Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for op plaas in "op plaas" in Western Cape in Western Cape
SavedSave
Gesoek Algemene Plaaswerker.Geen Rokers of Drinkers nie.Geen dwelms nie.Geen Kriminele Rekord nie.Kennis van Skaap en Bees, asook Besproeïng.Mosselbaai area.Slegs WhatsApp aansoeke, geen oproepe nie.Stuur jou inligting per WhatsApp na: 0843209368Jy moet al voorheen op ‘n plaas gewerk het met tenminste skape. Goeie verwysings sal in jou guns tel.
8d
Mosselbaai7
Contact f/price
SavedSave
2026
13d
SavedSave
Ons is op soek na ‘n betroubare en hardwerkende plaasbestuurder om ons span te versterk in ons graan- en skaapbedreiwighede.Die volgende vereistes sal in ag geneem word wanneer aansoeke oorweeg word:Ervaring in saai- en skaapvertakkings, sowel as ondervinding met eenvoudigenagaan en instandhouding van implemente sal voordeel geniet.Bereidwilligheid om oortyd en in die buitelug te werk.Eerlikheid en betroubaarheid word hoog op die prys gestel.Kode 14/EC PDP word benodig.Verantwoordelikhede sluit in enige algemene take wat verband hou met diedaaglikse aktiwiteite van ‘n werkende saai- en veeplaas.Ons is geleë in naby Caledon, waar verblyf ook op die plaas voorsien sal word.Enige aansoeke/CV’s of navrae kan (voor 31 Januarie 2026) gerig word aan:kwb@twk.co.za.Heg asseblief vorige verwysings aan.
15d
Caledon3
R 2,000
NEGOTIABLE
SavedSave
Bulk uie per bin/krat +-400kg, optel op plaas. Bring eie krat. @R2000 per krat/bin
22d
MontaguAds in other locations
SavedSave
Werksgeleenthede:
Office Furniture Fabricators (Pty) Ltd is 'n klein meubel vervaardiging onderneming geleë in Sebenza, Edenvale.
Die onderneming gaan nou in sy vierde bestaansjaar en spesialiseer in die ontwerp en fabriseering van moderne hoë gehalte kantoor meubels wat werklik waarde toevoeg en oplossings bied tot ons kliënte se uiteenlopende behoeftes.
Omdat ons 'n hoë premie plaas op kwaliteit produkte en uitstekende diens voor, tydens en na 'n verkoop transaksie, is ons op die uitkyk vir goeie mense om in diens te neem.
Die ideale kandidate vir ons besigheid is Christelik konserwatiewe mense met goeie werksetiek, eerlik, hardwerkend, leergierig, sistematies, georganiseerd en gedissiplineerd.
Poste beskikbaar:
1. Ervare Verkoopspersoon:
Die ideale kandidaat moet oor goeie verkoops- en propekteringsvaardighede beskik wat insluit tele- en epos en sosiale media bemarking en goeie kommunikasie en kliënte diens vaardighede is 'n moet.
Eie betroubare vervoer is noosaaklik. Geen kriminele rekord.
Vergoeding:
Basies, kommisie, motor- en brandstof toelaag maak deel uit van die vergoeding en sal bepaal word gebaseer op vorige bewysbare ondervinding en prestasies.
2. Operateur meubelmakers:
'n Ambag sertifikaat word NIE benodig nie maar wel goeie tegniese vaardighede waar die kandidaat prosedures stiptelik kan navolg en waarde heg aan akkuraatheid, netheid en kwaliteit.
In-diens opleiding word verskaf. Die kanidaat moet fisies gesond en sterk wees met geen drank of dwelm afhanklikheid nie en gemaklik alleen of in 'n span kan werk.
Vergoeding:
Basiese loon weekliks betaalbaar gebaseer op ondervinding, kennis en vaardighede.
Stuur asb u cv na:
officefurniturefabricators@gmail.com
Sluit asb afskrifte van u kwalifikasies, adres, bestuurslisensie en getuigskrifte in.
Indien u eers met ons wil skakel is u welkom.
U kan ons WhatsAp of bel op:
069 254 2552
Hermanus & Erna van Niekerk
Besoek gerus ons webwerf om te sien wie ons is en wat ons doen:
www.officefurniturefabricators.com
14d
Edenvale2
24d
VERIFIED
8
R 130
SavedSave
Omnibus 9 - Louisa Du Toit - REF: 7928.In Sy was 'n somerdeel kom
Jonathan Bergman op Isaacsdal aan om 'n stuk dorpsbeplanning vir sy firma te
doen. Is dit te veel gehoop dat sy werkgewer en die se pragtige dogter Jeannie
nie alles omtrent sy verlede uitvind nie?
In Dan
kom die eensaamheid bestaan daar vir Hantie Hasper geen twyfel dat
sy en Manus Bruwer binnekort sal trou nie. Maar dan gebeur daar iets wat haar
totaal teen Manus en sy mense laat draai. Hantie word slegs staande gehou deur
Billy de Meyer, haar werkgewer wat self met verdriet worstel.
In Skerwe
van geluk is De Wet Vermeulen se ouers dankbaar toe sy
aanneemsuster, Madie, ook 'n pos in die stad aanvaar. Dan kan die twee tog na
mekaar omsien. De Wet se modelmeisie stel hoe eise, terwyl Madie verlief raak
op die geheimsinnige Theo Lendorf. In plaas van mekaar by te staan, raak De Wet
en Madie toenemend van mekaar verwyder.
En in Lamplig
teen die seile vergesel Kinnie Rigter, wat as weeskind grootgeword
het, vir Rudolf Viljee en sy ma delwerye toe. Sy is jare al verlief op Rudolf,
maar hy is haar niggie se kerel. Kinnie ontmoet vir Sephton Butler, 'n
speelmaat uit haar kinderjare. Kan daar uit die harde delwerslewe 'n sprokie
groei?Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.509 Bladsye.[Sagteband merke][Merke in boek]072 501 3890.REF: 7928.Fiksie.Louisa Du Toit Boek.Louisa Du Toit Boeke.Jasmyn.4 In 1.4 Boeke In Een.Liefdesverhale.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.****KONTAK ONS GERUS OOK OP WHATSAPP - 072 501 3890 BOEKEANDBOOKS. ****
2mo
12
Contact f/price
SavedSave
2025
2mo
8
R 35
SavedSave
Liefde Vir N Vlinder - Didi Potgieter - Romanza.Emma Parker gaan woon vir n maand onder n skuilnaam op Pieter se plaas, waar sy nie net op die Afrika-Bos en sy diere verlief raak nie, maar oop op die baas van Ukuvusa.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.205 Bladsye.[Klein snytjies bladsye aan die bokant]072 501 3890.REF: 7874.Fiksie.Romanza.Romanse.Romanza Boek.Romanza Boeke.Romanza Boekie.Didi Potgieter Boek.Didi Potgieter Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
3mo
12
R 120
SavedSave
Soekie En Die Tweeling - Ela Spence - Soekie Reeks.Soekie en haar tweeling broertjies gaan na n plaas in die Laeveld en belewe daar spannende avonture.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.20 CM.133 Bladsye.[Naam, van en datum][Merkies op hardeband][Merke in boek][Omslag swak kondisie]072 501 3890.REF: 7797.Fiksie.Soekie.Soekie Reeks.Ela Spence Boek.Ela Spence Boeke.Boeke Vir Meisies.Boeke Vir Dogters.Jeug.Jeug En Kinder Fiksie.Boeke Vir Kinders.Leesboek.Lees.Boeke Vir Jong Kinders Om Te Lees.Boeke Vir Jong Kinders.Avontuur.Avontuurverhaal.Boeke Vir Seuns.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
4mo
12
6mo
11
6mo
12
6mo
1
R 390
SavedSave
Worms and Sons Earthworms verkoop Rooi Karibas vir al meer as 10 jaar. En graag sal ons u ook will help om van hierdie merkwaardige natuur wonderwerkerkies te bekom.Rooi Karibas (Eisenia fetida)R390/kg (+- 4000 wurms)1kg min bestelling.Groot bestellings kan op aanvraag gereel word.Landwye aflewering via The Courier Guy.Koerier koste bly normaalweg dieselfde vir 1kg tot 5kg se wurms.Bestellings word net op Maandae uitgestuur.Let wel: Ons het nie n fisiese winkel nie en lewer slegs af deur middel van The Courier Guy gebruik te maak.Vir n kwotasie en verdere inligting, kontak my gerus.Bel of Whatsapp Mirie by:060 472 2035of Epos:info@wormsandsons.co.zaWebtuiste: https://www.wormsandsons.co.za/index.html
Ons
kan ook op Facebook gevolg word: https://www.facebook.com/WormsandsonsBeskikbaar van Maandae – Saterdae
6mo
11
R 35
SavedSave
Waar Die Nimmerland Eindig - Toek Blignaut.Wanneer die skatryk eiendomsagent, Hugo Veenstra, n advertensie in die koerant plaas dat hy enigiets, te enige tyd, op enige plek sal doen solank dit opwindend en binne die wet is, het hy hoegenaamd nie gereken op dit wat sy advertensie hom in die sak sou bring nie.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.132 Bladsye.[Stempel in boek][Kleefband merke by omslag en hardeband soortgelyk soos hierdie in die boek][Naam/Van/Sommer][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7435.Fiksie.Toek Blignaut Boeke.Toek Blignaut Boek.Liefdesverhaal.Speurverhaal.Spanning.Intrige.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
8
R 35
SavedSave
Hart In N Knapsak - Merie Scheepers - Lapa.Sy, Herman en Loek - die driemanskap uit die bos. Maar nou is dit verby. Hoe kon sy haar al die jare so met Loek misgis het?Waar Janet op n verafgelee plaas elke dag die kinders skool toe karwei met n afgeleefde ou bus, kry sy baie tyd om the dink.Tweedehandse boek.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7295.Fiksie.Merie Scheepers Boek.Merie Scheepers Boeke.Liefde.Boek.Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
1
R 130
SavedSave
Omnibus - Alba Bouwer - REF: 6440.
*** Stories Van Rivierplaas ***
*** Nuwe Stories Van Rivierplaas ***
*** Stories Van Ruyswyck ***
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
23 CM.
356 Bladsye.
[Merkies op hardeband]
[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]
072 501 3890.
REF: 6440.
Fiksie.
Kinderboeke.
Alba Bouwer Boek.
Alba Bouwer Boeke.
Boekeandbooks.
Afrikaanse Boeke.
Plaas stories.
Kinderboekwereld.
Jong Lesers.
Ouer Lesers.
Oorspronklike Illustrasies Deur Katrine Harries.
Tafelberg.
Scheepersprys Vir Jeuglektuur.
Jeuglektuur.
Jeug.
Ou Stories.
Stories.
Boek.
Boeke.
Boeke Vir Seuns.
Boeke Vir Meisies.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
Koelenhof Se Smokkelaars - BL Gerlin.
Wanneer ses maats n skoolvakansie op n plaas saam deurbring, kan n mens verwag dat hulle baie pret sal he.
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.163 Bladsye.[] Omslag geskeur en merke aan die binnekant en buitekant [][] Naam, van en jaar in boek [][] Merke soortgelyk soos hierdie []072 501 3890.REF: 5646.Fiksie.BL Gerlin Boek.Jeugboeke.Jeug.Boeke Vir Kinders.Kinderboeke.Avontuur.Avonture.This book will be removed when sold.
2y
1
R 35
SavedSave
Tropiese Liefde - Rika Du Plessis - Romanza.
Die vreemdeling wat Linda se prokureur as haar bestuurder aanstel op die plaas wat sy geerf het, is toe nie so vreemd nie.
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.205 Bladsye.Goeie kondisie.072 501 3890.REF: 5360.Fiksie.Romanse.Rika Du Plessis Boek.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Sorg - Micki Pistorius.
Sorg is 'n historiese roman, geskryf in die genre van magiese realisme.
Die verhaal begin by die Skepping, toe die Khoi en San die koddige volstruis uitlag. Die Khoi skets die mitiese Groot Volstruis teen die muur van 'n grot in die Swartberge en die Groot Volstruis sweer wraak teen die mensdom wat hom gespot het.
Die Groot Volstruis blaas sy giftige asem oor die Oudtshoorn-distrik van die negentiende eeu en dit tref veral vir Hendrik van der Westhuizen, volstruisveerbaron op sy plaas Sorgniet. Hendrik is getroud met die vooraanstaande Isabella Fourie, maar hy is verknog aan die bediende Eva Damon. Hendrik klou vas aan die patriargale gebruik dat 'n man vir sy vrou moet sorg, en Eva glo aan die Khoi en San se geloof dat Afrika self vir haar kinders sorg.
Die Groot Volstruis gebruik die wind om oorlogswinde aan te waai en die volstruisveerbedryf word met 'n magtige vlerkslag vernietig, maar die Khoi- en Sangeeste dans steeds in die maag van die Kangogrotte.
Hendrik se nasate by Isabella en Eva oorleef die Boere-oorlog, die Wereldoorloe en Distrik Ses, en die leser volg hulle voetspore tot by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees, waar die nasate weer met mekaar en met die onthutste spoke van die Volstruisveerera kennis maak.
Teen die agtergrond van ongekende rykdom van die Volstruisveerera ontvou 'n sage van liefde, verraad, gierigheid, haat en vergifnis wat die karakters selfs na hulle dood nog vasvang, in hierdie debuutroman deur dr. Micki Pistorius, forensiese profielsamesteller en skrywer van die opspraakwekkende Skimme in die skadu: reeksmoorde - 'n profielsamesteller se ware verhaal.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
23 CM.
207 Bladsye.
072 501 3890.
REF: 1888.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!
