Kain Se Kinders - Anne Wardeck.

R 30

6 years ago1375 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description
Kain Se Kinders - Anne Wardeck. Abel vermoed reeds as n klein seuntjie dat hy nie sy ouers se eie kind is nie, maar die seun van n man met weerbarstige natuur. Om hom teen die pyn van hierdie vermoede te beskerm, neem Abel n uitdagende houding teenoor sy leefwereld aan. Hy maak en breek, vertrap en bespot. Dis veral Abel se sageaarde broer, Karel, wat Abel se bedorwe geaardheid moet ontgeld, maar sy skoolmaats, en selfs sy suster Amelia, spring sy selfsugtige en vernietigende aggressie nie vry nie. Abel se lewe loop n slingerpad tussen pyn en wraak, vermurwing en skoorsoek. n Insident in n strormnag lei daartoe dat Abel van poging tot moord op sy broer Karel verdink en aangekla word... Hierdie waardige opvolgverhaal vir die skryfster se boek Kain Se Broer sal die leser ook as n selfstandige verhaal boei. Tweedehandse boek. Hardeband met omslag. Afrikaans. 22 CM. 168 Bladsye. Omslag verniel, nie nuwe boek nie maar skoon en netjies nie vuil nie, kyk na foto's. 072 501 3890. REF: 1391. Verhaal.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
Id Subtitle 215353108
View More
Boekeandbooks .
Selling for 8+ years
Total Ads12.10K
Active Ads3.69K
Seller stats
12.10KTotal Ads
2.89MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(4015)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.