Werktuigkundige en Parte Aankoper

4 months ago495 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Company Name:JVZ Plant
Job Type:Full-Time
Description
AANKOPER: MEGANIESE ONDERDELE - Min 3-5jr meganiese werktuigkundige ondervinding. - Min 3jr ondervinding as aankoper van meganiese onderdele. - Meetbare kennis van geel masjienerie asook voertuig onderdele. - Goeie kommunikasie eienskappe en onderhandelingsvermoëns. - Moet onafhanklik- en onder druk kan funksioneer . - Rekenaar geletterdheid. - Ingesteldheid op akkuraatheid en netheid. DIESELWERKTUIGKUNDIGE - Dieselwerktuigkundige kwalifikasie en min. 5 jaar ondervinding in alle aspekte van herstelwerke, welding en instandhouding van geel konstruksievoertuie, -toerusting en swaarvoertuie. - Ondervinding in hidroliese en elektroniese tegnologie op nuwer toerusting en voertuie * Meganiese aanleg en vermoë om probleme te diagnoseer en op te los * Vermoë om onafhanklik te werk en onder druk te funksioneer, asook goeie mense verhoudinge te handhaaf * Bereid wees om oortyd te werk en moet sober gewoontes hê * Rekordhouding van dienste en herstelwerke op alle toerusting en voertuie is 'n vereiste. Ons bied bo-gemiddelde vergoedingspakkette, asook standvastige loopbaan geleenthede. Epos CV na recruit@jvzconstruction.co.za
Id Subtitle 1251716784
View More
Derick Anderson
Selling for 11+ years
Total Ads202
Active Ads3
Seller stats
202Total Ads
19.27KTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Derick Anderson
060*******Show Number
Message
(4013)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Upload CV(Optional)
DOC or PDF only max 2 MB file size
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.