Back to search (Gauteng > East Rand > Used Sports & Leisure Gear for sale > Second Hand Books & Games for sale> ad 1327292366)
Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay & Ship listings.
Kondensmelk Almal Se Gunsteling - Cleta Joannou.
R 110
Reason for Reporting
Kondensmelk Almal Se Gunsteling - Cleta Joannou.
Baie mense het 'n swakplek vir kondensmelk en die boek sal
hulle baie gelukkig maak met meer as 100 resepte om van te kies.
Die boek bevat resepte wat kondensmelk gebruik vir
alles van gebakte kaaskoek tot yskasterte, heerlike grootkoeke, kleintertjies,
beskuit, muffins, kleinkoekies, truffels, dekadente bruintjies en selfs brood.
'n Volle hoofstuk word aan roomys afgestaan met wonderlike resepte vir
sjokolade fudge-roomys, Italiaanse soentjies en pistasieneut-en-nougatroomys,
om net 'n paar te noem.
Die pragtige foto's maak die boek baie spesiaal en
die een resep lyk lekkerder as die ander.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
27 CM.
192 Bladsye.
[Sagteband skaaf plekke en merke 'krap' plekkies]
[Water merke soortgelyk soos hierdie in die boek]
072 501 3890.
REF: 7691.
Nie Fiksie.
Resep.
Resepte.
Kook.
Kookboek.
Kookboeke.
Cleta Joannou Boek.
Cleta Joannou Boeke.
Meer as 100 Resepte.
Soetgoed.
Kondensmerk Resepte.
Kookkuns.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Read More
