Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Jobs
Some search tips we've found useful:
- Check the spelling of your search terms
- Use fewer or more general search terms
- Try browsing a category related to your search terms
Ads in other locations
1
SavedSave
AANKOPER:
MEGANIESE ONDERDELE
- Min 3-5jr meganiese
werktuigkundige ondervinding.
- Min 3jr ondervinding as
aankoper van meganiese onderdele.
- Meetbare kennis van geel
masjienerie asook voertuig onderdele.
- Goeie kommunikasie
eienskappe en onderhandelingsvermoëns.
- Moet onafhanklik- en onder
druk kan funksioneer .
- Rekenaar geletterdheid.
- Ingesteldheid op
akkuraatheid en netheid.
DIESELWERKTUIGKUNDIGE
- Dieselwerktuigkundige
kwalifikasie en min. 5 jaar ondervinding in alle aspekte van herstelwerke,
welding en instandhouding van geel
konstruksievoertuie, -toerusting en swaarvoertuie.
- Ondervinding in hidroliese
en elektroniese tegnologie op nuwer toerusting en voertuie * Meganiese
aanleg en vermoë om probleme te diagnoseer en op te los * Vermoë om
onafhanklik te werk en
onder druk te funksioneer, asook goeie
mense verhoudinge te handhaaf
* Bereid wees om oortyd
te werk en moet sober gewoontes hê *
Rekordhouding van dienste en herstelwerke
op alle toerusting en voertuie is 'n
vereiste.
Ons bied bo-gemiddelde
vergoedingspakkette, asook standvastige loopbaan geleenthede.
Epos CV na
recruit@jvzconstruction.co.za
5mo
Successfully Added to List
View and manage your saved ads in your account.