Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for pragtige in "pragtige" in Gauteng in Gauteng
12
R 5,000
SavedSave
8 Pragtige miniatuur schnauzers.
6 tefies R5000 elk en 2 reuntjies R4500 elk. Sal die 13Maart 6 weke oud wees.
Sal deur Veearts gent en ontwurm word.
17h
VERIFIED
2
R 150
NEGOTIABLE
SavedSave
2 Boekbundels! 'n Pragtige versameling Afrikaanse fiksieboeke – perfek vir liefhebbers van plaaslike literatuur of enigiemand wat hul boekrak teen 'n winskoopprys wil aanvul! Afhaal in Noordhang, Randburg. Landwye aflewering beskikbaar (bykomende koste).
25d
6
R 90
SavedSave
Seisoen Van Genade - Alta Cloete.n Pagtige blok ys, dis wat sy was.Seisoen van genade is die eerste boek in n kwartet waarin die jong newekarakters in Alta Cloete se eerste trilogie, Geur van genade, Geur van vervulling en Geur van vergifnis terugkeer.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.311 Bladsye.[Naam, van, datum, en adres][Voorletters agter in die boek]072 501 3890.REF: 8061.Fiksie.Alta Cloete Boek.Alta Cloete Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
18d
1
R 350
SavedSave
Sing Emmanuel is ’n pragtige hardcover-uitgawe, gepubliseer in 1998 deur die Ou Apostoliese Kerk. Hierdie versameling bevat lirieke en bladmuziek, ideaal vir koor-oefening of persoonlike gebruik. Die prys is R350, en dit is beskikbaar vir versameling in Noordhang, Randburg. Koerierdienste kan regoor Suid-Afrika gereël word teen ’n addisionele koste
1mo
1
R 80
SavedSave
Pragtige natuurboeke te koop! Dit is ’n bekoringvolle versameling geïllustreerde natuurboeke, perfek vir jong lesers of versamelaars. Die boeke is beskikbaar teen R80 elk of jy kan al 3 boeke neem vir slegs R200. Die boeke is in Noordhang, Randburg, en koerierdienste kan teen ’n addisionele koste oral in Suid-Afrika gereël word
2mo
1
R 40
SavedSave
BOEKEVERSAMELING: 5-Minute Verhale, Afrikaans Boeke & Leesboeke – Wanneer daar min tyd is, maar jy steeds 'n storie wil deel, is ons 5-Minute Verhale die perfekte oplossing! Interessant, vinnig en vol pragtige karakters. Ideaal vir besige gesinne wat op soek is na kort maar lekker leesstof, en perfek vir jong lesers op enige vlak! Die versameling sluit beide nuwe en gebruikte boeke in. Prente is soos per beeld. Beskikbaar in Noordhang, Randburg, en koeriersdienste is beskikbaar reg oor Suid-Afrika (addisionele koste geld)
3mo
8
R 130
SavedSave
Omnibus 9 - Louisa Du Toit - REF: 7928.In Sy was 'n somerdeel kom
Jonathan Bergman op Isaacsdal aan om 'n stuk dorpsbeplanning vir sy firma te
doen. Is dit te veel gehoop dat sy werkgewer en die se pragtige dogter Jeannie
nie alles omtrent sy verlede uitvind nie?
In Dan
kom die eensaamheid bestaan daar vir Hantie Hasper geen twyfel dat
sy en Manus Bruwer binnekort sal trou nie. Maar dan gebeur daar iets wat haar
totaal teen Manus en sy mense laat draai. Hantie word slegs staande gehou deur
Billy de Meyer, haar werkgewer wat self met verdriet worstel.
In Skerwe
van geluk is De Wet Vermeulen se ouers dankbaar toe sy
aanneemsuster, Madie, ook 'n pos in die stad aanvaar. Dan kan die twee tog na
mekaar omsien. De Wet se modelmeisie stel hoe eise, terwyl Madie verlief raak
op die geheimsinnige Theo Lendorf. In plaas van mekaar by te staan, raak De Wet
en Madie toenemend van mekaar verwyder.
En in Lamplig
teen die seile vergesel Kinnie Rigter, wat as weeskind grootgeword
het, vir Rudolf Viljee en sy ma delwerye toe. Sy is jare al verlief op Rudolf,
maar hy is haar niggie se kerel. Kinnie ontmoet vir Sephton Butler, 'n
speelmaat uit haar kinderjare. Kan daar uit die harde delwerslewe 'n sprokie
groei?Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.509 Bladsye.[Sagteband merke][Merke in boek]072 501 3890.REF: 7928.Fiksie.Louisa Du Toit Boek.Louisa Du Toit Boeke.Jasmyn.4 In 1.4 Boeke In Een.Liefdesverhale.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.****KONTAK ONS GERUS OOK OP WHATSAPP - 072 501 3890 BOEKEANDBOOKS. ****
3mo
8
R 80
SavedSave
Die Dokter Se Maand Lange Huwelik - Annie O'Neil - Mills & Boon - Mediese Romanse.NAELBYT MEDIESE DRAMA EN POLSENDE ROMANSE.Kan hulle tydelike beloftes ... op n ware huwelik uitloop?Toe dokter Isla Macleay op die pragtige eiland El Valderon aankom, is n gedwonge huwelik die allerlaaste ding wat sy verwag.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.188 Bladsye.[Merkies in boek][Ligte water merk bladsy]072 501 3890.REF: 7745.Fiksie.Annie O'Neil Boek.Annie O'Neil Boeke.Mills And Boon.Mills And Boon Boeke.Mills & Boon Afrikaanse Boeke.Afrikaans Mills & Boon.Romanse.Mills & Boon Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
11
R 15
SavedSave
Kookboekversameling te koop. ’n Pragtige mengsel van kookboeke is nou beskikbaar – van tydlose klassiekers tot moderne gunstelinge. Perfek vir kosliefhebbers, versamelaars of enigiemand wat graag kook. Pryse is op die foto's. Afhaal is in Noordhang, Randburg, en koerier kan oral in Suid-Afrika gereël word teen ’n bykomende koste
7mo
2
R 230
SavedSave
Opwindende Buitelug-Wetenskaplike Eksperimente vir Kinders! Hierdie splinternuwe boek is propvol prettige, feitebelaaide aktiwiteite wat jong wetenskaplikes aanmoedig om hul wêreld te verken. Maak watervuurpyle, blaas reuseborrels, bou wurmplase en nog baie meer – alles met eenvoudige huishoudelike items. Die boek bevat duidelike stap-vir-stap instruksies, pragtige foto’s en illustrasies, en verduidelik die werklike wetenskap agter elke eksperiment op ’n prettige manier. Prys: R230. Afhaal in Noordhang, Randburg of koerier regoor Suid-Afrika teen ’n ekstra koste
8mo
12
R 110
SavedSave
Kondensmelk Almal Se Gunsteling - Cleta Joannou.Baie mense het 'n swakplek vir kondensmelk en die boek sal
hulle baie gelukkig maak met meer as 100 resepte om van te kies.
Die boek bevat resepte wat kondensmelk gebruik vir
alles van gebakte kaaskoek tot yskasterte, heerlike grootkoeke, kleintertjies,
beskuit, muffins, kleinkoekies, truffels, dekadente bruintjies en selfs brood.
'n Volle hoofstuk word aan roomys afgestaan met wonderlike resepte vir
sjokolade fudge-roomys, Italiaanse soentjies en pistasieneut-en-nougatroomys,
om net 'n paar te noem.
Die pragtige foto's maak die boek baie spesiaal en
die een resep lyk lekkerder as die ander.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.27 CM.192 Bladsye.[Sagteband skaaf plekke en merke 'krap' plekkies][Water merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7691.Nie Fiksie.Resep.Resepte.Kook.Kookboek.Kookboeke.Cleta Joannou Boek.Cleta Joannou Boeke.Meer as 100 Resepte.Soetgoed.Kondensmerk Resepte.Kookkuns.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
8mo
1
R 110
SavedSave
Kunstige Koekversiering - Kate Venter.
Die boek is pragtig geillustreer met volkleurfoto's van koeke vir besondere geleenthede soos bruilofte, Kersfees en verjaarsdae, en bevat n verskeidenheid van patrone wat oor meer as n kwarteeu deur die skrywer ontwerp en versamel is.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
27 CM.
95 Bladsye.
[Geskryf voor in die boek naam, van ens]
[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]
072 501 3890.
REF: 4881.
Nie Fiksie.
Kate Venter Boek.
Riffelwerk.
Inloopversiersel.
Modelleerpasta.
Pastillage.
Koeke Vir Verskeie Geleenthede.
Versier Koeke.
Koekversierders.
Tweede Boek.
Wenke.
Beproefde Resepte.
Riffelwerk.
Kantwerk.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 35
SavedSave
Se Jy Min My - Lize Swart.
Die dag toe Ewoud Liebenberg die pragtige, ongekunstelde Karien daar op die plaaswerf sien, het sy reguit in sy hart ingestap - met kaal voete en al!
Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.152 Bladsye.[] Omslag is verniel [][] Hardeband is merke en tee merke op [][] Merke soortgelyk soos hierdie in die boek []072 501 3890.REF: 5874.Fiksie.Lize Swart Boek.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
11
R 110
SavedSave
30 Nagte In Amsterdam - Etienne Van Heerden.Zan. Sy’s ’n pragtige
maar eksentrieke vrou, ook bekend as Xan met die onverwagse toevalle of Xusan
met die geheimsinnige glaskamer. Sy’s die Susan met die onstigtelike erotiese
drif. As aktrise en politieke aktivis het sy ’n voorliefde vir vreemde vriende,
soos die rolprentmaker Cecil Dimaggio en die straatmusikant Manuel D’Oliveira.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.22 CM.448 Bladsye.[Merke in boek]072 501 3890.REF: 7476.Fiksie.Etienne Van Heerden Boek.Etienne Van Heerden Boeke.W.A. Hofmeyr-Prys.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
1
R 80
NEGOTIABLE
SavedSave
Kry Pieternella van die Kaap en Fiela se Kind deur Dalene Matthee vir slegs R150, of koop elkeen vir R80. Duik in hierdie opmerkelijke stories wat temas van identiteit, ras en geskiedenis pragtig verken. Moet nie hierdie kans misloop om jou leesversameling te verryk nie! Koerierdienste is beskikbaar teen 'n ekstra koste
1y
1
R 100
SavedSave
Omnibus 4 - Hartklop - REF: 6492.
Malene Breytenbach.
Madeleine Malherbe.
Rykie Roux.
In Dokter van ver ontmoet dokter Rafaella Continari
die oorrompelende dokter Giulio di Mareneschi tydens sy besoek aan Suid-Afrika.
Sy en haar ouers word dan ook sommer na sy familielandgoed op die Italiaanse
platteland genooi.
Tydens hul besoek ontmoet sy Giulio se sjarmante broer, asook die
pragtige jong rykmanserfgenaam wat dink Giulio behoort aan háár.
In Yskoue, vuurwarm liefde vertrek Sandra Botes as skeepsdokter na
Antarktika om weg te kom van iemand se onwelkome aandag. Sy ontmoet vir
Brandon, die ekspedisieleier, en leer ken ook die aantreklike blondekop Konrad
Malan. Nou wonder sy: Watter man laat nou eintlik haar hart vinniger klop?
In Dokter Draak kruis Livia Naudé se pad ná vier jaar weer dié van die
broeiende Anton Duvel in die trauma-eenheid van ’n Pretoriase hospitaal. Hy het
egter in die ongenaakbare Dokter Draak verander. Boonop stry Livia steeds teen
die roepstem van die liefde in haar hart.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
508 Bladsye.
[Merkie in boek]
[Merk met pen aan die buitekant van die boek onderkant]
072 501 3890.
REF: 6492.
Fiksie.
Liefdesverhaal.
Liefdesverhale.
Hartklop Boek.
Malene Breytenbach Boek.
Madeleine Malherbe Boek.
Rykie Roux Boek.
Afrikaanse Boeke.
Romanse.
Roman.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 590
SavedSave
Die Proteas Van Suider-Afrika deur John P. Rourke. Hierdie pragtige boek bevat 82 volblad-kleurplate van illustrasies wat verskeie protea-spesies uitbeeld. Elke protea-spesie wat in Suid-Afrika voorkom, word in volledige wetenskaplike detail beskryf, met bykomende inligting oor verspreiding, habitat en kultivering, tesame met 'n historiese agtergrond. Die stofomslag is aan die kante geskeur, gekreuk en gemerk, maar die boek self is in baie goeie toestand met uitstekende binding en is binne-in baie skoon. Prys is R590. Afhaling is beskikbaar in Noordhang, Randburg, of ons kan koerierdienste regoor Suid-Afrika reël teen 'n addisionele koste
1y
1
R 35
SavedSave
Seisoene Van Die Hart - Elizabeth Burgers.
Alisia De Villiers is n weduwee wat gelukkig en tevrede in haar huis met die pragtige tuin in Himeville woon. Haar man, Pierre, is twee en n hlaf jaar gelde aan n hartaanval oorlede en sy en haar kinders, Nicole, en haar tweelingbroer, Louis, het n goeie verhouding.
Tydens n besoek aan Nicole-hulle se huis, is een van die gaste die aantreklike doktor Simon Gerber. Nicole is verbaas om te verneem dat hy en Alisia mekaar ken en sy spot haar ma goedig toe sy hoor dat hulle mekaar op n bootreis ontmoet het. Alisia erken dat hulle n ligte flirtasie gehad het, maar daarna het sy teruggekeer na haar destydse kerel en hy na sy meisie.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
152 Bladsye.
*Voorletters, naam, van en datum, **Merke in boek.
072 501 3890.
REF: 2269.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 50
SavedSave
Pret Met Partytjies - Zaresa Steyn.
Handwerk En Kunsvlyt Vir Suid Afrika.
Talle Temas.
Die projekte in hierdie boek is so maklik dat kleuters en tieners self kan help met die voorbereiding vir hul partytjies. Die temas, wat wissel vanaf Aspoestertjie tot n ruimte-ekspedisie en gholf, sluit elk n aktiwiteit in waarmee die kinders hulself kan vermaak. In Pret Met Partytjies word die projekte stap vir stap en met behulp van diagramme verduidelik. Pragtige volkleurfoto's rond die boek af.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
28 CM.
48 Bladsye.
[Plakker op sagteband]
[Merke in boek]
072 501 3890.
REF: 6265.
Nie Fiksie.
Boeke.
Zaresa Steyn Boek.
Handwerk.
Huisvrou.
Tuisteskepper.
Maak Self Vir Partytjies.
Maak Self.
Doen Self Kinder Partytjies.
Kind.
Ouers.
Maak Jou Eie Goed Vir Jou Kind Se Partytjie.
Sommer Baie wat Jy Kan Maak Vir Verjaarsdae Vir Jou Kind.
Verjaarsdae Idees.
Verjaarsdae Goed Om Te Maak.
Voorskoolse Kinder Partytjies.
Kinders.
Verjaarsdae Oulike Goed Om Te Maak.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
Om Tuis Te Kom - Karen Kingsbury - Die Baxter Familie.
n Storie van ewige hoop.
n Verhaal van geloof en ewige liefde.
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.20 CM.274 Bladsye.[] Merk op sagteband en krap merkies [][] Water merke soortgelyk soos hierdie op blaaie []072 501 3890.REF: 5829.Fiksie.Christelike Fiksie.Karen Kingsbury Boek.Afrikaans Karen Kingsbury.Die Baxter Familie.Hierdie roman kan ook op sy eie gelees word, maar kan ook dien as n pragtige einde tot die lewe en liefde van die Baxter-familie.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!
