Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Property
Some search tips we've found useful:
- Check the spelling of your search terms
- Use fewer or more general search terms
- Try browsing a category related to your search terms
Ads in other locations
2
Contact f/price
SavedSave
Studente: privaat verblyf vir AKADEMIA studente 2026
7h
Paarl1
R 4,800
SavedSave
Kamer in huis, te huur. Vir werkende man, geen partner, geen kinders, geen troeteldiere. En-suite met stort, wasbak en toilet. Ek sal fotos stuur vir die regte aansoeke. Jy kan my w/app na 0724054322. Deposito betaalbaar van 'n maand se huur. Water en elektrisiteit ingesluit. Wasgoed sal ekstra wees, jy sal betaal vir die elektrisiteit eenhede wat jy gebruik. Stuur jou vrae na my w/app, dankie.
3d
Brackenfell6
R 11,600
SavedSave
Kontak die eienaar by 083 232 9304R11600 per maandWater & Elektrisiteit ingesluitHierdie lieflike kothuis is beskikbaar vir verhuring en ideaal vir 2 persone.1.5km vanaf Koringberg dorpPrivaatheid is 'n wonderlike pluspunt & alle vensters het diefwering.Baie veilige area met pragtige natuurskoon.Kontak die eienaar via whatsapp indien jy belangstel 083 232 9304
1h
Piketberg9
R 4,950
SavedSave
Ons is 3
jong professionele werkende mense wat soek vir 'n soortgelyke huurder in 'n
groot kommune in Northcliff. Daar is 4 kamers, 4 badkamers, 4 onderdak parkeer
areas ens. Huur van R4 950 p/m sluit in swembad, sekuriteit, internet (200/200
mbps fibre), skoonmaak dienste en W & E. As jy wil kom loer bel vir Andre.
Dankie
4d
Northcliff5
R 5,000
SavedSave
Groot gemeubileerde kamer in Comune oorkant The Digs onmiddelik beskikbaar. WiFi, water and elektrisiyeit ingesluit. Gebruik van kombuis, sit- eetkamer
1d
4
R 4,900
SavedSave
Studenteverblyf naby Sol-Tech!
Slegs 1 km weg • Ruim kamer • Baie kaste • Klein commune(in
terme van kamers, slegs plek vir 3 studente) •vir ekstra privaatheid en gemak. Kombuis en sitkamer is vol gemeubileerd.
14d
Centurion4
R 3,500
SavedSave
Kamer te huur in 'n woonstel vir 'n dame alleenlik. Woonstel sal gedeel word met senior dame.Verkieslik nie rokers en drinkers. Toegang tot hele woonstel en kombuis en badkamer. Parkering kan gereel word. Huur R3500 plus deposito van R3500 . Krag en water ingesluit. Indien u belangstelkontak vir Hannie op 0824874778. Ook beskikbaar op whatsapp .
16d
Grabouw2
Negotiable
SavedSave
Gemeubileerde, eenslaap dubbel kamer met badkamer, kombuis, yskas, mikrogolfoond, TV, en gratis Wi-Fi.Geskik vir werklose aktiewe persoon of n paartjie wat behulpsaam kan wees met dag tot dag werk en huishou pligte in gastehuis. Slegs persone met sober gewoontes en onlangse verwysings sal oorweeg word.Huurgeld en salaris onderhandelbaar .Stuur asb u CV met verwysings per w app aan : 076 1919 648
5d
Strand11
R 6,800
SavedSave
Netjiese, moderne 1 slaapkamer tuinwoonstel te huur, Rooihuiskraal. Vir enkel persoon. Beskikbaar 1 Februarie. Ruim, oopplan kombuis met baie kaste/leefvertrek, nuwe stoof en oond, (bring eie wasmasjien, yskas, vrieskas, sitkamer bank), ruim slaapkamer met 2 kaste en badkamer met stort (bring eie bed) , wifi (optic fibre), geen kragonderbrekings in area, water, koopkrag, afdak vir 1 motor, puik sekuriteit, privaat tuintjie met eie wasgoedreëling (bring eie braaier), 12 maande kontrak (hernubaar), geen rokers, geen diere, R6800 per maand, deposito R8500 (afbetaalbaar oor 2 maande en terug betaalbaar met rente). Kontak eienaar Amanda 0828401634.
16d
Centurion11
R 4,950
SavedSave
Volledig Gemeubileerde Bachelor Eenhede, Luukse
Gastehuis-leefstyl
Geniet gemaklike en stylvolle studentverblyf in ’n
eksklusiewe gastehuis omgewing. Hierdie volledig gemeubileerde bachelor eenhede
bied privaatheid met die opsie van ’n gedeelde kombuis.
Slegs 3 km vanaf
Sol-Tech
5 km vanaf Akademia
Hoogtepunte:
Volledig gemeubileer
Luukse afwerking en netjiese leefruimtes
Gastehuis-eienaars – hoë standaard en goeie instandhouding
Rustige, veilige omgewing
Ideaal vir studente wat gemak en kwaliteit verkies
14d
Centurion11
R 4,750
SavedSave
’n
Klein, maar gerieflike, gemeubileerde bachelor
is vanaf 15 Januarie beskikbaar vir ’n US-student. Dit is
naby die Ingenieursfakulteit en stapafstand van ander fakulteite soos
Lettere, Opvoedkunde, Regsgeleerdheid, ens. Die bachelor is geleë by Krommerivierstraat 4, Stellenbosch in
’n huis wat bestaan uit ’n paar bachelors
vir studente. Hierdie bachelor bestaan uit ’n
slaap/studeervertrek, met ingeboude
boekrak, ’n kombuishoekie, toegerus met kassies en ’n ingeboude klerekas. Dan
is daar ’n eie en suite-badkamer. In en om die huis is verder gemeenskaplike
ontspanningsareas. Dit is ’n stil,
rustige huis met goeie studie-atmosfeer in ’n rustige buurt. Enkele leefstylreëls geld. Kontrak vanaf 1 Januarie tot 30 November 2026. Parkering in elektries-omheinde parkeerarea op die erf is ingesluit by die huur. Parkeer-area is bereikbaar uit Faurestraat,
aan die agterkant van die huis.
Onderdak-fietsloods. Internetkoppeling.
250GB per maand is ingesluit by die huur. (fibre)
Uitstekende
sekuriteit. Eie en algemene alarmsisteem geskakel
met ’n sekuriteitsfirma. Elektriese omheinings en diefwerings. Klerewasgeriewe en skoonmaakapparaat..
Prys R4 750 p.m.. Deposito
4 750. Koopkrag. Het eie
warmwatersilinder en eie kragverbruik word gemeet, maar deel die koopkragmeter met twee Afrikaanssprekende
US studente in aangrensende bachelors.
Kontak eienaar: 082 501 6381 / gsvdm@carelsburgh .co.za
11d
Stellenbosch12
R 6,200
SavedSave
Beskikbaar vir ’n US-student vanaf 15 Januarie 2026. Naby Ingenieursfakulteit en stapafstand na
ander universiteitsgeboue en middedorp. ’n Gemeubileerde
bachelor met eie buite-ingang is
beskikbaar. Dit is geleë in ’n huis wat
‘n klein kompleksie van 8 bachelors vorm
vir US-studente, mans en dames. Adres: Voorpleinstraat
6. Dit is ’n
kort straatjie parallel met Birdstraat en tussen Krommerivierstraat en Mount
Albertstraat.
Die bachelor is gerieflik toegerus en ingerig
met ’n oopplankombuisie of kookhoekie en ’n eie badkamer. Die huur sluit koppeling aan ’n ADSL-internetlyn in, asook die gebruik van 250GB
per maand. (Meer GB kan bygekoop word.) Daar
is voldoende parkeerplek op die erf in ’n elektries-omheinde
parkeerarea. Daar is ook ’n onderdak-fietsloods.
Langs die huis is ’n gemeenskaplike ontspanningsarea onder die groot
avokadopeerboom. Daar is verder
klerewasgeriewe in ’n waskamer.
Uitstekende sekuriteit: Die bachelor
het ’n eie alarmstelsel wat met ’n remote
geaktiveer kan word en geskakel is met ’n sekuriteitsfirma. Daar
is hoë mure met elektriese bedrading al om die plek, diefwering en
sekuriteitshekke. Daar is ook elektriese strale (beams) wat met elkeen se remote
gestel kan word.
Huur: R6 200. Deposito: R6 200.
Huurtydperk: 1 Januarie – 30 Nov 2026.
Koopkrag Eie warmwatersilinder en eie koopkragmeter. Eie
elektriese apparate moet voorsien word.
Leefstylreëls geld om ’n aangename,
goeie studie-atmosfeer te verseker.
Kontak eienaar: 0825016381/ gsvdm@carelsburgh.co.za
11d
StellenboschSuccessfully Added to List
View and manage your saved ads in your account.
