Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Sports & Leisure
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for nag in "nag" in Second Hand Books & Games for sale in South Africa in South Africa
12
R 35
SavedSave
Die Jare Vorentoe - Hannah Du Plessis.Na n kort – en uiters stromagtige
huwelik, na die dood van haar man, vertrek Arinda Roux na n heeltemal onbekende
plekkie. Sy wil n nuwe begin maak, vergeet wat agter is en die pos as
onderwyseres op Silwerduine is die ideale oplossing hiervoor.
Op haar heel eerste aand, ontmoet sy
die gewilde Gerhard Malan, asook die stuurse ou Stander. Sy kry nie die
geleentheid om juffrou Stander goed te leer ken nie, want dieselfde nag sterf
sy aan n hartaanval. Die hele dorp is geskok as dit blyk dat die person wat
hulle al die jare hier leer ken het as n verstokte oujongnooi, iewers n dogter
het. Vir Arinda bly dit n vraag hoekom die ou dame so geskok was toe sy melding
gemaak het van die balletgroep wat deur die land toer. Of was dit bloot as
gevolg van Arinda se teenwoordigheid?
Maar sy het geen tyd om hieroor te
tob nie, want die nuwe werkring hou haar besig. Die kinders, die inwoners van
hierdie dorpie waar die tyd feitlik gaan stilstaan het, die huisie wat sy huur,
die vreinskap met Fanus, Nella en Gerhard, dit alles vul haar dae.
Voordurend word sy geteister deur die
herinneringe aan die dae van gister, en eergister, beelde uit haar ongelukkige
huwelik. Geleidelik besef sy dat gister werklik dood is en dat die lewe tog nog
ander vreugde en geluk bied.
Maar voordat sy werklik vrede in
haarself kan vind maak die verblyf op Silwerduine n hele paar draaie, totdat
dit tot stilstand kom. Totdat sy die antwoord kry op baie kwellinge.
Hannah Du Plessis het Die Jare
Vorentoe – n skoon gesinsverhaal.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.150 Bladsye.[Naam, van, jaar en regmerk in boek][Omslag verniel en baie swak toestand][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Merke op hardeband]072 501 3890.REF: 7836.Fiksie.Hannah Du Plessis Boek.Hannah Du Plessis Boeke.Gesinsverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
4mo
7
R 80
SavedSave
Die Chirurg Se Onvergeetlike Nag - Ann Mcintosh - Mills & Boon - Mediese Romanse.NAELBYT MEDIESE DRAMA EN POLSENDE ROMANSE.Een nag in Mexiko....Noodgevalledokter Liz Prudhomme is verstom om die trekvoel en eertydse weermagdokter, Cort Smith, in haar hospitaal raak te loop - en nogal as die nuwe traumachirurg.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.188 Bladsye.[Merke in die boek]072 501 3890.REF: 7742.Fiksie.Mills And Boon.Mills And Boon Afrikaans.Mills & Boon Afrikaans.Afrikaanse Mills & Boon Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
5mo
12
R 110
SavedSave
Die Nag Toe Die Here Moses Wou Doodmaak - Ds Jan Hanekom - Vraagtekengebeure Uit Die Bybel.Oor hierdie en ander raaiselagtige gebeure in die Bybel skryf ds. Jan Hanekom insiggewend en onderhoudend. In sy soeke na antwoorde ontdek hy dat daar agter elke vraagteken n belangrike boodskap skuil.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.158 Bladsye.[Hardeband verniel][Merke in boek]072 501 3890.REF: 7732.Nie Fiksie.Christelike Leefwyse.Christelike Boeke.Geloof.Ds. Jan Hanekom.Ds Jan Hanekom Boek.Ds Jan Hanekom Boeke.God.Nadab.Abihu.Esel.Saul.Endor.Heilige Gees.Ussa.Elia.Judas.Ananias.Saffira.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
6mo
12
R 110
SavedSave
Wagter, Hoe Ver Is Dit In Die Nag - Eerw JF Nel.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.198 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Pen]072 501 3890.REF: 7666.Nie Fiksie.JF Nel Boek.JF Nel Boeke.Eerw JF Nel Boek.Eerw JF Nel Boeke.Geloof.Godsdiens.Christelike Leefwyse.God.Profesie.Hemel.Dood.Die Koms.Openbaring.Die Wegvoering Van Die Bruid.Die Laaste Diktator.Antichris.Dier En Valse Profeet.Die Slag Van Armageddon.Die Antichris.Wie Is Die Antichris.False Profeet.Satan.Opstandings.Die Laaste Oorlog.Die Laaste Oordeel.Die Nuwe Hemel En Aarde.Die Duisendjarige Vrederyk.Die Nuwe Jerusalem.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
12
R 100
SavedSave
Die More Kom En Ook Die Nag - Bennie Kleynhans.Die More Kom! En Ook Die nag - Bennie Kleynhans.Die Derde Wereldoorlog.Die Wegraping.Merkteken Van Die Antichris.Die Groot Verdrukking.Die 1 000 Jaar Van Vrede.N Stad Uit Die Ruimte.HOOFSTUK.I Die Slottoneel van hierdie wereld ontvou voor my oe.II More volgens Matteus 24.III Die wegraping.IV Die groot verdrukking.V Die merkteken van die antichris.VI Armageddon.VII n Duisend jaar van vrede.VIII n Stad uit die buitenste ruimte.ADDENDUM.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.181 Bladsye.[Naam/van/datum/adres][Hardeband het krap merke op][Highlighted][Merke in boek][Pen soortgelyk soos hierdie in die boek][Tee merk in boek]072 501 3890.REF: 7442.Nie Fiksie.Bennie Kleynhans Boek.Bennie Kleynhans Boeke.Geloof.Christelike Leefwyse.God.Bybel.Eindgebeurtenisse.Wederkoms.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
1
R 100
SavedSave
Een Nag En N Bietjie - Hester Kruger - Gebaseer Op N Ware Verhaal.
Daar was die dag voor die gebeure, en die dag daarná. En dan was daar die nag tydens. Nooit weer sal Margaretha se lewe dieselfde wees nie. Een weeksaand is sy en haar man in hul plaaswoning naby Groblersdal aangeval en beroof.
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.190 Bladsye.[] Geel merke / kole in die boek soortgelyk soos hierdie [][] Tee merke op blaaie soortgelyk soos hierdie []072 501 3890.REF: 5853.Fiksie.Gebaseer op n ware verhaal .Hester Kruger Boek .Ware gebeure.Verhaal.Suid Afrika.Hartverskeurende Boek.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
Die Groot Hans Hellmut Kirst Omnibus - Leserskring Moderne Gunstelinge.
Nag van die generaals - Hans Hellmut Kirst.Nul agt - Hans Hellmut Kirst.Die dood speel die laaste kaart - Hans Hellmut Kirst.
3 in 1.
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.22 CM.739 Bladsye.[] Tee merke blaaie [][] Merke soortgelyk soos hierdie [][] Klein snye/skeur soortgelyk soos hierdie in die boek []072 501 3890.REF: 5629.Fiksie.Omnibus Boek.Leserskring Boek.Hans Hellmut Kirst Boek.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 50
SavedSave
Glimlag Van Die Sekelmaan - Elize Mitchell - Melodie.
Die nag toe Nina Immelman se man in ʼn motorongeluk sterf, kom nie net haar veelbewoë huwelik tot ʼn einde nie, maar vind sy ook uit dat die boedel bankrot is en sy alles verloor het – ook haar huis. Toe sy dus die kans gebied word om op ʼn luukse landgoed aan die Mosambiekse kus die huishouding waar te neem, gryp sy dit met albei hande aan.
Maar op dié idilliese, sub-tropiese landgoed waar die soel, romantiese aande swaar belaai is met die geur van rose en frangipani, spat die vonke uit die staanspoor tussen Nina en haar werkgewer, Charl Beaumont.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
222 Bladsye.
*Een lyn aan die bokant van die boek aan die buitekant.
072 501 3890.
REF: 2099.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 100
SavedSave
Die Staat VS Oscar - Marida Fitzpatrick.
Oscar klop aan die deur en Reeva kom maak vir hom oop. Die man wat oor die drumpel trap, wat vir die laaste keer by hierdie huis instap, is Oscar Pistorius, skatryk, alomgeliefde wêreldberoemde Olimpiese held. Die man wat oor minder as 24 uur by dieselfde deur sal uit steier, sal 'n ánder Oscar wees. Berug, bebloed, bedroef, 'n flentersgebreekte spieël van homself."
Dis die verhoor van die jaar, die storie van die dekade. Dis 'n liefdesverhaal wat 'n hofdrama geword het, 'n sprokie wat in bloed geëindig het.
Die Oscar Pistorius-saak is al van hoek tot kant bestudeer en ontleed, in berigte en debatte bespreek. Maar nog nooit is dit van die begin tot die end as 'n spanningsverhaal vertel nie. En dít is wat Marida Fitzpatrick in Die Staat vs. Oscar doen. Sy weef die skrikwekkende gebeure van daardie nag en die mees dramatiese dele van die verhoor op só 'n manier ineen dat die boek soos 'n misdaadriller lees.
Tussendeur dié boeiende vertelling is uittreksels uit roerende onderhoude met van die betrokkenes se naastes. Die boek bevat ook 'n interessante ontrafeling van die tegniese aspekte van die verhoor: Wat het die ballistiek, die getuienis oor die gille en Oscar se twee verwere uiteindelik vir hom beteken?
Dit word alles geïllustreer met foto's wat op die toneel geneem is en grafiese voorstellings.
Die Staat vs. Oscar is 'n fassinerende storie wat nie net al die legkaartstukke van die Oscar-raaisel in plek laat val nie, maar deurentyd aangryp en meesleur.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
23 CM.
248 Bladsye.
*x2 Plakkers in boek.
072 501 3890.
REF: 1501.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Nie Fiksie.Misdaad.Oscar Leonard Carl Pistorius (gebore 22 November 1986 in Sandton, Johannesburg) is 'n Suid-Afrikaanse gewese paralimpiese atleet en veroordeelde moordenaar.
2y
1
R 30
SavedSave
Die Ryper Jare - Ena Murray.
In Die ryper jare kan Amanda, mannekyn by ’n bekende modehuis, nie verstaan hoekom haar ma skielik so ánders optree nie. En so ook haar baas, die man wat haar hart verower het.
En die verlange bly trou Wouda met ’n man wat sy geglo het haar geluk kon bied, selfs liefde . . . tot dáárdie nag, hul huweliksnag . . .
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
151 Bladsye.
*Naam en van, **Merke In Boek, ***Hardeband is verniel.
072 501 3890.
REF: 2363.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 35
SavedSave
Nag Van Die Jakkals - Annemarie J Pieterse.
n Romantiese spanningsverhaal wat boei tot op die laaste bladsy.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
22 CM.
152 Bladsye.
{Naam en van in die boek}
{Omslag is geskeur en water merke op}
{Merk in boek}
072 501 3890.
REF: 4317.
Fiksie.
Liefdesverhaal.
Annemarie J Pieterse Boek.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
Omnibus - Wilde Hawer - Madelie Human - Romanza - REF: 5624.
Hierdie omnibus is ’n
samestelling van drie van Madelie Human se vorige Romanzas, Om Ben lief te hê,
Om Dirk te tem en Om Kobus te ken.
Om Ben lief te hê:
Ben Louw het Leah een nag tien jaar gelede
liefgehad ... en weggesmyt. Terug met haar praktyk as kindersielkundige op die
plaas, is Ben weer daar. Haar hart en lyf swig opnuut, maar sy weet dis verniet.
Om Dirk te tem:
Dirk Degenaar laat Marica keer op keer voel asof
sy oor ’n afgrond tuimel, en hý moet gestraf word! Sy gee vir hom fisioterapie
by sy huis, maar weet naderhand nie meer wie tem vir wie nie.
Om Kobus te ken:
Toe Sureta hom bitter nodig gehad het, het hy
spore gemaak, nou wil Kobus Hattingh huisie-huisie speel. Kwansuis om sy seun
te leer ken. Maar dis te laat. Dié kans sal sy hom glad nie gee nie.
Nuwe boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.399 Bladsye.072 501 3890.REF: 5624.Fiksie.Romanza.Romanse.Madelie Human Boek.Madelie Human Omnibus.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 30
SavedSave
Koetsrit Na Onheil - De Wet Le Roux.
Hoofstuk een:
Die nag is onstuimig en die wind waai onophoudelik; dit jaag die wolke soos skoopgedaantes deur die donker hemel waar die maan wit en koud hang. Elke nou en dan is daar n kort verposing asof die wind asem ophou, maar dan begin dit net so skielik rukkerig en met hernude ywer oor die vlaktes dreun.
Die koets skommel en stamp oor die ongelyke koetspad terwyl die perde teen die sterk wind beur.
Tweedehandse boek.
Hardeband sonder omslag.
Afrikaans.
21 CM.
152 Bladsye.
Plakker voor in die boek.
Naam en van in die boek.
Bladsye skoon en netjies.
072 501 3890.
REF: 517.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 100
SavedSave
Die Donker Kind –
Anna M Louw.
Oompie Sam en sy
driemanskap het later die arrige boomwolk onthou wat die dag soos n voorbode
oor die see en die uitspansel gestrek het; en die stuk water wat sigselwers
opgeraap en penorent bly swewe tot by die Suid-Siener rif waar
Antjie-die-Skipper die fratsgolf sonder bang gestaan en inwag het. Agt dae
later het twee dolfyne n gestalte in swart geklee tot op die skotige strand
uitgebring.
Vir ou dokter wat die
doodsertifikaat moes kom gee, was dit kompleet asof die stralende, albasteragtige groen oe oorgeloop
het van die laaste toneel wat hulle moes aanskou: stormsee, lug, son. En dit
was goed so, het hy besluit: n goeie dood vir Antjie-die-Skipper.
Jare later, na die
Groot Verandering, is oompie Sam dikwels uitgevra na sy mening oor die nuwe
politiek en ook veral of hy nie ou Weskusstories ken nie. Vir een aandagtige,
stil, jong joernalis het hy die storie vertel, van die beeldmooi wit vrou met
die groen oe wat op n houtskip met n rooi seil in hierdie see gevaar het en vriende
gemaak het met die dolfyne. Hy het vertel van die geheime minnaar wat een lang,
onvergeetlike nag by haar was; toe vir goed verwdyn het uit haar lewe; al was
daar mense wat vertel het dat hy partykeer met donkermaan gesien was waar hy op
n afstrand staan en kyk het na die ligvierkante in haar vensters. Vir hierdie
minnaar, het oompie Sam vertel, het die Groot Verandering te laat gekom.
Die Donker Kind is n
fassinerende roman, die uitbeelding van die mens se vreemde hartsog om vermaak
te put uit rampspoed, geweld,
bloedvergieting – en self die dood. N Weskus-verhaal wat aangrypend is in sy
menslikheid, dog geteken met Anna M. Louw se kenmerkende fyn, satiriese pen.
·
Tweedehandse
boek.
·
Hardeband
met omslag.
·
Afrikaans.
·
21 CM.
·
159
Bladsye.
·
Naam, van
in boek, merke aan die buitekant van die boek (Kyk na foto’s asb), skoon boek.
·
072 501
3890.
·
REF:
1385.
·
072 501
3890.
·
Hierdie
boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
10
R 50
SavedSave
Fiela Se Kind - Dalene Matthee.Aan die een kant van die berg, in die Lange Kloof, woon Fiela Komoetie, verknog aan haar hanskind - deur die Here aan haar "toebetrou" een nag toe sy hom as driejarige gekry het waar hy voor haar deur staan en huil, n weggooilam.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.314 Bladsye.[Omslag swag kondisie][Hardeband merke/skaaf plekke]DIE BOEK SELF IS NOG IN GOEIE KONDISIE.072 501 3890.REF: 7003.Fiksie.Dalene Matthee Boek.Dalene Matthee Boeke.Roman.Knysna-Bosveldwereld.Skoolboek.Skoolboeke.Lees.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
7
R 120
SavedSave
Anderkant Die Oseaan - Karen Kingsbury.Connor Evans is n vlieenier by n
groot lugredery. Hy is gelukkig getroud en het twee pragtige dogters, n mooi
huis en n gesonde bankbalans. Wat die verlede betref, het hy nie veel om weg te
steek nie ... behalwe vir een nag agt jaar gelede. Niemand weet daarvan nie, en
dit was immers n lang ruk terug. Vir Connor is sy lewe so perfek soos kan kom.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.[Naam en van asook jaar in die boek][Merkie]GOEIE KONDISIE.072 501 3890.REF: 6993.Fiksie.Karen Kingsbury Boek.Karen Kingsbury Boeke.Christelike Fiksie.Afrikaanse Karen Kingsbury Boeke.Karen Kingsbury Afrikaans.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 50
SavedSave
Spoor - Sonja Loots.
Bo Pakhuispas raak ‘n vliegtuig los uit die lug. En val. Dis ‘n Junkers 86 van 61 Eskader wat met ‘n vrag laaghout op pad was na Brooklyn-vliegveld. Die loods, kaptein Blinkhorn, sterf op feitlik dieselfde oomblik dat ‘n rooikopdogtertjie haar eerste skreetjie gee – sonder aanmoediging van die verdwaasde vroedvrou. Ook bo Bobbejaansberg naby Elandsbaai raak ‘n vliegtuig verdwaal in die mis. En val. ‘n Seuntjie, aan’t speel in die vlak water van Verlorenvlei toe die Lockheed Lodestar neerstort, storm bergop en verbrand hom letterlik teen die vuurwarm silinderkas. In die ambulans klou hy vas aan die koel hand van skout-by nag. Guys Waterhouse Hallifax, een van die tien gestorwenes.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
117 Bladsye.
*Een bladsy het voorletters binne op die bladsy, *naam van en jaar in boek geskryf, *voorblad het n klein merkie waar dit beskadig is. (kyk na foto's asb)
072 501 3890.
REF: 1969.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 110
SavedSave
Gesinsomnibus - Maretha Maartens.
Gesins-omnibus - Maretha Maartens.
Resepte.
Klaar met die dinge van n kind - Murray Janson.
Nader aan jou naaste - Prof. Fanie Snyman.
In n regte grootwordhuis is - Petro Havenga.
Lees die agterblad - Trudy Reinhardt.
Bottervisse in jem - Deon Meyer.
Paradysland - Johann Knobel.
Die finale geheim - JD Liebenberg.
n Moeg hond onder die bed - Elna Crouse.
Oopkaart - Maretha Maartens.
Mister Bond, Miss Ruby en Moshe Dayan - Marzanne le Roux.
Enkel maar nie alleen! - Johan Pienaar.
Net in Suid-Afrika - Tolla Van Der Merwe.
Grietjie se ete - Maretha Maartens.
Oorlog - Mike Oberholzer.
Die nette en die wette van die net - Bertie Haasbroek.
85 lekker besoekpunte - Bertie Haasbroek.
Kinderversies.
Wat haal asem? - Friedel Eloff.
Voetsek - PG Gouws.
Jagseisoen - Peet Bekker.
Ons lotgenoot, die dier - Hennie Aucamp.
Nandi - Fanus Rautenbach.
Vuurpyl - Maretha Maartens.
Die grafskender - Lou bekker.
En vir elkeen van hulle sorg God - Peet Bekker.
Man op die brug - Kas Van Den Bergh.
Bybellimerieke - Douwleen Bredenhann.
Ons eie - Christine Grove.
Die storie van die boggel - Riana Scheepers.
Waar werk Ouboet? - Peet Bekker.
Versmoor ons merkaar? - Attie Steyn.
Liewe oom draadloos - Fanie Rautenbach.
Klaaglied van n ma - winterwoorde - Marie Scott.
Vlug 111 - JD Liebenberg.
Die nege rooikoppe - Tobie Van Der Westhuizen.
Eerste aand - Francois Bloemhof.
Die botterskerf - Francois Bloemhof.
Rotveld - Maretha Maartens.
Die laaste kompartement - Francois Bloemhof.
Ken jy die vuurwaens? - Willem Pretorius.
Oop veld - De Waal Venter.
Huwelikskategese vir jongmense - Petro Havenga.
Naelstring - Stoffel Cilliers.
Gevangene - Jeanette P Du Toit.
My ma se mabies - Ida Grabe.
Onder watter boom staan jy daar? - Friedel Eloff.
Die damwal - Ernst Otto.
Die rofste storie ooit - Hans Du Plessis.
Donker nag - Hans Du Plessis.
1 Korente 13 - Geestelik.
Happel - Maretha Maartens.
Fanie verskilmaker - Tobie Van Der Westhuizen.
Gedigte.
_____________________________________________
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
30 CM.
120 Bladsye.
{Merke in die boek}
{Skeur 2 bladsye}
072 501 3890.
REF: 3870.
ATKV.
Gesinsherinneringe.
JP van der Walt.
Marinda Knox.
Fiksie.
Nie Fiksie.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
Vertellers 2 - Die Tweede Groot Verhaalboek - Merwe Scholtz.
O' Callaghan se waatlemoen - C Louis Leipoldt.
Salas y Gomez - Eugene N Marais.
Die nag van die clown - Abraham H De Vries.
n Sirkus in die steppe - Freek swart.
Die park na die val van die blare - Karen Schoeman.
Die nuwe jas - Berta Smit.
Ek vat my land - Bartho Smit.
Melk - Elsa Joubert.
Die bok - Ingrid Jonker.
Drusse - J Van Melle.
Taai wortels - CM Van Den Heever.
Die hol krans - M.E.R.
Die huis teen Koppie Alleen - Toon Van den Heever.
Die swart haan - Henriette Grove.
Elias - Jan Van Tonder.
Jy moet jou by kry voor die kanon skiet - Abraham H De Vries.
Die tarentaal - MC Botha.
Bitterbek en Pompies - Chris Barnard.
Het spoke nekke? - Audrey Blignault.
Weekdier die Grote - Jan Rabie.
Silt van die aarde - E Kotze.
Tannie, ons bring rosies - Dot Serfontein.
Die vrou van die fabriek - PJ Haasbroek.
Dood van n ouma - Margaret Bakkes.
En nou sit ek maar so - Wilma Stockenstrom.
Die uitdraaipad - Elise Muller.
n Pankop te perd - Chris Barnard.
Bokmelk en blommetjiesgoed - Anna M Louw.
Die ooreenkoms - Dalene Matthee.
Walter en Linnie - Petra Muller.
Die voorsanger van Maltahohe - Jan Spies.
Die begeerlikheid van die vlees - PJ Haasbroek.
En toe se Beelsebub ... - PG Du Plessis.
Gebet van Tities Tokaan - Pulvermacher.
Phillippus P Van Staden - AS Van Straten.
n Storie oor n storie - Hennie Aucamp.
Die roos van die Koevervoorts - CGS De Villiers.
Pape se plan - Jan Spies.
Is jou oupa nog so mooi? - Junita Joubert.
Die middelboom - Henriette Grove.
Oom Hendrik in die spookhuis - CJ Langenhoven.
Hoe groen was die dakke van Arkadie - PC Haarhoff.
Die pampoen - Martin Versfeld.
Lag jy, Sampie? - Chris Barnard.
Wildegans, wildegans - Elsabe Steenberg.
Die hoendersteier - Morkel Van Tonder.
Partytjie - JM Gilfillan.
Van n man se storie - Gawie Kellerman.
Makers en mense - Andre P Brink.
Wat is n zonk? - Jeanne Goosen.
Gesigte - Etienne Van Heerden.
Dirk Ligter - Boerneef.
Moet n slag gaan kyk hoe lyk dit daar by Goudini-spa - Andre Le Roux.
" Een vreemdeling op de aarde " - Audrey Blignault.
Die sendeling is dood - Elsa Joubert.
Hoe jy jou lus verloor - Rachelle Greef.
Ma se voorbode - John Miles.
Die mossies van Barcelona - Uys Krige.
n Dag in Berg-en-Dal - Etienne Le Roux.
Die klipblom - Jan Rabie.
Die dood van Julika Von Schwabe - Chris Barnard.
Die twee dom seuntjies - Jan Spies.
Die engeltjie wat agtergebly het - Piet Cillie.
Liewe Patat - Annie Schumann.
Die antie met die pienk rok - Jan Spies.
Sonder handvatsels - Anna M Louw.
Die uitvoering van n tistement - Ferdinand Deist.
Die Spieelkepetsh - Christine Pienaar.
Houtbaai-Blues - Abraham H De Vries.
Die skaapwagter - Suzanne Van Rensburg.
Tweedehandse Boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
611 Bladsye.
[] Merke aan die binnekant van die omslag []
[] Hoeke van die hardeband verniel []
[] Merke soortgelyk soos hierdie in die boek []
[] Merkie aan die buitekant van die omslag []
072 501 3890.
REF: 5192.
Fiksie.
Merwe Scholtz Boek.
Saamgestel deur Merwe Scholtz.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
R 110
SavedSave
Die Grensoorlog in ons
binnekant by Klasie Steenkamp. “Dit
was soos ’n geweerskoot in die nag. Die teiken is getref – op meer as een
manier … Die bloed het in my ore gesuis … ‘U seun, Wouter, is dood.’ ”
Een stukkende oomblik, ‘n leeftyd van verlies;
‘n emosionele kettingbotsing wat verhoudings verander – en soms wrakke langs
die pad laat. Deur fyn gefiltreerde terugflitse nooi dominee Klasie Steenkamp
jou in die lewe van hom en sy gesin in. Hulle fokuspunt is die skielike dood
van hulle seun Wouter in die Grensoorlog (4 Januarie 1984). Terwyl hulle nog
daarvan herstel, volg die dood van sy blou-oog vrou, Issie. Condition: very
good. Price R110
4y
Save this search and get notified
when new items are posted!
