Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Sports & Leisure
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for 1 reeks in "1 reeks" in Second Hand Books & Games for sale in South Africa in South Africa
12
R 110
SavedSave
Springgety - Chanette Paul - Gys Niemand Reeks #1.Toe Lily Reynecke Maja
se voetspore Kruisbaai toe volg in die hoop om haar lewe weer agtermekaar te kry,
sou sy nooit kon raai dis ‘n plek waar die dood tasbaar na siele vra en die
geskiedenis hom herhaal nie.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.558 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7858.Fiksie.Spanningsverhaal.Spanningsromans.Gys Niemand Reeks.Gys Niemand Reeks Boek 1.Roman.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
3mo
12
R 200
SavedSave
Omnibus - Karen Kingsbury - Engele Op N Missie.N OVERGEETLIKE REEKS VOL ROMANSE EN AVONTUUR.In Waar engele wandel doen Tyler Ames – 'n professionele bofbalspeler
– ’n besering op wat sy loopbaan beëindig, en vind hy uit dat sy groot liefde
Sami Dawson aanbeweeg het. Wanneer 'n reeks wonderwerke hom lei om vriende te
raak met 'n ou dame wat aan Alzheimers ly, besef hy dat sy dalk net die
antwoorde het waarna hy so desperaat op soek is.
In Dans van die engele ontmoet ons vir Mary Catherine. Sy is
aangetrokke tot bofbalspeler Marcus Dillinger en werk as vrywilliger saam met
haar kamermaat, Sami, by ’n plaaslike jeugsentrum. Maar alles verander toe sy
verpletterende nuus van haar dokter kry wat haar toekoms onherroeplik verander.
In Onder engele-vleuels besluit Mary Catherine om na Uganda te trek en
by ’n weeshuis te werk. Marcus vertrek op 'n desperate soektog na Mary
Catherine en die engele in hul midde doen alles wat hulle kan om seker te maak
dat hul missie slaag.
1. Waar Engele Wandel - Karen
Kingsbury - Engele Op N Missie #1.
2. Dans Van Die Engele - Karen
Kingsbury - Engele Op N Missie #2.
3. Onder Engele-Vleules - Karen Kingsbury
- Engele Op N Missie #3.
• Tweedehandse boek.
• Sagteband.
• Afrikaans.
• 21 CM.
• 876 Bladsye.
• [Merke in die boek]
• 072 501 3890.
• REF: 7662.
• Afrikaanse Karen Kingsbury Boeke.
• Karen Kingsbury Boek.
• Karen Kingsbury Omnibus.
• Christelike Fiksie.
• Fiksie.
• Engele Op N Missie Boek 1.
• Engele Op N Missie Boek 2.
• Engele Op N Missie Boek 3. * Karen Kingsbury Boeke.* Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
12
R 110
SavedSave
n Ma se hoop - Francine Rivers -
Marta Se Nalatenskap Deel 1.
n Ma se hoop is n roerende drama wat
handel oor geloof en drome, hartseer en teleurstelling, maar ook uiteindelik
oor die krag van liefde. Dis die eerste boek in die Marta se nalatenskap reeks.
• Tweedehandse boek.
• Sagteband.
• Afrikaans.
• 23 CM.
• 410 Bladsye.
• 072 501 3890.
• REF: 7580.
• Afrikaans Francine Rivers Boek.
• Francine Rivers Boek.
• Fiksie.
• Christelike Fiksie.
• Marta Se Nalatenskap Boek 1.Francine Rivers Boek.Francine Rivers Boeke.Marta Se Nalatenskap.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
9mo
1
R 120
SavedSave
Die Meisies Van Maasdorp - Stella Blakemore - Maasdorp Reeks #1.
Die meisies van Maasorp is die eerste
kennismaking met die maats van Maasdorpskool. Daar is die klein terggees Kobie
Malan, wat met haar goue krulle en kuiltjies almal bekoor. Sy is die voorbok
van die spul woelige graad neges wat stom verbaas is om ’n nuwe leerder in die
kosskool, Elsabe van den Heever, te ontmoet. Elsabe het al die jare saam met
haar oudtydse tante gewoon en haar klere en manier van praat wys dit beslis!
Vir die graad neges is dit ’n nagmerrie: Elsabe klink snaaks, trek snaaks aan
en boonop lyk dit nie of sy enigsins gaan deelneem aan Kobie se mal planne nie.
Dié mal planne neem die skool op hol en dit is nie lank nie of die meisies van
Maasdorp besef hulle gaan ’n kwartaal beleef wat hulle nie gou gaan vergeet
nie!
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
182 Bladsye.
[Merke in boek soortgelyk soos hierdie op meeste blaaie]
[Naam, van en datum in boek]
[Potlood merk]
[Twee bladsye geskeur soos op foto]
[Merke op hardeband en hardeband is verniel]
[Hierdie is n ou boek]
[Pen merk in boek]
[Kyk asb na al die foto's dis n ou boek]
072 501 3890.
REF: 6437.
Fiksie.
Leesboek.
Boek Oor Skool.
Kosskool.
Boeke Vir Meisies.
Boeke Vir Kinders.
Boeke Vir Jeug.
Stella Blakemore Boek.
Stories.
Reekse.
Reeks.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
Eersteling - Elize Parker - Damaskusgangers Reeks #1.
Wat sal jy moet prysgee om n leuen te leef?
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
243 Bladsye.
[Nommer voor op sagteband geskryf]
[Voorletter in boek voor]
[Merke in boek]
072 501 3890.
REF: 6160.
Fiksie.
Elize Parker Boek.
Christelike Fiksie.
Inspireer.
Damaskusgangers Boek 1.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
(Nuwe Boek) Geskiedenis - Graad 10 KABV - 3 in 1 - Geoff Olivier - Die Antwoord Reeks.
Nuwe Boek.
Afrikaans.
Geskiedenis.
Graad 10 KABV.
Geoff Olivier.
Die Antwoord Reeks.
072 501 3890.
REF: 089.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.Nie Fiksie.Skool Boeke.Eksamen.Onderwys.
2y
1
R 120
SavedSave
Die Afskeid - Karen Kingsbury - Bailey Flanigan #1.
Nuwe liefde...
Groot geleenthede...
Moeilike besluite...
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
287 Bladsye.
[Merke in boek]
072 501 3890.
REF: 6651.
Fiksie.
Karen Kingsbury Boek.
Karen Kingsbury Boeke.
Afrikaanse Karen Kingsbury Boeke.
Christelike Fiksie.
Bailey Flanigan Reeks.
Bailey Flanigan Boek 1.
Die Afskeid Is Die Eerste Boek In Die Opwindende Bailey Flanigan Reeks.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 120
SavedSave
Saartjie Baumann - Bettie Naude - REF: 6406 - Saartjie Baumann Reeks #1.
Saartjie Baumann - Bettie Naude - REF: 6406 - Saartjie Baumann Reeks Boek1.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
18 CM.
142 Bladsye.
[Boodskap voor in die boek]
[Merke soorgelyk soos hierdie in die boek]
[Omslag is glad nie goed nie]
072 501 3890.
REF: 6406.
Fiksie.
Boeke Vir Meisies.
Boeke Vir Dogters.
Kinderboeke.
Jeug.
Tiener.
Kinder.
Reeks.
Boek 1.
Leesboek.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 90
SavedSave
Wiskunde - Graad 12 - KABV - Anne Eadie - Gretel Lampe - 2 in 1 - Die Antwoord Reeks.
Jou sleutel tot matrieksukses.
Die antwoord reeks - studiegids.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
072 501 3890.
REF: 3537.
Studiegids Vir Wiskunde.
Graad 12.
Vrae In Afdelings.
Eksamenvraestelle.
Volledige Oplossing.
Vrae En Antwoorde.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Nie Fiksie.Onderwys.Skool Boeke.
2y
1
R 110
SavedSave
Om Vry Te Wees - Karen Kingsbury - Vernuwing Reeks #1.
Niemand het enige hoop vir hulle verhouding gehad nie.
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.20 CM.393 Bladsye.[] Water merke op blaaie [][] Name en vanne in boek [][] Merke in boek []072 501 3890.REF: 5780.Fiksie.Christelike Fiksie.Eerste Boek In Die Vernuwing Reeks.Boek Een.Karen Kingsbury Boek.Gary Smalley Boek.Romanse.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
R 120
SavedSave
Omnibus 1 - Karen Kingsbury - Eersgeborene Reeks.Dayne Matthews is aantreklik en dit lyk of hy alles het wat hy nog ooit wou he.Maar is hy gelukkig?1. Roem - Karen Kingsbury -
Eersgeborene Reeks Boek 1.
2. Om Te Vergewe - Karen Kingsbury -
Eersgeborene Reeks Boek 2.
Intriges van die Baxter-Familie.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.652 Bladsye.[Spine slumped over][Merke in boek][Water merke op 1 bladsy]072 501 3890.REF: 7015.Fiksie.Christelike Fiksie.Baxters.Karen Kingsbury Boek.Karen Kingsbury Boeke.Eersgeborene-Reeks.Verhaal.Liefde.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Die Hemel - En Hoe Om Daar te Kom - DS Willie Marais.
INHOUD.
1. Die Hemel.
2. Wat van die uitverkiesing?
3. Valse fondamente.
4. Is dans sonde.
5. Kom na die maaltyd.
6. Die weg tot saligheid.
7. Volkome verlossing.
_________________________________________
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
16 CM.
127 Bladsye.
[Sagteband tee merke aan die buitekant en binnekant]
[Sagteband verniel]
[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]
[Klein snytjies bladsye]
072 501 3890.
REF: 6783.
Nie Fiksie.
DS Willie Marais Boek.
Ds Willie Marais Boeke.
Hart Kulpotasie Boekery.
Saligheid.
Hart Kolportasie Boekery Reeks.
Jesus.
God.
Christelike Leefwyse.
Geloof.
Christelike Boeke.
Christelike Boek.
Dood.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
3 In 1 - Carina Diedericks-Hugo - Thomas@Moord.Net - Thomas@Skerpioen.Net - Thomas@Aqua.Net.
Drie adrenalienbelaaide Thomas@-avonture in een
omnibus!
Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die
Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in dié
avontuurbelaaide topverkoper-reeks verskyn, sommige titels is in Engels
vertaal, en Thomas en sy vriende se avonture het selfs tot 'n TV-reeks op
kykNET gelei. Nou is drie van die gewilde Thomas@-stories in een
waarde-vir-geld-omnibus beskikbaar:
Thomas@moord.net
Thomas is nie lus om te trek nie. Veral nie na 'n grillerige ou
Victoriaanse huis nie. Sommer gou begin allerlei vreemde dinge in die nuwe huis
gebeur. Thomas hoor geheimsinnige voetstappe voor sy kamerdeur, deure gaan
onverklaarbaar oop en toe en sy rekenaar se drukker spoeg die een vreemde
boodskap na die ander uit. Kan dit wees dat daar regtig 'n spook in die huis is?
Saam met sy vriende, Hannes, Alex en Thabo, probeer Thomas die raaisel van die
huis oplos ... 'n raaisel wat hulle in groot gevaar laat beland.
Thomas@skerpioen.net
Thomas en Hannes kan nie wag om 'n nuwe rekenaarspeletjie te toets wat
hulle by Harry van die Cyber Tiger-internetkafee gekry het nie. Maar iets is
verkeerd met die speletjie. 'n Geheimsinnige skerpioen verskyn op die
rekenaarskerm en Hannes is oortuig die speletjie is in werklikheid 'n
gevaarlike rekenaarvirus. Hoe ver sal die skurke gaan om die virus terug te
kry?
Thomas@aqua.net
Thomas-hulle sien uit na 'n wonderlike langnaweek by die see. Maar dan
begin dinge lelik skeefloop: Thomas ontdek 'n deurtjie in die vloer van hulle
strandhuis, en dit lei reguit na die skuilplek van die gevaarlike
perlemoensmokkelaar Sharky Fortuin ...
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
344 Bladsye.
[Snytjies by blaaie en gaaitjies]
[Sagteband - DC Fixed]
[Merke in boek]
[Potlood en "Highlighted"]
072 501 3890.
REF: 6727.
Fiksie.
Skoolboeke.
Leesboek.
Carina Diedericks-Hugo Boek.
Carina Diedericks-Hugo Boeke.
3 Boeke In Een.
Omnibus.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
Hulle Wat Agterbly - Tim Lahaye - Hulle Wat Agterbly Reeks #1.
n Roman oor die laaste dae.
In een rampspoedige oogwink verdwyn mijoene mense oor die hele aarde.
Voertuie, skielik onbeman, bly buite beheer aan die loop. Angsbevange beleef mense hoe hulle geliefdes voor hulle oe verdwyn.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
456 Bladsye.
[Merk in boek]
072 501 3890.
REF: 6576.
Fiksie.
Tim Lahaye Boek.
Tim Lahaye Boeke.
Jerry B Jenkins Boek.
Jerry B Jenkins Boeke.
Reeks.
Hulle Wat Agterbly Boek 1.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
R 100
SavedSave
Hulle Wat Agterbly - Tim Lahaye -
Hulle Wat Agterbly Reeks #1 – REF: 7450.
n Roman oor die laaste dae.Hulle wat agterbly reeks.
In een rampspoedige oogwink verdwyn
mijoene mense oor die hele aarde.
Voertuie, skielik onbeman, bly buite
beheer aan die loop. Angsbevange beleef mense hoe hulle geliefdes voor hulle oe
verdwyn.
•
Tweedehandse boek.
•
Sagteband.
•
Afrikaans.
•
20 CM.
•
308 Bladsye.
•
[Sagteband DC Fixed]
•
[Naam/Nommer ]
•
[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]
•
072 501 3890.
•
REF: 7450.
•
Fiksie.
•
Christelike Fiksie.
•
Tim Lahaye Boek.
•
Jerry B Jenkins Boek.
•
Hulle Wat Agterbly Reeks Boek 1.
•
Eerste Boek In Die Hulle Wat Agterbly Reeks.
•
Tim Lahaye Boeke.
•
Jerry B Jenkins Boeke.
•
Geloof.
•
Christelike Leefwyse.
•
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
1
R 120
SavedSave
Agter Die Skerms - Karen Kingsbury - Omnibus 1 - Boek 1 En Boek 2.
Agter die skerms Omnibus 1 vertel die
eerste twee verhale in die reeks wat handel oor twee onafhanklike
rolprentmakers, Chase Ryan en Keith Ellison, wat die sendingveld in Indonesië
agterlaat vir die sendingveld van Hollywood. Die eerste verhaal gaan oor drie
kort jare, twee beste vriende en een ongelooflike droom. Die tweede verhaal
gaan oor ’n onweerstaanbare versoeking, ’n vaste voorneme en ’n onsterflike
droom.
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.608 Bladsye.[] Naam, van in boek geskryf en tel nommer is uitgekrap [][] Merke in boek [][] Klein skeur by 2 bladsye [][] Ligter water merke soortgelyk soos hierdie in die boek []072 501 3890.REF: 6003.Fiksie.Christelike Fiksie.Karen Kingsbury Boek.Agter Die Skerms Reeks.Omnibus 1 Karen Kingsbury.Agter Die Skerms Boek 1.Agter Die Skerms Boek 2.Boek 1 En 2 In Een Boek.2 in 1.Agter Die Skerms Omnibus.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!
