Someone beat you to it!

Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay Online Securely listings.

Branders In N Visdam - Dirna Ackermann.

R 35

7 years ago1605 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description
Branders In N Visdam - Dirna Ackermann. Die kunssinnige Bertie du Preez spartel na haar man se dood om haar ewewig te behou tussen haar eie ontreddering en haar vier kinders se opstandige hartseer deur. Veral die agtienjarige tweeling, Drikus en Ansa, laat haar besef dat haar geborge, beskermde lewe op hulle kleinhoewe in die Boland, vir ewig verby is. Toe die internasionaal bekende bariton, professor Alexander Schering, wat eenvoudig darem net te mooi is vir ‘n man, Bertie se lewe binnestap, is haar bestaan éérs op sy kop gekeer. Die grootste ontnugtering is egter nie dat hy Bertie se knieë lam maak nie, maar dat hy dieselfde uitwerking het op Ansa – en Bertie kom voor die moeilikste keuse van haar lewe, te staan. Dis n liefdesverhaal van die kwaliteit. Tweedehandse boek. Hardeband. Afrikaans. 21 CM. 152 Bladsye. *Voorletters, naam, van en datum in boek. 072 501 3890. REF: 2268. Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is. Fiksie.
Id Subtitle 267661198
View More
Boekeandbooks
Selling for 10+ years
Total Ads13.77K
Active Ads4.34K
Seller stats
13.77KTotal Ads
3.45MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(4007)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms & Conditions and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.