Teesinnige Erfgenaam - Christine Le Roux.

R 30

6 years ago1363 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description
Teesinnige Erfgenaam - Christine Le Roux. Melissa van Eeden is agt en twintig jaar oud, maar sy het nog nooit in ‘n restaurant geëet of ‘n rolprent gesien nie. Sy het vasgekeer grootgeword saam met ‘n verbitterde, hartvogtige, ou vrou. Die vrou was haar ma wat haar nooit vertel het van haar pa nie. Hy is dood, het sy gesê. Haar ma het haar geleer om nie mooi te lyk nie, want dit skep onrealistiese verwagtinge by mans. Melissa het grootgeword teen die droë bors van ‘n ontgogelde vrou. Toe sterf die vrou. Melissa is alleen met ‘n wêreld om haar wat sy nog nie toegelaat is om te ontdek nie. Uit hierdie wêreld kom daar ‘n oproep van ‘n vreemde man wat haar meedeel dat sy die erfgenaam van ‘n skatryk man is. Die skatryk man is haar pa. Met soveel geld en haar nuwe vryheid lê die wêreld vir Melissa oop, maar die jare van afgesonderde bestaan het haar van haar lewenslus en ondernemingsgees ontneem. Maar dan is daar Chris, die prokureur, wat aangestel is as haar trustee. Hy moet vir een jaar na haar sake omsien. Gedurende hierdie jaar besef hy dat hy na meer wil omsien as net haar sake - geldsake. Terwyl Melissa uit die dop van haar papiebestaan kruip, besef Chris dat hy hierdie skoenlapper meisie deel van sy lewe wil maak - dat hy haar wil koester. Melissa glo egter dat Chris aan Alicia, sy vaste meisie, behoort, en daarby is daar baie ander mans wat haar wil uitneem en wil bederf. Sy is te naief vir Chris, dink sy. Haar wêreld is ligjare verwyderd van syne. Tweedehandse boek. Sagteband. Afrikaans. 21 CM. 167 Bladsye. 072 501 3890. REF: 1617.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
Id Subtitle 222108454
View More
Boekeandbooks .
Selling for 8+ years
Total Ads12.10K
Active Ads3.69K
Seller stats
12.10KTotal Ads
2.89MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(4005)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.