Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Sports & Leisure
Pay OnlineSECURELYEASY DELIVERY OR COLLECTION
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for afrikaans is groot in "afrikaans is groot" in Second Hand Books & Games for sale in Gauteng in Gauteng
12
R 100
SavedSave
Die Pennie - Joyce Meyer - Deborah Bedford.Jennie Blake het n teorie oor die lewe: groot besluite loop nie altyd op iets groots uit nie, maar dit is die klein besluite wat dikwels alles verander.Haar teorie bleik waar te wees die somer toe sy besluit om n pennie van n sypaadjie op te tel.DIE PENNIE IS GEGROND OP GEBEURE IN JOYCE MEYER SE EIE LEWE. ONTDEK HOE GOD IN DIE KLEINSTE BESONDERHEDE WERK - SELFS IN IETS SOOS N KLEIN PENNIE.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.271 Bladsye.[Tee merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]BOEKEANDBOOKS: 072 501 3890.REF: 8142.Fiksie.Joyce Meyer Boek.Joyce Meyer Boeke.Deborah Bedford Boek.Deborah Bedford Boeke.N Roman.Roman.Christelike Boeke.Christelike Leefwyse.Struik Christelike Boeke.Verander Lewens.HIERDIE
BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.KONTAK
ONS OP WHATSAPP 072 501 3890.
ONS
KAN OOK GEBEL WORD OP DIESELFDE NOMMER.
4d
10
R 35
SavedSave
Voltooide Sirkel - Madelie Human - Romanza.Om jou tweelingsus aan die dood af te staan en haar pasgebore baba soos jou eie groot te maak, is een ding.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.197 Bladsye.[Merke in boek]072 501 3890.REF: 8108.Fiksie.Romanse.Romanza Boek.Romanza Boeke.Madelie Human Boek.Madelie Human Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
14d
11
R 100
SavedSave
5 Minute Voor En Na Die Dood - Isak Burger.Niemand spring die dood vry nie.Hoe jy nou lewe voor die dood sal bepaalwaar jy gaan wees na die dood;of die hemel ... of die hel.DEEL 1 - DIE LAASTE VYF MINUTE VOOR DIE DOOD.*Doodseker.*Slagoffers.*Die laaste vyf minute voor die dood van die ongelowige.*Die nag van rekenskap.*Daar is altyd hoop.*Die laaste vyf minute voor die dood van die gelowige.*Is jou streep getrek?*Jou nalatenskap.*Om die onsienlike te sien.*Gaan jy die dood sien kom?*n Oomblik om te besin.DEEL 2 - DIE EERSTE VYF MINUTE NA DIE DIE DOOD.*Wat gebeur na die dood?*Die drie stadiums van die mens se bestaan.*Die eerste vyf minute na die dood van die gelowige.*Die groot herontmoeting.*Die eerste vyf minute na die dood van die gelowige.*Die mees algemene vrae oor die dood.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.207 Bladsye.[Klein plakker op die sagteband en merke][Boodskap voor in die boek geskryf][Merke in die boek]072 501 3890.Nie Fiksie.Isak Burger Boek.Isak Burger Boeke.Christelike Leefwyse.Geloof.God.Gelowige.Dood.Sterf.Gelowiges.Troos.Afsterwe Van N Geliefde.Bekering.
HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
KONTAK ONS OP WHATSAPP 072 501 3890.
ONS KAN OOK GEBEL WORD OP DIESELFDE NOMMER.
5d
5
R 35
SavedSave
Bloubaardman - Alda Geers - Romanza.As weduwee is Monica vasbeslote om haar kind self groot te maak, maar hou nie rekening met Ruben se versoek aan sy broer om na haar om te sien nie.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.205 Bladsye.GOEIE KONDISIE.072 501 3890.REF: 8069.Fiksie.Romanse.Alda Geers Boek.Alda Geers Boeke.Romanza Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
1mo
10
R 60
SavedSave
Liefste Koos - Sarah Du Pisanie.Sommer met die intrapslag sal Sarah
du Pisanie diep in die harte van haar lesers kruip met hierdie heerlike
verfrissendlekker verhaal van haar.
Om teruggevoer te word na vervloë dae
met ‘n trek van drie transportwaens van Walvisbaai tot ver in die ongerepte
Noorde van Suidwes, is vir die moderne leser ‘n nuwe belewenis. Vir die
ouergarde wat dalk in die verre verlede iets soortgelyks beleef het, sal
hierdie boek opnuut ou herinneringe wakker roep.
Elsa Fourie reis vanaf Kaapstad per
boot na Walvisbaai, waar sy deur haar verloofde, Kurt Strassen, ‘n lid van die
Duitse Schutztruppe ontmoet sal word. In die vreemde land is Elsa heeltemal
verlore en alleen toe Kurt nie sy opwagting op die hawe maak nie. Toe sy van
die kaptein van die plaaslike troepemag verneem dat Kurt reeds geruime tyd
vermis word, besluit sy om hom te gaan soek.
Die enigste manier waarop sy die
wilde, ongetemde Suidwes kan binnegaan, is om saam te reis met die
transportwaens wat gereeld van die hawe af goedere die binneland in vervoer.
Die enigste trek waens wat op daarde stadium in Walvisbaai is, is die van die
groot en ruwe Hermaans Potgieter. Elsa is egter vasbeslote om deur te druk tot
by Otjimbingwe en met die hulp van die goedige hawehoof op Walvisbaai wat haar
voorspraak by Herrnaans Potgieter is, word sy as ‘n jong seun wie se gesondheid
nie van die beste is nie, agter in een van Hermaans se waens gemaklik gemaak
vir die lang en moeisame reis.
As Kosie Fourie, voer Elsa se reis
saam met Hermaans en sy groep Herero vee- wagters en Boesman-spoorsnyer die
leser behoorlik mee na ‘n ouwêreldse avontuur van ossespanne, tentwaens,
kampvure en ook talle ontberinge in die barre woestynwêreld van Suidwes.
Liefste Koos se avontuur sal nie lig
vergeet word nie!
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.18 CM.232 Bladsye.[Hardeband merke en skaaf plekke][Plakker en merke waar plakker afgeskeur is][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Gaaitjie in bladsy][Klein snytjies bladsye soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8035.Fiksie.Sarah Du Pisanie Boek.Sarah Du Pisanie Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
1mo
11
R 120
SavedSave
Die Groot Seehengelboek - Flip Joubert.Die Groot Seehengelboek is oorspronklik vir die binnelandse hengelaar geskryf - die veterane wat jaarliks oppak en ....... met die visstok afsit see toe, maar nie altyd weet hoe om daardie stok ten beste te gebruik nie.INHOUD:1. Hengelgerei.2. Inleiding van gerei.3. Hantering van seehengelgerei.4. Aas en die maak van aas.5. Die suksesvolle hengelaar.6. Rots en strandhengel.7. Kunsaashengel.8. Hengel van bote af.9. Skiboot - Hengeloorde.10. Hengeloorde vir rotshengelaars.Namibie.11. Die Kaapse kus.12. Kaap Agulas to die Gouritsriviermonding.13. Mosselbaai tot Heroldsbaai.14. George to Knysna.15. Robberg, Plettenbergbaai en Keurboomsrivier.16. Tsitsikama.17. Jeffreysbaai.18. Port Elizabeth.19. Port Alfred.20. Oos-Londen.21. Transkei.22. Natalse suidkus.23. Durban.24. Natalse noordkus en die Tugelamonding.25. St. Luiciameer.26. Mosambiek.27. Ons hengelvisse.28. Grootwildvisse.29. Bodemvisse.30. Oppervlakvisse.31. Haaie, pylsterte en sandhaaie.32. Vlieerhengel.33. Hoe om te kampeer.34. Noodhulp vir die hengelaar.Verklarings van hengelterme.Index.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.24 CM.308 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7962.Nie Fiksie.Visvang.Stokperdjies.Hengel.Hengelaar.Perskor.Flip Joubert Boek.Flip Joubert Boeke.Suid Afrika.Hengelsport.Sport.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
3mo
7
R 35
SavedSave
Pad Vol Dubbeltjies - Madelie Human - Romanza - Romantiese Komedie.Veertien jaar gelede het hy die pad gevat, oornag, sonder om te groet.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.197 Bladsye.[Voorletters in boek][Merkie in boek][Klein skeur bladsy]072 501 3890.REF: 7871.Fiksie.Romanza Boek.Romanza Boeke.Romanza Boekie.Madelie Human Boek.Madelie Human Boeke.Romanse.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
4mo
7
R 35
SavedSave
Die Tweede Somer - Mari Van Den Berg - Lapa.Die parmantige Corlia Schoeman, n tikster, word op n dag na die groot indoena van Venter Staalwerke se kantoor ontbied.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Sagteband geskeur / merke op sagteband][Merkies in boek]072 501 3890.REF: 7813.Fiksie.Mari Van Den Berg Boek.Mari Van Den Berg Boeke.Lapa Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
6mo
12
R 100
SavedSave
Operasie Sonskyn En Ander Leesavonture - PH Nortje.ISBN: 0 628 00750 7INHOUD:Die Aasjag.Die Stormloop.Die Groot Wegraak.In Die Land Van Die Boomerang.Ry Hom, Boeta, Ry Hom!Daar Kom Die Boere!n Vrou, En n Les.Ouma se Verloofring.n Troue Vriend - n Ware Verhaal.1. Die vondeling2. n Sesde Sintuig.Hanna Se Gelofte.Hy Het Marmer Laat Lewe.Man Van Staal.1. Ek wil - Ek kan - Ek sal!2. Durf en daad.Operasie Sonskyn.Vis Nog Vlees.Konkelwerk.1. Agter die doringdraad.2. Ou Agie is n lekker kerel.Sy Naam Leef Voort.1. Seun van die veld.2. Soek in die verlede.**********************************************************************Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.168 Bladsye.[Sagteband verniel][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7794.Fiksie.PG Nortje Boek.PG Nortjie Boeke.Kinderboeke.Avontuur.Avonture.Jeug.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.Perskor-Uitgewery.Tipografie En Produksie Deur Artem Creare.Illustrasies Ester Halliday.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
6mo
10
R 60
SavedSave
Die Verlore Skoentjie - Henriette Grove.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.24 CM.[Merke op hardeband][Merke in boek][Spine slumped over]072 501 3890.REF: 7706.Fiksie.Henriette Grove Boek.Henriette Groove Boeke.Daan Retief Uitgewers.Omslagontwerp: Serena Read.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
8mo
12
R 60
SavedSave
As Liefie En Grr Kom Kuier - Pieter W Grobbelaar - Illustrasies Deur Paula Collins.Ivan is alleen tuis. Hy kry twee besoekers. Liefie, die mannetjie met die geel mussie, blou oe, n bloedrooi neus en n lang swart baard, en Grr met sy spits bek soos n muis, regop ore soos n kat, groot oe soos n uil, n lyf so lank soos n worshond en n krulstert soos n vark. EN TOE BEGIN DIE POPPE DANS!Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.24 CM.39 Bladsye.[Hardeband merke/skaaf plekke][Tee merke op al die blaaie soortgelyk soos hier gewys - bladsye sit nie vas nie][Pen grap merke soos op foto's]072 501 3890.REF: 7696.Fiksie.Pieter W Grobbelaar Boek.Pieter W Gobbelaar Boeke.Paula Collins.Daan Retief Uitgewers.Kinderboeke.Boeke Vir Kinders.Boeke Vir Klein Kinders.Leesboek.Lees Vir Jou Kind.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
8mo
11
R 80
SavedSave
Brawe Bennie Se Onderwaterskat - Bamber And Christina Gascoigne.B Gascoigne.Illustrasies Deur C Cascoigne.Vertaal Deur HJM Retief.Daan Retief Uitgewers.Dis n groot dag vir almal in die poel toe Brawe Bennie Padda die skat onder die water ontdek. Maar hoe gemaak om dit uit te kry?Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.[Hardeband het merke en skaaf plekke][Naam/Jaar][X2 Bladsye aan die onderkant geskeur]072 501 3890.REF: 7676.Fiksie.Kinderboeke.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.Leesboek.Bamber And Christina Gascoigne Boek.Bamber And Christina Gascoigne Boeke.Stories Vir Kinders.Stories Vir Klein Kinders.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
9mo
12
R 200
SavedSave
Omnibus - Karen Kingsbury - Engele Op N Missie.N OVERGEETLIKE REEKS VOL ROMANSE EN AVONTUUR.In Waar engele wandel doen Tyler Ames – 'n professionele bofbalspeler
– ’n besering op wat sy loopbaan beëindig, en vind hy uit dat sy groot liefde
Sami Dawson aanbeweeg het. Wanneer 'n reeks wonderwerke hom lei om vriende te
raak met 'n ou dame wat aan Alzheimers ly, besef hy dat sy dalk net die
antwoorde het waarna hy so desperaat op soek is.
In Dans van die engele ontmoet ons vir Mary Catherine. Sy is
aangetrokke tot bofbalspeler Marcus Dillinger en werk as vrywilliger saam met
haar kamermaat, Sami, by ’n plaaslike jeugsentrum. Maar alles verander toe sy
verpletterende nuus van haar dokter kry wat haar toekoms onherroeplik verander.
In Onder engele-vleuels besluit Mary Catherine om na Uganda te trek en
by ’n weeshuis te werk. Marcus vertrek op 'n desperate soektog na Mary
Catherine en die engele in hul midde doen alles wat hulle kan om seker te maak
dat hul missie slaag.
1. Waar Engele Wandel - Karen
Kingsbury - Engele Op N Missie #1.
2. Dans Van Die Engele - Karen
Kingsbury - Engele Op N Missie #2.
3. Onder Engele-Vleules - Karen Kingsbury
- Engele Op N Missie #3.
• Tweedehandse boek.
• Sagteband.
• Afrikaans.
• 21 CM.
• 876 Bladsye.
• [Merke in die boek]
• 072 501 3890.
• REF: 7662.
• Afrikaanse Karen Kingsbury Boeke.
• Karen Kingsbury Boek.
• Karen Kingsbury Omnibus.
• Christelike Fiksie.
• Fiksie.
• Engele Op N Missie Boek 1.
• Engele Op N Missie Boek 2.
• Engele Op N Missie Boek 3. * Karen Kingsbury Boeke.* Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
9mo
1
R 200
SavedSave
Sielkunde - N Inleiding Vir Studente In Suider-Afrika - DA Louw, DJA Edwards.
Dap Louw is die redakteur van verskeie boeke wat tans wyd deur Suid-Afrikaanse universiteite voorgeskryf word. Hy beskik oor meestergrade en doktorsgrade in sowel die Sielkunde as Kriminologie. Hy het ook in die VSA gestudeer en gedoseer. In 1991 ontvang hy die Stalprys vir Sielkunde. Hy is tans as Professor verbonde aan die Departement Sielkunde aan die Universiteit van die Oranje-Vrystaat.
David Edwards het sy doktorsgraad ontvang vir n multi-kulturele studie oor lyftaal. Hy is die skrywer van verskeie artikels oor lyftaal, sosiale en kulturele identiteit, kognitiewe en gedragsterapie, en die gevallestudie navorsingsmetode. Hy is tans Hoop van die Departement Sielkunde aan Rhodes Universiteit, en is ook voorsitter van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Kliniese Sielkunde.
Tweedehandse boek.
Sagteband boek.
Groot boek.
Goeie kondisie (A+).
1000 Bladsye.
Gebruik asb die verwysing nommer - REF: 001.
072 501 3890.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.Nie Fiksie.Onderwys.
2y
12
R 110
SavedSave
Die Snydokter Van Stalingrad - Heinz G Konsalik.Die afgryse van
die oorlog, menlike lyding en heldemoed, die volkome stilte van die dood: dit
is die oorheersende temas van hierdie groot realistiese roman.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.316 Bladsye.[Hardeband baie slegte kondisie][Naam. van en boodskap in boek][Bladsye klein skeur][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7473.Fiksie.Konsalik.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
12
R 200
SavedSave
Geknelde Land - FA Venter.Geknelde Land is egter baie meer as n verhaal van magtige gebeurtenisse. Dit is tegelyk n verhaal van die menslike hart, van innerlike wroeging, botsing en stryd; dis n verhaal van durf en swakheid, van luding en geluk, van teenspoed en oorwinning.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.328 Bladsye.[Datum en boodskap in boek][Omslag verniel en baie swak kondisie][Hardeband verniel][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Tee merke soortgelyk soos hierdie in boek][Klein skeur bladsy][Pen]072 501 3890.REF: 7469.F.A. Venter.F. A. Venter.FA Venter Boek.FA Venter Boeke.Groot Trek.Volksverhuising.Grootrivier.Natal.Transvaal.Volksbewussyn.Dreyer-Gesin.Grensplaas.1834.Boeregesin.Rudolf Dreyer.Plaas.Xhosas.Historiese Roman.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
1
R 110
SavedSave
Swartskaap - Odette Schoeman.
Odette Schoeman het voor Swartskaap
nooit meer as 'n bladsy op 'n slag geskryf nie. Sy het geen letterkundige
opleiding nie, maar het wel die droom gehad om haar eerste boek voor haar 30ste
verjaarsdag die lig te laat sien. Sy het geen groot verwagtinge of illusies
gehad nie en wou maar net 'n storie vertel. Toe die bekroonde skrywer Jeanne
Goosen egter haar debuutroman lees, erken sy ruiterlik dat "... Swartskaap
die eerste Afrikaanse roman is wat my aan't huil had". Wanneer jy
Swartskaap lees, besef jy baie gou hiér is 'n aangrypende verhaal van leef en
oorleef deur iemand wat wéét hoe om nie net 'n storie te vertél nie, maar dit
as't ware aan die leser te wýs.
Swartskaap vertel die lewensverhaal
van Claudie Thompson. Dit is 'n verwikkelde verhaal van armoede, ouers met 'n
misplaaste begrip van liefhê en sorg, van onvoorwaardelike kinderliefde,
seksuele misbruik, huise sonder kos en meubels, lewe in die koshuis, die goed
en sleg wat in elkeen van ons bestaan, en uiteindelik die vervolmaking van 'n
lewe sonder berou.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
22 CM.
377 Bladsye.
[Name,van en jare in die boek geskryf]
[Merke in boek]
072 501 3890.
REF: 6743.
Fiksie.
Odette Schoeman Boek.
Odette Schoeman Boeke.
Kwela.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Mense Van My Asem - Steve Hofmeyr.
In Mense van my asem vertel Steve
Hofmeyr uiteindelik sy lewensverhaal, in kenmerkende trant: openhartig,
humoristies en uitgesproke. Hy begelei ons op n fassinerende reis deur sy
kinderjare, sy tyd in die weermag en sy loopbaan daarna, en staan kort-kort
stil by die gebeurtenisse en mense wat n groot impak op hom gehad het.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
23 CM.
389 Bladsye.
[Boodskap voor in boek geskryf]
[Merke in boek]
072 501 3890.
REF: 6742.
Nie Fiksie.
Steve Hofmeyr.
Weermag.
Dramaskool.
Gewildste Verhoogkunstenaar.
Sanger.
Liedjieskrywer.
Akteur.
TV Reeks.
Agter Elke Man.
Egoli.
Dis Hoe Dit is.
EMI.
Lewensverhaal.
Lewe Van Die Omstede Kunstenaar.
Loopbaan.
Musiek.
Afrikaanse Kunstenaar.
Kinderjare.
Verhoogkunstenaar.
Sanger.
ATKV.
Boek.
Boeke.
Suid-Afrika.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Om Dogters Groot Te Maak - Dr James Dobson.
Praktiese raad en aanmoediging vir diegene wat help bou aan die volgende generasie vroue.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
23 CM.
305 Bladsye.
[Boodskap voor in die boek]
[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]
072 501 3890.
REF: 6383.
Nie Fiksie.
Dr James Dobson Boek.
Ouerskap.
Ouer.
Familie.
Dogter.
Gesin.
Gids.
Gesinsberader.
Ouerskapspesialis.
Boek Vir N Ouer.
Boek Vir Dogters.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 120
SavedSave
Rebecca - Wilna Adriaanse.
Op vyf en twintig is Rebecca Fagan in besit van ‘n regsgraad, ‘n
rugsak, ‘n groot mond en baie guts. Sy het twee jaar lank druiwe gepluk in
Frankryk, in Italië op ‘n olyfplaas gewerk en in Duitsland was sy ‘n kelner.
Maar nou is sy terug in Suid Afrika en sy soek ‘n “regte” werk. Verkieslik een
wat opwindend is en ‘n groot salaris betaal.
Toe
sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van ‘n
multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na ‘n persoonlike assistent, besluit sy
om aansoek te doen. Maak nie saak dat die pos nooit in die koerant geadverteer
is nie. Wie nie waag nie, sal nie wen nie, is haar leuse…
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.346 Bladsye.[] Tee merke [][] Pen merk [][] Merk []072 501 3890.REF: 5346.Fiksie.Wilna Adriaanse Boek.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!
