Tuinier - Ad posted by Janine Mathee for JSM Business Services

17 days ago246 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
Advertised By:Agency
Company Name:JSM Business Services
Job Type:Full-Time
Employment Equity:Non EE/AA
Valid Until:2024-05-29
Description

Ons is op soek na ’n ervare en hoogs gemotiveerde tuinier om by die Babylonstoren-span aan te sluit. Die

suksesvolle kandidaat gaan saam met die hooftuinier en tuinspan werk om te verseker dat alles in die tuin vlot verloop, en sal ook help met die implementering van nuwe projekte.

Vereistes:

  • Landbou- of tuinboukwalifikasie is voordelig.
  • Ten minste twee jaar praktiese ondervinding.
  • Vermoë om gemaklik in ʼn span te werk en hoë standaarde te handhaaf.
  • Uitstekende interpersoonlike en kommunikasievaardighede.
  • Afrikaans en Engels magtig.
  • Georganiseerd.
  • Moet ʼn voorliefde vir inheemse plante hê en respek vir die natuur.

Verantwoordelikhede:

  • Skoonmaak van klippaadjies, beddings, damme en kanale.
  • Onkruidbeheer: onderskei tussen plante, saailinge en onkruid.
  • Algemene instandhouding van die netheid van tuin, insluitend plant versorging, voeding en insekbeheer.
  • Gaste-ervaring: moet plantkennis kan aanleer en dit vrygewig met gaste deel.

Id Subtitle 1276048847
View More
Janine Mathee
Selling for 5+ years
Total Ads6
Active Ads2
Seller stats
6Total Ads
603Total Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Janine Mathee for JSM Business Services
Message
(3984)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Upload CV(Optional)
DOC or PDF only max 2 MB file size
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.