Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Sports & Leisure
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for se 1 in "se 1" in Second Hand Books & Games for sale in South Africa in South Africa
9
R 150
SavedSave
Abel Se Ontwaking - Chris Karsten - Abel Trilogie #1.Boek een van 'n trilogie. Abel bly
steeds op die burgerregerf buite Johannesburg waar hy die grootste deel van sy
lewe saam met sy versteurde moeder deurgebring het. Daar bewerk hy die velle
van klein diertjies wat hy verruil vir die maskers en tsantsas uit Afrika en
Suid-Amerika wat hy in sy galery in die stad verkoop. Vir sy vyftigste verjaarsdag
het Abel spesiale planne. Hy wil vir hom 'n nuwe gesig uitsoek: die van 'n mooi
jong vrou. En hy is op die uitkyk vir tatoes wat sal pas by die temas van sy
Kosmiese Joernale.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.23 CM.384 Bladsye.[Merke in die boek]072 501 3890.REF: 8082.Fiksie.Chris Karsten Boek.Chris Karsten Boeke.Die Begin Van Ella Neser Storie.Boek 1 In Die Abel-Trilogie.Boek 1 Abel Trilogie.Spanningsverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
10d
4
R 300
SavedSave
Second hand
Good condition
-Box contents-
(Book 1) Lotta Se Lewe: Konyne by dosyne
(Book 2) Lotta Se Lewe: Bendes, swape en skape
(Book 3) Lotta Se Lewe: Wieg, wurm, wieg
(Book 4) Lotta Se Lewe: 'n Haas uit die hoed
24d
VERIFIED
Pay & Ship
12
R 110
SavedSave
Omnibus 1 - Magda Strydom - REF: 7929.
1. Frangipani - Magda Strydom.Louise Maritz en haar seun Leon, n mediese student, aanvaar elk n betrekking op Pakiesa, Andries Fouche se spogplaas, om geld te spaar vir sy verdere studie.
2. Pakiesa - Magda Strydom.Toy en Leon is getroud en dolverlief, maar sal n rykmansdogter en n arm student altyd goed klaarkom, veral as n eertydse nooi daarop uit is om moeilikheid te veroorsaak?
3. Onrus Op Pakiesa - Magda Strydom.Die mense van Pakiesa raak nou betrokke by die lewe van Diana Du Toit en haar seuntjie, Jannie wanneer hy deur Neil en Herman se toedoen in die hospitaal opgeneem word.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.440 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7929.Fiksie.Magda Strydom Boek.Magda Strydom Boeke.Liefdesverhale.Dallelie.3 In 1.3 Boeke In 1.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.****KONTAK
ONS GERUS OOK OP WHATSAPP - 072 501 3890
BOEKEANDBOOKS. ****
3mo
8
R 130
SavedSave
Omnibus 9 - Louisa Du Toit - REF: 7928.In Sy was 'n somerdeel kom
Jonathan Bergman op Isaacsdal aan om 'n stuk dorpsbeplanning vir sy firma te
doen. Is dit te veel gehoop dat sy werkgewer en die se pragtige dogter Jeannie
nie alles omtrent sy verlede uitvind nie?
In Dan
kom die eensaamheid bestaan daar vir Hantie Hasper geen twyfel dat
sy en Manus Bruwer binnekort sal trou nie. Maar dan gebeur daar iets wat haar
totaal teen Manus en sy mense laat draai. Hantie word slegs staande gehou deur
Billy de Meyer, haar werkgewer wat self met verdriet worstel.
In Skerwe
van geluk is De Wet Vermeulen se ouers dankbaar toe sy
aanneemsuster, Madie, ook 'n pos in die stad aanvaar. Dan kan die twee tog na
mekaar omsien. De Wet se modelmeisie stel hoe eise, terwyl Madie verlief raak
op die geheimsinnige Theo Lendorf. In plaas van mekaar by te staan, raak De Wet
en Madie toenemend van mekaar verwyder.
En in Lamplig
teen die seile vergesel Kinnie Rigter, wat as weeskind grootgeword
het, vir Rudolf Viljee en sy ma delwerye toe. Sy is jare al verlief op Rudolf,
maar hy is haar niggie se kerel. Kinnie ontmoet vir Sephton Butler, 'n
speelmaat uit haar kinderjare. Kan daar uit die harde delwerslewe 'n sprokie
groei?Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.509 Bladsye.[Sagteband merke][Merke in boek]072 501 3890.REF: 7928.Fiksie.Louisa Du Toit Boek.Louisa Du Toit Boeke.Jasmyn.4 In 1.4 Boeke In Een.Liefdesverhale.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.****KONTAK ONS GERUS OOK OP WHATSAPP - 072 501 3890 BOEKEANDBOOKS. ****
3mo
11
R 120
SavedSave
Omnibus 2 - Elza Rademeyer - REF: 7926.Verlief en verlore op Marion.
Die seiljag waarop Louise Webber, haar verloofde en haar beste vriendin
na Nieu-Seeland vaar, raak tydens 'n hewige storm onklaar, en die volgende wat
Louise weet, is dat sy dodelik siek is en haar tussen 'n spul bebaarde gomtorre
op Marion-eiland bevind.
Dwaalspoor na Kanaän.
Weduwee Niena Pistols weet die mense beskinder en vermy haar. Hulle sê
sy is skoon beduiweld in haar kop vandat haar lieflingseun, James, so grusaam
vermoor is.
Woestynpad van verlange.
Dat die lootgieter wat die badkamer in haar skoonouers se huis kom
vernuwe hoogs aantreklik is, gaan geensins by Debbie Trediux verby nie.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.512 Bladsye.[Tip-ex merk binnekant boek eerste bladsy][Merke soortgelyk soos hierdie in boek][Sagteband verniel]072 501 3890.REF: 7926.Fiksie.Omnibus.Elza Rademeyer Boek.Elza Rademeyer Boeke.Jasmyn.Liefdesverhale.3 IN 1.3 Stories in 1 Boek.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.****KONTAK ONS GERUS OOK OP WHATSAPP - 072 501 3890 BOEKEANDBOOKS. ****
3mo
11
R 120
SavedSave
Keur 6 - Schalkie Van Wyk - REF: 7927.DIE KROONPRINS VAN KAISERBURG:Die kasteelagtige spogwoning op die krans, op die oorgang tussen strand en geil plaasveld, bied n treffende agtergrond vir hierdie liefdesverhaa.AAN DIE EINDE VAN DIE REENBOOG:Toe Annemarie De Villiers, welgestelde Boeremeisie iot die Kaap-kolonie, die onstuimige Boererepublieke besoek om haar vermiste broer op te spoor, het sy geen benul gehad van wat die toekoms vir haar inhou nie...KAMMALAND VAN LIEFDE:"Heidedal! Almal uit vir Heidedal!" roep die kondukteur langs die trein, kom na Leonie se venster aangestap en glimlag soos n verlore familielid. " Jy het jou bestemming bereik, juffroutjie. Gee maar aan jou tasse dat ek kan help."Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.510 Bladsye.[Merke sagteband][Merke soorgelyk soos hierdie in boek][Water merke soortgelyk soos hierdie in boek]072 501 3890.REF: 7927.Fiksie.Melodie.Schalkie Van Wyk Boek.Schalkie Van Wyk Boeke.3 In 1.3 Boeke In 1.Liefdesverhale.Keur.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS. ****KONTAK ONS GERUS OOK OP WHATSAPP - 072 501 3890 BOEKEANDBOOKS. ****
3mo
12
R 110
SavedSave
Springgety - Chanette Paul - Gys Niemand Reeks #1.Toe Lily Reynecke Maja
se voetspore Kruisbaai toe volg in die hoop om haar lewe weer agtermekaar te kry,
sou sy nooit kon raai dis ‘n plek waar die dood tasbaar na siele vra en die
geskiedenis hom herhaal nie.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.558 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7858.Fiksie.Spanningsverhaal.Spanningsromans.Gys Niemand Reeks.Gys Niemand Reeks Boek 1.Roman.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
4mo
12
R 100
SavedSave
Operasie Sonskyn En Ander Leesavonture - PH Nortje.ISBN: 0 628 00750 7INHOUD:Die Aasjag.Die Stormloop.Die Groot Wegraak.In Die Land Van Die Boomerang.Ry Hom, Boeta, Ry Hom!Daar Kom Die Boere!n Vrou, En n Les.Ouma se Verloofring.n Troue Vriend - n Ware Verhaal.1. Die vondeling2. n Sesde Sintuig.Hanna Se Gelofte.Hy Het Marmer Laat Lewe.Man Van Staal.1. Ek wil - Ek kan - Ek sal!2. Durf en daad.Operasie Sonskyn.Vis Nog Vlees.Konkelwerk.1. Agter die doringdraad.2. Ou Agie is n lekker kerel.Sy Naam Leef Voort.1. Seun van die veld.2. Soek in die verlede.**********************************************************************Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.168 Bladsye.[Sagteband verniel][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7794.Fiksie.PG Nortje Boek.PG Nortjie Boeke.Kinderboeke.Avontuur.Avonture.Jeug.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.Perskor-Uitgewery.Tipografie En Produksie Deur Artem Creare.Illustrasies Ester Halliday.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
5mo
11
R 110
SavedSave
Omnibus 5 - Christine Le Roux - REF: 7656.1. n Wêreld sonder hom: Nicoline is dertig maar
al die mans wat op haar verlief raak, verveel haar gou. Maar wanneer sy haar
broer in die hospitaal besoek en haar ontferm oor die ander pasiënt in sy saal,
neem haar lewe ’n ander wending.
2.’n
Kwessie van tegniek: Alicia het tydens haar onderhoud met die begaafde
akteur André Rosner haar so vererg dat sy vir hom presies gesê het wat sy van
hom dink voordat sy uitgestorm het. Nou bevind sy haar op ’n klein Karoodorpie
as draaiboekskrywer van ’n filmspan. En André Rosner speel die hoofrol.
3. Bewys van liefde: ’n Bekwame jong
fisioterapeut sien hoe haar vriend se broer in selfbejammering verval en ’n
kluisenaar raak na ’n ongeluk waarin hy verlam is. Sy besluit die enigste
manier om hom uit sy neerslagtigheid te skok, is met ’n goeie dosis eerlikheid.
* N Wereld Sonder Hom - Christine Le Roux.
* N Kwessie Van Tegniek - Christine Le Roux.
* Bewys Van Liefde - Christine Le Roux.___________________________________________________________________________________Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.366 Bladsye.[Merke in boek][Tee merk in boek]072 501 3890.REF: 7656.Fiksie.Omnibus.Christine Le Roux Boek.Christine Le Roux Boeke.Christine Le Roux Omnibus.Liefdesverhaal.Liefdesverhale.Human & Rousseau.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
9mo
12
R 100
SavedSave
Storieland - Helena JF Lochner.Dertig stories vir kinders uit die verhaleskat van Helena JF Lochner.Met meer as 30 tekeninge deur Dorothy Hill. {Swart en wit}INHOUD:
1. Ou Vader Krismis.
2. Die verlore presente.
3. Vader Krismis en die veldmannetjies.
4. Ou Vader Krismis verloor sy baard.
5. Geel Piet draai stokkies.
6. Poffer en Ribbetjies.
7. Drie ou broertjies.
8. Ondersteboland.
9. Weeskindjie.
10. Die ou man se diere.
11. Die drie visse.
12. Niksie.
13. Die verjaardagtert.
14. Jan Tuisbly se karretjie.
15. Die bedelaar se hemp.
16. Sy enigste vriend.
17. Die storie sonder end.
18. Die groot skat.
19. 'n Honderd oë.
20. Ou Argus se oë.
21. Die swape bou 'n huis.
22. Die swape en die meulsteen.
23. Die swape en die muisvanger.
24. Die man, die seun en die esel.
25. Die esel met die sout.
26. Die slaaf en die leeu.
27. Die dom kuikens.
28. Die jakkals en die reier.
29. Die skaapwagtertjie en die wolf.
30. Die jakkals en die kraai.___________________________________________________________Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.22 CM.159 Bladsye.[Hardeband verniel][Naam en van aan buitekant van die blaaie geskryf met pen bo en onder][Boodskap voor in die boek geskryf][Plakkers in boek][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7627.Fiksie.Helena JF Lochner Boek.Helene JF Lochner Boeke.Kinderboeke.Leesboek.Leesboeke.Stories.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.Oulike Boeke Met Mooi Stories.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
9mo
12
R 100
SavedSave
Maklik En Mooi: Gebreide Speelgoed - Joy Gammon - 30 Nuwe Patrone.
Maklik En Mooi - Gebreide Speelgoed - Joy Gammon - 30 Nuwe Patrone.
INHOUD:
Inleiding:
1: MENSE
Babapop en uitset Pop
en klere.
Klein figure Ses
poppies.
Bekende karakters
Groot poppe.
2: 'N BEER-FAMILIE
Tradisionele
teddiebeer Eduardiese beer.
Moderne teddiebeer
Sagte, snoesige beer.
Panda Swart en wit
beer.
Ysbeer Wit beer.
Teddiebere se
piekniek Vier klein bere.
3: PRET MET KERSTYD
Kersfees-bewertjie
Elwe, feetjies en engel.
Takbok Kersfees
speeding.
Balle vir Kersboom
Mooi balle.
Kersvader
Tafelversiering.
Sneeuman Speelding of
versiering.
4: SPEELGOED EN DIERE
Noag en die ark
Figure, Ark en diere.
Op die pad Motor,
stasiewa en bakkie.
Kleurryke balle Groot
en klein balle.
Gestreepte kat Kat
wat sit.
Draak-handpop
Speelding vir kinders.
Oerwoud-diere
Olifant, tier, slang, papegaai en seekoei.
************************************************************************************
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
24 CM.
96 Bladsye.
[Hardeband verniel]
[Merke soortgelyk
soos hierdie in die boek]
[Naam en van in boek]
072 501 3890.
REF: 7628.
Nie Fiksie.
Stokperdjies.
Brei.
Brei Speelgoed.
Boeke Vir Dames.
Joy Gammon Boek.
Joy Gammon Boeke.
Brei Diere.
Brei Boek.
Hierdie boek sal
afgehaal word sodra dit verkoop is.
9mo
12
R 100
SavedSave
Sewe Dae By Die Silbersteins - Etienne LeRoux - Die Silberstein Trilogie #1.'n Verslag van Henry van Eeden se
weeklange besoek aan die Silbersteins se groot landgoed om Salome, sy
toekomstige bruid, te ontmoet. Elke dag lewer bisarre ervarings op en dit word
vir Henry 'n inisiasieproses - hy moet sy onskuld verloor en kennismaak met die
verweefdheid van die goeie en die bose.
Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.22 CM.156 Bladsye.[Omslag baie swak kondisie asook TEE MERKE][Hardeband TEE MERKE][Naam/Van][Merkies soortgelyk soos hierdie in die boek][Pen merke en lyne asook geskryf in boek]072 501 3890.REF: 7140.Fiksie.Etienne Leroux Boek.Etienne Leroux Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
2
R 120
SavedSave
Die Meisies Van Maasdorp - Stella Blakemore - Maasdorp Reeks #1.
Die meisies van Maasorp is die eerste
kennismaking met die maats van Maasdorpskool. Daar is die klein terggees Kobie
Malan, wat met haar goue krulle en kuiltjies almal bekoor. Sy is die voorbok
van die spul woelige graad neges wat stom verbaas is om ’n nuwe leerder in die
kosskool, Elsabe van den Heever, te ontmoet. Elsabe het al die jare saam met
haar oudtydse tante gewoon en haar klere en manier van praat wys dit beslis!
Vir die graad neges is dit ’n nagmerrie: Elsabe klink snaaks, trek snaaks aan
en boonop lyk dit nie of sy enigsins gaan deelneem aan Kobie se mal planne nie.
Dié mal planne neem die skool op hol en dit is nie lank nie of die meisies van
Maasdorp besef hulle gaan ’n kwartaal beleef wat hulle nie gou gaan vergeet
nie!
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
182 Bladsye.
[Merke in boek soortgelyk soos hierdie op meeste blaaie]
[Naam, van en datum in boek]
[Potlood merk]
[Twee bladsye geskeur soos op foto]
[Merke op hardeband en hardeband is verniel]
[Hierdie is n ou boek]
[Pen merk in boek]
[Kyk asb na al die foto's dis n ou boek]
072 501 3890.
REF: 6437.
Fiksie.
Leesboek.
Boek Oor Skool.
Kosskool.
Boeke Vir Meisies.
Boeke Vir Kinders.
Boeke Vir Jeug.
Stella Blakemore Boek.
Stories.
Reekse.
Reeks.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
25d
1
R 100
SavedSave
Omnibus 1 - Saartjie - Bettie Naude.
3 In 1.
1. Saartjie Baumann - Bettie Naude.
2. Saartjie Se Vakansie - Bettie Naude.
3. Saartjie Se Geheim - Bettie Naude.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans
21 CM.
388 Bladsye.
[Hardeband swak kondisie en verniel]
[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]
[Ligte water merke]
[Klein skeurtjies bladsye]
072 501 3890.
REF: 6628.
Saartjie Boek.
Saartjie Boeke.
Omnibus Saartjie.
3 In 1 Saartjie Boeke.
Omnibus 1 Saartjie Boek.
Kinderboeke.
Jeug.
Leesboek.
Omnibus-Vorm.
Kaskenades.
Boeke Vir Dogters.
Boeke Vir Meisies.
3 Boeke In 1.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Contact f/price
SavedSave
Suid-Afrika se Grens Oorlog 1966 - 1989 - Willem Steenkamp - HardebandSoos nuutEerste uitgawe 1990256 bladsyeBaie mooi en groot boekDEEL 1 - Hoe dit begin - en ge-eindig het - 18 hoofstukkeDEEL 2 - Die oorlog van naby - 20 hoofstukkeBaie kleur en wit en swart foto's en illustrasies op amper elke bladsy, met onderskrifEpos deur Gumtree
2y
OtherContact f/price
SavedSave
Asterix die Gallier – Boek nommer 1 – Eerste Afrikaanse
Uitgawe, tweede druk 2015
Asterix en die Goue Sekel – Boek nommer 2 – Eerste Afrikaanse
Uitgawe, tweede druk 2015
Asterix en die Gote – Boek nommer 3 – Eerste Afrikaanse
Uitgawe, eerste druk 2013
Asterix die Gladiator – Boek nommer 4 – Eerste Afrikaanse
Uitgawe, eerste druk 2013
Asterix en die Feesmaaltyd – Boek nommer 5 – Eerste Afrikaanse
Uitgawe, eerste druk 2013
Asterix en Cleopatra – Boek nommer 6 – Eerste Afrikaanse
Uitgawe, eerste druk 2013
Asterix en die Groot Geveg – Boek nommer 7 – Eerste Afrikaanse
Uitgawe, eerste druk 2014
Asterix in Britannie – Boek nommer 8 – Eerste Afrikaanse
Uitgawe, eerste druk 2014
Asterix en die Noormanne – Boek nommer 9 – Eerste Afrikaanse
Uitgawe, eerste druk 2015
Asterix die Legioensoldaat – Boek nommer 10 – Eerste Afrikaanse
Uitgawe, eerste druk 2016
Asterix en die Hoofman se Skild – Boek nommer 11 – Eerste Afrikaanse
Uitgawe, eerste druk 2016
Asterix by die Olimpiese Spele – Boek nommer 12 – Eerste Afrikaanse
Uitgawe, eerste druk 2016
Asterix by die Pikte – Boek nommer 35 – Eerste Afrikaanse
Uitgawe, eerste druk 2013Boeke is splinternuut48 bladsyesms of whatsapp 07 22 44 44 55 or email by Gumtree
8y
Other1
R 110
SavedSave
Na Die Eis Van Elke Dag - Prof Dr HDA Du Toit - Bybelse Dagboek.
Dit is n eenvoudige, baie praktiese boek. Dit stel die leser midde-in die probleme en werklikhede van die allerdaagse lewe en toon duidelik die weg van geloof en oorwinning in Christus aan. Geen wonder dat duisende lesers daagliks die dagboek gebruik nie - dis inderdaad n boek hierdie wat volheid en vreugde bied, na die eis van die dag."
Bybelwoorde Vir Die Jaarkring.
Inhoudsopgawe:
1. Die Nuwe Jaar.
2. Die Here As Herder.
3. 1 Samuel.
4. Die Lyding En Sterwe Van Die Here Jesus.
5. By Opstanding En Verskyninge.
6. Balsem Vir Ons Wonde.
7. Hemelvaart En Pinkster.
8. Diens.
9. Sielsorg.
10. Bybelkarakters.
11. Saligprekinge.
12. Mensetipes.
13. Een Ding.
14. Israel Se Reis.
15. Huwelik En Gesin.
16. Van Alles En Nog Wat.
17. Ons Gebedslewe.
18. Lewenkuns.
19. Apostolaat.
20. Kersfees En Oujaar.
__________________________________________________________
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
365 Bladsye.
[Merke op omslag]
[Merke soorgelyk soos hierdie in die boek]
[Naam en datum doodgetrek met "BLACK MARKER PEN"]
[Merke soortgelyk soos hierdie op hardeband]
[Klein snytjies op blaaie]
072 501 3890.
REF: 6372.
Nie Fiksie.
Geloof.
Christelike Leefwyse.
Prof. Dr. H.D.A. Du Toit.
Bybel.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 60
SavedSave
Gister En Vandag In Die Opvoeding - P Pistorius.
Inhoudsopgawe:
Afdeling I - Die Buiteland.
1. Die aard en betekenis van Historiese Pedagogiek.
2. Opvoeding in die primitiewe samelewing.
3. Die Grieke - Sparta - Athene - Die Sofiste.
4. Beroemde Griekse opvoeders - Socrates - Plato - Aristoteles.
5. Die Romeine - Quintilianus.
6. Israel.
7. Jesus - oorsig.
8. Die middeleeue - Augustinus.
9. Renaissance En Humanisme - Vittorino Da Feltre - Desiderius Erasmus.
10. Die kerkhervorming - Martin Luther - Melanchton - Johannes Calvyn - Die Kontra-Reformasie - Oorsig.
11. Die Realisme - Comenius - Oorsig.
12. Die Rasionalisme - John Locke.
13. Die Naturalisme - Jean Jaques Rousseau.
14. Die Negentiende Eeu en die Psigologiese rigting - Johann Heinrich Pestalozzi.
15. Die Psigologiese rigting (vervolg) - Friedrich Froebel.
16. Die Psigologiese rigring (vervolg) - Johann Friedrich Herbart.
17. Die Negentiende Eeu (vervolg) - Die Natuurwetenskaplike rigting - Herbert Spencer.
18. Die Twintigste Eeu - Algemene agtergrond.
19. John Dewey.
20. Didaktiese stelsels van die Nuwe Opvoeding - Die Projekmetode - Die Montessori-stelsel - Die Dalton-plan - Die Decroly-stelsel - Kerschensteiner se werkskool - Die Winnetka-plan - Die Jenna-plan.
21. Oorsig en perspektief - Vraagstukke en oplossings van die jongste tyd - Die tradisioneel-Christelike benadering - Prof H Bavinck.
Afdeling II - Suid-Afrika.
1. Onderwys in die eerste jare van die volksplanting.
2. Pogings tot hervorming - Die Ordonnansie van De Chavonnes, 1714 - Die Reglement van 1782 - Die memorie van Spenlin, 1788 - Oorsig van die eerste 150 jaar.
3. Onderwyshervorming onder De Mist.
4. Onder Britse bestuur, 1806-1839.
5. Onderwys op Trek in die vroee Republieke.
6. Onderwys onder president Burgers.
7. n Bloeitydperk tussen die twee Vryheidoorloe - Ds SJ Du Toit - Dr N Mansvelt.
8. Oorlog en heropbou - Kampskole - Heropbou - C.N.O. - Die Selborne-memorandum.
9. Die Smutswet, 1907.
10. Onderwys in die Unie van Suid-Afrika.
11. Onderwysontwikkeling in Transvaal sedert 1910 - Algemene agtergrond - Die Skoolplaasstelsel - Gesentraliseerde Plaaskole - Junior Hoerskole - Spesiale skole - Gedifferensieerde middelbare onderwys - Ander ontwikkeling op onderwysgebied.
12. Nasionale onderwys.
13. Die onderwys as sleutel tot sameleweringsverandering. Die R.G.N. se verslag oor onderwysvoorsiening in die R.S.A. (Julie 1981)
**************************************************************
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
373 Bladsye.
[Hardeband het merke op]
[Merke in boek]
072 501 3890.
REF: 6299.
Nie Fiksie.
Geloof.
Vak.
Opleiding.
Handleiding Vir Studente.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
R 60
SavedSave
3 In 1 - Romanza - REF: 7138.* Gelyke Vennote - Marie-Louise Cronje.Charlie word n boukontrakteur soos haar pa.* Seemens - Wilreza Smit-Theron.Aandie Wildekus leer die siniese en gerekende joernalis Lilian n chirurg ken wat misvormde mense se lewe kom verander.* Vallei Van Verlange - Frances Vermaak.Op pad na haar pa op die Eiland Man ontmoet Elena vir Tomas wat ook daar gaan vakansie hou.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.512 Bladsye.[Sagteband geskeur reggemaak met kleefband][Sagteband verniel][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Klein snytjies blaaie]072 501 3890.REF: 7138.Fiksie.3 Boeke In Een.3 Romanza In Een.Romanse.Romanza Boeke.Romanza Boek.Marie-Louise Cronje Boek.Marie-Louise Cronje Boeke.Wilreza Smit-Theron Boek.Wilreza Smit-Theron Boeke.Frances Vermaak Boek.Frances Vermaak Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
R 110
SavedSave
n Ma se hoop - Francine Rivers -
Marta Se Nalatenskap Deel 1.
n Ma se hoop is n roerende drama wat
handel oor geloof en drome, hartseer en teleurstelling, maar ook uiteindelik
oor die krag van liefde. Dis die eerste boek in die Marta se nalatenskap reeks.
• Tweedehandse boek.
• Sagteband.
• Afrikaans.
• 23 CM.
• 410 Bladsye.
• 072 501 3890.
• REF: 7580.
• Afrikaans Francine Rivers Boek.
• Francine Rivers Boek.
• Fiksie.
• Christelike Fiksie.
• Marta Se Nalatenskap Boek 1.Francine Rivers Boek.Francine Rivers Boeke.Marta Se Nalatenskap.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
10mo
Save this search and get notified
when new items are posted!
