Post FREE Ad

Spoor - Sonja Loots.

R 50

a year ago672 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Owner
Description

Spoor - Sonja Loots.


Bo Pakhuispas raak ‘n vliegtuig los uit die lug. En val. Dis ‘n Junkers 86 van 61 Eskader wat met ‘n vrag laaghout op pad was na Brooklyn-vliegveld. Die loods, kaptein Blinkhorn, sterf op feitlik dieselfde oomblik dat ‘n rooikopdogtertjie haar eerste skreetjie gee – sonder aanmoediging van die verdwaasde vroedvrou. Ook bo Bobbejaansberg naby Elandsbaai raak ‘n vliegtuig verdwaal in die mis. En val. ‘n Seuntjie, aan’t speel in die vlak water van Verlorenvlei toe die Lockheed Lodestar neerstort, storm bergop en verbrand hom letterlik teen die vuurwarm silinderkas. In die ambulans klou hy vas aan die koel hand van skout-by nag. Guys Waterhouse Hallifax, een van die tien gestorwenes.

  • Tweedehandse boek.
  • Sagteband.
  • Afrikaans.
  • 21 CM.
  • 117 Bladsye.
  • *Een bladsy het voorletters binne op die bladsy, *naam van en jaar in boek geskryf, *voorblad het n klein merkie waar dit beskadig is. (kyk na foto's asb)
  • ******.
  • REF: 1969.

  • Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Id Subtitle 232134747
View More
BOEKEANDBOOKSMember since 2015
Email Verified
2332 adsActive
3699 adsPosted