Back to search (Gauteng > East Rand > Used Sports & Leisure Gear for sale > Second Hand Books & Games for sale> ad 1342160468)
Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay & Ship listings.
Omnibus 1 - Magda Strydom - REF: 7929.
R 110
Reason for Reporting
Omnibus 1 - Magda Strydom - REF: 7929.
1. Frangipani - Magda Strydom.
Louise Maritz en haar seun Leon, n mediese student, aanvaar elk n betrekking op Pakiesa, Andries Fouche se spogplaas, om geld te spaar vir sy verdere studie.
2. Pakiesa - Magda Strydom.
Toy en Leon is getroud en dolverlief, maar sal n rykmansdogter en n arm student altyd goed klaarkom, veral as n eertydse nooi daarop uit is om moeilikheid te veroorsaak?
3. Onrus Op Pakiesa - Magda Strydom.
Die mense van Pakiesa raak nou betrokke by die lewe van Diana Du Toit en haar seuntjie, Jannie wanneer hy deur Neil en Herman se toedoen in die hospitaal opgeneem word.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
440 Bladsye.
[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]
072 501 3890.
REF: 7929.
Fiksie.
Magda Strydom Boek.
Magda Strydom Boeke.
Liefdesverhale.
Dallelie.
3 In 1.
3 Boeke In 1.
HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
****KONTAK ONS GERUS OOK OP WHATSAPP - 072 501 3890 BOEKEANDBOOKS. ****
Read More
