Someone beat you to it!

Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay Online Securely listings.

Die Belofte - Kim & Krickitt Carpenter Saam Met Dana Wilkerson.

R 100

8 years ago1787 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description
Die Belofte - Kim and Krickitt Carpenter Saam Met Dana Wilkerson. Op 24 November 1993 het die lewe vir Kim en Krickitt Carpenter vir altyd verander. Twee maande ná hul troudag het ’n verskriklike ongeluk Krickitt met ’n ernstige kopbesering vir weke in ’n koma gelaat. Wanneer sy wakker word uit die koma, het Krickitt geen herinnering van hul verhouding nie, en Kim besef dat die vrou met wie hy getrou het eintlik in daardie ongeluk gesterf het. En tog, teen alle verwagting in en deur die gedeelde geloof in Christus wat hulle dra, kies Krickitt om haar man weer ten volle lief te hê. Selfs al het Kim deur die donkerste tye by sy vrou gestaan, bly hy nederig: “Ek is nie ’n held nie. Ek het ’n belofte gemaak en hou daarby.” DIE BELOFTE is die ware verhaal wat die fliek THE VOW geïnspireer het. Die boek bevat pragtige foto’s van dié inspirerende paartjie vóór en ná die ongeluk. Tweedehandse boek. Sagteband. Afrikaans. 20 CM. 149 Bladsye. Goeie kondisie (A-). 072 501 3890. REF: 2120. Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Id Subtitle 243484682
View More
Boekeandbooks
Selling for 10+ years
Total Ads13.77K
Active Ads4.34K
Seller stats
13.77KTotal Ads
3.45MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(3983)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms & Conditions and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.