Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Sports & Leisure
Pay OnlineSECURELYEASY DELIVERY OR COLLECTION
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Available for meet-up collection
Pay securely, collect from seller
Pay for this item securely on Gumtree. We have multiple easy ways to pay and hold your money safely with us until you've collected your item from seller.
Learn more
Available for nation-wide delivery
Nationwide delivery
Have your item delivered to your nearest convenient Pargo pick-up point when buying online with Pay Online Securely.
Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for man with van in "man with van" in Used Sports & Leisure Gear for sale in East Rand in East Rand
1
R 100
SavedSave
Omnibus 5 - Ena Murray.
Vreemdeling In Eden.
Sy moet trou, binne n week n man kry - dis al uitweg om klein Essie te behou.
Tahiti, Verre Land.
Is dit blote toeval of die vangnet van die liefde wat Weda Henkel as privaat verpleegster vir die bedorwe Eugenie Levaux op die luukse Franse boot onderweg na Tahiti land?
Hartklop Van Hawaii.
Vandat die vliegtuig op die lughawe van Honolulu land, voel Kara Malherbe asof sy n rol in n onbekende drama speel - die draaiboek ken sy nie, nog minder haar mede-akteurs of haar eie rol.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
506 Bladsye.
*Klein merkies in boek op van die bladsye, *klein pen merkie in boek.
072 501 3890.
REF: 1566.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 50
SavedSave
Legkaart Van Die Lewe - Heleen De Klerk.
Hoe weet jy of jy werklik lief is vir n man of
net gewoond is aan hom? Die vraag het soveel vertwyfeling in Mariann Vermaak se
gemoed veroorsaak dat sy haar verlowing met haar jeugliefde verbreek en op n
kibboets in Israel gaan werk het om klaarheid oor haar lewe te kry. In die
verre land ontketen die enigmatiese dokter Seth Bennof n rits nuwe
gewaarwordinge in haar – en tog bly die laaste stukkie van die legkaart haar
ontwyk.
Legkaart Van Die Lewe, deur die gewilde Heleen
de Klerk, is n fyn verhaal oor die soete verandering wat volle wasdom in n vrou
se lewe teweegbring – en oor hoe sterk die arms van n man se liefde om haar kan
vou.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
152 Bladsye.
Skoon en netjies.
072 501 3890.
REF: 644.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 110
SavedSave
Die Brug Na Haven - Francine Rivers.
Dis die 1950’s in Hollywood. Lena
Scott is die blink¬ste opkomende ster op die silwerdoek sedert Marilyn Monroe.
Min mense weet egter dat haar regte naam Abra is en van die prys wat sy moes
betaal om uitein¬delik te voel sy beteken iéts.
Vir pastoor Ezekiel Freeman sal Abra
altyd die pas¬gebore babatjie wees wat hy onder ’n brug aan die buitewyke van
Haven gevind het. Zeke en sy seun, Joshua – Abra se beste vriend – kyk hoe sy
as ’n eksotiese skoonheid grootword. Maar Zeke weet dat die omstandighede rondom
haar geboorte litte¬kens op haar hart gelos het. Dít maak haar weerloos en
vatbaar vir ’n gladdemond, twyfelagtige jong man wat haar voete onder haar
uitslaan en haar na Holly¬wood se liggies lok. Abra leer vinnig wat word
ver¬wag van ’n ambisieuse jong meisie. Maar roem kom teen ’n verskriklike prys.
Sy het elke brug verbrand om te kry presies wat sy gedínk het sy wil hê. Nou
wil sy net huis toe gaan.
Die brug na Haven is die langverwagte
nuwe roman deur Francine Rivers. Dit is ʼn meesleurende verhaal van versoekings,
genade en onvoorwaardelike liefde.
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.22 CM.432 Bladsye.[] Merke in die boek [][] Pen merkie agter in die boek []072 501 3890.REF: 5917.Fiksie.Francine Rivers Afrikaanse Boeke.Francine Rivers Boek.Roman.N Roman.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 35
SavedSave
Troukandidaat - Susan Olivier - Romanza.
Helga Grove, die sakevrou wat altyd
in beheer van sake is, skrik haar boeglam toe sy besef die man met wie sy die
naweek in die Laeveld so lekker kafoefel het, is haar baas se seun en nuwe
kollega.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
17 CM.
205 Bladsye.
[Merke in boek]
072 501 3890.
REF: 6641.
Fiksie.
Susan Olivier Boek.
Susan Olivier Boeke.
Romanza.
Romanse.
Liefdesverhaal.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 30
SavedSave
Kain Se Kinders - Anne Wardeck.
Abel vermoed reeds as n klein seuntjie dat hy nie sy ouers se eie kind is nie, maar die seun van n man met weerbarstige natuur.
Om hom teen die pyn van hierdie vermoede te beskerm, neem Abel n uitdagende houding teenoor sy leefwereld aan. Hy maak en breek, vertrap en bespot.
Dis veral Abel se sageaarde broer, Karel, wat Abel se bedorwe geaardheid moet ontgeld, maar sy skoolmaats, en selfs sy suster Amelia, spring sy selfsugtige en vernietigende aggressie nie vry nie.
Abel se lewe loop n slingerpad tussen pyn en wraak, vermurwing en skoorsoek.
n Insident in n strormnag lei daartoe dat Abel van poging tot moord op sy broer Karel verdink en aangekla word...
Hierdie waardige opvolgverhaal vir die skryfster se boek Kain Se Broer sal die leser ook as n selfstandige verhaal boei.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
22 CM.
168 Bladsye.
Omslag verniel, nie nuwe boek nie maar skoon en netjies nie vuil nie, kyk na foto's.
072 501 3890.
REF: 1391. Verhaal.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 100
SavedSave
Die Staat VS Oscar - Marida Fitzpatrick.
Oscar klop aan die deur en Reeva kom maak vir hom oop. Die man wat oor die drumpel trap, wat vir die laaste keer by hierdie huis instap, is Oscar Pistorius, skatryk, alomgeliefde wêreldberoemde Olimpiese held. Die man wat oor minder as 24 uur by dieselfde deur sal uit steier, sal 'n ánder Oscar wees. Berug, bebloed, bedroef, 'n flentersgebreekte spieël van homself."
Dis die verhoor van die jaar, die storie van die dekade. Dis 'n liefdesverhaal wat 'n hofdrama geword het, 'n sprokie wat in bloed geëindig het.
Die Oscar Pistorius-saak is al van hoek tot kant bestudeer en ontleed, in berigte en debatte bespreek. Maar nog nooit is dit van die begin tot die end as 'n spanningsverhaal vertel nie. En dít is wat Marida Fitzpatrick in Die Staat vs. Oscar doen. Sy weef die skrikwekkende gebeure van daardie nag en die mees dramatiese dele van die verhoor op só 'n manier ineen dat die boek soos 'n misdaadriller lees.
Tussendeur dié boeiende vertelling is uittreksels uit roerende onderhoude met van die betrokkenes se naastes. Die boek bevat ook 'n interessante ontrafeling van die tegniese aspekte van die verhoor: Wat het die ballistiek, die getuienis oor die gille en Oscar se twee verwere uiteindelik vir hom beteken?
Dit word alles geïllustreer met foto's wat op die toneel geneem is en grafiese voorstellings.
Die Staat vs. Oscar is 'n fassinerende storie wat nie net al die legkaartstukke van die Oscar-raaisel in plek laat val nie, maar deurentyd aangryp en meesleur.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
23 CM.
248 Bladsye.
*x2 Plakkers in boek.
072 501 3890.
REF: 1501.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Nie Fiksie.Misdaad.Oscar Leonard Carl Pistorius (gebore 22 November 1986 in Sandton, Johannesburg) is 'n Suid-Afrikaanse gewese paralimpiese atleet en veroordeelde moordenaar.
2y
1
R 30
SavedSave
Tussen Die Waboomrante – Annemarie J. Pieterse.
Die
Heivelders is mense wat nerens sal aard nie as tussen hulle wabome,
hulle besemriete en hulle sandpaaie.Want die Heinveld is hulle wereld. Daar
spoel hulle vandag agter hierdie rant in en more weer agter daardie een.
Die wat egter lank op een plek vasspoel, raak
soms half toegewaai in verstarring. Soos Lui Liesa in haar kinderloosheid.
Daarby ook nog met n doofstom man. Of soos oom Herklaas Gonsie in sy uitkykpos
agter die klimopranke van sy stoep.
In hierdie budel sketse word die Clanwilliamse
wereld op unieke wyse in herinnering geroep. Op sonderlinge wyse vang die
skryfster die omgewing en sy mense met hulle kleindorpie leefwyse vir die leser
vas.
Plek vir dramatise gebeure en geweldige intrigue
is hier nie, maar dit is juis die eenvoud van die vertelling wat die tragiek en
patos van hierdie “onherkendes” so aangrypend maak. Die verteller kyk en
verbeeld met deernis en deurgaans is daar n humoristiese toon wat die sketse
aangename leefstof maak.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
22 CM.
107 Bladsye.
Ouer boek.
Naam en van in boek.
072 501 3890.
REF: 880.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 30
SavedSave
Die Ryper Jare - Ena Murray.
In Die ryper jare kan Amanda, mannekyn by ’n bekende modehuis, nie verstaan hoekom haar ma skielik so ánders optree nie. En so ook haar baas, die man wat haar hart verower het.
En die verlange bly trou Wouda met ’n man wat sy geglo het haar geluk kon bied, selfs liefde . . . tot dáárdie nag, hul huweliksnag . . .
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
151 Bladsye.
*Naam en van, **Merke In Boek, ***Hardeband is verniel.
072 501 3890.
REF: 2363.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 35
SavedSave
N Man Op Sig - Dina Botha - Romanza.
Binne drie maande moet Magriet n man kry wat met haar sal trou - en na drie maande van haar sal skei, om haar erflating te verseker.
En sy moet soek.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
16 CM.
197 Bladsye.
[Merk op sagteband]
[Merkies soortgelyk soos hierdie in die boek]
072 501 3890.
REF: 6705.
Fiksie.
Dina Botha Boek.
Dina Botha Boeke.
Romanse.
Romanza.
Romanza Boek.
Romanza Boeke.
Hiedie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 200
SavedSave
Motor Bak Herstel Werk - Muller Moore.
Motorbakherstelwerk.
AP Muller.
HJA Moore.
Hiermee word n teksboek op die gebied van motorherstelwerk in Afrikaans aangebied.
Groot hulp vir vakleerlinge en studente wat hulle wil voorberei vir die eksamens.
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.24 CM.94 Bladsye.[] Sagteband verniel [][] Merke soortgelyk soos hierdie [][] Klein skeur bladsy []072 501 3890.REF: 5757.Nie Fiksie.Muller Moore Boek.Vakleerling.Ambagsman.Sweiswerk.Handgereedskap.Werkswinkel.Motorbak.Bakkonstruksie.Krimping.Modderskerms.Paswerk.Deurslotte.Petroltenks.Spuitverfwerk.Skool.Boeke Vir Mans.Boeke Vir Seuns.Motor.Voertuig.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
Omnibus 11 - Ena Murray.
Drie romans met die bekoring van
"lank, lank gelede".
In Die spookvrou van Santa Catalina
knoop die avontuurlustige Juanita de Ramiro, kasteeldogter van Cadiz, die stryd
aan teen boekanier en seerower. As seekaptein sal sy self sorg dat haar vader
se vragskepe veiligheid bereik. En spoedig word sy 'n legende, die
"spookvrou", gevrees deur elke seeman. Maar die dag toe sy De Gramont
voor sy bemanning verneder, begin sy beheer verloor oor haar hart en oor haar
lewe.
Met Roep van die Naguil verskuif die
toneel na die Kaap de Goede Hoop, na die grasieuse lewenstyl in die Kasteel. Op
die hoogtepunt van 'n swierige bal staan hy skielik daar - die gemaskerde dief,
die Naguil. Dit is die eerste maal dat Marlaine en die Naguil se paaie kruis.
Maar helaas nie die laaste keer nie.
In 'n Bruid vir graaf Debussy is Jean-Paul
Debussy al dertig, die ouderdom waarop 'n Franse edelman veronderstel is om te
trou en besadig te raak. Hy moet binne 'n maand 'n aanvaarbare bruid vind,
anders word hy onterf. Hy kom dan ook sy bruid, Simone, op 'n stormnag in 'n
herberg tee. 'n Misverstand dryf hulle egter uiteen, maar Simone besluit om
haar man terug te wen.
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.504 Bladsye.[] Tee merke in die boek [][] Merke in die boek []072 501 3890.REF: 5480.Fiksie.Omnibus.Ena Murray Boeke.Avonture.Liefdesintriges.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 120
SavedSave
Vandat Jy Weg Is - Santie Van Der Merwe - Opvolg Van Gelyke Kans.
Hoe gou ná jou eerste huwelik is jy reg om weer verlief, verloof en getroud te wees?
Dit is egter nie Jessica se enigste probleem nie want die nuwe man in haar lewe was eintlik nog altyd daar, van skooldae af, om eerlik te wees. Toe al is daar oor hulle twee gefrons want hy het aan die verkeerde kant van die spoor gewoon en Jessica was ’n pastoriekind.
Vandat jy weg is is die opvolg op Santie van der Merwe se gewilde vorige roman Gelyke kans.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
19 CM.
303 Bladsye.
Baie Goeie kondisie (A-).
072 501 3890.
REF: 689.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.Fiksie.Afrikaanse Boeke.
Fiksie.Santie Van Der Merwe Boek.
2y
1
R 30
SavedSave
Ver Genoeg - Anneke Van Zijl.
Jana droom. In haar droom sien sy n jongmeisie met haar soepel wilgerlatlyf geklee in die wasige wolk van n trourok. Soos n danseres swaai sy kant tot kant sodat die vol romp lig en uitbol van die middeltjie af, wat so fyn is dat die hande van n groot man dit met een vat sal kan omsirkel.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
152 Bladsye.
* Naam en van met datum in boek, *omslag is in slegte toestand, *blaaie is skoon, *buitekant van boek het merke op kyk asb na die foto's.
072 501 3890.
REF: 1752.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 35
SavedSave
Branders In N Visdam - Dirna Ackermann.
Die kunssinnige Bertie du Preez spartel na haar man se dood om haar ewewig te behou tussen haar eie ontreddering en haar vier kinders se opstandige hartseer deur. Veral die agtienjarige tweeling, Drikus en Ansa, laat haar besef dat haar geborge, beskermde lewe op hulle kleinhoewe in die Boland, vir ewig verby is.
Toe die internasionaal bekende bariton, professor Alexander Schering, wat eenvoudig darem net te mooi is vir ‘n man, Bertie se lewe binnestap, is haar bestaan éérs op sy kop gekeer. Die grootste ontnugtering is egter nie dat hy Bertie se knieë lam maak nie, maar dat hy dieselfde uitwerking het op Ansa – en Bertie kom voor die moeilikste keuse van haar lewe, te staan.
Dis n liefdesverhaal van die kwaliteit.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
152 Bladsye.
*Voorletters, naam, van en datum in boek.
072 501 3890.
REF: 2268.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 35
SavedSave
Seisoene Van Die Hart - Elizabeth Burgers.
Alisia De Villiers is n weduwee wat gelukkig en tevrede in haar huis met die pragtige tuin in Himeville woon. Haar man, Pierre, is twee en n hlaf jaar gelde aan n hartaanval oorlede en sy en haar kinders, Nicole, en haar tweelingbroer, Louis, het n goeie verhouding.
Tydens n besoek aan Nicole-hulle se huis, is een van die gaste die aantreklike doktor Simon Gerber. Nicole is verbaas om te verneem dat hy en Alisia mekaar ken en sy spot haar ma goedig toe sy hoor dat hulle mekaar op n bootreis ontmoet het. Alisia erken dat hulle n ligte flirtasie gehad het, maar daarna het sy teruggekeer na haar destydse kerel en hy na sy meisie.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
152 Bladsye.
*Voorletters, naam, van en datum, **Merke in boek.
072 501 3890.
REF: 2269.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
11
R 110
SavedSave
Omnibus 5 - Christine Le Roux - REF: 7656.1. n Wêreld sonder hom: Nicoline is dertig maar
al die mans wat op haar verlief raak, verveel haar gou. Maar wanneer sy haar
broer in die hospitaal besoek en haar ontferm oor die ander pasiënt in sy saal,
neem haar lewe ’n ander wending.
2.’n
Kwessie van tegniek: Alicia het tydens haar onderhoud met die begaafde
akteur André Rosner haar so vererg dat sy vir hom presies gesê het wat sy van
hom dink voordat sy uitgestorm het. Nou bevind sy haar op ’n klein Karoodorpie
as draaiboekskrywer van ’n filmspan. En André Rosner speel die hoofrol.
3. Bewys van liefde: ’n Bekwame jong
fisioterapeut sien hoe haar vriend se broer in selfbejammering verval en ’n
kluisenaar raak na ’n ongeluk waarin hy verlam is. Sy besluit die enigste
manier om hom uit sy neerslagtigheid te skok, is met ’n goeie dosis eerlikheid.
* N Wereld Sonder Hom - Christine Le Roux.
* N Kwessie Van Tegniek - Christine Le Roux.
* Bewys Van Liefde - Christine Le Roux.___________________________________________________________________________________Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.366 Bladsye.[Merke in boek][Tee merk in boek]072 501 3890.REF: 7656.Fiksie.Omnibus.Christine Le Roux Boek.Christine Le Roux Boeke.Christine Le Roux Omnibus.Liefdesverhaal.Liefdesverhale.Human & Rousseau.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
7
R 160
SavedSave
Anderman Se Vrou - Chris Karsten - N Wim Kellerman-Roman.Wie is die man wat as Wiem aangespreek word?Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.23 CM.345 Bladsye.[Merkies in boek 'Meer van die papier'][Hierdie boek is in goeie kondisie A+]072 501 3890.REF: 7637.Fiksie.Chris Karsten Boek.Chris Karsten Boeke.Wim Kellerman.Roman.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
10
R 100
SavedSave
Die Krygsman - Francine Rivers - Manne Van Geloof #2.Kaleb ... n man wat in die skadu van ander die ewigheid verander het.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.274 Bladsye.[Naam en van in boek][Nommer uitgekrap in boek][Merke in boek]072 501 3890.REF: 7528.Fiksie.Francine Rivers Afrikaanse Boeke.Francine Rivers Boek.Francine Rivers Boeke.Manne Van Geloof.N Novelle.Histories.Geloofsmanne.Kaleb.Christelike Fiksie.Bybelstudie.Groepbespreking.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
6
R 100
SavedSave
Steve Hofmeyr 50.’n Fotografi ese herdenking van die lewe en loopbaan van Afrikaanse musiek se superster. Steve Hofmeyr is een van Suid-Afrika se suksesvolste musikante en gewildste akteurs, met ’n geweldige aantal toegewyde bewonderaars. Die boek bevat foto’s uit Steve se jong dae en sy deurbraak-jare in die musiekbedryf. Dit dek sy loopbaan in TV, rolprente en musiekblyspele, met inbegrip van Agter elke man, Egoli en 7de Laan. Dit volg sy loopbaan as ’n musikant, met staaltjies oor elk van sy albums en foto’s van hom op die verhoog, agter die skerms en op toer. Dit sluit ook Steve se verhouding met die media, sy aktivisme en liefdadigheidswerk, en sy gevierde loopbaan as skrywer in. Die boek bevat ’n magdom foto’s met byskrifte wat Steve self geskryf het. Hierdie boek word uitgegee in die jaar dat Steve Hofmeyr 50 word en sy 25 jaar in die musiekbedryf vier, en is ’n moet-hê vir al sy bewonderaars.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.26 CM.218 Bladsye.072 501 3890.REF: 7162.Nie Fiksie.Musiek.Steve Hofmeyr Boek.Steve Hofmeyr Boeke.Verhoog.Flieks.Plate.CD's.Televisie.Agter Elke Man.Egoli.TV.Sanger.Suid Afrikaans Sanger.Gewildste vermaaklikheids-kunstenaars in Suid-Afrika.Liedjieskrywer.Akteur.Films.Sepies.CD.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
8
R 100
SavedSave
Verraad - Randall Arthur.Die aangrypende verhaal van n vrou wat ontnugter is deur haar man, die kerk en die samelewing.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.371 Bladsye.[Merke in boek]072 501 3890.REF: 6895.Fiksie.Randall Arthur Boek.Randall Arthur Boeke.Eietyds.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!
