Vandat Jy Weg Is - Santie Van Der Merwe - Opvolg Van Gelyke Kans.

R 120

3 years ago1449 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Owner
Description
Vandat Jy Weg Is - Santie Van Der Merwe - Opvolg Van Gelyke Kans. Hoe gou ná jou eerste huwelik is jy reg om weer verlief, verloof en getroud te wees? Dit is egter nie Jessica se enigste probleem nie want die nuwe man in haar lewe was eintlik nog altyd daar, van skooldae af, om eerlik te wees. Toe al is daar oor hulle twee gefrons want hy het aan die verkeerde kant van die spoor gewoon en Jessica was ’n pastoriekind. Vandat jy weg is is die opvolg op Santie van der Merwe se gewilde vorige roman Gelyke kans. Tweedehandse boek. Sagteband. Afrikaans. 19 CM. 303 Bladsye. Baie Goeie kondisie (A-). 072 501 3890. REF: 689.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Id Subtitle 194267730
View More
BOEKEANDBOOKSMember since 2015
Email Verified
2790 adsActive
4891 adsPosted