Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for pragtige in "pragtige" in South Africa in South Africa
12
R 5,000
SavedSave
8 Pragtige miniatuur schnauzers.
6 tefies R5000 elk en 2 reuntjies R4500 elk. Sal die 13Maart 6 weke oud wees.
Sal deur Veearts gent en ontwurm word.
3d
VERIFIED
1
R 3,500
SavedSave
Pragtige choclate rooibruin reuntjie te koop
Reeds gevet checked, ingespuit en dewormed
Ready for new house
6d
Oudtshoorn1
R 2,700
SavedSave
This Absolutely Beautiful Traditional Male Yorkie will just melt Your Heart and take all Your attention and affection, He is very playful and loves long walks and being cuddled and played with. He was born on Sunday 30th of August 2025 and received his first Vaccinations and Deworming upon further contact arrangements can be made for the rest of the Vaccinations. He was recently groomed so that he will look stunning for his new owner.He is ready for his Forever Home.❗️The price is Negotiable❗️Contact Eugene at 0769448095Hierdie absoluut pragtige tradisionele manlike Yorkshire terriër sal jou hart smelt en al jou aandag en liefde neem. Hy is baie speels en hou van lang wandelings en om geknuffel en om mee gespeel te word. Hy is gebore op Sondag 30 Augustus 2025 en het sy eerste inentings en ontwurming ontvang sodra verdere kontakreëlings vir die res van die inentings getref kan word. Hy is onlangs versorg sodat hy pragtig sal lyk vir sy nuwe eienaar.Hy is gereed vir sy permanente huis.❗️ Die prys is onderhandelbaar❗️Kontak Eugene op 0769448095
8d
Mosselbaai6
R 8,050,000
SavedSave
Prys R 8,050,000
Bees Plaas
300 Hektaar
Mooi bees plaas 30/40 hektar se lande wat gesaai kan word vir die beeste
Pragtige huis op
Krale en Stoore op
Tussen Fouriesburg & Clarens
Vir meer inligting
☎️Whatapp
Amanda De Jager
060 493 3472
14d
VERIFIED
6
R 18,500
SavedSave
ENGLISH BULLDOG PUPPIES! / ENGLISH BULLDOG HONDJIES!
3 Pragtige Tefies beskikbaar
Sagte plooitjies Liefdevolle en speelse persoonlikheid Jou nuwe maatjies vir die lewe!
3 Beautiful Females Available
Soft wrinkles Loving and playful personality Your new lifelong friends!
BESONDERHEDE:
3x Inentings op datum
KUSA Geregistreer
Gemikrochip
Teel regte & gesonde bloedlyne
DETAILS:
3x Vaccinations up to date
KUSA Registered
Microchipped
Breeding rights & healthy bloodlines
R18 500 elk / each gesondheid en kwaliteit ingesluit / health & quality included
Potchefstroom
WhatsApp nou vir fotos & meer inligting / WhatsApp now for photos & more info: 083 407 1073
Wag vir hul liefdevolle huise bring jou nuwe vriendin vandag huis toe!
Waiting for their loving homes bring your new friend home today!
2d
Potchefstroom1
R 2,500
SavedSave
Swart & Tan Worshondjies op soek na liefdevolle huise Ons pragtige swart-en-tan worshondjies is gebore op 08 Februarie 2026 en is op soek na hul vir-altyd mense ❤️ Beskikbaar:2 reuntjies1 teefieHulle word grootgemaak in ’n liefdevolle huisomgewing en kry reeds baie aandag en liefde. kontak vir meer inligting of foto’s.
16d
Carnarvon2
R 150
NEGOTIABLE
SavedSave
2 Boekbundels! 'n Pragtige versameling Afrikaanse fiksieboeke – perfek vir liefhebbers van plaaslike literatuur of enigiemand wat hul boekrak teen 'n winskoopprys wil aanvul! Afhaal in Noordhang, Randburg. Landwye aflewering beskikbaar (bykomende koste).
1mo
6
R 90
SavedSave
Seisoen Van Genade - Alta Cloete.n Pagtige blok ys, dis wat sy was.Seisoen van genade is die eerste boek in n kwartet waarin die jong newekarakters in Alta Cloete se eerste trilogie, Geur van genade, Geur van vervulling en Geur van vergifnis terugkeer.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.311 Bladsye.[Naam, van, datum, en adres][Voorletters agter in die boek]072 501 3890.REF: 8061.Fiksie.Alta Cloete Boek.Alta Cloete Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
20d
3
1mo
1
R 350
SavedSave
Sing Emmanuel is ’n pragtige hardcover-uitgawe, gepubliseer in 1998 deur die Ou Apostoliese Kerk. Hierdie versameling bevat lirieke en bladmuziek, ideaal vir koor-oefening of persoonlike gebruik. Die prys is R350, en dit is beskikbaar vir versameling in Noordhang, Randburg. Koerierdienste kan regoor Suid-Afrika gereël word teen ’n addisionele koste
1mo
1
R 80
SavedSave
Pragtige natuurboeke te koop! Dit is ’n bekoringvolle versameling geïllustreerde natuurboeke, perfek vir jong lesers of versamelaars. Die boeke is beskikbaar teen R80 elk of jy kan al 3 boeke neem vir slegs R200. Die boeke is in Noordhang, Randburg, en koerierdienste kan teen ’n addisionele koste oral in Suid-Afrika gereël word
2mo
3
Groot duursame eetstel: 17 Grootbtborde. 14 Kleinborde. 14 Sop/paste/ontbytborde. 12 Koppies en pierings. Koffie/teepot. Melkbeker en suikerpot.skottelgoedwasser en mikrogolf oond vriendelik. Alles soos nuut in pragtige toestand. Nou R1500. Ek het R4000 betaal
24d
Paarl1
R 40
SavedSave
BOEKEVERSAMELING: 5-Minute Verhale, Afrikaans Boeke & Leesboeke – Wanneer daar min tyd is, maar jy steeds 'n storie wil deel, is ons 5-Minute Verhale die perfekte oplossing! Interessant, vinnig en vol pragtige karakters. Ideaal vir besige gesinne wat op soek is na kort maar lekker leesstof, en perfek vir jong lesers op enige vlak! Die versameling sluit beide nuwe en gebruikte boeke in. Prente is soos per beeld. Beskikbaar in Noordhang, Randburg, en koeriersdienste is beskikbaar reg oor Suid-Afrika (addisionele koste geld)
3mo
8
R 130
SavedSave
Omnibus 9 - Louisa Du Toit - REF: 7928.In Sy was 'n somerdeel kom
Jonathan Bergman op Isaacsdal aan om 'n stuk dorpsbeplanning vir sy firma te
doen. Is dit te veel gehoop dat sy werkgewer en die se pragtige dogter Jeannie
nie alles omtrent sy verlede uitvind nie?
In Dan
kom die eensaamheid bestaan daar vir Hantie Hasper geen twyfel dat
sy en Manus Bruwer binnekort sal trou nie. Maar dan gebeur daar iets wat haar
totaal teen Manus en sy mense laat draai. Hantie word slegs staande gehou deur
Billy de Meyer, haar werkgewer wat self met verdriet worstel.
In Skerwe
van geluk is De Wet Vermeulen se ouers dankbaar toe sy
aanneemsuster, Madie, ook 'n pos in die stad aanvaar. Dan kan die twee tog na
mekaar omsien. De Wet se modelmeisie stel hoe eise, terwyl Madie verlief raak
op die geheimsinnige Theo Lendorf. In plaas van mekaar by te staan, raak De Wet
en Madie toenemend van mekaar verwyder.
En in Lamplig
teen die seile vergesel Kinnie Rigter, wat as weeskind grootgeword
het, vir Rudolf Viljee en sy ma delwerye toe. Sy is jare al verlief op Rudolf,
maar hy is haar niggie se kerel. Kinnie ontmoet vir Sephton Butler, 'n
speelmaat uit haar kinderjare. Kan daar uit die harde delwerslewe 'n sprokie
groei?Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.509 Bladsye.[Sagteband merke][Merke in boek]072 501 3890.REF: 7928.Fiksie.Louisa Du Toit Boek.Louisa Du Toit Boeke.Jasmyn.4 In 1.4 Boeke In Een.Liefdesverhale.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.****KONTAK ONS GERUS OOK OP WHATSAPP - 072 501 3890 BOEKEANDBOOKS. ****
3mo
11
R 425,000
SavedSave
Buick Roadmaster (1956) – Amerikaanse Klassieke Ikoon
’n Pragtige voorbeeld van 1950’s Amerikaanse luuksheid en ingenieurswese. Hierdie 1956 Buick Roadmaster bied tydlose styl, gladde V8-krag en ware versamelwaarde.
• Enjin: 322 kubieke duim (5.3L) V8
• Krag: 255 hp
• Wringskrag: 341 lb-ft
• Vier-venturi vergasser
• Dubbele uitlaat
• Variable Pitch Dynaflow outomatiese ratkas
• Kragstuur
• Kragremme
• Ruim chroom-afwerking
• Cordaveen vinyl en nylon binnekant
✨ Baie goeie toestand
✨ Glad en gemaklik om te ry
✨ ’n Ware kopdraaier
Geleë in Upington
Aflewering landswyd moontlik
Prys: R425 000 (ernstige navrae welkom)
Kontak: Hanrie Bergh
083 232 5445
Buick Roadmaster (1956) – American Luxury Icon
An exceptional opportunity to own a true piece of American automotive history. This 1956 Buick Roadmaster combines unmistakable 1950s styling with smooth V8 power and classic luxury.
Specifications & Features:
Engine: 322 cubic inch (5.3L) V8
Power: 255 hp
Torque: 341 lb-ft
Overhead valve design
Four-barrel carburettor
Dual exhaust
Variable Pitch Dynaflow automatic transmission
Power steering
Power brakes
Interior & Exterior:
Ample chrome exterior detailing
Cordaveen vinyl and nylon fabric interior
Elegant, period-correct finishes throughout
✨ Very good condition
✨ Smooth, effortless cruiser
✨ A real head-turner wherever it goes
Situated in Upington
Delivery available anywhere in South Africa
Price: R425 000 (serious enquiries welcome)
Contact: Hanrie Bergh
083 232 5445
15d
VERIFIED
8
R 80
SavedSave
Die Dokter Se Maand Lange Huwelik - Annie O'Neil - Mills & Boon - Mediese Romanse.NAELBYT MEDIESE DRAMA EN POLSENDE ROMANSE.Kan hulle tydelike beloftes ... op n ware huwelik uitloop?Toe dokter Isla Macleay op die pragtige eiland El Valderon aankom, is n gedwonge huwelik die allerlaaste ding wat sy verwag.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.188 Bladsye.[Merkies in boek][Ligte water merk bladsy]072 501 3890.REF: 7745.Fiksie.Annie O'Neil Boek.Annie O'Neil Boeke.Mills And Boon.Mills And Boon Boeke.Mills & Boon Afrikaanse Boeke.Afrikaans Mills & Boon.Romanse.Mills & Boon Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
11
R 15
SavedSave
Kookboekversameling te koop. ’n Pragtige mengsel van kookboeke is nou beskikbaar – van tydlose klassiekers tot moderne gunstelinge. Perfek vir kosliefhebbers, versamelaars of enigiemand wat graag kook. Pryse is op die foto's. Afhaal is in Noordhang, Randburg, en koerier kan oral in Suid-Afrika gereël word teen ’n bykomende koste
7mo
2
R 230
SavedSave
Opwindende Buitelug-Wetenskaplike Eksperimente vir Kinders! Hierdie splinternuwe boek is propvol prettige, feitebelaaide aktiwiteite wat jong wetenskaplikes aanmoedig om hul wêreld te verken. Maak watervuurpyle, blaas reuseborrels, bou wurmplase en nog baie meer – alles met eenvoudige huishoudelike items. Die boek bevat duidelike stap-vir-stap instruksies, pragtige foto’s en illustrasies, en verduidelik die werklike wetenskap agter elke eksperiment op ’n prettige manier. Prys: R230. Afhaal in Noordhang, Randburg of koerier regoor Suid-Afrika teen ’n ekstra koste
8mo
12
R 110
SavedSave
Kondensmelk Almal Se Gunsteling - Cleta Joannou.Baie mense het 'n swakplek vir kondensmelk en die boek sal
hulle baie gelukkig maak met meer as 100 resepte om van te kies.
Die boek bevat resepte wat kondensmelk gebruik vir
alles van gebakte kaaskoek tot yskasterte, heerlike grootkoeke, kleintertjies,
beskuit, muffins, kleinkoekies, truffels, dekadente bruintjies en selfs brood.
'n Volle hoofstuk word aan roomys afgestaan met wonderlike resepte vir
sjokolade fudge-roomys, Italiaanse soentjies en pistasieneut-en-nougatroomys,
om net 'n paar te noem.
Die pragtige foto's maak die boek baie spesiaal en
die een resep lyk lekkerder as die ander.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.27 CM.192 Bladsye.[Sagteband skaaf plekke en merke 'krap' plekkies][Water merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7691.Nie Fiksie.Resep.Resepte.Kook.Kookboek.Kookboeke.Cleta Joannou Boek.Cleta Joannou Boeke.Meer as 100 Resepte.Soetgoed.Kondensmerk Resepte.Kookkuns.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
8mo
1
R 110
SavedSave
Kunstige Koekversiering - Kate Venter.
Die boek is pragtig geillustreer met volkleurfoto's van koeke vir besondere geleenthede soos bruilofte, Kersfees en verjaarsdae, en bevat n verskeidenheid van patrone wat oor meer as n kwarteeu deur die skrywer ontwerp en versamel is.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
27 CM.
95 Bladsye.
[Geskryf voor in die boek naam, van ens]
[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]
072 501 3890.
REF: 4881.
Nie Fiksie.
Kate Venter Boek.
Riffelwerk.
Inloopversiersel.
Modelleerpasta.
Pastillage.
Koeke Vir Verskeie Geleenthede.
Versier Koeke.
Koekversierders.
Tweede Boek.
Wenke.
Beproefde Resepte.
Riffelwerk.
Kantwerk.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!
