SAICA/SAIPA Klerkskap

21 days ago192 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Full-Time
Employment Equity:Non EE/AA
Description

Hierdie is ‘n uitstekende geleentheid vir ‘n jong en vasbeslote persoon om hul kennis en ervaring te verbreed, asook deel te wees van ‘n vooruitstrewende oudit en rekenkundige firma.

Ons bied SAICA en SAIPA klerkskap aan.

Salaris

Mark Verwant

Begin datum

1 Januarie 2021.

Kwalifikasies en erfaring is goed, maar nie noodsaaklik nie

BCom Rekeningkunde graad.

Sagteware ervaring in Caseware, Pastel, Word, Excel en Power Point sal tot u voordeel wees.

Vaardig in Afrikaans en Engels.

Klerkskap

Die fokus van die klerkskap is op finansiële bestuur en oudit. Finansiële bestuur vervat die opstel van finansiële data, analisering en aanbieding van bestuurstate.

Vorm deel van ‘n span om die statutêre oudits in ‘n wye spektrum van industrië van klein tot medium ondernemings te behartig.

Oudit behels die uitvoer van stawende prosedures, voltooiing van werkspapiere asook die afhandeling van ‘n ouditleêr vir nasiening.

Indien u belangstel ,stuur asseblief u CV aan Francois by francois@zuydam.co.za.

Indien daar geen terugvoer is binne 14 dae nie, aanvaar dat die aansoek onsuksesvol was.


Id Subtitle 680848340
View More
FrancoisMember since 2014
Email Verified
2 adsActive
147 adsPosted