Back to search (Western Cape > Northern Suburbs > Jobs > Admin jobs > Other Admin Jobs> ad 1350085281)
Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay & Ship listings.
Produksie Assistent
Reason for Reporting
'n Maatskappy geleë in Parow is opsoek na 'n Produksie Assistent.
3 Maande proefperiode vir Permanente aanstelling.
Vereistes:
-Matrieksertifikaart
-Ten volle tweetalig (Afrikaans & Engels)
-MOET syfervaardig wees
-Doeltreffende kommunikasievaardighede
-MOET rekenaarvaardig wees (Excel & Outlook)
-Goeie "data capturing" vaardighede
-Goeie mense verhouding
Goeie telefoon etiket
-Moet onder druk kan funksioneer
-Take doelgerig en op tyd afhandel
-Moet in 'n span kan werk
-Geldige bestuurs lisensie
-Sou die werk dit vereis, sal daar van jou verwag word om tyd tot tyd oortyd te werk teen normale oortyd tariewe.
Indien jy aan die bogenoemde vereistes voldoen, stuur jou CV en afskrif van jou Matrieksertifikaart deur na juanita@stickalabel.co.za
Dui asseblief jou salarisverwagting aan in jou e-pos.
Geen aansoek wat deur Gumtree gestuur word sal aanvaar of na gekyk word nie.
Verwys asseblief na die posbeskrywing wanneer jy aansoek doen.
Neem kennis indien jy nie binne 5 werksdae van ons af gehoor het nie, dat jou aansoek onsuksesvol was.
Read More
