Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for pragtige in "pragtige" in East Rand in East Rand
6
R 90
SavedSave
Seisoen Van Genade - Alta Cloete.n Pagtige blok ys, dis wat sy was.Seisoen van genade is die eerste boek in n kwartet waarin die jong newekarakters in Alta Cloete se eerste trilogie, Geur van genade, Geur van vervulling en Geur van vergifnis terugkeer.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.311 Bladsye.[Naam, van, datum, en adres][Voorletters agter in die boek]072 501 3890.REF: 8061.Fiksie.Alta Cloete Boek.Alta Cloete Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
16d
8
R 130
SavedSave
Omnibus 9 - Louisa Du Toit - REF: 7928.In Sy was 'n somerdeel kom
Jonathan Bergman op Isaacsdal aan om 'n stuk dorpsbeplanning vir sy firma te
doen. Is dit te veel gehoop dat sy werkgewer en die se pragtige dogter Jeannie
nie alles omtrent sy verlede uitvind nie?
In Dan
kom die eensaamheid bestaan daar vir Hantie Hasper geen twyfel dat
sy en Manus Bruwer binnekort sal trou nie. Maar dan gebeur daar iets wat haar
totaal teen Manus en sy mense laat draai. Hantie word slegs staande gehou deur
Billy de Meyer, haar werkgewer wat self met verdriet worstel.
In Skerwe
van geluk is De Wet Vermeulen se ouers dankbaar toe sy
aanneemsuster, Madie, ook 'n pos in die stad aanvaar. Dan kan die twee tog na
mekaar omsien. De Wet se modelmeisie stel hoe eise, terwyl Madie verlief raak
op die geheimsinnige Theo Lendorf. In plaas van mekaar by te staan, raak De Wet
en Madie toenemend van mekaar verwyder.
En in Lamplig
teen die seile vergesel Kinnie Rigter, wat as weeskind grootgeword
het, vir Rudolf Viljee en sy ma delwerye toe. Sy is jare al verlief op Rudolf,
maar hy is haar niggie se kerel. Kinnie ontmoet vir Sephton Butler, 'n
speelmaat uit haar kinderjare. Kan daar uit die harde delwerslewe 'n sprokie
groei?Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.509 Bladsye.[Sagteband merke][Merke in boek]072 501 3890.REF: 7928.Fiksie.Louisa Du Toit Boek.Louisa Du Toit Boeke.Jasmyn.4 In 1.4 Boeke In Een.Liefdesverhale.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.****KONTAK ONS GERUS OOK OP WHATSAPP - 072 501 3890 BOEKEANDBOOKS. ****
3mo
8
R 80
SavedSave
Die Dokter Se Maand Lange Huwelik - Annie O'Neil - Mills & Boon - Mediese Romanse.NAELBYT MEDIESE DRAMA EN POLSENDE ROMANSE.Kan hulle tydelike beloftes ... op n ware huwelik uitloop?Toe dokter Isla Macleay op die pragtige eiland El Valderon aankom, is n gedwonge huwelik die allerlaaste ding wat sy verwag.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.188 Bladsye.[Merkies in boek][Ligte water merk bladsy]072 501 3890.REF: 7745.Fiksie.Annie O'Neil Boek.Annie O'Neil Boeke.Mills And Boon.Mills And Boon Boeke.Mills & Boon Afrikaanse Boeke.Afrikaans Mills & Boon.Romanse.Mills & Boon Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
1
R 100
SavedSave
Omnibus 4 - Hartklop - REF: 6492.
Malene Breytenbach.
Madeleine Malherbe.
Rykie Roux.
In Dokter van ver ontmoet dokter Rafaella Continari
die oorrompelende dokter Giulio di Mareneschi tydens sy besoek aan Suid-Afrika.
Sy en haar ouers word dan ook sommer na sy familielandgoed op die Italiaanse
platteland genooi.
Tydens hul besoek ontmoet sy Giulio se sjarmante broer, asook die
pragtige jong rykmanserfgenaam wat dink Giulio behoort aan háár.
In Yskoue, vuurwarm liefde vertrek Sandra Botes as skeepsdokter na
Antarktika om weg te kom van iemand se onwelkome aandag. Sy ontmoet vir
Brandon, die ekspedisieleier, en leer ken ook die aantreklike blondekop Konrad
Malan. Nou wonder sy: Watter man laat nou eintlik haar hart vinniger klop?
In Dokter Draak kruis Livia Naudé se pad ná vier jaar weer dié van die
broeiende Anton Duvel in die trauma-eenheid van ’n Pretoriase hospitaal. Hy het
egter in die ongenaakbare Dokter Draak verander. Boonop stry Livia steeds teen
die roepstem van die liefde in haar hart.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
508 Bladsye.
[Merkie in boek]
[Merk met pen aan die buitekant van die boek onderkant]
072 501 3890.
REF: 6492.
Fiksie.
Liefdesverhaal.
Liefdesverhale.
Hartklop Boek.
Malene Breytenbach Boek.
Madeleine Malherbe Boek.
Rykie Roux Boek.
Afrikaanse Boeke.
Romanse.
Roman.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
Kunstige Koekversiering - Kate Venter.
Die boek is pragtig geillustreer met volkleurfoto's van koeke vir besondere geleenthede soos bruilofte, Kersfees en verjaarsdae, en bevat n verskeidenheid van patrone wat oor meer as n kwarteeu deur die skrywer ontwerp en versamel is.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
27 CM.
95 Bladsye.
[Geskryf voor in die boek naam, van ens]
[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]
072 501 3890.
REF: 4881.
Nie Fiksie.
Kate Venter Boek.
Riffelwerk.
Inloopversiersel.
Modelleerpasta.
Pastillage.
Koeke Vir Verskeie Geleenthede.
Versier Koeke.
Koekversierders.
Tweede Boek.
Wenke.
Beproefde Resepte.
Riffelwerk.
Kantwerk.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 35
SavedSave
Se Jy Min My - Lize Swart.
Die dag toe Ewoud Liebenberg die pragtige, ongekunstelde Karien daar op die plaaswerf sien, het sy reguit in sy hart ingestap - met kaal voete en al!
Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.152 Bladsye.[] Omslag is verniel [][] Hardeband is merke en tee merke op [][] Merke soortgelyk soos hierdie in die boek []072 501 3890.REF: 5874.Fiksie.Lize Swart Boek.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
11
R 110
SavedSave
30 Nagte In Amsterdam - Etienne Van Heerden.Zan. Sy’s ’n pragtige
maar eksentrieke vrou, ook bekend as Xan met die onverwagse toevalle of Xusan
met die geheimsinnige glaskamer. Sy’s die Susan met die onstigtelike erotiese
drif. As aktrise en politieke aktivis het sy ’n voorliefde vir vreemde vriende,
soos die rolprentmaker Cecil Dimaggio en die straatmusikant Manuel D’Oliveira.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.22 CM.448 Bladsye.[Merke in boek]072 501 3890.REF: 7476.Fiksie.Etienne Van Heerden Boek.Etienne Van Heerden Boeke.W.A. Hofmeyr-Prys.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
1
R 35
SavedSave
Seisoene Van Die Hart - Elizabeth Burgers.
Alisia De Villiers is n weduwee wat gelukkig en tevrede in haar huis met die pragtige tuin in Himeville woon. Haar man, Pierre, is twee en n hlaf jaar gelde aan n hartaanval oorlede en sy en haar kinders, Nicole, en haar tweelingbroer, Louis, het n goeie verhouding.
Tydens n besoek aan Nicole-hulle se huis, is een van die gaste die aantreklike doktor Simon Gerber. Nicole is verbaas om te verneem dat hy en Alisia mekaar ken en sy spot haar ma goedig toe sy hoor dat hulle mekaar op n bootreis ontmoet het. Alisia erken dat hulle n ligte flirtasie gehad het, maar daarna het sy teruggekeer na haar destydse kerel en hy na sy meisie.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
152 Bladsye.
*Voorletters, naam, van en datum, **Merke in boek.
072 501 3890.
REF: 2269.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 50
SavedSave
Pret Met Partytjies - Zaresa Steyn.
Handwerk En Kunsvlyt Vir Suid Afrika.
Talle Temas.
Die projekte in hierdie boek is so maklik dat kleuters en tieners self kan help met die voorbereiding vir hul partytjies. Die temas, wat wissel vanaf Aspoestertjie tot n ruimte-ekspedisie en gholf, sluit elk n aktiwiteit in waarmee die kinders hulself kan vermaak. In Pret Met Partytjies word die projekte stap vir stap en met behulp van diagramme verduidelik. Pragtige volkleurfoto's rond die boek af.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
28 CM.
48 Bladsye.
[Plakker op sagteband]
[Merke in boek]
072 501 3890.
REF: 6265.
Nie Fiksie.
Boeke.
Zaresa Steyn Boek.
Handwerk.
Huisvrou.
Tuisteskepper.
Maak Self Vir Partytjies.
Maak Self.
Doen Self Kinder Partytjies.
Kind.
Ouers.
Maak Jou Eie Goed Vir Jou Kind Se Partytjie.
Sommer Baie wat Jy Kan Maak Vir Verjaarsdae Vir Jou Kind.
Verjaarsdae Idees.
Verjaarsdae Goed Om Te Maak.
Voorskoolse Kinder Partytjies.
Kinders.
Verjaarsdae Oulike Goed Om Te Maak.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
Om Tuis Te Kom - Karen Kingsbury - Die Baxter Familie.
n Storie van ewige hoop.
n Verhaal van geloof en ewige liefde.
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.20 CM.274 Bladsye.[] Merk op sagteband en krap merkies [][] Water merke soortgelyk soos hierdie op blaaie []072 501 3890.REF: 5829.Fiksie.Christelike Fiksie.Karen Kingsbury Boek.Afrikaans Karen Kingsbury.Die Baxter Familie.Hierdie roman kan ook op sy eie gelees word, maar kan ook dien as n pragtige einde tot die lewe en liefde van die Baxter-familie.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 30
SavedSave
Laksman In Boeie - De Wet Le Roux.
Tydens die Tweede Wereldoorlog bevind luitenant Carel Myburgh hom saam met die res van sy eenheid in Italie in die Apennynegebergte. Agter hulle is die Duitsers en voor hulle Campana - wat deur die partisane beheer word.
Vermom as dokter Pedro Bellini vertrek Carel en Campana om uit te vind wat van sy broer geword het wat n maand tevore mediese voorraad, voedsel en klere daarheen geneem het en toe verdwyn het.
Maar hy moet ook die vrouespioen Lucas opspoor, uitvind waarom sy verkeerde inligting deurstuur - en haar dan elimineer.
Tydens sy sending maak hy kennis met Guiseppe Ponti, sy geheimsinnige wadrywer; Paolo Castor, die wrede partisaanleier; Antonio, Guiseppe se neef; die pragtige Lucia wat stom is , en Sophia, die vroedvrou wat hom bystaan toe n tifusepidemie uitbreek. Maar ... Carel is nie aldag seker wat hy aan elkeen van hulle het nie.
Tweedehande boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
152 Blasye.
Goeie kondisie.
072 501 3890.
REF: 520.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
7
R 120
SavedSave
Anderkant Die Oseaan - Karen Kingsbury.Connor Evans is n vlieenier by n
groot lugredery. Hy is gelukkig getroud en het twee pragtige dogters, n mooi
huis en n gesonde bankbalans. Wat die verlede betref, het hy nie veel om weg te
steek nie ... behalwe vir een nag agt jaar gelede. Niemand weet daarvan nie, en
dit was immers n lang ruk terug. Vir Connor is sy lewe so perfek soos kan kom.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.[Naam en van asook jaar in die boek][Merkie]GOEIE KONDISIE.072 501 3890.REF: 6993.Fiksie.Karen Kingsbury Boek.Karen Kingsbury Boeke.Christelike Fiksie.Afrikaanse Karen Kingsbury Boeke.Karen Kingsbury Afrikaans.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 50
SavedSave
My Lulla Bybel - Alette-Johanni Winckler.
Die 24 pragtige wiegeliedjies in My LullaBybel is ideaal vir ouer en kind vir daardie koester-oomblikke voor slaaptyd.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
[GEEN CD]
[Merke waar name was]
072 501 3890.
REF: 6770.
Nie Fiksie.
Alette-Johanni Winckler Boek.
Alette-Johanni Winckler Boeke.
Geloof.
Wiegieliedjies.
Gebed.
Bybelvers.
Kinders 0-3 Jaar.
Baba.
Bababoek.
Kinderboeke.
Gebede.
2y
1
R 35
SavedSave
Bruiswater, Ruswater - Annamarie Scheepers.
Die feit dat sy van kleins af so hakkel dat sy eerder swyg as praat, maak van die pragtige Sanet Louw n eenling onder baie mense aan die woelige Oranjerivierskema naby Upington.
Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.22 CM.168 Bladsye.[] Omslag geskeur, merke en kleefband merke [][] Kleefband merke voor en agter in die boek [][] Merke soortgelyk soos hierdie in die boek [][] Merke hardeband []072 501 3890.REF: 5125.Fiksie.Annamarie Scheepers Boek.Roman.Liefdesverhaal.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
Alma Schwabe Se Geskenke Vir Die Huis - Alma Schwabe.
Met meer as sestig prestige handgemaakte articles in Alma Schwabe se geskenke vir die huis kan jy nou n eie stempel afdruk in jou huis - of vreugte bring in ander se lewe.
Volledige aanwysings, patrons en ware grootte en pragtige kleurfoto's.
*Gebruiksartikels en snuisterye vir die kombuis soos vatlappe, n gans-deurstuiter en n skatlike heks op n besem.
*Babagoed soos doekesak, kwilts, borslappe en hours om die bottle warm te hou.
*n Guitige pop en n laslapkat vir tieners.
*n Braaivoorskoot vir mans.
*Kersversiersels.
*Kitsgeskenke.
*en baie ander.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
27 CM.
176 Bladsye.
[Merke in boek soortgelyk]
[Bladsy geskeur]
072 501 3890.
REF: 6263.
Nie Fiksie.
Alma Schwabe Boek.
Naaldwerk.
Stokperdjies.
Geskenke.
Moeder.
Ma.
Boeke Vir Dames.
Maak jou eie.
Bewertjies.
Toupoppe.
Potpourri Sakke.
Kersboom Versiersels.
Meelsakhase.
Laslapkussing.
Heksie.
Teemus.
Voorskoot.
Plekmatjies.
Pop.
Sus En Daan.
Minihoedertjies.
Koei.
Vlieende Gaanse.
Kuikens In N Mandjie.
Kerskous.
Engel.
Kerskrans.
Kersklokkies.
Kersblaarkrans.
Windpomp-Vatlap.
Roostuin-Vatlap.
Geborduurde Sonkappiekinders.
Poppie-Borsspeld.
Koei-Ornament.
Raggedy Ann En Andy.
Kaneelpoppies.
Opgestopte Hand.
Patrons.
Handwerk.
Selfgemaakte.
Geskenke Idees.
Moeder.
Ma.
Ouer.
Boeke Vir Dames.
Tuisteskepper.
Tuisteskeppers.
Huisvrou.
Huis.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 40
SavedSave
Drie Ruikers Vir Adelle - Nadia Van Heerden.
Adelle Greyling, n pragtige kunstenares van Johanesburg, was gewoond aan die sekuriteit, krag en aanmoediging wat sy altyd van haar geliefde, Adelvert Raubenheimer, gekry het.
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.152 Bladsye.[] Merke in die boek [][] Inligting voor in die boek uit getipex [][] Nommer in die boek [][] Klein sny plekkies op van die blaaie []072 501 3890.REF: 5460.Fiksie.Nadia Van Heerden Boek.Liefdesverhale.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 30
SavedSave
Die Liefde Oorwin - Schalkie Van Wyk.
Toe die pragtige Ilse Brink universiteit toe gaan, het sy nie die spreekwoordelike sterre in haar oë en die wêreld aan haar voete nie. Sy besef dat sy hard sal moet werk – en boonop gou klaarkry – sodat sy kan help om vir haar behoeftige ouers op die plaas te sorg. En toe vat 'n nuwe idee by haar pos: as sy met 'n ryk man kan trou, 'n ryk man met baie geld, sodat sy en haar ouers nooit weer aan hulle armoede hoef te dink nie . . . Ilse is 'n gelukkige meisie, want sy loop vir Bruce Reyneke raak. Hier en daar hoor sy wel 'n storietjie oor Bruce, maar wat maak dit saak? Hy het mos baie geld en hy is beleef teenoor haar. Ilse se boesemvriend, Henk Retief, hou haar egter met 'n arendsoog dop, en hy weet: eendag sal Ilse se oë wel oopgaan. Maar dit was voordat sy ingewillig het dat die beroemde Tobias Meiring haar skilder. Tobias het ook geld, en boonop is hy aantreklik, sjarmant en die antwoord op enige mooi meisie se drome – al is hy oud genoeg om Ilse se vader te wees. Die liefde oorwin is 'n pakkende, eg-menslike verhaal wat end-uit boei.
Tweedehandse boek.
Hardeband sonder stofomslag.
Afrikaans.
21 CM.
150 Bladsye.
Ouer boek maar skoon en netjies.
072 501 3890.
REF: 508.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 100
SavedSave
Die Belofte - Kim and Krickitt Carpenter Saam Met Dana Wilkerson.
Op 24 November 1993 het die lewe vir Kim en Krickitt Carpenter vir altyd verander. Twee maande ná hul troudag het ’n verskriklike ongeluk Krickitt met ’n ernstige kopbesering vir weke in ’n koma gelaat.
Wanneer sy wakker word uit die koma, het Krickitt geen herinnering van hul verhouding nie, en Kim besef dat die vrou met wie hy getrou het eintlik in daardie ongeluk gesterf het. En tog, teen alle verwagting in en deur die gedeelde geloof in Christus wat hulle dra, kies Krickitt om haar man weer ten volle lief te hê. Selfs al het Kim deur die donkerste tye by sy vrou gestaan, bly hy nederig: “Ek is nie ’n held nie. Ek het ’n belofte gemaak en hou daarby.”
DIE BELOFTE is die ware verhaal wat die fliek THE VOW geïnspireer het. Die boek bevat pragtige foto’s van dié inspirerende paartjie vóór en ná die ongeluk.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
20 CM.
149 Bladsye.
Goeie kondisie (A-).
072 501 3890.
REF: 2120.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
R 35
SavedSave
n Liefdestrik vir Inge - Rika Du Plessis.Toe die pragtige Inge Jansen by haar verloofde, Tiaan Rheeder, gaan troos soek omdat sy haar werk verloor het, tref sy n beeldskone vrou in die woonstel aan; n vrou wat beweer dat sy Tiaan se kind verwag.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.152 Bladsye.[Voorletters in boek][Pen merk in boek][Krap/sny merke op hardeband]Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7548.Fiksie.Liefdesverhaal.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
11
R 80
SavedSave
Stormkind - Riana Scheepers.Jana is net drie jaar oud toe haar ma tydens ’n besoek aan Ierland spoorloos verdwyn. Op die Bolandse wynplaas Stormkloof treur KleinStorm oor sy pragtige vrou wat hom met haar fluitmusiek betower het. Jana verlang ook na haar ma. Snags roep die wind haar buitentoe, dieselfde wind wat ’n hele huis kan optel en anderkant die berge kan neersit.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.220 Bladsye.[Merke op sagteband][Tee merke bladsye][Merke in boek soortgelyk]072 501 3890.REF: 7221.Fiksie.Riana Scheepers Boek.Riana Scheepers Boeke.Boek.Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
Save this search and get notified
when new items are posted!
