Back to search (Gauteng > East Rand > Used Sports & Leisure Gear for sale > Second Hand Books & Games for sale> ad 1327952450)
Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay & Ship listings.
As Liefie En Grr Kom Kuier - Pieter W Grobbelaar - Illustrasies Deur Paula Collins.
R 60
Reason for Reporting
As Liefie En Grr Kom Kuier - Pieter W Grobbelaar - Illustrasies Deur Paula Collins.
Ivan is alleen tuis. Hy kry twee besoekers. Liefie, die mannetjie met die geel mussie, blou oe, n bloedrooi neus en n lang swart baard, en Grr met sy spits bek soos n muis, regop ore soos n kat, groot oe soos n uil, n lyf so lank soos n worshond en n krulstert soos n vark. EN TOE BEGIN DIE POPPE DANS!
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
24 CM.
39 Bladsye.
[Hardeband merke/skaaf plekke]
[Tee merke op al die blaaie soortgelyk soos hier gewys - bladsye sit nie vas nie]
[Pen grap merke soos op foto's]
072 501 3890.
REF: 7696.
Fiksie.
Pieter W Grobbelaar Boek.
Pieter W Gobbelaar Boeke.
Paula Collins.
Daan Retief Uitgewers.
Kinderboeke.
Boeke Vir Kinders.
Boeke Vir Klein Kinders.
Leesboek.
Lees Vir Jou Kind.
Boeke Vir Seuns.
Boeke Vir Meisies.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Read More
