Someone beat you to it!

Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay & Ship listings.

4 SLAAPKAMER HUIS TE HUUR - Wonderboom Suid teen die berg

R 14,000

7 days ago150 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Rent By:Owner
Available From:01/02/2026
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):4
Bathrooms (#):2
Size (sqm):300
Parking:Garage
Furnished:No
Smoking:Yes
Pet Friendly:Yes
Description

Groot renovation / opgradering gedoen in 2025 en dus baie netjies. 'n Gewilde huis en huurders bly gewoonlik lank en baie gelukkig. 'n Netjiese 4 x Slaapkamer, 2 x Badkamer, Sitkamer, eetkamer, kombuis, opwas, stoep vertrek, groot braai stoep en swembad. Gelle in 'n baie gewilde area. Privaatheid gewaarborg ten spyte van die feit dat die huis op 'n deeltitel erf gelee is met met 'n huis en woonstel agter in die erf. Elke eenheid het 1,8m omheining wat privaatheid en eie tuine bied.

Die huidige huurders verhuis Natal toe en die eiendom is dus beskikbaar 1 Februarie 2026.


Teken kontrak teen 15 Januarie 2026 en kry 1 x maand gratis na 12 maande - dus bly jy gratis in Februarie 2027.

Id Subtitle 1345605481
View More
Awie Schutte
Selling for 12+ years
Total Ads20
Active Ads1
Seller stats
20Total Ads
2.87KTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Awie Schutte
082*******Show Number
Message
(3989)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms & Conditions and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.