Die Krag - Rhonda Byrne - The Secret #2.

R 180

6 years ago2172 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description
Die Krag - Rhonda Byrne - The Secret #2. Na die baanbrekerswerk van die fenomenale wereldwye blitsverkoper Die geheim onthul Rhonda Byrne die sterkste krag in die heelal. 'n Wonderlike lewe is vir jou bedoel! Dit is die handboek tot die sterkste krag in die heelal – die mag om alles te kry wat jy wil he. Elke ontdekking, uitvinding en menslike skepping is die werk van Die krag. Volmaakte gesondheid, wonderlike verhoudings, 'n loopbaan waaroor jy mal is, 'n lewe vol geluk, en die geld wat nodig is om alles wat jou hart begeer, te doen, te wees en te he, kom van Die krag. Die lewe waaroor jy droom, was nog altyd nader as wat jy besef, want Die krag – om alles wat goed is, in jou lewe te he – is binne-in jou. Net een ding is nodig om alles te skep en alles te verander – Die krag. Tweedehandse boek. Hardeband met omslag. Afrikaans. 18 CM. 250 Bladsye. Klein merkie agter op die omslag, goeie kondisie. 072 501 3890. REF: 934. Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is. Nie Fiksie.
Id Subtitle 200477720
View More
Boekeandbooks .
Selling for 8+ years
Total Ads12.17K
Active Ads3.48K
Seller stats
12.17KTotal Ads
2.89MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(4006)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.