Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for woonstel huur in "woonstel huur" in South Africa in South Africa
8
Contact f/price
SavedSave
Area: Koringberg Eenslaapkamer woonstel ongeveer 1.5km buite die dorp. Daar is twee van hul beskikbaar reg langs mekaar. Prys : R6500 per maand Ingesluit: water en kragOnderdak parkering
2d
Piketberg4
R 3,500
SavedSave
Kamer te huur in 'n woonstel vir 'n dame alleenlik. Woonstel sal gedeel word met senior dame.Verkieslik nie rokers en drinkers. Toegang tot hele woonstel en kombuis en badkamer. Parkering kan gereel word. Huur R3500 plus deposito van R3500 . Krag en water ingesluit. Indien u belangstelkontak vir Hannie op 0824874778. Ook beskikbaar op whatsapp .
17d
Grabouw12
R 14,000
SavedSave
Groot renovation / opgradering gedoen in 2025 en dus baie netjies. 'n Gewilde huis en huurders bly gewoonlik lank en baie gelukkig. 'n Netjiese 4 x Slaapkamer, 2 x Badkamer, Sitkamer, eetkamer, kombuis, opwas, stoep vertrek, groot braai stoep en swembad. Gelle in 'n baie gewilde area. Privaatheid gewaarborg ten spyte van die feit dat die huis op 'n deeltitel erf gelee is met met 'n huis en woonstel agter in die erf. Elke eenheid het 1,8m omheining wat privaatheid en eie tuine bied. Die huidige huurders verhuis Natal toe en die eiendom is dus beskikbaar 1 Februarie 2026. Teken kontrak teen 15 Januarie 2026 en kry 1 x maand gratis na 12 maande - dus bly jy gratis in Februarie 2027.
13d
Northern Pretoria2
R 6,700
SavedSave
*WOONSTELLE BESKIKBAAR TE HUUR*Huur R6,700.00Deposito R6,700.00Oudtshoorn, St Georgesstraat 502 Slaapkamer woonstel, oopplan kombuis en sitkamer. Slegs EEN voertuig toegelaat.NIE diere vriendelik nieWater ingesluit by huurKoopkragVeilige parkering binne in kompleksKontak 072 646 2882 of 071 365 0150
2d
Oudtshoorn12
R 35
SavedSave
Lorna En Die Professor - Malene Breytenbach - Romanza.Lorna huur n woonstel by die ongelooflike aantreklike professor Arno Retief en raak onmiddelik op hom verlief.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.205 Bladsye.[Merke in die boek][Ligte water merke op bladsye]072 501 3890.REF: 7417.Fiksie.Malene Breytenbach Boek.Malene Breytenbach Boeke.Liefde.Romanse.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
Save this search and get notified
when new items are posted!
