Someone beat you to it!

Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay & Ship listings.

Omnibus - Karen Kingsbury - Engele Op N Missie.

R 200

6 months ago73 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description

Omnibus - Karen Kingsbury - Engele Op N Missie.


N OVERGEETLIKE REEKS VOL ROMANSE EN AVONTUUR.


In Waar engele wandel doen Tyler Ames – 'n professionele bofbalspeler – ’n besering op wat sy loopbaan beëindig, en vind hy uit dat sy groot liefde Sami Dawson aanbeweeg het. Wanneer 'n reeks wonderwerke hom lei om vriende te raak met 'n ou dame wat aan Alzheimers ly, besef hy dat sy dalk net die antwoorde het waarna hy so desperaat op soek is.

In Dans van die engele ontmoet ons vir Mary Catherine. Sy is aangetrokke tot bofbalspeler Marcus Dillinger en werk as vrywilliger saam met haar kamermaat, Sami, by ’n plaaslike jeugsentrum. Maar alles verander toe sy verpletterende nuus van haar dokter kry wat haar toekoms onherroeplik verander.

In Onder engele-vleuels besluit Mary Catherine om na Uganda te trek en by ’n weeshuis te werk. Marcus vertrek op 'n desperate soektog na Mary Catherine en die engele in hul midde doen alles wat hulle kan om seker te maak dat hul missie slaag.

1. Waar Engele Wandel - Karen Kingsbury - Engele Op N Missie #1.

2. Dans Van Die Engele - Karen Kingsbury - Engele Op N Missie #2.

3. Onder Engele-Vleules - Karen Kingsbury - Engele Op N Missie #3.

• Tweedehandse boek.

• Sagteband.

• Afrikaans.

• 21 CM.

• 876 Bladsye.

• [Merke in die boek]

• 072 501 3890.

• REF: 7662.

• Afrikaanse Karen Kingsbury Boeke.

• Karen Kingsbury Boek.

• Karen Kingsbury Omnibus.

• Christelike Fiksie.

• Fiksie.

• Engele Op N Missie Boek 1.

• Engele Op N Missie Boek 2.

• Engele Op N Missie Boek 3.

* Karen Kingsbury Boeke.

* Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.

Id Subtitle 1325739422
View More
Boekeandbooks .
Selling for 10+ years
Total Ads13.30K
Active Ads4.02K
Seller stats
13.30KTotal Ads
3.31MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(3999)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms & Conditions and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.