besigheidsontwikkeling.Identifiseer geleenthede vir uitbreiding, diversifikasie en operasionele verbeterings.Verseker dat die groep sy sterk markteenwoordigheid en bedryfsreputasie behou.Dryf innovasie in eier- en pluimveeproduksie, boerderybedrywighede en besigheidsstruktureOperasionele en Produksie ToesigHou toesig oor alle eierproduksie, kuiken groei-eenhede, boerderybedrywighede enverwante fasiliteite.Verseker dat produksiedoelwitte en kwaliteitsstandaarde oor alle terreine bereikword.Versterk en verseker bio-sekuriteit, veiligheid en operasionele doeltreffendheid.Implementeer stelsels en tegnologie om deurlopende verbetering te ondersteun.Uitvoerende Personeel & Leierskapbestuur Lei en mentor alle senior bestuurders en administratiewe hoofde regoor die groep.https://www.jobplacements.com/Jobs/H/Hoof-Uitvoerende-Beampte-1246047-Job-Search-01-10-2026-00-00-00-AM.asp?sid=gumtree
7d
Job Placements
1
VerpakkingstegnikusArea: CitrusdalSalaris: Markverwant en onderhandelbaar, afhangende van ondervinding.Ons kliënt is ‘n gevestigde speler in die rooibosbedryf en spesialiseer in die produksie, verwerking, verpakking en uitvoer van hoëgehalte rooibostee. Ons bied tans ‘n uitstekende geleentheid vir ’n tegnikus om by ons span aan te sluit as Verpakkings Tegnikus.Doel van die posisie:Om verantwoordelikheid te neem vir die instandhouding, onderhoud en herstel van produksie- en verpakkingsmasjiene. Om optimale effektiwiteit op produksie- en verpakkingsmasjiene te verseker.Kernverantwoordelikhede:Algemene meganies en elektriese onderhoud en herstelwerk.Verseker optimale effektiwiteit van produksie- en verpakkingsmasjiene deur monitering, foutopsporing, onderhoud en aanpassings.Beperk verpakkingsmateriaal afval deur te verseker dat produksie- en verpakkingsmasjiene optimaal werk.Samestelling van ’n effektiewe onderhoudskedule van produksie- en verpakkingsmasjiene en die uitvoering daarvan.Bestuur staantye van produksie- en verpakkingsmasjiene.Ondersteuning met personeelbestuur van die afdeling.Verseker dat werksarea netjies is en dat veilige werksprosedures gevolg word en aan voedselveiligheid standaarde voldoen word.Vereistes:Toepaslike naskoolse kwalifikasie of ondervinding sal in jou guns telSterk praktiese tegniese aanvoeling en belangstelling in masjinerie en meganisasieElektriese aanleg en ondervindingMeganiese aanleg en ondervindingProbleemoplossing vaardighedeUitstekende kommunikasie- en leierskapsvaardighede om effektief met personeel en departemente te skakel.Minimum 1 jaar toepaslike ervaring in ‘n industriële, verwerking- of verpakkingsomgewing
https://www.jobplacements.com/Jobs/P/Packaging-Technician-Verpakkingstegnikus-1247633-Job-Search-12-22-2025-02-00-15-AM.asp?sid=gumtree
25d
Job Placements
1
Chief Executive Officer / Hoof Uitvoerende BeampteCitrusdal Watergebruikersvereniging & Citrusdal Agri Vereniging Oorsig van die RolDie verenigings bedryf ’n gedeelde kantoor en is op soek na ’n dinamiese, ervare Chief Executive Officer / Hoof Uitvoerende Beampte om leiding te neem oor hul onderskeie bedrywighede. Die verenigings het ten doel om verskeie projekte en intervensies op plaaslike gemeenskaps- en munisipale vlak te dryf ten einde ’n volhoubare gemeenskap en bedryfsomgewing vir hul lede te verseker.Die Chief Executive Officer / Hoof Uitvoerende Beampte dien as die openbare verteenwoordiger van beide verenigings en skakel met ’n wye reeks belanghebbendes, insluitend boere, gemeenskappe, regeringsdepartemente (plaaslik, provinsiaal en nasionaal), senior amptenare en nie-regerings organisasies.SleutelverantwoordelikhedeVestig en bestuur ’n sentrale administratiewe kantoor vir die verenigings en verwante gemeenskapsforums.Verteenwoordig die verenigings by plaaslike en nasionale forums om sigbaarheid, invloed en betrokkenheid van belanghebbendes te versterk.Bou en handhaaf verhoudings, en werk saam met sleutelbelanghebbendes, insluitend regeringsinstansies (Departement van Landbou, Departement van Water en Sanitasie, Plaaslike Regering), gemeenskapsgroepe en plaaslike organisasies.Identifiseer en dryf vennootskapsgeleenthede en gesamentlike ondernemings; hou toesig oor projekbeplanning en -uitvoering.Lei watermodellering en datafunksies, insluitend hidrologiese navorsing en inligtingstelsels ter ondersteuning van waterbeplanning en -beleid.Bestuur diensverskaffers en tenderprosesse en verseker nakoming van interne beleid.Lei, ontwikkel en bestuur personeel en bevorder ’n hoëprestasiespan met ’n samewerkende kultuur.Hou toesig oor finansiële beplanning, begroting en hulpbrontoewysing in ooreenstemming met PFMA-vereistes.Verseker duidelike kommunikasie en verslagdoening aan lede, regeringsdepartemente, befondsers en ander belanghebbendes.Vaardighede en Persoonlike EienskappeUitstekende kommunikasie-, onderhandelings- en interpersoonlike vaardighede.Strategiese denker met ’n bewese rekord van innovasie en veranderings bestuur.Uiteers georganiseerd met die vermoë om veelvuldige prioriteite te bestuur.Aanpasbaar in dinamiese en veranderende omgewings.Sterk leier met ’n samewerkende bestuursbenadering.Sterk etiese grondslag, integriteit en nederigheid.Oplossingsgedrewe en billik.Ervaring, Kennis en KwalifikasiesRelevante tersiêre kwalifikasie of ’n Baccalaureusgraad.Agtergrond in ingenieurswese, stedelike beplanning of ontwikkeling sal ’n sterk aanbeveling wees.Ervaring in regerings-
https://www.executiveplacements.com/Jobs/C/Chief-Executive-Officer-Hoof-Uitvoerende-Beampte-1247109-Job-Search-12-17-2025-02-00-15-AM.asp?sid=gumtree
1mo
Executive Placements
1
VEREISTESMinimum Kwalifikasie (verpligtend):Matriek / Nasionale Senior SertifikaatMinimum toepaslike ondervinding (jare):1â??2 jaar kleinhandel-ondervinding (bv. kleiner Spar, koöperasiewinkel, algemene handelaar)Benodigde aard van ondervinding:Bestuur van â??n kleinhandel-winkelPersoneelbestuur en toesighoudingVoorraadbeheer, vlak-monitering en bestellingsBasiese besigheidsbestuur met finansiële verantwoordelikheidWerking met verskaffers en onderhandeling van produkte en pryseKlagte-hantering en kliëntediensDaaglikse winkel-operasiesVaardighede en Kennis (verpligtend):Rekenaar vaardig (Excel en Word)Sterk leierskap- en kommunikasievaardighedeAnalitiese vermoë en besluitnemingInterpersoonlike vaardighede en konflik-hanteringSelfstandige werksvermoë en verantwoordelikheidHoë aandag aan detail en skoonheid-standaardeSterk organisatoriese vermoëKan professioneel met verskaffers onderhandelAnder:Afrikaans (professioneel en verstaanbaar)Eie vervoer nie noodsaaklik nie (winkel stapafstand vir inwoners)Werkure sluit buite-standaard ure inMoet in â??n klein gemeenskap kan integreerEnergiek, leerbaar en groei-georiënteerd SLEUTELPRESTASIEGEBIEDE EN DOELWITTEWinkelbedryf en Algemeen BestuurBestuur alle funksies van die R63 One Stop WinkelHandhaaf â??n skoon, professionele en georganiseerde winkelVerseker gladde daaglikse operasiesMoniteer en kontroleer winkel-standaarde, dissipline en netheidPersoneelbestuur en ToesighoudingBestuur en toesig oor 11 personeelledeAllokeer verantwoordelikhede en stel duidelike verwagtingeLei, motiveer en ontwikkel personeelBeheer prestasie-evaluasies en dissipline waar nodigVoorraadbeheer en BestellingsMonitor voorraadvlakke en maak tydige bestellingsVerseker dat die begroting nie oorskry word nieKontroleer rakke, vervaldatums en voorraad rotasieOptimaliseer voorraad om kliënt-behoeftes te voorsienFinansiële Bestuur en RapporteringBasiese finansiële bestuur van winkelRapporteer aan die Finansiële Bestuurder waar nodigVerstaan en interpreteer Excel-verslaeWerk saam met bestuur om wins te verbeterKliëntediens en GemeenskapsbetrokkenheidBou verhoudings met kliënte in die gemeenskapHanteer klagtes professioneel en betydsVerseker uitstekende diensOntwikkel strategieë om voete in die winkel
https://www.jobplacements.com/Jobs/B/Bestuurder-R63-One-Stop-Koperasie-1244321-Job-Search-12-18-2025-00-00-00-AM.asp?sid=gumtree
1mo
Job Placements
1
VEREISTES Minimum Kwalifikasie (verpligtend): Matriek / Nasionale Senior Sertifikaat Minimum toepaslike ondervinding (jare): 1â??2 jaar kleinhandel-ondervinding (bv. kleiner Spar, koöperasiewinkel, algemene handelaar) Benodigde aard van ondervinding: Bestuur van â??n kleinhandel-winkel Personeelbestuur en toesighouding Voorraadbeheer, vlak-monitering en bestellings Basiese besigheidsbestuur met finansiële verantwoordelikheid Werking met verskaffers en onderhandeling van produkte en pryse Klagte-hantering en kliëntediens Daaglikse winkel-operasies Vaardighede en Kennis (verpligtend): Rekenaar vaardig (Excel en Word) Sterk leierskap- en kommunikasievaardighede Analitiese vermoë en besluitneming Interpersoonlike vaardighede en konflik-hantering Selfstandige werksvermoë en verantwoordelikheid Hoë aandag aan detail en skoonheid-standaarde Sterk organisatoriese vermoë Kan professioneel met verskaffers onderhandel Ander: Afrikaans (professioneel en verstaanbaar) Eie vervoer nie noodsaaklik nie (winkel stapafstand vir inwoners) Werkure sluit buite-standaard ure in Moet in â??n klein gemeenskap kan integreer Energiek, leerbaar en groei-georiënteerd  SLEUTELPRESTASIEGEBIEDE EN DOELWITTE Winkelbedryf en Algemeen Bestuur Bestuur alle funksies van die R63 One Stop Winkel Handhaaf â??n skoon, professionele en georganiseerde winkel Verseker gladde daaglikse operasies Moniteer en kontroleer winkel-standaarde, dissipline en netheid Personeelbestuur en Toesighouding Bestuur en toesig oor 11 personeellede Allokeer verantwoordelikhede en stel duidelike verwagtinge Lei, motiveer en ontwikkel personeel Beheer prestasie-evaluasies en dissipline waar nodig Voorraadbeheer en Bestellings Monitor voorraadvlakke en maak tydige bestellings Verseker dat die begroting nie oorskry word nie Kontroleer rakke, vervaldatums en voorraad rotasie Optimaliseer voorraad om kliënt-behoeftes te voorsien Finansiële Bestuur en Rapportering Basiese finansiële bestuur van winkel Rapporteer aan die Finansiële Bestuurder waar nodig Verstaan en interpreteer Excel-verslae Werk saam met bestuur om wins te verbeter Kliëntediens en Gemeenskapsbetrokkenheid Bou verhoudings met kliënte in die gemeenskap Hanteer klagtes professio
https://www.jobplacements.com/Jobs/M/Manager-R63-One-Stop-Co-op-store-1244463-Job-Search-12-18-2025-00-00-00-AM.asp?sid=gumtree
1mo
Job Placements
1
VEREISTES Minimum Kwalifikasie (verpligtend): Matriek / Nasionale Senior Sertifikaat Minimum toepaslike ondervinding (jare): 1â??2 jaar kleinhandel-ondervinding (bv. kleiner Spar, koöperasiewinkel, algemene handelaar) Benodigde aard van ondervinding: Bestuur van â??n kleinhandel-winkel Personeelbestuur en toesighouding Voorraadbeheer, vlak-monitering en bestellings Basiese besigheidsbestuur met finansiële verantwoordelikheid Werking met verskaffers en onderhandeling van produkte en pryse Klagte-hantering en kliëntediens Daaglikse winkel-operasies Vaardighede en Kennis (verpligtend): Rekenaar vaardig (Excel en Word) Sterk leierskap- en kommunikasievaardighede Analitiese vermoë en besluitneming Interpersoonlike vaardighede en konflik-hantering Selfstandige werksvermoë en verantwoordelikheid Hoë aandag aan detail en skoonheid-standaarde Sterk organisatoriese vermoë Kan professioneel met verskaffers onderhandel Ander: Afrikaans (professioneel en verstaanbaar) Eie vervoer nie noodsaaklik nie (winkel stapafstand vir inwoners) Werkure sluit buite-standaard ure in Moet in â??n klein gemeenskap kan integreer Energiek, leerbaar en groei-georiënteerd  SLEUTELPRESTASIEGEBIEDE EN DOELWITTE Winkelbedryf en Algemeen Bestuur Bestuur alle funksies van die R63 One Stop Winkel Handhaaf â??n skoon, professionele en georganiseerde winkel Verseker gladde daaglikse operasies Moniteer en kontroleer winkel-standaarde, dissipline en netheid Personeelbestuur en Toesighouding Bestuur en toesig oor 11 personeellede Allokeer verantwoordelikhede en stel duidelike verwagtinge Lei, motiveer en ontwikkel personeel Beheer prestasie-evaluasies en dissipline waar nodig Voorraadbeheer en Bestellings Monitor voorraadvlakke en maak tydige bestellings Verseker dat die begroting nie oorskry word nie Kontroleer rakke, vervaldatums en voorraad rotasie Optimaliseer voorraad om kliënt-behoeftes te voorsien Finansiële Bestuur en Rapportering Basiese finansiële bestuur van winkel Rapporteer aan die Finansiële Bestuurder waar nodig Verstaan en interpreteer Excel-verslae Werk saam met bestuur om wins te verbeter Kliëntediens en Gemeenskapsbetrokkenheid Bou verhoudings met kliënte in die gemeenskap Hanteer klagtes professio
https://www.jobplacements.com/Jobs/W/Winkelbestuurder--Williston-Noord-Kaap-1244464-Job-Search-12-18-2025-00-00-00-AM.asp?sid=gumtree
1mo
Job Placements
1
SavedSave
Coetzee CHSA (Pty) Ltd is op soek na ’n voornemende professionele persoon wat `n loopbaan in Konstruksie beroepsveiligheid en -gesondheid wil begin. Ons het die perfekte geleentheid vir `n persoon met dryfkrag en vasberadenheid om bereid is om van die grond af te leer, hard te werk en omvattende navorsing te doen.
3d
BrackenfellSave this search and get notified
when new items are posted!
