Friendly and trustworthy shop assistant wanted.

22 days ago982 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Full-Time
Description

Die maatskappy is opsoek na 'n betroubare en vriendelike persoon om in ons winkel se werk. Die winkel is gelieë in die noordelike voorstede. Die persoon moet netjies wees, goed met kliënte kan werk, verkieslik nie rook nie en rekenaar vaardig wees. Die posisie is voltyds en die persoon moet in die area woonagtig wees aangesien die winkel na 6pm toe maak. Dit is 'n retail pos so dit vereis dat daar dalk elke tweede naweek gewerk moet word. Ons gee geleenthede vir mense wat dit rerig nodig het en wat 'n goeie "can do attitude" handhaaf. Stuur asb jou CV, met 'n foto en 'n kort beskrywing van jouself na die advertensie.

Id Subtitle 749128951
View More
HRMember since 2018
Email Verified
1 adsActive
6 adsPosted