Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Sports & Leisure
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for du toit in "du toit" in Second Hand Books & Games for sale in South Africa in South Africa
9
R 35
SavedSave
Die Oop Pad - Bep Du Toit - Lapa.Vera De Lange is vyf en veertig en haar man is vyf jaar tevore dood.Tweedehandse boek.Sagteband,Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Sagteband klein skeurtjies en merke]072 501 3890.REF: 8091.Fiksie.Bep Du Toit Boek.Bep Du Toit Boeke.Lapa Boek.Lapa Boeke.Liefdesverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
7d
5
R 150
SavedSave
Homegrown honeys 2006 - Top 100 finalists.Alandi Gerber from Port ElizabethAlicia Marais from PretoriaAlison Wasserfall from DurbanAmy Bridger from WelkomAn-li Nel from PretoriaAnnari du Toit from PretoriaAnzelle Steyn from JohannesburgBarbara le Grange from Cape TownBianca Trytsman from Cape TownBrenda van Straaten from DurbanBronwen Barry from JohannesburgCandice Bricknell from JohannesburgCandice Connelian from DurbanCarla janse van Rensburg from BethlehemCarla-Leigh Mathewson from East LondonCarmen Westraad from BloemfonteinChantal le Roux from Cape TownClaire Drew from JohannesburgCrystal Thomas from Cape TownDebbie-Lee Roets from PretoriaDelize Fourie from PretoriaDominika Slomczynska from JohannesburgEilene van Wyk from Cape TownElina Buthelezi from JohannesburgElsabe Bezuidenhout from JohannesburgFranci van Staden from PretoriaGabriella Davids from Cape TownGaileen Naidoo from BenoniGillian Steward from JohannesburgIlze van Altena from Somerset westJamie Cellier from Cape TownJanine Coetzer from JohannesburgHanri van Schalkwyk from PretoriaJaxi Sampson from JohannesburgJenna Case from DurbanJenna Huxtable from JohannesburgJessica Wheeler from JohannesburgKathy Joubert from DurbanKerry-Anne Longhurst from HartbeespoortKerry Hampson from JohannesburgKerry-Lee from JohannesburgKirsten Kennedy from JohannesburgKirsten Wiggil from PhalaborwaKristen Hayworth from JohannesburgLaura Baird from JohannesburgPrevious winner: Jasmin JaggerFeaturesPaperbackPages: 64Dimensions: 21.0 x 14.7 x 0.5 cmPhotos black & white: 0. Colour: manyTables: fewQuality: 2nd hand (98%)Underline: 0Notes in margins: 0Corners folded: 0Binding backbone: intactPages torn: 0Pages missing: 0Centerfold (3 pages): N/ACenterspread (2 pages): N/AFor more ask about my website.
21d
City Centre10
R 60
SavedSave
Liefste Koos - Sarah Du Pisanie.Sommer met die intrapslag sal Sarah
du Pisanie diep in die harte van haar lesers kruip met hierdie heerlike
verfrissendlekker verhaal van haar.
Om teruggevoer te word na vervloë dae
met ‘n trek van drie transportwaens van Walvisbaai tot ver in die ongerepte
Noorde van Suidwes, is vir die moderne leser ‘n nuwe belewenis. Vir die
ouergarde wat dalk in die verre verlede iets soortgelyks beleef het, sal
hierdie boek opnuut ou herinneringe wakker roep.
Elsa Fourie reis vanaf Kaapstad per
boot na Walvisbaai, waar sy deur haar verloofde, Kurt Strassen, ‘n lid van die
Duitse Schutztruppe ontmoet sal word. In die vreemde land is Elsa heeltemal
verlore en alleen toe Kurt nie sy opwagting op die hawe maak nie. Toe sy van
die kaptein van die plaaslike troepemag verneem dat Kurt reeds geruime tyd
vermis word, besluit sy om hom te gaan soek.
Die enigste manier waarop sy die
wilde, ongetemde Suidwes kan binnegaan, is om saam te reis met die
transportwaens wat gereeld van die hawe af goedere die binneland in vervoer.
Die enigste trek waens wat op daarde stadium in Walvisbaai is, is die van die
groot en ruwe Hermaans Potgieter. Elsa is egter vasbeslote om deur te druk tot
by Otjimbingwe en met die hulp van die goedige hawehoof op Walvisbaai wat haar
voorspraak by Herrnaans Potgieter is, word sy as ‘n jong seun wie se gesondheid
nie van die beste is nie, agter in een van Hermaans se waens gemaklik gemaak
vir die lang en moeisame reis.
As Kosie Fourie, voer Elsa se reis
saam met Hermaans en sy groep Herero vee- wagters en Boesman-spoorsnyer die
leser behoorlik mee na ‘n ouwêreldse avontuur van ossespanne, tentwaens,
kampvure en ook talle ontberinge in die barre woestynwêreld van Suidwes.
Liefste Koos se avontuur sal nie lig
vergeet word nie!
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.18 CM.232 Bladsye.[Hardeband merke en skaaf plekke][Plakker en merke waar plakker afgeskeur is][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Gaaitjie in bladsy][Klein snytjies bladsye soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8035.Fiksie.Sarah Du Pisanie Boek.Sarah Du Pisanie Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
1mo
8
R 130
SavedSave
Omnibus 9 - Louisa Du Toit - REF: 7928.In Sy was 'n somerdeel kom
Jonathan Bergman op Isaacsdal aan om 'n stuk dorpsbeplanning vir sy firma te
doen. Is dit te veel gehoop dat sy werkgewer en die se pragtige dogter Jeannie
nie alles omtrent sy verlede uitvind nie?
In Dan
kom die eensaamheid bestaan daar vir Hantie Hasper geen twyfel dat
sy en Manus Bruwer binnekort sal trou nie. Maar dan gebeur daar iets wat haar
totaal teen Manus en sy mense laat draai. Hantie word slegs staande gehou deur
Billy de Meyer, haar werkgewer wat self met verdriet worstel.
In Skerwe
van geluk is De Wet Vermeulen se ouers dankbaar toe sy
aanneemsuster, Madie, ook 'n pos in die stad aanvaar. Dan kan die twee tog na
mekaar omsien. De Wet se modelmeisie stel hoe eise, terwyl Madie verlief raak
op die geheimsinnige Theo Lendorf. In plaas van mekaar by te staan, raak De Wet
en Madie toenemend van mekaar verwyder.
En in Lamplig
teen die seile vergesel Kinnie Rigter, wat as weeskind grootgeword
het, vir Rudolf Viljee en sy ma delwerye toe. Sy is jare al verlief op Rudolf,
maar hy is haar niggie se kerel. Kinnie ontmoet vir Sephton Butler, 'n
speelmaat uit haar kinderjare. Kan daar uit die harde delwerslewe 'n sprokie
groei?Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.509 Bladsye.[Sagteband merke][Merke in boek]072 501 3890.REF: 7928.Fiksie.Louisa Du Toit Boek.Louisa Du Toit Boeke.Jasmyn.4 In 1.4 Boeke In Een.Liefdesverhale.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.****KONTAK ONS GERUS OOK OP WHATSAPP - 072 501 3890 BOEKEANDBOOKS. ****
3mo
12
R 110
SavedSave
Omnibus 1 - Magda Strydom - REF: 7929.
1. Frangipani - Magda Strydom.Louise Maritz en haar seun Leon, n mediese student, aanvaar elk n betrekking op Pakiesa, Andries Fouche se spogplaas, om geld te spaar vir sy verdere studie.
2. Pakiesa - Magda Strydom.Toy en Leon is getroud en dolverlief, maar sal n rykmansdogter en n arm student altyd goed klaarkom, veral as n eertydse nooi daarop uit is om moeilikheid te veroorsaak?
3. Onrus Op Pakiesa - Magda Strydom.Die mense van Pakiesa raak nou betrokke by die lewe van Diana Du Toit en haar seuntjie, Jannie wanneer hy deur Neil en Herman se toedoen in die hospitaal opgeneem word.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.440 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7929.Fiksie.Magda Strydom Boek.Magda Strydom Boeke.Liefdesverhale.Dallelie.3 In 1.3 Boeke In 1.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.****KONTAK
ONS GERUS OOK OP WHATSAPP - 072 501 3890
BOEKEANDBOOKS. ****
3mo
12
R 60
SavedSave
Die Glashennetjie - Tryna Du Toit - GROOTDRUK.Amanda Louw kom op Bloemendal aan om haar pa se laaste boek klaar te maak, nadat hy onverwags in die buiteland, waar sy byna haar lewe deurgebring het, oorlede is.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.250 Bladsye.[Merke op hardeband][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7837.Fiksie.Tryna Du Toit Boek.Tryna Du Toit Boeke.Daan Retief Uitgewers.Liefdesverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
5mo
12
R 35
SavedSave
Die Jare Vorentoe - Hannah Du Plessis.Na n kort – en uiters stromagtige
huwelik, na die dood van haar man, vertrek Arinda Roux na n heeltemal onbekende
plekkie. Sy wil n nuwe begin maak, vergeet wat agter is en die pos as
onderwyseres op Silwerduine is die ideale oplossing hiervoor.
Op haar heel eerste aand, ontmoet sy
die gewilde Gerhard Malan, asook die stuurse ou Stander. Sy kry nie die
geleentheid om juffrou Stander goed te leer ken nie, want dieselfde nag sterf
sy aan n hartaanval. Die hele dorp is geskok as dit blyk dat die person wat
hulle al die jare hier leer ken het as n verstokte oujongnooi, iewers n dogter
het. Vir Arinda bly dit n vraag hoekom die ou dame so geskok was toe sy melding
gemaak het van die balletgroep wat deur die land toer. Of was dit bloot as
gevolg van Arinda se teenwoordigheid?
Maar sy het geen tyd om hieroor te
tob nie, want die nuwe werkring hou haar besig. Die kinders, die inwoners van
hierdie dorpie waar die tyd feitlik gaan stilstaan het, die huisie wat sy huur,
die vreinskap met Fanus, Nella en Gerhard, dit alles vul haar dae.
Voordurend word sy geteister deur die
herinneringe aan die dae van gister, en eergister, beelde uit haar ongelukkige
huwelik. Geleidelik besef sy dat gister werklik dood is en dat die lewe tog nog
ander vreugde en geluk bied.
Maar voordat sy werklik vrede in
haarself kan vind maak die verblyf op Silwerduine n hele paar draaie, totdat
dit tot stilstand kom. Totdat sy die antwoord kry op baie kwellinge.
Hannah Du Plessis het Die Jare
Vorentoe – n skoon gesinsverhaal.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.150 Bladsye.[Naam, van, jaar en regmerk in boek][Omslag verniel en baie swak toestand][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Merke op hardeband]072 501 3890.REF: 7836.Fiksie.Hannah Du Plessis Boek.Hannah Du Plessis Boeke.Gesinsverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
5mo
8
R 60
SavedSave
3 In 1 - Romanza - REF: 7500.*Verby omdraai - Magdaleen Walters.Marike is in twee geskeur oor die geheimsinnige man met sy broeiende donker blik - en die vyandigheid wat sy te dikwels by hom bespeur.*Onwettige bruid - Elizabeth Burgers.Met twee verloofdes in die slag, hou Mia vas aan haar troudroom - net sy en haar geliefde onder n groot boom.*Haar vreemde besoeker - Bep Du Toit.Ingrid kan uiteindelik nie met die man trou wat so onwillig was om te trou nie.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.510 Bladsye.[Merk in boek]072 501 3890.REF: 7500.Fiksie.Romanse.3 In 1 Romanza.Magdaleen Walters Boek.Magdaleen Walters Boeke.Elizabeth Burgers Boek.Elizabeth Burgers Boeke.Bep Du Toit Boek.Bep Du Toit Boeke.Romanza.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
1
R 35
SavedSave
Waag Dit, Erika! - Bep Du Toit - Lapa.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
159 Bladsye.
*Voorletters in boek*
072 501 3890.
REF: 2941.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 110
SavedSave
Omnibus 6 - Louisa Du Toit.
Dryfhout is die aangrypende verhaal van 'n jong onderwyseres
wat in 'n maalstroom van emosies beland. Petro en Danie het reeds op laerskool
gekys geraak. Aan haar gevoel vir hom twyfel sy nie, en hulle brand om te trou.
Daar ontstaan egter 'n sterk, wedersydse aanvoeling tussen haar en haar nuwe
skoolhoof, Louis Paulter.
In Gesig Van Die Lewe word liefde,
eensaamheid en wanaanpassing op eienaardige maniere openbaar in die losieshuis
van Sarah Bird. Want waar kom sulke dinge beter aan die lig as wanneer ’n groep
mense onder een dak saamgegooi word?
En in Uur Van Die Pêrel keer Brenda en Nico
terug na Suid-Afrika nadat hulle op ’n oorsese toer ontmoet en verlief geraak
het. Haar nuwe tuiste is Nico se mielieplaas, Mooifontein. Maar nou begin hulle
mekaar eers wérklik ken . . . en probleme begin toenemend in die verhouding
opduik.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
507 Bladsye.
[Ligte water merke soortgelyk soos hierdie op meeste van blaaie]
[1x Bladsy klein skeur]
072 501 3890.
REF: 6507.
Fiksie.
Omnibus.
Louisa Du Toit Omnibus.
Louisa Du Toit Boek.
Louisa Du Toit Boeke.
Jasmyn.
Liefdesverhaal.
Liefdesverhale.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Contact f/price
SavedSave
Vegter en hervormer - Grepe uit die toesprake van P W BothaSaamgestel deur J J J ScholtzBaie goeie toestand en skoonEerste uitgawe 1988116 bladsyeHoofstuk 1 tot 13John Vorster 10 JaarGoeie toestand en skoonEerste uitgawe 197656 bladsye61 swart en wit fotosAn invitation to South Africa - Gerald SparrowGood condition and cleanFirst edition 197496 pages10 chaptersBlack and white photographsA walk with a White Bushman - Laurens van der PostGood condition - soft coverPublished by Penguin Books 1988326 pagesMartjie deur Jan F E CilliersGoeie toestand14de druk 1938102 bladsye17 hoofstukkeHerrie op die ou TremspoorGoeie toestand19e Druk 1955 (Eerste Druk was 1925)149 bladsyeHoofstuk 1 tot 8Allan Donald - The Autobiography - White LightningGood condition and clean - softcoverFirst published in SA in 2000376 pages21 chapters16 pages colour photographsSwart Pelgrim - F A VENTER - Hertzogprys 1961Goeie toestandTiende Druk 1963243 bladsye30 hoofstukkeDie Afrikaner en sy Taal 1806 - 1875Dr J du P ScholtzGoeie toestand en skoonTweede Druk 1964 (oorspronklik in 1943 eerste gedruk)214 pagesHoofstuk Een tot Vyfsms 07 22 44 44 55 or email craigrix@webmail.co.za
9y
Other1
R 110
SavedSave
Na Die Eis Van Elke Dag - Prof Dr HDA Du Toit - Bybelse Dagboek.
Dit is n eenvoudige, baie praktiese boek. Dit stel die leser midde-in die probleme en werklikhede van die allerdaagse lewe en toon duidelik die weg van geloof en oorwinning in Christus aan. Geen wonder dat duisende lesers daagliks die dagboek gebruik nie - dis inderdaad n boek hierdie wat volheid en vreugde bied, na die eis van die dag."
Bybelwoorde Vir Die Jaarkring.
Inhoudsopgawe:
1. Die Nuwe Jaar.
2. Die Here As Herder.
3. 1 Samuel.
4. Die Lyding En Sterwe Van Die Here Jesus.
5. By Opstanding En Verskyninge.
6. Balsem Vir Ons Wonde.
7. Hemelvaart En Pinkster.
8. Diens.
9. Sielsorg.
10. Bybelkarakters.
11. Saligprekinge.
12. Mensetipes.
13. Een Ding.
14. Israel Se Reis.
15. Huwelik En Gesin.
16. Van Alles En Nog Wat.
17. Ons Gebedslewe.
18. Lewenkuns.
19. Apostolaat.
20. Kersfees En Oujaar.
__________________________________________________________
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
365 Bladsye.
[Merke op omslag]
[Merke soorgelyk soos hierdie in die boek]
[Naam en datum doodgetrek met "BLACK MARKER PEN"]
[Merke soortgelyk soos hierdie op hardeband]
[Klein snytjies op blaaie]
072 501 3890.
REF: 6372.
Nie Fiksie.
Geloof.
Christelike Leefwyse.
Prof. Dr. H.D.A. Du Toit.
Bybel.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Contact f/price
SavedSave
Ships of the South African Navy - A K Du ToitBook in good conditionCover as per attached Gumtree photographFirst edition 1976136 pages18 chaptersColour and black and white photographs and Flags and Ships Badges on alternate pagesEmail through Gumtree
5y
Other1
R 60
SavedSave
Gister En Vandag In Die Opvoeding - P Pistorius.
Inhoudsopgawe:
Afdeling I - Die Buiteland.
1. Die aard en betekenis van Historiese Pedagogiek.
2. Opvoeding in die primitiewe samelewing.
3. Die Grieke - Sparta - Athene - Die Sofiste.
4. Beroemde Griekse opvoeders - Socrates - Plato - Aristoteles.
5. Die Romeine - Quintilianus.
6. Israel.
7. Jesus - oorsig.
8. Die middeleeue - Augustinus.
9. Renaissance En Humanisme - Vittorino Da Feltre - Desiderius Erasmus.
10. Die kerkhervorming - Martin Luther - Melanchton - Johannes Calvyn - Die Kontra-Reformasie - Oorsig.
11. Die Realisme - Comenius - Oorsig.
12. Die Rasionalisme - John Locke.
13. Die Naturalisme - Jean Jaques Rousseau.
14. Die Negentiende Eeu en die Psigologiese rigting - Johann Heinrich Pestalozzi.
15. Die Psigologiese rigting (vervolg) - Friedrich Froebel.
16. Die Psigologiese rigring (vervolg) - Johann Friedrich Herbart.
17. Die Negentiende Eeu (vervolg) - Die Natuurwetenskaplike rigting - Herbert Spencer.
18. Die Twintigste Eeu - Algemene agtergrond.
19. John Dewey.
20. Didaktiese stelsels van die Nuwe Opvoeding - Die Projekmetode - Die Montessori-stelsel - Die Dalton-plan - Die Decroly-stelsel - Kerschensteiner se werkskool - Die Winnetka-plan - Die Jenna-plan.
21. Oorsig en perspektief - Vraagstukke en oplossings van die jongste tyd - Die tradisioneel-Christelike benadering - Prof H Bavinck.
Afdeling II - Suid-Afrika.
1. Onderwys in die eerste jare van die volksplanting.
2. Pogings tot hervorming - Die Ordonnansie van De Chavonnes, 1714 - Die Reglement van 1782 - Die memorie van Spenlin, 1788 - Oorsig van die eerste 150 jaar.
3. Onderwyshervorming onder De Mist.
4. Onder Britse bestuur, 1806-1839.
5. Onderwys op Trek in die vroee Republieke.
6. Onderwys onder president Burgers.
7. n Bloeitydperk tussen die twee Vryheidoorloe - Ds SJ Du Toit - Dr N Mansvelt.
8. Oorlog en heropbou - Kampskole - Heropbou - C.N.O. - Die Selborne-memorandum.
9. Die Smutswet, 1907.
10. Onderwys in die Unie van Suid-Afrika.
11. Onderwysontwikkeling in Transvaal sedert 1910 - Algemene agtergrond - Die Skoolplaasstelsel - Gesentraliseerde Plaaskole - Junior Hoerskole - Spesiale skole - Gedifferensieerde middelbare onderwys - Ander ontwikkeling op onderwysgebied.
12. Nasionale onderwys.
13. Die onderwys as sleutel tot sameleweringsverandering. Die R.G.N. se verslag oor onderwysvoorsiening in die R.S.A. (Julie 1981)
**************************************************************
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
373 Bladsye.
[Hardeband het merke op]
[Merke in boek]
072 501 3890.
REF: 6299.
Nie Fiksie.
Geloof.
Vak.
Opleiding.
Handleiding Vir Studente.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 35
SavedSave
Die Grondbaron - Schalkie Van Wyk.
In Die Grondbaron koop Erika Marais en haar kunstenaarbroer,
Henno, die pragstuk van ’n huis, Drie Eike, op hul tuisdorp van weleer met die
oog daarop om ’n losieshuis daarvan te maak. Hulle het egter skaars daar
ingetrek, of dit blyk dat die verkoper, Riaan van Vollenhoven, se broer,
Wilhelm, eintlik die eerste opsie op die huis het. Maar tot tyd en wyl Riaan
hulle geld terugbetaal, het Erika-hulle geen ander heenkome nie en sy bly aan
as ’n soort van ’n huishoudster. Erika moet toesien hoe Minette du Toit en
Amalia Davel hul flikkers by die hoogs hubare Wilhelm gooi . . .
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.22 CM.152 Bladsye.[] Merke op hardeband [][] Voorletters in boek [][] Merke soorgelyk soos hierdie in die boek [][] Klein skeur bladsye []072 501 3890.REF: 5809.Fiksie.Schalkie Van Wyk Boek.Afrikaanse Boeke.Verhaal.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
Kaleidoskoop Vir Dogters - Saamgestel Deur Ela Spence.
Puik verhale en artikels van belang vir alle dogters.
1. Ansie se verleentheid - Ela Spence.
2. Maryna en Nebukadnesar - Joubero Malherbe.
3. Vir die Tiener - Lee De Wet.
4. Lentekoors - Tryna Du Toit.
5. Die Hugenote-monument - Ela Spence.
6. Diefstal in die Kasteel - Isabelle Steenkamp.
7. Stokperdjies - Madeleine Van Biljon.
8. Eerste Liefde - Ela Spence.
9. Platrand se Spook - EH Hoekstra.
10. Leonie se Wens - Empie Maritz.
11. Die Verlore Stad - Angkor - Elise Kruger.
12. Maanskyn en Rose - Minnie Postma.
13. Brief - Pa.
14. Die Vierkleur - Anette Van Zyl.
15. Hester sien n Wonderwerk - Isabelle Steenkamp.
16. Wie? - Ela Spence.
17. Vreemde Geluk - Dricky Beukes.
18. Die Boom - Sita.
19. Tiener-onthale tuis - Elizabeth Stander.
20. Die Voortrekker-muurtapisserie - Nellie Kruger.
21. Die nuwe Kammie - Anette Spence.
22. Die Romeinse Rit - Nan Henning.
23. Die Dagboek - CS Badenhorst.
24. Ware Skoonheid - MJ Baumbach.
25. Parfuum - Madeleine Van Biljon.
********************************************************
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
24 CM.
183 Bladsye.
[Merke in die boek]
[Hardeband merke en skaafplekke]
072 501 3890.
REF: 6790.
Fiksie.
Kinderboeke.
Boeke Vir Meisies.
Boeke Vir Dogters.
Ela Spence Boek.
Ela Spence Boeke.
Stories.
Leesboek.
Verskillende Skrywers.
Jeug.
Boeke Vir Jong Kinders.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 30
SavedSave
Bekende Vreemdeling - Schalkie Van Wyk.
Linde Klopper, ‘n mediese dokter, laat vaar sy beroep in die stad en keer terug na Hildesheim, sy aanneempa se plaas. Hy het nog nooit sy liefde vir die boerdery verloor nie, ondanks die jare wat hy aan sy mediese studie bestee het.
Op Munniksheim, verwelkom Marcel du Toit, die jong dorpsprokureur, Linde gulhartig. Marcel het ‘n ou kluis leeggemaak en afgekom op ‘n koevert wat aan Linde geadresseer is. Die brief is egter jare oud: dit het in die kluis gelê en vergeel vir sowat veertien jaar.
Eers op Hildesheim lees Linde en oom Carel-Hein Munnik die brief en besluit om onverwyld op te tree. Linde vertrek dadelik weer, sonder verduideliking aan die ander huismense. Die beeldskone rooikop, Antoinette, is glad nie hiermee gediend nie. Sy wag reeds lank op Linde se terugkeer. Saam met Linde moet sy die toekoms van die Munnik-miljoene verseker, want trou sy met Linde, erf sy noodwendig saam met hom haar oupa se besittings.
Op Hildesheim het alles egter permanent verander. ‘n Nuwe huishoudster word aangestel. Sy en haar kleindogter kom woon in die groot, weelderige opstal op Hildesheim, maar nie sonder dat die Munnik-vroue bedreig voel en naels wys nie. Baie geld is hier op die spel en die huishoudster se kleindogter is onregverdig mooi!
Almal woel en bespiegel en smee komplotte om hul eie doeleindes te bereik, maar dié wat weet wat in die brief staan, swyg. Die verlede het hulle ingehaal, maar hulle vrees verwerping en veragting. Eers wanneer die situasie byna in ‘n tragedie eindig, word gister se boek oopgemaak en vandag se vrese besweer.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
22 CM.
168 Bladsye.
072 501 3890.
REF: 1022.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 120
SavedSave
Omnibus 11 - Tryna Du Toit.
Die Nimmer-nimmer-berge.
n Ruiker in die herfs.
Vakansie op Kromrivier.
Ons ken almal vir Hermina.
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.22 CM.271 Bladsye.[] Hardeband verniel [][] X Pen merk in boek [][] Merke in die boek [][] Hoofletter agter in die boek asook merkie []072 501 3890.REF: 5579.Fiksie.Tryna Du Toit Omnibus.Tryna Du Toit Omnibus Elf.Tryna Du Toit Elfde Omnibus.Tryna Du Toit Boek.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Contact f/price
SavedSave
Ride Your Best Argus Ever - Don Du Toit, Willie Engelbrecht, John O ConnorExpert advice for peak performanceExcellent condition and cleanFirst edition published 2000182 pages14 chapters16 pages of colour photographsTables of informationsms or whatsapp 07 22 44 44 55 or email
7y
OtherContact f/price
SavedSave
Stories om oor te vertel - Riel du ToitGeteken deur SkrywerBaie goeie toestandEerste uitgawe Januarie 2004150 bladsye32 hoofstukkeSketse deur Rob Wishartsms of whatsapp 07 22 44 44 55 of epos deur Gumtree
7y
OtherSave this search and get notified
when new items are posted!
