Back to search (Gauteng > East Rand > Used Sports & Leisure Gear for sale > Second Hand Books & Games for sale> ad 1342104395)
Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay & Ship listings.
Omnibus 2 - Elza Rademeyer - REF: 7926.
R 120
Reason for Reporting
Omnibus 2 - Elza Rademeyer - REF: 7926.
Verlief en verlore op Marion.
Die seiljag waarop Louise Webber, haar verloofde en haar beste vriendin na Nieu-Seeland vaar, raak tydens 'n hewige storm onklaar, en die volgende wat Louise weet, is dat sy dodelik siek is en haar tussen 'n spul bebaarde gomtorre op Marion-eiland bevind.
Dwaalspoor na Kanaän.
Weduwee Niena Pistols weet die mense beskinder en vermy haar. Hulle sê sy is skoon beduiweld in haar kop vandat haar lieflingseun, James, so grusaam vermoor is.
Woestynpad van verlange.
Dat die lootgieter wat die badkamer in haar skoonouers se huis kom vernuwe hoogs aantreklik is, gaan geensins by Debbie Trediux verby nie.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
512 Bladsye.
[Tip-ex merk binnekant boek eerste bladsy]
[Merke soortgelyk soos hierdie in boek]
[Sagteband verniel]
072 501 3890.
REF: 7926.
Fiksie.
Omnibus.
Elza Rademeyer Boek.
Elza Rademeyer Boeke.
Jasmyn.
Liefdesverhale.
3 IN 1.
3 Stories in 1 Boek.
HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
****KONTAK ONS GERUS OOK OP WHATSAPP - 072 501 3890 BOEKEANDBOOKS. ****
Read More
