Someone beat you to it!

Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay & Ship listings.

Die Jare Vorentoe - Hannah Du Plessis.

R 35

2 months ago81 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description

Die Jare Vorentoe - Hannah Du Plessis.


Na n kort – en uiters stromagtige huwelik, na die dood van haar man, vertrek Arinda Roux na n heeltemal onbekende plekkie. Sy wil n nuwe begin maak, vergeet wat agter is en die pos as onderwyseres op Silwerduine is die ideale oplossing hiervoor.

Op haar heel eerste aand, ontmoet sy die gewilde Gerhard Malan, asook die stuurse ou Stander. Sy kry nie die geleentheid om juffrou Stander goed te leer ken nie, want dieselfde nag sterf sy aan n hartaanval. Die hele dorp is geskok as dit blyk dat die person wat hulle al die jare hier leer ken het as n verstokte oujongnooi, iewers n dogter het. Vir Arinda bly dit n vraag hoekom die ou dame so geskok was toe sy melding gemaak het van die balletgroep wat deur die land toer. Of was dit bloot as gevolg van Arinda se teenwoordigheid?

Maar sy het geen tyd om hieroor te tob nie, want die nuwe werkring hou haar besig. Die kinders, die inwoners van hierdie dorpie waar die tyd feitlik gaan stilstaan het, die huisie wat sy huur, die vreinskap met Fanus, Nella en Gerhard, dit alles vul haar dae.

Voordurend word sy geteister deur die herinneringe aan die dae van gister, en eergister, beelde uit haar ongelukkige huwelik. Geleidelik besef sy dat gister werklik dood is en dat die lewe tog nog ander vreugde en geluk bied.

Maar voordat sy werklik vrede in haarself kan vind maak die verblyf op Silwerduine n hele paar draaie, totdat dit tot stilstand kom. Totdat sy die antwoord kry op baie kwellinge.

Hannah Du Plessis het Die Jare Vorentoe – n skoon gesinsverhaal.


Tweedehandse boek.

Hardeband met omslag.

Afrikaans.

21 CM.

150 Bladsye.

[Naam, van, jaar en regmerk in boek]

[Omslag verniel en baie swak toestand]

[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]

[Merke op hardeband]

072 501 3890.

REF: 7836.

Fiksie.

Hannah Du Plessis Boek.

Hannah Du Plessis Boeke.

Gesinsverhaal.

HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.

Id Subtitle 1337531683
View More
Boekeandbooks .
Selling for 10+ years
Total Ads13.31K
Active Ads3.72K
Seller stats
13.31KTotal Ads
3.31MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(4008)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms & Conditions and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.