Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for geldings in "geldings" in Gauteng in Gauteng
3
R 25,000
SavedSave
Chestnut Thoroughbred Gelding R25k Sire: Archipenko (USA)Dam Sire: Kingmambo (USA)Age: 14Height: 16.2hh (measured)He is a forward ride - Best suited for an experienced riderHe has been to shows and jumped a meter at home with scope to burnHe is brave and will be best suited for showjumpingHalf set of shoesDeworming up to dateHe has got no ugly vicesHe is situated in Kyalami, viewing and vetting most welcomeSerious buyers can contact Zaskia on 0794777355
1d
Midrand8
Contact f/price
SavedSave
Pawsome Bostons het hierdie ongelooflike liefie lyfies beskikbaar 懶
Daar is 8 kosbare babas oor wat nog op hul perfekte, liefdevolle huise wag.
Hulle het pragtige persoonlikhede – sag, speels en vol liefde.
Met sorg grootgemaak, goed gehanteer en omring met baie aandag en liefde
Hierdie is nie net hondjies nie…
dis klein hartjies wat families kom volmaak 懶
Price includes:
1st injection
X3 dewormimg
Vet card✅
Puppy pack
Brindle Reun - R3800
Brindle Teefie- R4000
Fawn Reun - R6000
Fawn Teefie -R7000
Babas word geboek met R1000 deposito x
Die res van die geld word betaal as julle baba optel met either cash of instant eft
Ready to go on 8 weeks
Fochville
Pawsome Bostons
Kontak Leandre: +27 64 804 6663
15d
3
R 5,800
SavedSave
NUWE JAAR NUWE LAAG VERF. *️Iscor Black Verf (Bitumen* )️拾1- 31 Januarie 2026拾 *200 liter drom R5800 BTW Uitgesluit* Het jy droppers, damme, diere kribs, dakke, Staal strukture, hout strukture, sement oppervlaktes of zink om te verf of seël. Stop en voorkom ook roes. Kontak Edine *0616249373* epos: *jacobschemicalstrading1@gmail.com** Vereeniging Gauteng Ons lewer af of kourier landwyd. Kontak ons vooraf om beskikbaarheid vas te stel. Termes en voorwaardes geld. Terwyl voorraad hou #bitumen#IscorBlack#seellaar#StopRoes#VoorkomRoes#zink#staalstrukture#sementoppervlak#dakke#droppers#boere#omheining* *https://jacobschemicalstra.wixsite.com/jacobschemicalstradi*
19d
Vereeniging1
salaris te leef… Lang ure werk, jou alles gee, maar nogsteeds sukkel om kop bo water te hou.
Voel jy vasgevang,Vroeg wakker word, heeldag werk, uitgeput huis toe kom, en dit alles die volgende dag weer doen?
Geen vryheid, geen ekstra tyd, geen werklike keuse nie. Soek jy na iets wat sal werk – iets wat jou die kans sou gee om 'n lewe te bou waar jy werklik kan asemhaal, en nie voortdurend oor geld stres nie
.Jy kan iets vir jouself skep, As jy ook moeg is vir lang ure,weet dat daar 'n ander manier is.
Jy moet net die eerste stap neem.
los die woord MOEG en ek stuur jou meer info.
21d
Vanderbijlpark1
R 40
SavedSave
BOEKEVERSAMELING: 5-Minute Verhale, Afrikaans Boeke & Leesboeke – Wanneer daar min tyd is, maar jy steeds 'n storie wil deel, is ons 5-Minute Verhale die perfekte oplossing! Interessant, vinnig en vol pragtige karakters. Ideaal vir besige gesinne wat op soek is na kort maar lekker leesstof, en perfek vir jong lesers op enige vlak! Die versameling sluit beide nuwe en gebruikte boeke in. Prente is soos per beeld. Beskikbaar in Noordhang, Randburg, en koeriersdienste is beskikbaar reg oor Suid-Afrika (addisionele koste geld)
2mo
12
R 110
SavedSave
Omnibus 1 - Magda Strydom - REF: 7929.
1. Frangipani - Magda Strydom.Louise Maritz en haar seun Leon, n mediese student, aanvaar elk n betrekking op Pakiesa, Andries Fouche se spogplaas, om geld te spaar vir sy verdere studie.
2. Pakiesa - Magda Strydom.Toy en Leon is getroud en dolverlief, maar sal n rykmansdogter en n arm student altyd goed klaarkom, veral as n eertydse nooi daarop uit is om moeilikheid te veroorsaak?
3. Onrus Op Pakiesa - Magda Strydom.Die mense van Pakiesa raak nou betrokke by die lewe van Diana Du Toit en haar seuntjie, Jannie wanneer hy deur Neil en Herman se toedoen in die hospitaal opgeneem word.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.440 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7929.Fiksie.Magda Strydom Boek.Magda Strydom Boeke.Liefdesverhale.Dallelie.3 In 1.3 Boeke In 1.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.****KONTAK
ONS GERUS OOK OP WHATSAPP - 072 501 3890
BOEKEANDBOOKS. ****
2mo
8
R 35
SavedSave
Liefde Is N Jaagtog - Pets Marais - Lapa.Dit kan nie slegter gaam met Christof nie. Sy geld is op, hy moet heeltyd swot, hy't nooit tyd vir jol nie, hy't n klomp punte verloor omdat hy n taak laat ingehandig het, en die meisie van sy drome kuier knaend by Johan wat oorkant hom in die studentehuis bly.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Ligte water merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Merke in boek]072 501 3890.REF: 7812.Fiksie.Pets Marais Boek.Pets Marais Boeke.Lapa Boeke.Liefdesverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
4mo
7
3mo
1
R 50
SavedSave
Ek En Jy - Kristel Loots.
Ek en jy is ’n heruitgawe van twee
van Kristel Loots se gewildste romantiese komedies.
’n Perfekte paartjie – Kristel Loots.
Philip Marais is ’n man wat op sy
rekenaar kan werk, sy das kan knoop én bevele aan sy ondergeskiktes kan gee met
die draai van sy oë … Maar geld kom eerste in sy lewe en die vrou wat hom wil
hê, moet daarmee saamleef.
Losbol se moses – Kristel Loots.
Kyla vlug van haar skandes Kanada
toe. In die toegesneeude dorpie wag dokter Zander de Villiers. Hy oorrompel
haar, speel met haar … Sy wéét hy’s ’n veroweraar, ’n wolf. Maar haar hart
lúister nie.
Ek en jy is ’n heruitgawe van twee
van Kristel Loots se gewildste romantiese komedies.
2 in 1 (2 Verhale).
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
19 CM.
312 Bladsye.
Goeie kondisie.
072 501 3890.
REF: 6656.
Fiksie.
Kristel Loots Boek.
Kristel Loots Boeke.
2 In 1.
Romantiese Komedies.
Lapa.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 35
SavedSave
Die Grondbaron - Schalkie Van Wyk.
In Die Grondbaron koop Erika Marais en haar kunstenaarbroer,
Henno, die pragstuk van ’n huis, Drie Eike, op hul tuisdorp van weleer met die
oog daarop om ’n losieshuis daarvan te maak. Hulle het egter skaars daar
ingetrek, of dit blyk dat die verkoper, Riaan van Vollenhoven, se broer,
Wilhelm, eintlik die eerste opsie op die huis het. Maar tot tyd en wyl Riaan
hulle geld terugbetaal, het Erika-hulle geen ander heenkome nie en sy bly aan
as ’n soort van ’n huishoudster. Erika moet toesien hoe Minette du Toit en
Amalia Davel hul flikkers by die hoogs hubare Wilhelm gooi . . .
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.22 CM.152 Bladsye.[] Merke op hardeband [][] Voorletters in boek [][] Merke soorgelyk soos hierdie in die boek [][] Klein skeur bladsye []072 501 3890.REF: 5809.Fiksie.Schalkie Van Wyk Boek.Afrikaanse Boeke.Verhaal.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 15
SavedSave
BreinBliksem - Fanie Viljoen.
Ek maak vir jou die hel oop," lees die SMS wat Chris Burns een reënerige aand in Bloemfontein aan sy pel Kerbs stuur. Net 'n vingerfout, maar in die loop van die volgende paar dae word dit 'n afgryslike werklikheid. Burns help vir Kerbs om by sy ma se motor in te breek. Die goed wat hulle steel, gaan verkwansel Kerbs by 'n pandjieswinkel - hulle het die geld nodig vir die BreinBliksem-rockfees wat by die Allemanskraaldam gehou gaan word. 'n Paar dae voor die konsert kry Sky Eyes, hulle ander pel, 'n epileptiese aanval in die Mystic Boer. Maar Burns weet dadelik dit was meer as net 'n aanval – hy ken vir Sky, hy kan dit in sy oë sien. En dit is ook so - Sky sê hy't bloed gesien, hulle moet wegbly van BreinBliksem af. Tog vat die drie die N1 Noord na BreinBliksem. Langs die pad laaihulle vir Partygirl op. Sy is ook op pad na die rockfees. Burns en Partygirl "connect" dadelik. Later die aand, alleen in hulle tent, stroop hulle mekaar se klere van hul lywe af terwyl die rock-musiek om hulle weerklink en vasslaan in die vertes. Maar dan gebeur daar iets wat Burns se vertroue in sy pelle onomkeerbaar skaad en sy hele wêreld op sy kop keer. Want een van hulle kom daardie aand uit die tent met bloed aan sy hande. En niks is ooit weer dieselfde nie.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
116 Bladsye.
072 501 3890.
REF: 988.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 35
SavedSave
Seisoene Van Die Hart - Elizabeth Burgers.
Alisia De Villiers is n weduwee wat gelukkig en tevrede in haar huis met die pragtige tuin in Himeville woon. Haar man, Pierre, is twee en n hlaf jaar gelde aan n hartaanval oorlede en sy en haar kinders, Nicole, en haar tweelingbroer, Louis, het n goeie verhouding.
Tydens n besoek aan Nicole-hulle se huis, is een van die gaste die aantreklike doktor Simon Gerber. Nicole is verbaas om te verneem dat hy en Alisia mekaar ken en sy spot haar ma goedig toe sy hoor dat hulle mekaar op n bootreis ontmoet het. Alisia erken dat hulle n ligte flirtasie gehad het, maar daarna het sy teruggekeer na haar destydse kerel en hy na sy meisie.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
152 Bladsye.
*Voorletters, naam, van en datum, **Merke in boek.
072 501 3890.
REF: 2269.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 180
SavedSave
Die Krag - Rhonda Byrne - The Secret #2.
Na die baanbrekerswerk van die fenomenale wereldwye blitsverkoper Die geheim onthul Rhonda Byrne die sterkste krag in die heelal. 'n Wonderlike lewe is vir jou bedoel! Dit is die handboek tot die sterkste krag in die heelal – die mag om alles te kry wat jy wil he. Elke ontdekking, uitvinding en menslike skepping is die werk van Die krag. Volmaakte gesondheid, wonderlike verhoudings, 'n loopbaan waaroor jy mal is, 'n lewe vol geluk, en die geld wat nodig is om alles wat jou hart begeer, te doen, te wees en te he, kom van Die krag. Die lewe waaroor jy droom, was nog altyd nader as wat jy besef, want Die krag – om alles wat goed is, in jou lewe te he – is binne-in jou. Net een ding is nodig om alles te skep en alles te verander – Die krag.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
18 CM.
250 Bladsye.
Klein merkie agter op die omslag, goeie kondisie.
072 501 3890.
REF: 934.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Nie Fiksie.
2y
1
R 30
SavedSave
Bekende Vreemdeling - Schalkie Van Wyk.
Linde Klopper, ‘n mediese dokter, laat vaar sy beroep in die stad en keer terug na Hildesheim, sy aanneempa se plaas. Hy het nog nooit sy liefde vir die boerdery verloor nie, ondanks die jare wat hy aan sy mediese studie bestee het.
Op Munniksheim, verwelkom Marcel du Toit, die jong dorpsprokureur, Linde gulhartig. Marcel het ‘n ou kluis leeggemaak en afgekom op ‘n koevert wat aan Linde geadresseer is. Die brief is egter jare oud: dit het in die kluis gelê en vergeel vir sowat veertien jaar.
Eers op Hildesheim lees Linde en oom Carel-Hein Munnik die brief en besluit om onverwyld op te tree. Linde vertrek dadelik weer, sonder verduideliking aan die ander huismense. Die beeldskone rooikop, Antoinette, is glad nie hiermee gediend nie. Sy wag reeds lank op Linde se terugkeer. Saam met Linde moet sy die toekoms van die Munnik-miljoene verseker, want trou sy met Linde, erf sy noodwendig saam met hom haar oupa se besittings.
Op Hildesheim het alles egter permanent verander. ‘n Nuwe huishoudster word aangestel. Sy en haar kleindogter kom woon in die groot, weelderige opstal op Hildesheim, maar nie sonder dat die Munnik-vroue bedreig voel en naels wys nie. Baie geld is hier op die spel en die huishoudster se kleindogter is onregverdig mooi!
Almal woel en bespiegel en smee komplotte om hul eie doeleindes te bereik, maar dié wat weet wat in die brief staan, swyg. Die verlede het hulle ingehaal, maar hulle vrees verwerping en veragting. Eers wanneer die situasie byna in ‘n tragedie eindig, word gister se boek oopgemaak en vandag se vrese besweer.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
22 CM.
168 Bladsye.
072 501 3890.
REF: 1022.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 110
SavedSave
3 In 1 - Carina Diedericks-Hugo - Thomas@Moord.Net - Thomas@Skerpioen.Net - Thomas@Aqua.Net.
Drie adrenalienbelaaide Thomas@-avonture in een
omnibus!
Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die
Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in dié
avontuurbelaaide topverkoper-reeks verskyn, sommige titels is in Engels
vertaal, en Thomas en sy vriende se avonture het selfs tot 'n TV-reeks op
kykNET gelei. Nou is drie van die gewilde Thomas@-stories in een
waarde-vir-geld-omnibus beskikbaar:
Thomas@moord.net
Thomas is nie lus om te trek nie. Veral nie na 'n grillerige ou
Victoriaanse huis nie. Sommer gou begin allerlei vreemde dinge in die nuwe huis
gebeur. Thomas hoor geheimsinnige voetstappe voor sy kamerdeur, deure gaan
onverklaarbaar oop en toe en sy rekenaar se drukker spoeg die een vreemde
boodskap na die ander uit. Kan dit wees dat daar regtig 'n spook in die huis is?
Saam met sy vriende, Hannes, Alex en Thabo, probeer Thomas die raaisel van die
huis oplos ... 'n raaisel wat hulle in groot gevaar laat beland.
Thomas@skerpioen.net
Thomas en Hannes kan nie wag om 'n nuwe rekenaarspeletjie te toets wat
hulle by Harry van die Cyber Tiger-internetkafee gekry het nie. Maar iets is
verkeerd met die speletjie. 'n Geheimsinnige skerpioen verskyn op die
rekenaarskerm en Hannes is oortuig die speletjie is in werklikheid 'n
gevaarlike rekenaarvirus. Hoe ver sal die skurke gaan om die virus terug te
kry?
Thomas@aqua.net
Thomas-hulle sien uit na 'n wonderlike langnaweek by die see. Maar dan
begin dinge lelik skeefloop: Thomas ontdek 'n deurtjie in die vloer van hulle
strandhuis, en dit lei reguit na die skuilplek van die gevaarlike
perlemoensmokkelaar Sharky Fortuin ...
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
344 Bladsye.
[Snytjies by blaaie en gaaitjies]
[Sagteband - DC Fixed]
[Merke in boek]
[Potlood en "Highlighted"]
072 501 3890.
REF: 6727.
Fiksie.
Skoolboeke.
Leesboek.
Carina Diedericks-Hugo Boek.
Carina Diedericks-Hugo Boeke.
3 Boeke In Een.
Omnibus.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 30
SavedSave
Die Liefde Oorwin - Schalkie Van Wyk.
Toe die pragtige Ilse Brink universiteit toe gaan, het sy nie die spreekwoordelike sterre in haar oë en die wêreld aan haar voete nie. Sy besef dat sy hard sal moet werk – en boonop gou klaarkry – sodat sy kan help om vir haar behoeftige ouers op die plaas te sorg. En toe vat 'n nuwe idee by haar pos: as sy met 'n ryk man kan trou, 'n ryk man met baie geld, sodat sy en haar ouers nooit weer aan hulle armoede hoef te dink nie . . . Ilse is 'n gelukkige meisie, want sy loop vir Bruce Reyneke raak. Hier en daar hoor sy wel 'n storietjie oor Bruce, maar wat maak dit saak? Hy het mos baie geld en hy is beleef teenoor haar. Ilse se boesemvriend, Henk Retief, hou haar egter met 'n arendsoog dop, en hy weet: eendag sal Ilse se oë wel oopgaan. Maar dit was voordat sy ingewillig het dat die beroemde Tobias Meiring haar skilder. Tobias het ook geld, en boonop is hy aantreklik, sjarmant en die antwoord op enige mooi meisie se drome – al is hy oud genoeg om Ilse se vader te wees. Die liefde oorwin is 'n pakkende, eg-menslike verhaal wat end-uit boei.
Tweedehandse boek.
Hardeband sonder stofomslag.
Afrikaans.
21 CM.
150 Bladsye.
Ouer boek maar skoon en netjies.
072 501 3890.
REF: 508.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 70
SavedSave
Die Rykste Man In Babilon - George S Clason.
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.121 Bladsye.[Merkies in boek][X2 Wit plakkers in die boek]072 501 3890.REF: 5061.Nie Fiksie.George S Clason Boek.Afrikaanse Nie Fiksie.Finansiele Teksnotas Deur Hein Kruger.Welvaart.Rykdom.Spaarsin.Finansiele Beplanning.Persoonlike Welvaart.Stories.Geld.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 50
SavedSave
Na sy ontslag uit die spesiale taakmag van Suid-Afrikaanse Weermag voer Jaco Barnard n swerwebestaan in sy afgeleefde woonwa.Al wat noemenswaardig in sy lewe is, is dat hy ene Stan Pieterse n groot bedrag geld skuld en voordurend agtervolg word deur Bles van Tonder, n potsierlike mannetjie wat vir die geldskieter werk, en wat Jaco moet vastrek.
Inligting oor die boek:
Tweedehands
Hardeband boek
Netjies
Afrikaans.
072 501 3890.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra die boek verkoop is.Fiksie.
2y
1
R 30
SavedSave
Teesinnige Erfgenaam - Christine Le Roux.
Melissa van Eeden is agt en twintig jaar oud, maar sy het nog
nooit in ‘n restaurant geëet of ‘n rolprent gesien nie. Sy het vasgekeer
grootgeword saam met ‘n verbitterde, hartvogtige, ou vrou. Die vrou was haar ma
wat haar nooit vertel het van haar pa nie. Hy is dood, het sy gesê. Haar ma het
haar geleer om nie mooi te lyk nie, want dit skep onrealistiese verwagtinge by
mans. Melissa het grootgeword teen die droë bors van ‘n ontgogelde vrou.
Toe sterf die vrou. Melissa is alleen met ‘n wêreld om haar wat sy
nog nie toegelaat is om te ontdek nie. Uit hierdie wêreld kom daar ‘n oproep
van ‘n vreemde man wat haar meedeel dat sy die erfgenaam van ‘n skatryk man is.
Die skatryk man is haar pa. Met soveel geld en haar nuwe vryheid lê die wêreld
vir Melissa oop, maar die jare van afgesonderde bestaan het haar van haar
lewenslus en ondernemingsgees ontneem.
Maar dan is daar Chris, die prokureur, wat aangestel is as haar
trustee. Hy moet vir een jaar na haar sake omsien. Gedurende hierdie jaar besef
hy dat hy na meer wil omsien as net haar sake - geldsake. Terwyl Melissa uit
die dop van haar papiebestaan kruip, besef Chris dat hy hierdie skoenlapper
meisie deel van sy lewe wil maak - dat hy haar wil koester. Melissa glo egter
dat Chris aan Alicia, sy vaste meisie, behoort, en daarby is daar baie ander
mans wat haar wil uitneem en wil bederf. Sy is te naief vir Chris, dink sy.
Haar wêreld is ligjare verwyderd van syne.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
167 Bladsye.
072 501 3890.
REF: 1617.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
R 150
SavedSave
Sprokie 'n Soeke na Sprankel by Natasha Sutherland. Ons almal weet hoe sprokies werk, ne? 'n Vrou is op soek na 'n man (of na mag, roem of geld). Man ontmoet vrou. Man wil vrou he (sowel as mag, roem en geld). Voeg 'n towerspel hierby, en siedaar: "Hulle het lank en gelukkig saamgeleef ..." Maar wat gebeur na die gelukkige einde? Wat gebeur as 'n krisis kom? As die prins nie meer verlief is nie? As die kasteel se dak lek? Condition: like new, unread copy. Price R150. Can be couriered to any place in South Africa at an additional cost
4y
Save this search and get notified
when new items are posted!
