Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay OnlineSECURELYEASY DELIVERY OR COLLECTION
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for datting in "datting" in Western Cape in Western Cape
SavedSave
Leerling Versekeringsmakelaar |
Stellenbosch
Jy sal in diens geneem word as Leerling
Versekeringsmakelaar. Na vyf jaar van opleiding sal jy as Versekeringsmakelaar
kwalifiseer.
Jou
werksure is weeksdae: 8vm - 5nm
Jy
sal opleiding ontvang in alle aspekte van, Administrasie; Eisehantering; Kliënte Advies; Versekeringsmark Skakeling asook die
Aflê van jou Versekering & Regulatoriese
Eksamens.
Jy ontvang 'n Opleiding
Salaris, wat elke maand sal aanpas.
VEREISTES
Jy is Beginselvas & Betroubaar; Bestuurderslisensie [Kode 08]; Bogemiddeld in Afrikaans & Engels; Bo-Gemiddelde Lees & Skryf
Vaardighede; Bo-gemiddelde Microsoft Office-Vaardighede; Bo-Gemiddelde Tikspoed; Gedissiplineerd; Spanwerk; Onder druk kan werk; Stiptelik asook Universiteitsvrystelling
Jy
moet verkieslik in of naby STELLENBOSCH woon.
Stuur jou Een Bladsy CV aan smutsm@yahoo.com
Indien jy nie binne drie weke ná die sluitingsdatum
terugvoer ontvang nie, kan jy aanvaar dat ander kandidate vir die pos oorweeg
is.
Stuur jou Een Bladsy CV
aan smutsm@yahoo.com
5d
Stellenbosch1
SavedSave
WERKSWINKEL STOORMAN (CERES)Ons kliënt is ’n gevestigde en betroubare onderneming in Ceres wat spesialiseer in professionele slootgrawe- en uitgrawingsdienste. Met ’n moderne vloot graafmasjiene en ’n sterk fokus op gehalte, doeltreffendheid en betroubare dienslewering, bedien ons landbou-, konstruksie- en infrastruktuurprojekte regoor die streek. Hulle het ‘n geleentheid beskikbaar vir ‘n ervare en dinamiese Werkswinkel Stoorman.VEREISTES:Matrieksertifikaat (Graad 12)Minstens 2 jaar ervaring in ’n soortgelyke posisieBasiese rekenaarvaardighede, insluitend kennis van PastelErvaring in voorraadbeheerKode B bestuurslisensieUitstekende geskrewe en mondelinge kommunikasievaardighede in Afrikaans en EngelsNoukeurig met uitstekende administratiewe en organisatoriese vaardighedeIn staat om inisiatief te neem en selfstandig te werkGoeie tydbestuur- en prioritiseringvaardighedeBetroubaar, eerlik en verantwoordelikVERANTWOORDELIKHEDE:Verantwoordelik vir die stoor, beweging en organisering van voorraad.Beplan en organiseer voorraad en inventaris, insluitend die monitering van voorraadvlakke.Hou rekord van voorraad en inventaris, insluitend die plaas van bestellings soos benodig.Reik voorraad uit aan werknemers en hou akkurate rekords van uitreikings.Kontroleer hoeveelhede van ontvangde voorraad teenoor afleweringsnota’s en aankoopbestellings.Reël die versameling en aflewering van toerusting en/of voorraad.Voer maandelikse en jaarlikse voorraadtelling uit, of soos aangevra.Handhaaf netheid en orde in die werkswinkel en omliggende areas.Hanteer ligte tot medium vrag, insluitend op- en aflaai van voorraad, met gebruik van ’n vurkhyser waar nodig.Verseker akkurate rekordhouding van voorraad en inventaris, en dat rekords te alle tye beskikbaar is.n Mededingende vergoedingspakket, insluitende n prestasiebonus/13de tjek en pensionfondsbydraes, word aangebied.SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE: 12 MAART 2026* Slegs kortlys kandidate sal gekontak wordAlle werwingsprosedures word gedoen inlyn met die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting.
https://www.jobplacements.com/Jobs/W/Werkswinkel-Stoorman-Ceres-1266493-Job-Search-02-26-2026-07-00-20-AM.asp?sid=gumtree
18d
Job Placements
SavedSave
Ons maatskappy is opsoek na ‘n
verkoops dame wat goed is met kliente terwyl ook sterk administratiewe
eienskappe besit. Die pos is goed geskik vir iemand wat kan werk met ‘n wye
verskydenheid persone op ‘n vriendelike en respekvolle wyse.
Ons vereis die volgende ondervinding:
- Uitmaak van verkoops kaarte
(jobkaarte)
- Berekening van kwotasies
-Bestellings kan neem en plaas
-Voorraad opname
- Goeie telefoon etiket
- Goed met somme
- Voordeel sal gegee word vir persone
wat tegniese tekeninge verstaan en bending schedules kan uitwerk
- Voordeel sal gegee word vir persone
wat ondervinding het in die wyn / staal bedryf
-Kan leierskap neem as die bestuurder
nie op kantoor is nie
-Moet goed kan werk onder druk
-Bereid wees om ekstra ure in te sit
as dit nodig raak
Die pos is onmiddelik beskikbaar, dus
is dit noodsaaklik dat die geskikte persoon nie ‘n kennisgewing periode het met
enige huidige posisies nie.
As u belangstel, stuur asb u cv en
salaris verwagtinge na admin@tlmaintenance.co.za
1mo
RobertsonSavedSave
'n Maatskappy geleë in Parow is opsoek na 'n Produksie Assistent.3 Maande proefperiode vir Permanente aanstelling.Vereistes:-Matrieksertifikaart-Ten volle tweetalig (Afrikaans & Engels)-MOET syfervaardig wees-Doeltreffende kommunikasievaardighede-MOET rekenaarvaardig wees (Excel & Outlook)-Goeie "data capturing" vaardighede-Goeie mense verhoudingGoeie telefoon etiket-Moet onder druk kan funksioneer-Take doelgerig en op tyd afhandel-Moet in 'n span kan werk-Geldige bestuurs lisensie-Sou die werk dit vereis, sal daar van jou verwag word om tyd tot tyd oortyd te werk teen normale oortyd tariewe.Indien jy aan die bogenoemde vereistes voldoen, stuur jou CV en afskrif van jou Matrieksertifikaart deur na juanita@stickalabel.co.zaDui asseblief jou salarisverwagting aan in jou e-pos.Geen aansoek wat deur Gumtree gestuur word sal aanvaar of na gekyk word nie.Verwys asseblief na die posbeskrywing wanneer jy aansoek doen.Neem kennis indien jy nie binne 5 werksdae van ons af gehoor het nie, dat jou aansoek onsuksesvol was.
1mo
Parow1
R 3,200
NEGOTIABLE
SavedSave
DV824 DVD Multitrack Recorder with Hard Disk and USB/Time code option• 8-Track Recording and playback to and from industry standard DVD-RAM media • Up to 8-track simultaneous recording at 24bit/48kHz • Up to 4-track simultaneous recording at 24bit/96kHz • Slim line chassis - just 2U high - for easy handling & installation • Analog balanced XLR inputs and outputs for all 8 channels • AES/EBU digital inputs and outputs for connection to analog and digital audio mixers • Flexible AC or DC (for location use) power operation. Supplied with AC adapter (AD-15C) as standard. • BWF file format and UDF disk format combine for excellent compatibility • Playback of disks recorded on both DV40 and PD-6. • 132x64 dot-matrix LCD display • Large LED time display and 18-bar level meters. • High-speed 10/100Base-T Ethernet port for data transfer via the network • Multiple DV824’s can be controlled by a master DV824 through the 9-pin remote connector • Dedicated front-panel USB keyboard input for easy file naming and editing. • Flexible programmable playback function • Timecode/Sync (Model 8348) card allows for both internally-generated and external timecode with +/-1ppm accuracy to be integrated into the recording process. An LTC offset can be set independently for each file • Bi-Phase input included on Timecode/Sync card for synchronization to film projectors • 40GB Hard Drive (Model 9057) allows for Dual Disk Recording as well as Auto Backup functions • IEEE1394/USB 2.0 card (Model 8370) will be available for fast data transfer to/from PC/Mac • Auto New File function to automatically separate files when EXT TC leaps. Good for copying audio from DAT source. • Multiple media recording modes including CD-R, CD-RW, DVD-R and DVD-RW (copying via internal HD) • ES Bus mode which allows the user to link multiple machines from the master unit. Metadata flows from the master to the slave units with a machine designator written in the file header. • Seamless New File mode to allow the machine to create a new file once the designated file length has been reached • New File mode offers the user to instantly create a new file while recording • Auto Save function to add an additional level of safety in the event of loss of power. The DV824 will preserve and examine the data every minute during recording.
8d
Bredasdorp5
R 800
NEGOTIABLE
SavedSave
AKG K121 Acoustics Home Recording Project Studiosmobile full digital use DAT CD SACD DVD MP3 MD TV PC
4mo
Plattekloof1
R 300
SavedSave
Izak david du plessis (1900 1981) was 'n lid van die sogenaamde dertigers en 'n suid afrikaanse skrywer en digter wat onder die pseudonym i d du plessis gepubliseer het sy herinneringe en beskouings het in 1975 in die boek aantekeninge uit tuynstraat verskyn
i d du plessis
vriende en kennisse
hier voor my op die lessenaar lê, soos 'n stuk rooskwarts, 'n groot klont teesuiker: herinnering nie net aan die dae toe dit nog bekend was nie (watter kind weet vandag van so iets?) maar aan c louis leipoldt, wat dit vir my gegee het daardie aand was markus ( j m h viljoen, redakteur van die huisgenoot), sy vrou anna (halfsuster van dr d f malan, nou mev preller) en ek by hom op sy kamer in seepunt dit was in sy later jare, nadat sy huis in kenilworth, daardie gasvrye huis waar sy vriende so dikwels om die tennisbaan en die eetkamertafel gesels het, reeds verkoop was ons het eers in kaapstad by 'n chinese restaurant geëet, waar hy geesdriftig oor die chinese kookkuns gesels het, en toe na sy kamer toe gegaan om na 'n aantal halfedelgesteentes te kyk: destyds een van sy belangstellinge vir anna het hy 'n besonderse sirkoon gegee wat sy in 'n ring laat set het die teesuiker is ook in die loop van die aand uitgehaal en aan ons uitgedeel my eerste kennismaking met leipoldt as persoon was in 1925 sy verse van voor dié tyd het ek natuurlik geken vir my geslag was die verse van marais, celliers, totius en leipoldt die bolwerk van ons taal, die waarborg van 'n eie identiteit my eerste skryfwerk wat in druk verskyn het, was 'n brief as sewentienjarige aan die cape argus ter verdediging van af rikaans, in antwoord op 'n ouer afrikaner wat nog nie kans gesien het om hollands vir afrikaans te verruil nie toe leipoldt hom in 1925 as kinderdokter in kaapstad kom vestig, het die opvoedkundige vereniging van die universiteit van kaapstad hom genooi om oor sy verse te kom praat sommer met die intrap het hy ons op loop gehad met 'n bewering wat my later, toe ek hom beter leer ken het, nie so sou geskok het nie die „ seepkissie," het hy gesê, word deur baie mense verkeerd vertolk in werklikheid is dit 'n juigkreet wat hy presies hiermee bedoel het, kan 'n mens maar net gis hy het nooit, vir sover ek weet, later daaroor uitgewei nie so was leipoldt: by elke ontmoeting kon 'n mens die een of ander skokkende bewering te wagte wees niemand het dit meer geniet as hy om 'n gesprek op hierdie manier te verlewendig nie voorbeelde van sy skokmetode is volop, maar dikwels apokrief altans hier te lande iemand wat graag skok, moet ook toon dat hy self nie maklik ge skok kan word nie by een geleentheid in my woonstel terwyl hy na félicien rops se tekeninge in caricatures erotiques (helaas, nie meer in my besit nie!) kom kyk het, moes ek kort kort hoor dat dit alles heel „ordinêr" is maar intussen het hy geen besonderheid laat verbygaan nie die kunsskilder hugo naudé, een van leipoldt se oudste vriende, het hom gevra om na my eerste (ongebundelde) verse te kyk en so het ek een aand na sy kamer gegaan om sy indrukke te kry die kommentaar wat hy gelewer het, was baie algemeen van aard van leipoldt die kritikus kon jy, net soos van leipoldt die mens, enigiets te wagte wees [ ]
2y
VERIFIED
R 9,495
NEGOTIABLE
SavedSave
Shure FP33 3 Channel Portable Field Sound Stereo Audio Mixer for saleExcellent condition Somerset West AreaR9495Interested phone Deon*0833095897* Shure FP33 Portable 3 channel mixer Dual 9v battery enclosure Phantom power integrated circuit 3 Mic/Line input with switches Stereo left and right outputs 1/4 & 1/8 Headphone input Fully functional and has been tested Perfect for recording live bands - shows - or boom operating.Stereo ENG mixer offers 3 inputs and 2 outputs for remote audio recording, electronic news gathering, and location film production. Includes switchable low-cut filters, LED signal presence, VU meters, and dual-clutched Master gain control.Exceptionally Quiet Design, Suitable For Use With DAT And Other Digital FormatsTransformer Balanced Inputs And Outputs For Superior Rejection Of RFI And Electromagnetic HumThree Selectable Mic/Line InputsTwo Selectable Mic/Line OutputsWide Range Input Gain Controls Handle Hot Signal Levels Without Attenuators48 V Phantom, 12 V Phantom, And 12 V T (A-B) Microphone PowerPop-Up Pan PotsLink Switch Gangs Inputs 2 And 3 To Control A Stereo MicrophoneSwitchable Low-Cut Filters On Each InputBi-Color LED Signal Presence And Peak Indicator For Each InputProfessional VU Meters With Selectable Timed Or Toggled BacklightingDual Clutched Master Gain Control For Simultaneous Or Separate Adjustment Of Output LevelsPrecision, Conductive Plastic, Sealed Rotary Input PotentiometersBi-Color LED Limiter And Peak Indicator For Each OutputTwo Linkable Output Peak Limiters With Adjustable Thresholds And Release TimesSlate Microphone And Slate Tone With Selectable FunctionsIsolated Two-Way Talk-Back Using Monitor In And Modified Slate Mic/Tape Out JackHigh Tolerance 3.5 Mm Jacks For Stereo Tape Out And Monitor In1 Khz Tone OscillatorMix Bus Jack And Cable To Link FP33 MixersHeadphone Monitor Mode Switch To Select L, L+R (Mono), R, Or Stereo)Internal Headphone Level Adjustments To Balance Post–Master Audio Levels And MonitorIn Levels At The Headphone OutputSelectable M/S Decoding Circuit For Headphone MonitorMixer/Monitor In Switch (Locking And Momentary)Internal Monitor Defeat Switch For Split-FeedHeadphone OperationHeadphone Volume Control1/4 In. And 3.5 Mm Jacks For Stereo Headphone OutputsCustomized Operation Via Internal DIP Switches, Trim Pots, Slide Switches, And Optional JumpersRegulated Voltage Rails (+/-15 Vdc) Provide Exceptional HeadroomBi-Color Power On/Off LEDBattery Check Switch And Low Battery Warning LEDNon-Polarized External Power JackExternal Power Operating Range Of 12 To 30 VdcSoft-Touch, Color Coded Control Knobs With Raised Position IndicatorsMetal XLR Input And Output ConnectorsRugged, Plated Metal ChassisOperates For 8 Hours On Two 9 V Alkaline BatteriesIncludes Carrying Case, Shoulder Strap, And Mix Bus Cable
2y
StrandAds in other locations
2
R 4,800
SavedSave
Twee pragtige worshond reuntjies beskikbaar. Ma en pa is beide KUSA-geregistreer. Gebore: 26 JanuarieGereed vir hul nuwe huise: 23 MaartHulle sal volledig ingeënt en ontwurm wees teen die tyd dat hulle huis toe gaan. Om die skuif makliker te maak, kry elke hondjie 'n pak kossies waaraan hul gewoond is en hul eie kombersie om hul veilig en tuis te laat voel. Moenie uitmis op hierdie woelige lyfies.Kontak 082 526 4913 vir meer foto's of om te kom kyk.
2d
Bloemfontein5
R 35
SavedSave
Verby Verlange - Frances Vermaak - Romanza.Marga vind by haar biologiese pa se
begrafnis uit dat hy wel van haar bestaan bewus was. Boonop blyk dit dat die
gevaarlike aantreklike David veel meer van haar familiegeskiedenis weet as wat
hy wil voorgee.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.205 Bladsye.[Spine slumped over]072 501 3890.REF: 8110.Fiksie.Romanse.Romanza Boek.Romanza Boeke.Frances Vermaak Boek.Frances Vermaak Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
22d
’n Privaat professionele maatskappy in BLOEMFONTEIN, het tans die volgende poste beskikbaar:1. BOEKHOUER2. ADMINISTRATIEWE KOÖRDINEERDER A: VEREISTES:• Toepaslike kwalifikasie(s)• Verkieslik relevante werk-ondervinding/ • Belangrik: Gegewe ons kliënte-profiel moet kandidate vlot Afrikaans en Engels kan praat en skryf.B: AANSOEK-DOKUMENTASIE MOET DIE VOLGENDE INSLUIT:• Volledige CV (met werk-geskiedenis)• Afskrif van Matriek-sertifikaat• Afskrifte van nuutste kwalifikasie(s) / sertifikate• Afskrif van ID-dokument• Kontakbesonderhede van vorige werk-verwysingsE-pos asb aansoeke na:animalhealth2025@gmail.comSluitingsdatum: 13 Maart 2026Geen kommunikasie sal gevoer word met aansoekers tydens die werwings – proses nie.Indien u nie binne 14 dae na indiening van u aansoek enige terugvoer ontvang nie, moet u asseblief aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
13d
Bloemfontein1
FINANSIËLE
ADMINISTRATIEWE KOÖRDINEERDER
(Landbou / Genetiese Omgewing – Roodewal,
Bloemfontein)
’n Privaat maatskappy in die landbou- en genetiese
bedryf opsoek na ’n ervare en dinamiese kandidaat, met die ondervinding en
die professionele vermoë, om finansiële asook administratiewe prosesse
effektief te bestuur en die span te ondersteun.
VERANTWOORDELIKHEDE:
Koördineer finansiële asook kantooradministrasie en interne prosesse.
Invoer van debiteure, krediteure, fakturering en finansiële rekords.
Bestuur van kliëntekommunikasie en elektroniese opvolg van uitstaande
rekeninge.
Voorraadbeheer en bestelling van kantoor- en operasionele voorrade.
Personeeltydstate en finansiële & administratiewe verslagdoening.
Verseker voldoening aan interne SOP’s (Standaard Operationele Prosedures) en
verskaf ondersteuning aan Direksie, Bestuur en span.
VEREISTES:
Graad 12 (Matriek) (+ naskoolse kwalifikasie in
administrasie/finansies/boekhouding voordelig).
Toepaslike ondervinding en kennis van akkuraatheid,
finansiële rekords bv debiteure & krediteure en die invoer en verwerking
daarvan noodsaaklik.
Rekenaarvaardigheid: Microsoft Office pakkette: Word,
Excel, Outlook.
Ondervinding van Xero stelsel voordelig.
Kommunikeer vlot in Afrikaans en Engels (praat, lees en
skryf)
Uitstekende professionele organisatoriese, kommunikering en
probleemoplossingsvaardighede.
AANSOEKPROSES:
Stuur
CV, Matriek-sertifikaat, relevante kwalifikasies, asook kontakbare werksverwysings
aan:
animalhealth2025@gmail.com
Sluitingsdatum: 18
Maart 2026
Indien u nie binne 14 dae na indiening van
u aansoek enige terugvoer ontvang nie, moet u asseblief aanvaar dat u aansoek
onsuksesvol was.
1d
Bloemfontein5
R 2,900
SavedSave
Good day AllMust be working **2 bedroom, Granny cottage for rent.'Month 2 Month' lease agreement.Rent R2900 per month. Great for a couple. Single person R2800Deposit R2900 advance payment, can be paid over 2 month**. 50% will Refundable when leaving on 30 day notice. Other 50% deposit will be used for painting, as all tenants never keep the walls in the same condition as when moving in. 50% deposit is refunded upon **If no 30 day notice is given the 50% balance of deposit will be used for half of final month rent**If there any other damages (repairs) are to the property, money will be taken from 50% deposit or from the tenant.Water and electricity on token systemAddress: 81 Bottlebrush crescent, Crossmoor, Road 1104.Can be used as 1 bed room or 2 bedroom, or 1 bedroom and lounge. With kitchen tiled, bath/toilet. You will have to warm your bath water. 1 free Under cover parking.Being your own fridge, stove, beds, cupboards etc *Safe area with blue dat/night security. Big yard for kids. No alcohol, drugs or illegal activities, no big parties allowed.Close to schools, shops and places of worship. Well suited for couples, singles or students.Available 01 April 2026Contact :Selvan Pillay0828514628Selvan1pillay@gmail.comRead requirements carefully *
1d
Chatsworth1
SavedSave
Head of Systems, Software and IT - Bryanston / Kyalami (Jhb)Highly Competitive Package on Offer based on Qualification and relevant years of experienceA leading Energy Group is seeking a hands-on, delivery-focused and operational Head of IT to lead the IT function across all entities.The role reports to the Chief Investment Officer and Group CFO. Role Purpose:The Head of Systems, Software & IT is a hands-on, delivery-focused operational role responsible for the build, deployment, integration, and day-to-day performance of all business-critical systems across the Company. The role places strong emphasis on execution, ownership, pace, and reliability, ensuring systems work in practice, are adopted by teams, and continuously improve business outcomes.While the role contributes to system planning and prioritisation, its primary mandate is delivery and operational excellence rather than high-level strategy. The incumbent is expected to lead from the front, drive teams and vendors, solve problems decisively, and take full accountability for systems being delivered on time, fit-for-purpose, and operating reliably. Key Duties and Responsibilities:1. Systems Ownership, Prioritisation & ExecutionOwn the day-to-day performance, stability, and continuous improvement of the Companys systems landscape.Translate agreed business priorities into clear, executable systems plans and delivery backlogs.Take practical ownership of system configurations, enhancements, fixes, and improvements.Ensure systems are scalable and robust through implementation discipline, not abstract architecture.Identify pragmatic opportunities for automation and AI enablement that deliver tangible operational or financial benefit.2. Systems Development & Project DeliveryLead and project-manage the design, development, testing, and deployment of new systems and system enhancements, including:Billing and revenue systemsFinancial and accounting systems (Microsoft Dynamics NAV / Business Central)Financial reporting, management accounts, income statements, balance sheets, and cashflow reportingExecutive, operational, and investor dashboardsMaintenance and ticketing platformsCRM and customer-facing systemsEnergy monitoring and performance platformsInternal operational and reporting toolsTranslate business and financial requirements into clear technical specifications, dat
https://www.executiveplacements.com/Jobs/H/Head-of-Systems-Software-and-IT-1270874-Job-Search-3-11-2026-9-01-03-AM.asp?sid=gumtree
5d
Executive Placements
6
R 35
SavedSave
Liefdesweerkaatsing - Rika Du Plessis - Lapa.Tania is haar lewe lank daaraan gewoond dat haar tweelingsuster alles wil he wat hare is, en dit boonop kry ook.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Merk in boek]072 501 3890.REF: 8094.Fiksie.Rika Du Plessis Boek.Rika Du Plessis Boeke.Lapa Boek.Lapa Boeke.Liefdesverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
1mo
11
R 35
SavedSave
Son Op Die Duine - Madeleine Malherbe - Lapa.Sonja hoor geskok dat Lourens haar as 'suur' beskryf, maar sy gee ook nie eers om nie. Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM159 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Skeur bladsy en blaaie skeurtjies][Merke sagteband]072 501 3890.REF: 8092.Fiksie.Madeleine Malherbe Boek.Madeleine Malherbe Boeke.Lapa Boek.Lapa Boeke.Liefdesverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
1mo
10
R 110
SavedSave
Dieper As Die Bloed - Peet Venter - REF: 8080.Net toe almal aanvaar dat sake na
normaal gaan terugkeer met die arrestasie van die reeksmoordenaar, bars n
groter verskrikking los.ALHOEWEL DIEPER AS DIE BLOED DIE MOORDSAGE VOORSIT, KAN DIE ROMAN GELEES WORD SONDER VOORKENNIS VAN DIE REUK VAN ROSE.
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.272 Bladsye.[Merk sagteband][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8080.Fiksie.Peet Venter Boek.Peet Venter Boeke.Speur.Riller.Moord.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
1mo
1
VEREISTES Minimum Kwalifikasie (verpligtend): Matriek / Nasionale Senior Sertifikaat Minimum toepaslike ondervinding (jare): 1â??2 jaar kleinhandel-ondervinding (bv. kleiner Spar, koöperasiewinkel, algemene handelaar) Benodigde aard van ondervinding: Bestuur van â??n kleinhandel-winkel Personeelbestuur en toesighouding Voorraadbeheer, vlak-monitering en bestellings Basiese besigheidsbestuur met finansiële verantwoordelikheid Werking met verskaffers en onderhandeling van produkte en pryse Klagte-hantering en kliëntediens Daaglikse winkel-operasies Vaardighede en Kennis (verpligtend): Rekenaar vaardig (Excel en Word) Sterk leierskap- en kommunikasievaardighede Analitiese vermoë en besluitneming Interpersoonlike vaardighede en konflik-hantering Selfstandige werksvermoë en verantwoordelikheid Hoë aandag aan detail en skoonheid-standaarde Sterk organisatoriese vermoë Kan professioneel met verskaffers onderhandel Ander: Afrikaans (professioneel en verstaanbaar) Eie vervoer nie noodsaaklik nie (winkel stapafstand vir inwoners) Werkure sluit buite-standaard ure in Moet in â??n klein gemeenskap kan integreer Energiek, leerbaar en groei-georiënteerd  SLEUTELPRESTASIEGEBIEDE EN DOELWITTE Winkelbedryf en Algemeen Bestuur Bestuur alle funksies van die R63 One Stop Winkel Handhaaf â??n skoon, professionele en georganiseerde winkel Verseker gladde daaglikse operasies Moniteer en kontroleer winkel-standaarde, dissipline en netheid Personeelbestuur en Toesighouding Bestuur en toesig oor 11 personeellede Allokeer verantwoordelikhede en stel duidelike verwagtinge Lei, motiveer en ontwikkel personeel Beheer prestasie-evaluasies en dissipline waar nodig Voorraadbeheer en Bestellings Monitor voorraadvlakke en maak tydige bestellings Verseker dat die begroting nie oorskry word nie Kontroleer rakke, vervaldatums en voorraad rotasie Optimaliseer voorraad om kliënt-behoeftes te voorsien Finansiële Bestuur en Rapportering Basiese finansiële bestuur van winkel Rapporteer aan die Finansiële Bestuurder waar nodig Verstaan en interpreteer Excel-verslae Werk saam met bestuur om wins te verbeter Kliëntediens en Gemeenskapsbetrokkenheid Bou verhoudings met kliënte in die gemeenskap Hanteer klagtes professio
https://www.jobplacements.com/Jobs/W/Winkelbestuurder--Williston-Noord-Kaap-1244464-Job-Search-02-16-2026-00-00-00-AM.asp?sid=gumtree
1mo
Job Placements
11
R 40
SavedSave
N Plek Vir Ester - Jana Coetzee.Toe Marsu in haar lewe kom, moes Ester leer dat sy nie uit die lewe kon haal wat sy graag sou wou nie; dat die mens soos deur n stroom meegesleur word na plekke waar hy nie wil wees nie.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.18 CM.247 Bladsye.[Omslag geskeur en verniel][Hardeband merke en skaaf plekke][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8049.Fiksie.Jana Coetzee Boek.Jana Coetzee Boek.Christelike Fiksie.President Uitgewers Van Suid Afrika.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
1mo
4
KABV Kurrikulum Aanlyn Tuisonderrig in Afrikaans of Engels
Gee jou kinders toegang tot die beste aanlyn-tuisonderrig platform wat hulle sal help om die Suid-Afrikaanse KABV kurrikulum in Afrikaans te voltooi.
Ouers en leerders kies die KABV Kurrikulum vir die toeganklikheid en bekostigbaarheid daarvan vir alle Suid-Afrikaanse leerders.
KABV bied ook n meer gestruktureerde leerbenadering, waar leerders elke kwartaal spesifieke mylpale moet voltooi on te verseker dat hulle gereed is vir die volgende, wat dit n ideale opsie maak vir ouers wat maklik tred wil hou van hul kind se vordering.
Cambrilearn se aanlyn KABV laerskool volg die Suid-Afrikaans Nasionale Kurrikulum en bied die verpligte vakke aan wat voltooi moet word.
CambriLearn bied ook sosiale en emosionele leer en robotika kursusse (in Engels) aan vir ouers wat hul kinders se opvoeding as buitemuurse kursusse wil aanvul.
Praat met 'n toelatingsadviseur
Praat met een van ons opvoedingspesialiste wat jou sal help om die regte kursusvlak en produkpakket te kies om aan die spesifieke behoeftes van jou kind te voldoen.
• Ontmoet met die konsultant
• Bespreek jou kind se behoeftes
• Kry die regte pakket
• Teken enige tyd van die jaar op
Teken op by CambriLearn vandag en gebruik ons unieke Kode: 11629 en bespaar op die registrasie fooi van R 1500 / US$ 95, of
Kontak ons op WhatsApp by +27 66 233 7974 / +27 76 738 6735
1mo
VERIFIED
Save this search and get notified
when new items are posted!
