Back to search (Gauteng > East Rand > Used Sports & Leisure Gear for sale > Second Hand Books & Games for sale> ad 1343546325)
Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay & Ship listings.
Die Ompad Terug - Helena Hugo.
R 110
Reason for Reporting
Die Ompad Terug - Helena Hugo.
Is die storms in haar lewe van korte duur, of gaan le die wind net vir n rukkie voordat dit haar weer van koers af waai?
DIE OMPAD TERUG is die derde en finale aflewering in die lewensverhaal van Janine Scheepers wat ons in PAPIERBLOMME as kind leer ken het en in ONTHOU MY as vrou en moeder.
Van ongelowige to diep gelowige leer sy deur haar swaarkry om God alleen te vertrou en haar lewe geheel en al in sy Vaderhande oor te gee.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
19 CM.
254 Bladsye.
[X Merk voor in die boek aan die binnekant]
072 501 3890.
REF: 7959.
Fiksie.
Helena Hugo Boek.
Helena Hugo Boeke.
Christelike Fiksie.
HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
WHATSAPP: 072 501 3890.
Read More
