Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay OnlineSECURELYEASY DELIVERY OR COLLECTION
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for datting in "datting" in Northern Suburbs in Northern Suburbs
SavedSave
'n Maatskappy geleë in Parow is opsoek na 'n Produksie Assistent.3 Maande proefperiode vir Permanente aanstelling.Vereistes:-Matrieksertifikaart-Ten volle tweetalig (Afrikaans & Engels)-MOET syfervaardig wees-Doeltreffende kommunikasievaardighede-MOET rekenaarvaardig wees (Excel & Outlook)-Goeie "data capturing" vaardighede-Goeie mense verhoudingGoeie telefoon etiket-Moet onder druk kan funksioneer-Take doelgerig en op tyd afhandel-Moet in 'n span kan werk-Geldige bestuurs lisensie-Sou die werk dit vereis, sal daar van jou verwag word om tyd tot tyd oortyd te werk teen normale oortyd tariewe.Indien jy aan die bogenoemde vereistes voldoen, stuur jou CV en afskrif van jou Matrieksertifikaart deur na juanita@stickalabel.co.zaDui asseblief jou salarisverwagting aan in jou e-pos.Geen aansoek wat deur Gumtree gestuur word sal aanvaar of na gekyk word nie.Verwys asseblief na die posbeskrywing wanneer jy aansoek doen.Neem kennis indien jy nie binne 5 werksdae van ons af gehoor het nie, dat jou aansoek onsuksesvol was.
20d
Parow5
R 800
NEGOTIABLE
SavedSave
AKG K121 Acoustics Home Recording Project Studiosmobile full digital use DAT CD SACD DVD MP3 MD TV PC
4mo
Plattekloof1
R 300
SavedSave
Izak david du plessis (1900 1981) was 'n lid van die sogenaamde dertigers en 'n suid afrikaanse skrywer en digter wat onder die pseudonym i d du plessis gepubliseer het sy herinneringe en beskouings het in 1975 in die boek aantekeninge uit tuynstraat verskyn
i d du plessis
vriende en kennisse
hier voor my op die lessenaar lê, soos 'n stuk rooskwarts, 'n groot klont teesuiker: herinnering nie net aan die dae toe dit nog bekend was nie (watter kind weet vandag van so iets?) maar aan c louis leipoldt, wat dit vir my gegee het daardie aand was markus ( j m h viljoen, redakteur van die huisgenoot), sy vrou anna (halfsuster van dr d f malan, nou mev preller) en ek by hom op sy kamer in seepunt dit was in sy later jare, nadat sy huis in kenilworth, daardie gasvrye huis waar sy vriende so dikwels om die tennisbaan en die eetkamertafel gesels het, reeds verkoop was ons het eers in kaapstad by 'n chinese restaurant geëet, waar hy geesdriftig oor die chinese kookkuns gesels het, en toe na sy kamer toe gegaan om na 'n aantal halfedelgesteentes te kyk: destyds een van sy belangstellinge vir anna het hy 'n besonderse sirkoon gegee wat sy in 'n ring laat set het die teesuiker is ook in die loop van die aand uitgehaal en aan ons uitgedeel my eerste kennismaking met leipoldt as persoon was in 1925 sy verse van voor dié tyd het ek natuurlik geken vir my geslag was die verse van marais, celliers, totius en leipoldt die bolwerk van ons taal, die waarborg van 'n eie identiteit my eerste skryfwerk wat in druk verskyn het, was 'n brief as sewentienjarige aan die cape argus ter verdediging van af rikaans, in antwoord op 'n ouer afrikaner wat nog nie kans gesien het om hollands vir afrikaans te verruil nie toe leipoldt hom in 1925 as kinderdokter in kaapstad kom vestig, het die opvoedkundige vereniging van die universiteit van kaapstad hom genooi om oor sy verse te kom praat sommer met die intrap het hy ons op loop gehad met 'n bewering wat my later, toe ek hom beter leer ken het, nie so sou geskok het nie die „ seepkissie," het hy gesê, word deur baie mense verkeerd vertolk in werklikheid is dit 'n juigkreet wat hy presies hiermee bedoel het, kan 'n mens maar net gis hy het nooit, vir sover ek weet, later daaroor uitgewei nie so was leipoldt: by elke ontmoeting kon 'n mens die een of ander skokkende bewering te wagte wees niemand het dit meer geniet as hy om 'n gesprek op hierdie manier te verlewendig nie voorbeelde van sy skokmetode is volop, maar dikwels apokrief altans hier te lande iemand wat graag skok, moet ook toon dat hy self nie maklik ge skok kan word nie by een geleentheid in my woonstel terwyl hy na félicien rops se tekeninge in caricatures erotiques (helaas, nie meer in my besit nie!) kom kyk het, moes ek kort kort hoor dat dit alles heel „ordinêr" is maar intussen het hy geen besonderheid laat verbygaan nie die kunsskilder hugo naudé, een van leipoldt se oudste vriende, het hom gevra om na my eerste (ongebundelde) verse te kyk en so het ek een aand na sy kamer gegaan om sy indrukke te kry die kommentaar wat hy gelewer het, was baie algemeen van aard van leipoldt die kritikus kon jy, net soos van leipoldt die mens, enigiets te wagte wees [ ]
2y
VERIFIED
Ads in other locations
SavedSave
Leerling Versekeringsmakelaar |
Stellenbosch]
Jy sal in diens geneem word as Leerling
Versekeringsmakelaar. Na vyf jaar van opleiding sal jy as Versekeringsmakelaar
kwalifiseer.
Jou
werksure is weeksdae: 8vm - 5nm
Jy
sal opleiding ontvang in alle aspekte van, Administrasie; Eisehantering; Kliënte Advies; Versekeringsmark Skakeling asook die
Aflê van jou Versekering & Regulatoriese
Eksamens.
Opleiding
Salaris is R5,000 per maand, wat elke maand aanpas.
VEREISTES
Jy is Beginselvas & Betroubaar; Bestuurderslisensie [Kode 08]; Bogemiddeld in Afrikaans & Engels; Bo-Gemiddelde Lees & Skryf
Vaardighede; Bo-gemiddelde Microsoft Office-Vaardighede; Bo-Gemiddelde Tikspoed; Gedissiplineerd; Spanwerk; Onder druk kan werk; Stiptelik asook Universiteitsvrystelling
Jy
moet verkieslik in of naby STELLENBOSCH woon.
Stuur jou Een Bladsy CV aan smutsm@yahoo.com
Indien jy nie binne drie weke ná die sluitingsdatum
terugvoer ontvang nie, kan jy aanvaar dat ander kandidate vir die pos oorweeg
is.
Stuur jou Een Bladsy CV
aan smutsm@yahoo.com
8h
StellenboschSavedSave
Ons maatskappy is opsoek na ‘n
verkoops dame wat goed is met kliente terwyl ook sterk administratiewe
eienskappe besit. Die pos is goed geskik vir iemand wat kan werk met ‘n wye
verskydenheid persone op ‘n vriendelike en respekvolle wyse.
Ons vereis die volgende ondervinding:
- Uitmaak van verkoops kaarte
(jobkaarte)
- Berekening van kwotasies
-Bestellings kan neem en plaas
-Voorraad opname
- Goeie telefoon etiket
- Goed met somme
- Voordeel sal gegee word vir persone
wat tegniese tekeninge verstaan en bending schedules kan uitwerk
- Voordeel sal gegee word vir persone
wat ondervinding het in die wyn / staal bedryf
-Kan leierskap neem as die bestuurder
nie op kantoor is nie
-Moet goed kan werk onder druk
-Bereid wees om ekstra ure in te sit
as dit nodig raak
Die pos is onmiddelik beskikbaar, dus
is dit noodsaaklik dat die geskikte persoon nie ‘n kennisgewing periode het met
enige huidige posisies nie.
As u belangstel, stuur asb u cv en
salaris verwagtinge na admin@tlmaintenance.co.za
19d
Robertson1
SavedSave
WERKSWINKEL STOORMAN (CERES)Ons kliënt is ’n gevestigde en betroubare onderneming in Ceres wat spesialiseer in professionele slootgrawe- en uitgrawingsdienste. Met ’n moderne vloot graafmasjiene en ’n sterk fokus op gehalte, doeltreffendheid en betroubare dienslewering, bedien ons landbou-, konstruksie- en infrastruktuurprojekte regoor die streek. Hulle het ‘n geleentheid beskikbaar vir ‘n ervare en dinamiese Werkswinkel Stoorman.VEREISTES:Matrieksertifikaat (Graad 12)Minstens 2 jaar ervaring in ’n soortgelyke posisieBasiese rekenaarvaardighede, insluitend kennis van PastelErvaring in voorraadbeheerKode B bestuurslisensieUitstekende geskrewe en mondelinge kommunikasievaardighede in Afrikaans en EngelsNoukeurig met uitstekende administratiewe en organisatoriese vaardighedeIn staat om inisiatief te neem en selfstandig te werkGoeie tydbestuur- en prioritiseringvaardighedeBetroubaar, eerlik en verantwoordelikVERANTWOORDELIKHEDE:Verantwoordelik vir die stoor, beweging en organisering van voorraad.Beplan en organiseer voorraad en inventaris, insluitend die monitering van voorraadvlakke.Hou rekord van voorraad en inventaris, insluitend die plaas van bestellings soos benodig.Reik voorraad uit aan werknemers en hou akkurate rekords van uitreikings.Kontroleer hoeveelhede van ontvangde voorraad teenoor afleweringsnota’s en aankoopbestellings.Reël die versameling en aflewering van toerusting en/of voorraad.Voer maandelikse en jaarlikse voorraadtelling uit, of soos aangevra.Handhaaf netheid en orde in die werkswinkel en omliggende areas.Hanteer ligte tot medium vrag, insluitend op- en aflaai van voorraad, met gebruik van ’n vurkhyser waar nodig.Verseker akkurate rekordhouding van voorraad en inventaris, en dat rekords te alle tye beskikbaar is.n Mededingende vergoedingspakket, insluitende n prestasiebonus/13de tjek en pensionfondsbydraes, word aangebied.SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE: 12 MAART 2026* Slegs kortlys kandidate sal gekontak wordAlle werwingsprosedures word gedoen inlyn met die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting.
https://www.jobplacements.com/Jobs/W/Werkswinkel-Stoorman-Ceres-1266493-Job-Search-02-26-2026-07-00-20-AM.asp?sid=gumtree
11d
Job Placements
1
R 3,200
NEGOTIABLE
SavedSave
DV824 DVD Multitrack Recorder with Hard Disk and USB/Time code option• 8-Track Recording and playback to and from industry standard DVD-RAM media • Up to 8-track simultaneous recording at 24bit/48kHz • Up to 4-track simultaneous recording at 24bit/96kHz • Slim line chassis - just 2U high - for easy handling & installation • Analog balanced XLR inputs and outputs for all 8 channels • AES/EBU digital inputs and outputs for connection to analog and digital audio mixers • Flexible AC or DC (for location use) power operation. Supplied with AC adapter (AD-15C) as standard. • BWF file format and UDF disk format combine for excellent compatibility • Playback of disks recorded on both DV40 and PD-6. • 132x64 dot-matrix LCD display • Large LED time display and 18-bar level meters. • High-speed 10/100Base-T Ethernet port for data transfer via the network • Multiple DV824’s can be controlled by a master DV824 through the 9-pin remote connector • Dedicated front-panel USB keyboard input for easy file naming and editing. • Flexible programmable playback function • Timecode/Sync (Model 8348) card allows for both internally-generated and external timecode with +/-1ppm accuracy to be integrated into the recording process. An LTC offset can be set independently for each file • Bi-Phase input included on Timecode/Sync card for synchronization to film projectors • 40GB Hard Drive (Model 9057) allows for Dual Disk Recording as well as Auto Backup functions • IEEE1394/USB 2.0 card (Model 8370) will be available for fast data transfer to/from PC/Mac • Auto New File function to automatically separate files when EXT TC leaps. Good for copying audio from DAT source. • Multiple media recording modes including CD-R, CD-RW, DVD-R and DVD-RW (copying via internal HD) • ES Bus mode which allows the user to link multiple machines from the master unit. Metadata flows from the master to the slave units with a machine designator written in the file header. • Seamless New File mode to allow the machine to create a new file once the designated file length has been reached • New File mode offers the user to instantly create a new file while recording • Auto Save function to add an additional level of safety in the event of loss of power. The DV824 will preserve and examine the data every minute during recording.
1d
Bredasdorp1
SavedSave
荒 TMS Pest Control & Hygiene 荒 Huisspuitbehandeling vanaf R450
✔ Effektiewe plaagbeheer
✔ Veilig vir gesinne en troeteldiere
✔ Binne- en buitebehandelings beskikbaar Robertson-omgewingMoenie toelaat dat peste handuit ruk nie – laat die professionele mense dit hanteer!
Kontak ons vandag:
Tiaan: 082 891 3301
Johan: 076 909 1291
1mo
Other
R 9,495
NEGOTIABLE
SavedSave
Shure FP33 3 Channel Portable Field Sound Stereo Audio Mixer for saleExcellent condition Somerset West AreaR9495Interested phone Deon*0833095897* Shure FP33 Portable 3 channel mixer Dual 9v battery enclosure Phantom power integrated circuit 3 Mic/Line input with switches Stereo left and right outputs 1/4 & 1/8 Headphone input Fully functional and has been tested Perfect for recording live bands - shows - or boom operating.Stereo ENG mixer offers 3 inputs and 2 outputs for remote audio recording, electronic news gathering, and location film production. Includes switchable low-cut filters, LED signal presence, VU meters, and dual-clutched Master gain control.Exceptionally Quiet Design, Suitable For Use With DAT And Other Digital FormatsTransformer Balanced Inputs And Outputs For Superior Rejection Of RFI And Electromagnetic HumThree Selectable Mic/Line InputsTwo Selectable Mic/Line OutputsWide Range Input Gain Controls Handle Hot Signal Levels Without Attenuators48 V Phantom, 12 V Phantom, And 12 V T (A-B) Microphone PowerPop-Up Pan PotsLink Switch Gangs Inputs 2 And 3 To Control A Stereo MicrophoneSwitchable Low-Cut Filters On Each InputBi-Color LED Signal Presence And Peak Indicator For Each InputProfessional VU Meters With Selectable Timed Or Toggled BacklightingDual Clutched Master Gain Control For Simultaneous Or Separate Adjustment Of Output LevelsPrecision, Conductive Plastic, Sealed Rotary Input PotentiometersBi-Color LED Limiter And Peak Indicator For Each OutputTwo Linkable Output Peak Limiters With Adjustable Thresholds And Release TimesSlate Microphone And Slate Tone With Selectable FunctionsIsolated Two-Way Talk-Back Using Monitor In And Modified Slate Mic/Tape Out JackHigh Tolerance 3.5 Mm Jacks For Stereo Tape Out And Monitor In1 Khz Tone OscillatorMix Bus Jack And Cable To Link FP33 MixersHeadphone Monitor Mode Switch To Select L, L+R (Mono), R, Or Stereo)Internal Headphone Level Adjustments To Balance Post–Master Audio Levels And MonitorIn Levels At The Headphone OutputSelectable M/S Decoding Circuit For Headphone MonitorMixer/Monitor In Switch (Locking And Momentary)Internal Monitor Defeat Switch For Split-FeedHeadphone OperationHeadphone Volume Control1/4 In. And 3.5 Mm Jacks For Stereo Headphone OutputsCustomized Operation Via Internal DIP Switches, Trim Pots, Slide Switches, And Optional JumpersRegulated Voltage Rails (+/-15 Vdc) Provide Exceptional HeadroomBi-Color Power On/Off LEDBattery Check Switch And Low Battery Warning LEDNon-Polarized External Power JackExternal Power Operating Range Of 12 To 30 VdcSoft-Touch, Color Coded Control Knobs With Raised Position IndicatorsMetal XLR Input And Output ConnectorsRugged, Plated Metal ChassisOperates For 8 Hours On Two 9 V Alkaline BatteriesIncludes Carrying Case, Shoulder Strap, And Mix Bus Cable
2y
StrandSave this search and get notified
when new items are posted!
