Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay OnlineSECURELYEASY DELIVERY OR COLLECTION
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for afrikaanse kinder boeke in "afrikaanse kinder boeke" in South Africa in South Africa
5
R 90
SavedSave
Permanente Ink - Carina
Diedericks-Hugo.ISBN: 978-0-7993-5238-2.
Kaapstad word deur 'n reeksmoordenaar
geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners.
Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde manier gevind: die lyke langs
mekaar neergele, hul hande inmekaargevleg. Die meisies het 'n steekwond aan die
bors en die seuns is vergiftig. Terwyl die polisie probeer om die moordenaar
vas te trek, beland ’n groepie niksvermoedende tieners in ’n gevaarlike web wat
al stywer span..
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
19 CM.
191 Bladsye.
[GOEIE KONDISIE]
072 501 3890
REF: 8096.
Fiksie.
Carina Diedericks-Hugo Boek.
Carina Diedericks-Hugo Boeke.
Lapa.
Jeug.
Roman.
Jeugromankompetisie.
Kinderboeke.
Kinder Fiksie.
Avontuur.
Graad 7.
Gr. 7.
Avontuur
Avontuur stories.
Moord.
Misdaad.
Kinder En Tiener Fiksie.
Opvoedkunde.
Kinders.
Boeke Vir Seuns.
Boeke Vir Meisies.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
25d
6
R 35
SavedSave
Kleinspore Van Cupido - Cornelia P Du Plessis - Lapa.Bertie De lange wil n pa he. Die kinders by die skool terg hom, en bowendien boer sy ma, Annatjie, al lank alleen op hul plaas.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Merk in boek]072 501 3890.REF: 8095.Fiksie.Cornelia P Du Plessis Boek.Cornelia P Du Plessis Boeke.Boek.Boeke.Lapa Boek.Lapa Boeke.Liefdesverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
1mo
12
R 80
SavedSave
Suurlemoen! - Jaco Jacobs.Suurlemoen - Jaco Jacobs. ISBN: 978-0-7993-4235-2. Daar is ’n paar basiese reëls wanneer jy jou eerste
band begin ...1. Besluit vooraf watter soort musiek julle wil
maak.2. Neem jou tyd om lede vir jou band te kies.3. Moenie op iemand in jou eie band verlief raak
nie.Ons het al die reëls oortree ...Suurlemoen! is 'n boek propvol humor en
tiener-intriges. Dit is 'n lekker ontspanningsoek wat mens met die ligte trant
bekoor waarmee dit geskryf is. Die inhoud is bekend, maar wat die boek 'n
onvergeetlike leeservaring maak is die nuwe manier waarmee dit aangebied word. Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Sagteband "DC FIXED"][Merke in boek] [Naam en
van in boek]072 501 3890REF: 8097Fiksie.Jaco Jacobs Boek.Jaco Jacobs Boeke.Avontuur.Jeug.Kinder Fiksie.Tiener Fiksie.Opvoedkunde.Skoolboek.Terug Skool Toe.Skool Boek.Skool Boeke. Leesboek. Lees. Lapa. Skoolboeke. Opvoedkundige
Boeke. HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT
VERKOOP IS. WHATSAPP:
072 501 3890
24d
9
R 90
SavedSave
Die Enkelpa Kry N Vrou - Felicia Mason - Mills & Boon - Inspirerend - Afrikaans.Die Enkelpa Kry N Vrou - Felicia Mason - Mills And Boon - Inspirerend - Afrikaans.Die dokter se nuwe gesin.Dokter Spring Darling het alles wat sy nodig het; n Wonderlike familie en n bedrywige werk om die kinders van Cedar Springs, Noord-Carolina, te help.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.252 Bladsye.[Reg merk en kruis voor in die boek met pen][Merke in boek]072 501 3890.REF: 7936.Felicia Mason Boek.Felicia Mason Boeke.Mills & Boon Boek.Mills & Boon Boeke.Mills And Boon Afrikaanse Boeke.Afrikaanse Mills And Boon.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.****KONTAK ONS GERUS OP WHATSAPP**** 0725013890. BOEKEANDBOOKS ****
4mo
12
R 100
SavedSave
Dapper Kinders Van Suid-Afrika - DJ Kotze.INHOUD:1. Sarel Cilliers.2. Gertjie Bezuidenhout.3. John Ross.4. Twee Dapper Meyer-Dogters En Jan Uys.4. Ferdinand Van Gass.5. Hansie Smal.6. Petrus Bezuidenhout.7. Dirkie Uys.8. Paul Kruger.9. Kinders In Die Sendingveld.10. Flippie Neser En Petrus De Lange.11. Fransie Robbertse.12. Rachel De Beer.13. Ernst Von Linsingen.14. Helena Lotrie.15. Hannie Van Der Merwe.16. Jacobus Lombard.17. Emily Lewis.18. Die Penkoppe, 1899-1902, I.19. Die Penkoppe, 1899-1902, II.20. Die Penkoppe, 1899-1902, III.21. Japie Greyling En Kosie Pieterse.22. Dirk En Jan Kotze.23. Selma Paasch.24. Die Verhaal Van Die Bambuse.25. Die Verhaal Van Tsowaseb.26. Martin Vedder.27. Hugh Kennedy.28. Die Bullicks.29. Twee Seuns Van Heilbron.30. Uit Die Swembad Gered.31. Reddingsdade In Riviere.32. Hullle Het Hul Broers Gered.33. Hy Het Diere Gered.34. Klara Majola.35. Tony Drayton.36. Sonja Dressel En Die SWAPO-aanval.37. Literatuur En Bronne.***********************************************************Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.24 CM.223 Bladsye.[Hardeband hoeke beskadig][Merke in boek][Bladsy Beskadig]072 501 3890.REF: 7940.Nie Fiksie.Geskiedenis.Suid-Afrika.Suid Afrika.DJ Kotze Boek.DJ Kotze Boeke.Heldadige Kinders.Helde.Verhale.Dapper Dade.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
4mo
12
R 120
SavedSave
Van Skoolbank Tot Bordeelbed - Jaco
Hough-Coetzee - Elanie Kruger.
Gebasseer op ‘n ware verhaal van
geloof en oorwinning.
As 16-jarige vlug Engela na
Bloemfontein, want die leier van die Sataniese Groep 13 wil haar doodmaak.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
23 CM.
221 Bladsye.
[Naam en van in boek]
[Merke in boek]
072 501 3890.
REF: 7904
Nie Fiksie.
Ware Verhaal.
Ware Verhale.
Misdaad.
Hykie Berg.
Aangrypende Lewensverhaal Van Elanie
Kruger.
Christelike.
Tieners.
Kinders.
Ouers.Gebaseer Op N Ware Verhaal Van Geloof En Oorwinning.Jaco Hough-Coetzee Met Elanie Kruger.Voorwoord Deur Hykie Berg.Vermiste Kinders.PSARU.Ware Storie.
HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA
DIT VERKOOP IS.
4mo
11
R 160
SavedSave
Infanta - Deon Meyer."Almal wil kinders beskerm, maar net een is besig om moord te pleeg om dit te doen."Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.22 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7852.Fiksie.Deon Meyer Boek.Deon Meyer Boeke.Roman.Spanningsverhaal.Aksie.Speurverhaal.Bennie Griessel.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
5mo
12
R 35
SavedSave
Die Jare Vorentoe - Hannah Du Plessis.Na n kort – en uiters stromagtige
huwelik, na die dood van haar man, vertrek Arinda Roux na n heeltemal onbekende
plekkie. Sy wil n nuwe begin maak, vergeet wat agter is en die pos as
onderwyseres op Silwerduine is die ideale oplossing hiervoor.
Op haar heel eerste aand, ontmoet sy
die gewilde Gerhard Malan, asook die stuurse ou Stander. Sy kry nie die
geleentheid om juffrou Stander goed te leer ken nie, want dieselfde nag sterf
sy aan n hartaanval. Die hele dorp is geskok as dit blyk dat die person wat
hulle al die jare hier leer ken het as n verstokte oujongnooi, iewers n dogter
het. Vir Arinda bly dit n vraag hoekom die ou dame so geskok was toe sy melding
gemaak het van die balletgroep wat deur die land toer. Of was dit bloot as
gevolg van Arinda se teenwoordigheid?
Maar sy het geen tyd om hieroor te
tob nie, want die nuwe werkring hou haar besig. Die kinders, die inwoners van
hierdie dorpie waar die tyd feitlik gaan stilstaan het, die huisie wat sy huur,
die vreinskap met Fanus, Nella en Gerhard, dit alles vul haar dae.
Voordurend word sy geteister deur die
herinneringe aan die dae van gister, en eergister, beelde uit haar ongelukkige
huwelik. Geleidelik besef sy dat gister werklik dood is en dat die lewe tog nog
ander vreugde en geluk bied.
Maar voordat sy werklik vrede in
haarself kan vind maak die verblyf op Silwerduine n hele paar draaie, totdat
dit tot stilstand kom. Totdat sy die antwoord kry op baie kwellinge.
Hannah Du Plessis het Die Jare
Vorentoe – n skoon gesinsverhaal.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.150 Bladsye.[Naam, van, jaar en regmerk in boek][Omslag verniel en baie swak toestand][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Merke op hardeband]072 501 3890.REF: 7836.Fiksie.Hannah Du Plessis Boek.Hannah Du Plessis Boeke.Gesinsverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
6mo
10
R 110
SavedSave
1000 Woorde En Prente - Saamgestel Deur Richard Powell - Geillustreer Deur Tony Kenyon - Vertaal Deur Marianne Peacock.n Prentewoordeboek wat kinders voorstel aan die wereld van woorde.Die lewendige, humoristiese illustrasies sal ure van plesier op baie verskillende vlakke verskaf:as n geselsboek vir die heel kleintjies;as n woordherkenningsboek vir beginner-lesers en as n eerste naslaanboek vir ouer kinders.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.30 CM.61 Bladsye.[Hoekies is geskaaf]072 501 3890.REF: 7820.Nie Fiksie.Onderwys.Skool.Skool Boeke.Woordeboeke.Woordeboek.Woorde.Leer.Lees.Boeke Vir Kinders.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.Opvoedkundig.Opvoedkundige Boeke.Spelling.Naslaanboek.Kindertjies.Boeke Vir Klein Kinders.Boeke Vir Ouer Kinders.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
6mo
12
R 80
SavedSave
Loekieman En Poppieklein - Herman
Lons.
n Sprokie van Herman Lons, soos
oorvertel deur RE Van Zyl.
Illustrasies: Alida Carpenter.
Daan Retief Uitgewers.
·
Tweedehandse boek.
·
Hardeband.
·
Afrikaans.
·
24 CM.
·
41 Bladsye.
·
[Merke in boek]
·
[Hardeband merke en skaafplekke]
·
072 501 3890
·
REF: 7819 .
·
Fiksie.
·
Herman Lons Boek.
·
Herman Lons Boeke.
·
Boeke Vir Kinders.
·
Kinderboeke.
·
Boeke Vir Meisies.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
6mo
11
R 100
SavedSave
Jasper Die Speurder - CF Beyers-Boshoff - Jasper Reeks Boek 4.Jasper is die kereltjie wat so omgekrap raak as iemand na sy borselkop verwys as poenskop - en dan is daar Mossie die onverskrokkene - wat vir alles kans sien.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.18 CM.122 Bladsye.[Ou prys van boek op die omslag][Omslag geskeur en verniel][Hardeband skaaf plekke by hoekies][Merkies in boek]072 501 3890.REF: 7815.Fiksie.Jasper-Reeks Boek 4.Jasper Reeks.Jasper Reeks #4.CF Beyers-Boshoff Boek.CF Beyers Boshoff Boeke.Boeke Vir Seuns.Pret.Humor.Avontuur.10 Jaar En Ouer.Reeks.Jasper Reeks NR. 4.Boeke Vir Kinders.Jeug.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
6mo
12
R 120
SavedSave
Soekie En Die Tweeling - Ela Spence - Soekie Reeks.Soekie en haar tweeling broertjies gaan na n plaas in die Laeveld en belewe daar spannende avonture.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.20 CM.133 Bladsye.[Naam, van en datum][Merkies op hardeband][Merke in boek][Omslag swak kondisie]072 501 3890.REF: 7797.Fiksie.Soekie.Soekie Reeks.Ela Spence Boek.Ela Spence Boeke.Boeke Vir Meisies.Boeke Vir Dogters.Jeug.Jeug En Kinder Fiksie.Boeke Vir Kinders.Leesboek.Lees.Boeke Vir Jong Kinders Om Te Lees.Boeke Vir Jong Kinders.Avontuur.Avontuurverhaal.Boeke Vir Seuns.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
6mo
12
R 110
SavedSave
Die Geillustreerde Kinderbybel - J Emmerson - Vertaal Deur Lorina Van Der Westhuizen.In Die Geillustreerde Kinderbybel ontdek jong kinders al hulle gunstelinge Bybelstories, soos Noag wat n ark mooet bou, die Israeliete wat deur die Rietsee trek en Jesus wat die storm stilmaak.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.22 CM.271 Bladsye.[GEEN WAARBORG OP DIE 2 CD'S NIE - LET WEL DIE 2 CD'S IS IN ENGELS MAAR DIE BOEK IS WEL AFRIKAANS][Hoekie van boek bietjie beskadig][Merke in boek]072 501 3890.REF: 7752.Nie Fiksie.Godsdiens.Kinderboeke.Geloof.Boeke Vir Klein Kinders.Boeke Vir Kleuters.Lees Vir Jou Kind.Leesboek.J Emmerson Boek.J Emmerson Boeke.Verhaal Van Bybel.Verhale Van Die Bybel.Leer Bybel Verhale.Boeke Vir Kinders.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.God.Stories Uit Die Ou En Nuwe Testament Oorvertel Vir Kinders.Bybel.Bybel Boeke Vir Kinders.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
12
R 60
SavedSave
As Liefie En Grr Kom Kuier - Pieter W Grobbelaar - Illustrasies Deur Paula Collins.Ivan is alleen tuis. Hy kry twee besoekers. Liefie, die mannetjie met die geel mussie, blou oe, n bloedrooi neus en n lang swart baard, en Grr met sy spits bek soos n muis, regop ore soos n kat, groot oe soos n uil, n lyf so lank soos n worshond en n krulstert soos n vark. EN TOE BEGIN DIE POPPE DANS!Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.24 CM.39 Bladsye.[Hardeband merke/skaaf plekke][Tee merke op al die blaaie soortgelyk soos hier gewys - bladsye sit nie vas nie][Pen grap merke soos op foto's]072 501 3890.REF: 7696.Fiksie.Pieter W Grobbelaar Boek.Pieter W Gobbelaar Boeke.Paula Collins.Daan Retief Uitgewers.Kinderboeke.Boeke Vir Kinders.Boeke Vir Klein Kinders.Leesboek.Lees Vir Jou Kind.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
9mo
12
R 100
SavedSave
Waar Op Aarde Is Faantjie - Cecile Booysen.Illustrasies: Paula Collins.Vertaal deur HJM Retief.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.24 CM.41 Bladsye.[Merke op hardeband en skaaf plekke][Hoeke van hardeband beskadig][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7678.Fiksie.Cecile Booysen Boek.Cecile Booysen Boeke.Kinderboeke.Boeke Vir Kinders.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.Boeke Vir Klein Kinders.Daan Retief Uitgewers.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
9mo
11
R 80
SavedSave
Brawe Bennie Se Onderwaterskat - Bamber And Christina Gascoigne.B Gascoigne.Illustrasies Deur C Cascoigne.Vertaal Deur HJM Retief.Daan Retief Uitgewers.Dis n groot dag vir almal in die poel toe Brawe Bennie Padda die skat onder die water ontdek. Maar hoe gemaak om dit uit te kry?Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.[Hardeband het merke en skaaf plekke][Naam/Jaar][X2 Bladsye aan die onderkant geskeur]072 501 3890.REF: 7676.Fiksie.Kinderboeke.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.Leesboek.Bamber And Christina Gascoigne Boek.Bamber And Christina Gascoigne Boeke.Stories Vir Kinders.Stories Vir Klein Kinders.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
9mo
12
R 100
SavedSave
Leota Se Tuin - Francine Rivers.n Roman.Leota se tuin was eens op n tyd n plek van prag - waar blomme blom en hoop floreer. Dit was haar toevlug waar sy kon wegkruip teen die seer en die gevolge van n verskriklike oorlog, haar heiligdom waar sy voor n liefdevolle God kon bid vir haar kinders wat nie haar stille opofferings kon verstaan nie.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.433 Bladsye.[Naam, van en jaar in boek][Water merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Merke soortgelyk soortgelyk soos hierdie in die boek][Spine slumped over]072 501 3890.REF: 7664.Fiksie.Francine Rivers Boek.Francine Rivers Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
9mo
8
R 120
SavedSave
Erfenis Van Liefde - Karen Kingsbury.Dekades gelede was John en Elizabeth Baxter die hoofkarakters van n liefdesverhaal wat steeds n rol speel in die lewens van hul volwasse kinders en kleinkinders.n Roman.Baxter Familie.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.255 Bladsye.[Merkie in boek][Goeie kondisie]072 501 3890.REF: 7659.Fiksie.Roman.Karen Kingsbury Boek.Karen Kingsbury Boeke.Baxters.Liefdesverhaal.Familie.Familiebande.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
9mo
12
R 100
SavedSave
Storieland - Helena JF Lochner.Dertig stories vir kinders uit die verhaleskat van Helena JF Lochner.Met meer as 30 tekeninge deur Dorothy Hill. {Swart en wit}INHOUD:
1. Ou Vader Krismis.
2. Die verlore presente.
3. Vader Krismis en die veldmannetjies.
4. Ou Vader Krismis verloor sy baard.
5. Geel Piet draai stokkies.
6. Poffer en Ribbetjies.
7. Drie ou broertjies.
8. Ondersteboland.
9. Weeskindjie.
10. Die ou man se diere.
11. Die drie visse.
12. Niksie.
13. Die verjaardagtert.
14. Jan Tuisbly se karretjie.
15. Die bedelaar se hemp.
16. Sy enigste vriend.
17. Die storie sonder end.
18. Die groot skat.
19. 'n Honderd oë.
20. Ou Argus se oë.
21. Die swape bou 'n huis.
22. Die swape en die meulsteen.
23. Die swape en die muisvanger.
24. Die man, die seun en die esel.
25. Die esel met die sout.
26. Die slaaf en die leeu.
27. Die dom kuikens.
28. Die jakkals en die reier.
29. Die skaapwagtertjie en die wolf.
30. Die jakkals en die kraai.___________________________________________________________Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.22 CM.159 Bladsye.[Hardeband verniel][Naam en van aan buitekant van die blaaie geskryf met pen bo en onder][Boodskap voor in die boek geskryf][Plakkers in boek][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7627.Fiksie.Helena JF Lochner Boek.Helene JF Lochner Boeke.Kinderboeke.Leesboek.Leesboeke.Stories.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.Oulike Boeke Met Mooi Stories.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
10mo
10
R 60
SavedSave
Wanneer Woorde Ontbreek - Braam
Klopper - Hoe Om Te Troos In Tye Van Groot Verlies.
Het dit al gebeur dat iemand vir wie
jy omgee 'n geliefde aan die dood afgestaan het en jou eerste gedagte is dat jy
moet met hulle kontak maak? Dit is dan dalk gevolg deur die volgende gedagte
dat jy nie sal weet wat om te sê nie. As jy so voel is die boek vir jou bedoel.
Braam Klopper, 'n predikant van
Kemptonpark-Oos is 'n pastorale terapeut en spits homself spesifiek toe op die
hantering en verwerking van rou.
Hierdie boek gee praktiese riglyne
oor rou, wys spesifieke routake uit wat deurgevoer moet word en sit die sake
uiteen wat na 'n geliefde se dood afgehandel moet word. Braam bekyk ook wat die
impak van selfmoord of die dood van 'n kind op die rouproses het.
• Tweedehandse boek.
• Sagteband.
• Afrikaans.
• 19 CM.
• 111 Bladsye.
• [Merk in boek][Highlighted soortgelyk soos hierdie in die boek]
• 072 501 3890.
• REF: 7299.
• Nie Fiksie.
• Braam Klopper Boek.
• Troos.
• Berading.
• Christelike Leewfwyse.
• Geloof.
• Sterf.
• Kinders.
• Gids.
• God.
• Verlies.
• Rou.
• Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
Save this search and get notified
when new items are posted!
