Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Sports & Leisure
Pay OnlineSECURELYEASY DELIVERY OR COLLECTION
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Available for meet-up collection
Pay securely, collect from seller
Pay for this item securely on Gumtree. We have multiple easy ways to pay and hold your money safely with us until you've collected your item from seller.
Learn more
Available for nation-wide delivery
Nationwide delivery
Have your item delivered to your nearest convenient Pargo pick-up point when buying online with Pay Online Securely.
Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for sport net in "sport net" in Second Hand Books & Games for sale in East Rand in East Rand
10
R 130
SavedSave
Keur 8 - Ena Murray - REF: 8175.1. Gasheer van Drakeneiland - Ena Murray.Vyf mense, drie mans en twee vroue, van verskillende ouderdomme, word deur n geheimsinnige en eksentrieke "weldoener" genooi om n maand lank op Drakeneiland te kom vakansie hou.2. Droster van Donringbaai - Ena Murray.Die baas van Doringbaai, Sebastiaan Stadler, keer na n hartaanval terug na sy massiewe ou kasteel en die visfabriek, wat hy in die sorg van sy susterskind, Eghart Landman, gelaat het.3. Net na middernag - Ena Murray.Net Na Middernag is n speurverhaal uit die boonste rakke met n waarlik verrassende slot. Toe die kerkhorlosie een Saterdagnag sy twaalf slae oor Driedoring uitbeier, word daar n moord gepleeg op die rustige plattelandse dorpie.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.509 Bladsye.[Merke sagteband][Naam, van en jaar in boek][Merke in die boek]072 501 3890.REF: 8175.Fiksie.Ena Murray Boek.Ena Murray Boeke.3 In 1.Keur.Keur Boeke.Jasmyn.Liefdesverhale.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
2d
7
R 60
SavedSave
Die Laaste 5 Minute Voor Die Dood - Isak Burger - Wat Gebeur Net Voor N Mens Sterf?Daar kom n laaste paar oomblikke, n laaste vyf minute,in elke mens se lewe op aarde.INLEIDING:*DIE EERSTE VYF MINUTE NA DIE DOOD.*DOODSEKER.*SLAGOFFERS.*TE LAAT.*DIE NAG VAN REKENSKAP.*TERUG HUIS TOE.*IS JOU STREEP GETREK?*JOU NALATENSKAP.*OM DIE ONSIENLIKE TE SIEN.*GAAN JY DIE DOOD SIEN KOM?SLOT.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.143 Bladsye.[GOEIE KONDISIE]BOEKEANDBOOKS: 072 501 3890.REF: 8139.Nie Fiksie.Isak Burger Boek.Isak Burger Boeke.Christelike Boeke.Geloof.Dood.God.Christelike Leefwyse.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.KONTAK ONS OP WHATSAPP 072 501 3890.ONS KAN OOK GEBEL WORD OP DIESELFDE NOMMER.
20d
10
R 110
SavedSave
Die Ongetemde Hart - John Eldredge - Ontdek Die Geheim Van N Man Se Siel.Daar kom n tyd in elke man se lewewanneer hy moet wegbreek,en die onbekende moet aandurfmet net God aan sy sy ...Tweedehandese boek.Sagteband.Afrikaans.22 CM.228 Bladsye.[Merke in boek]BOEKEANDBOOKS: 072 501 3890.REF: 8141.Nie Fiksie.John Eldredge Boek.John Eldredge Boeke.Christelike Leefwyse.Boeke Vir Mans.Self-Help.Christen.Struik Christelike Boeke.Verander Lewens.Christelike Boeke.HIERDIE
BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
KONTAK
ONS OP WHATSAPP 072 501 3890.
ONS
KAN OOK GEBEL WORD OP DIESELFDE NOMMER.
20d
12
R 110
SavedSave
Omnibus 1 - Susanna M Lingua - REF: 8177.1. Volmaan Oor Die Tiber - Susanna M Lingua.Karin Du Rand verloor albei haar
ouers in n vliegramp en word sy word ernstig in n motorongeluk beseer. Die dag
toe sy uit die hospitaal ontslaan word, word n doodsvonnis oor haar
uitgespreek: Sy het net drie maande om te leef en daar is geen chirurg wat haar
kan help nie. Dit laat die begaafde orreliste besluit om die einde in Rome,
waar sy studeer en van die gelukkigste dae van haar kort lewe deurgebring het,
te gaan inwag.2. Die Nuwe Dokter - Susanna M Lingua.In Die nuwe dokter vuur die feit dat
die mooiste suster Marisa Brennen saam met die briljante dokter Konrad Schmidt
aan dieselfde kliniek verbonde is, Elsabe Naude, dogter van een van die
kliniek-eienaars, se onbesonne jaloersie tot ongekende uiterstes. Marisa het
egter ook haar eie stryd met Konrad.3. Die Graaf Van Santa Maria - Susanna M Lingua.In Die graaf Van Santa Maria word
Tessa Besselaar, jong pleegsuster, deur haar vader uit Pretoria na Rome ontbied
om hom in sy siekte by te staan. Hy word na die spokiesagteige Santa
Maria-eiland gestuur vir n operasie en behandeling. En dit is hier waar haar
pad met die van die vurige, aantreklike en skatryk graaf van Santa Maria kruis.
In hul verhouding lei misverstande en oorhaastige optredes byna tot die
verydeling van mooi drome.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.349 Bladsye.[Sagteband verniel][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Tee merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8177.Fiksie.Susanna M Lingua Boek.Susanna M Lingua Boeke.3 In 1..Omnibus.Tiara.Liefdesverhale.Liefdesverhaal.Verhale.Drie Verhale.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
2d
10
R 110
SavedSave
Dieper As Die Bloed - Peet Venter - REF: 8080.Net toe almal aanvaar dat sake na
normaal gaan terugkeer met die arrestasie van die reeksmoordenaar, bars n
groter verskrikking los.ALHOEWEL DIEPER AS DIE BLOED DIE MOORDSAGE VOORSIT, KAN DIE ROMAN GELEES WORD SONDER VOORKENNIS VAN DIE REUK VAN ROSE.
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.272 Bladsye.[Merk sagteband][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8080.Fiksie.Peet Venter Boek.Peet Venter Boeke.Speur.Riller.Moord.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
1mo
10
R 150
SavedSave
Spoor - Deon Meyer - REF: 8059.ISBN: 978-0-7981-5250-1.Lemmer is terug. En dit is net die begin.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.22 CM.544 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Ligte water merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8059.Fiksie.Deon Meyer Boek.Deon Meyer Boeke.Lemmer.Spanningsverhaal.Aksie.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
2mo
6
R 90
SavedSave
Prinses In Die Ystermasker - Victoria Parker - Mills & Boon - Modern - Afrikaans.n Prinses wat wegkruip...Lucas Garcia, wat deur die koning gestuur is om sy hardkoppige dogter in Londen te gaan haal en huis toe te bring, het gedink dis net nog n werksdag.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.188 Bladsye.[Merk in boek][Voorletters in die boek agter]072 501 3890.REF: 7971.Fiksie.Victoria Parker Boek.Victoria Parker Boeke.Mills & Boon.Mills And Boon.Mills & Boon Boek.Mills And Boon Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
3mo
6
R 110
SavedSave
Die Ompad Terug - Helena Hugo.Is die storms in haar lewe van korte duur, of gaan le die wind net vir n rukkie voordat dit haar weer van koers af waai?DIE OMPAD TERUG is die derde en finale aflewering in die lewensverhaal van Janine Scheepers wat ons in PAPIERBLOMME as kind leer ken het en in ONTHOU MY as vrou en moeder. Van ongelowige to diep gelowige leer sy deur haar swaarkry om God alleen te vertrou en haar lewe geheel en al in sy Vaderhande oor te gee.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.254 Bladsye.[X Merk voor in die boek aan die binnekant]072 501 3890.REF: 7959.Fiksie.Helena Hugo Boek.Helena Hugo Boeke.Christelike Fiksie.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
4mo
11
R 130
SavedSave
Swartval - Martin Steyn.Haar brein jaag net so vinning soos haar hart. Dis hy. Die een wat die bloome op haar kar gelos het. Hy het teruggekom. En hierdie keer het hy nie gekom om iets te bring nie, hy het gekom om iets te vat. Vir haar.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.20 CM.379 Bladsye.[Merke in boek]072 501 3890.REF: 7952.Fiksie.Martin Steyn Boek.Martin Steyn Boeke.Donker Sielkundige Riller.Riller.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
4mo
10
R 35
SavedSave
Net Een Soen - Dina Botha - Romanza.n Jaar na Liselle se egskeiding hou sy n partytjie om dit te vier.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.197 Bladsye.[Merkies soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7907.Fiksie.Dina Botha Boek.Dina Botha Boeke.Romanse.Romanza Boekie.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
4mo
7
R 35
SavedSave
Van Mense En Engele - Wille Martin - Lapa.Dokter Ralda Schmidt se dogterjie, Tharina, is so fraai soos n slaappop - maar net so passief.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Klein skeurtjie bladsy][Merkie in boek]072 501 3890.REF: 7890.Fiksie.Wille Martin Boek.Wille Martin Boeke.Lapa Boek.Lapa Boeke.Liefdesverhale.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
5mo
10
R 35
SavedSave
Rooiwyn Vir Geluk - Heleen De Klerk - Lapa.Die beelskone Mione vlug na Griekeland om haar ontroue verloofde te vergeet - net om daar in nog meer hartseer vas te loop.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Sagteband verniel en geskeur][Merke sootgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7891.Fiksie.Heleen De Klerk Boek.Heleen De Klerk Boeke.Lapa Boek.Lapa Boeke.Liefdesverhale.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
5mo
8
R 35
SavedSave
Liefde Vir N Vlinder - Didi Potgieter - Romanza.Emma Parker gaan woon vir n maand onder n skuilnaam op Pieter se plaas, waar sy nie net op die Afrika-Bos en sy diere verlief raak nie, maar oop op die baas van Ukuvusa.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.205 Bladsye.[Klein snytjies bladsye aan die bokant]072 501 3890.REF: 7874.Fiksie.Romanza.Romanse.Romanza Boek.Romanza Boeke.Romanza Boekie.Didi Potgieter Boek.Didi Potgieter Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
5mo
12
R 110
SavedSave
Kondensmelk Almal Se Gunsteling - Cleta Joannou.Baie mense het 'n swakplek vir kondensmelk en die boek sal
hulle baie gelukkig maak met meer as 100 resepte om van te kies.
Die boek bevat resepte wat kondensmelk gebruik vir
alles van gebakte kaaskoek tot yskasterte, heerlike grootkoeke, kleintertjies,
beskuit, muffins, kleinkoekies, truffels, dekadente bruintjies en selfs brood.
'n Volle hoofstuk word aan roomys afgestaan met wonderlike resepte vir
sjokolade fudge-roomys, Italiaanse soentjies en pistasieneut-en-nougatroomys,
om net 'n paar te noem.
Die pragtige foto's maak die boek baie spesiaal en
die een resep lyk lekkerder as die ander.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.27 CM.192 Bladsye.[Sagteband skaaf plekke en merke 'krap' plekkies][Water merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7691.Nie Fiksie.Resep.Resepte.Kook.Kookboek.Kookboeke.Cleta Joannou Boek.Cleta Joannou Boeke.Meer as 100 Resepte.Soetgoed.Kondensmerk Resepte.Kookkuns.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
9mo
8
R 60
SavedSave
3 In 1 - Romanza - REF: 7500.*Verby omdraai - Magdaleen Walters.Marike is in twee geskeur oor die geheimsinnige man met sy broeiende donker blik - en die vyandigheid wat sy te dikwels by hom bespeur.*Onwettige bruid - Elizabeth Burgers.Met twee verloofdes in die slag, hou Mia vas aan haar troudroom - net sy en haar geliefde onder n groot boom.*Haar vreemde besoeker - Bep Du Toit.Ingrid kan uiteindelik nie met die man trou wat so onwillig was om te trou nie.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.510 Bladsye.[Merk in boek]072 501 3890.REF: 7500.Fiksie.Romanse.3 In 1 Romanza.Magdaleen Walters Boek.Magdaleen Walters Boeke.Elizabeth Burgers Boek.Elizabeth Burgers Boeke.Bep Du Toit Boek.Bep Du Toit Boeke.Romanza.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
12
R 60
SavedSave
Net Om Jou N Drukkie Te Gee - IL De Villiers.NET OM JOU N DRUKKIE TE GEE is n keur van meer as veertig stukke waarvan die meeste in Izak De Villiers se rubliek op die agterblad van Sarie verskyn het.Hy skryf oor allerdaagse dinge: drome, troeteldiere, prysuitdelings, die verhouding tussen ma en dogter, mans en hul ma se kos, eerste liefde, opstand teen God wanneer sake skeef loop, vernederings, en hoe moeilik dit is om te vergewe.n Boek wat onbeskaamd gerig is op die hart van die leser en hom laat voel hy is nie alleen in hierdie onvoorspelbare, dikwels onbegryplike lewe nie. Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.147 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Kleefband merke in boek][Potlood geskryf in boek voor by die 2de bladsy]072 501 3890.REF: 7451.Nie Fiksie.IL De Villiers Boek.IL De Villiers Boeke.Christelike Leefwyse.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
1
R 150
SavedSave
Vir Die Houtsnyer - Engela Swart - Mifanwy Van Nieuwenhuizen.
Die doel van hierdie boek is eerstens om onderig te verskaf aan persone sonder enige ondervinding en wat met houtsnywerk wil begin. Indien u belangstel, is hierdie boek net waarvoor u gewag het.
Tweeddens is die doel van hierdie boek om die persone wat reeds n voorsmakie van houtsnywerk gehad het, te inspireer tot groter hoogtes, en indien dit die geval is, dan is hierdie boek perfek vir u.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
29 CM.
138 Bladsye.
[Merke op hardeband]
[Merke in boek]
072 501 3890.
REF: 6771.
Nie Fiksie.
Engela Swart Boek.
Engela Swart Boeke.
Mifanwy Van Nieuwenhuizen Boek.
Mifanwy Van Nieuwenhuizen Boeke.
Beeldhouer.
Meubelmaker.
Houtsnyers.
Huishoudkunde.
Houtsnywerk.
Houtsny.
Stokperdjies.
Boeke Wat Help Met Houtwerk.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 50
SavedSave
Waar Is Miriam? - Jana Coetzee.
“Ek het flussies verneem dat Miriam nie in die ongeluk
omgekom het nie.”
“Miriam – jou suster se dogterjie? Drie jaar
oud, het jy gese?” “Ja. Ek weet nie hoeveel ek jou reeds van my suster-hulle
vertel nie.”
“Eintlik net dat sy, haar man en haar kind in
Athene verongeluk het. En nou vind ju uit dat die kindjie nog leef. Wonderlik,
Debby! Waar is Miriam?”
“Dis juis die probleem. Ek weet nie.”
Debby gaan Griekeland toe om Miriam te gaan
haal, maar daar blyk dit dat Miriam spoorloos verwyn het. En elke leidraad lei
na doodloopstraat. Iewers, daarvan is Debby seker, is iemand doelbewys besig om
haar om die bos te lei. Maar wie uit die hand vol verdagtes is skuldig? Is dit
vyandige Stafrola en Athenaeus? Of Ari wat hulle so geheimsinnig ontwyk? Waar
pas die jovial Dimitris in die prentjie? En Anna met die kranksinnige lig in
haar oe? Sy is oortuig dis Anna wat haar die aand op Dimitris se boot oorboord
gestamp het, al se Roan ... Roan! Roan met die groen oe soos vye-uitloopsels...
Kan hy skuldig wees?
Hierdie romantiese spanningsverhaal deur Jana
Coetzee hoort in Treffer-Boekklub. Niks is voorspelbaar nie. Niemand is sonder
meer te vertrou nie. En lesers sal nie anders kan nie as om die verhaal enduit
te lees – aangevuur deur dieselfde vraag as Debby: waar is Miriam?
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
159 Bladsye.
Goeie kondisie.
072 501 3890.
REF: 654.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop.
Fiksie.
2y
1
R 50
SavedSave
Skat Uit Die See - Malene Breytenbach.
Janita is glad nie meer lus om te spioeneer nie. Haar koerant-baas het haar gestuur om op Witbaai aan haar boek te kom werk sodat sy ongemerk op Albert Wenning kan spioeneer. Hy verdink Albert nie net van perlemoenstropery nie, maar ook van moord op sy vrou.
Tweedehandse boek.
Hardeband boek.
Afrikaans.
Goeie kondisie.
159 Bladsye.
072 501 3890.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.Fiksie.
2y
1
R 30
SavedSave
Meulspel Met Harte - Nickey Van Schalkwyk.
Op Oudenburg woon twee ryk susters, Gertruida en Corrie Human. Gertruida het haar vroee jongmeisiedae n liefdesteleurstelling gehad - die jong baron Eberhardt von Rimini het n Duitse meisie bo haar verkies. Gertruida raak baie verbitter en sweer dat sy nog eendag wraak sal neem.
Die jonger Human-suster, Tillie, het jare gelede weggeloop met n ongewenste man wat net agter haar erfporsie aan was.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
149 Bladsye.
*Naam en van in boek geskryf, **Iets gemors aan die bokant van die boek op n paar bladsye kyk foto's asb.
072 501 3890.
REF: 2147.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.Nickey Van Schalkwyk Boek.
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!
