Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay OnlineSECURELYEASY DELIVERY OR COLLECTION
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for ekstra in "ekstra" in Western Cape in Western Cape
4
Negotiable
SavedSave
20 Gespeende Angus X Vleis Os en Bul Kalwers te koop.
Gesond en gespuit.
R4250 elk
Aflewering beskibaar vir ekstra koste.
Bonnievale Weskaap
0646110952
7d
VERIFIED
5
R 250
NEGOTIABLE
SavedSave
Sms whatsapp email phone Conrad 0794855339 Please no e mails
3d
Kraaifontein1
Of jy nou sukkel met die Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid en of jy n groter uitdaging soek in die wiskundige rigting ... is hierdie klasse net vir jou.Wiskunde is 'n avontuur maar ongelukkig vind meeste leerlinge dit moeilik en onverstaanbaar. En dit is hoekom Mystical Maths Tutors jou kan help om Wiskundige konsepte en toepassings eenvoudiger en makliker te verstaan en bemeester.. Wiskunde in 'n japtrap!!Lesse is een-tot-een en aangepas tot die leerder se behoeftes en probleme. Alle lesse word aanlyn gedoen sodat daar genoeg tyd is vir ekstra aktiwiteite na skool en hulp later in die aand in die gemak van jou huis. Die lesse kan geskeduleer word soos die leerder se behoeftes - veral hersienning voor 'n toets of eksamen. Die lesse sluit voorbeelde, ekstra werk en addisionele materiale in.R200 per uur les wat in Afrikaans of Engels aangebied word.So waarvoor wag jy!!Kontak Tutor Stephanie vandag nog!!Whatsapp: 063 187 6047Epos: mmathematictutor@gmail.com
2d
1
13d
Malmesbury1
14d
Malmesbury9
R 165,000
SavedSave
20 050km - baie ekstras Hoe beskryf ek my beste fiets tot dusver? Daar sit ‘n Afrika man met ‘n drom hier tussen jou kniee. Heeltyd slaan hy daai drom. Hoe meer jy die oor draai, hoe dringender raak sy slae, en hoe groter jou glimlag. En die suspensie… Kyk wat Chris Birch met ‘n 1090 Adv R regkry! https://www.youtube.com/watch?v=rc_LlBNRZBg&t=60sBest Adventure Bike of 2017 and 2018 – Cycle World - https://shorturl.at/pKW25. Met ‘n nat gewig van 230kg die ligste Mid-sized adventure bike van sy tyd.Die beste tyd om die oor te draai is na 120. Dan bly die voorwiel ten minste op die grond?Geskiedenis: Een eienaar sedert 1 600km. Meeste van my 20 000km was langpad, of as ek ‘n passasier moes dra.Volledige diensgeskiedenis by KTM Kaapstad – laaste diens was 2 maande gelede. Diensintervalle is 10000km of elke jaar. Slaap sy lewe lank in ‘n toe motorhuis.Die fietse gaan vir +-R155K maar daar is oor R30 000 se ekstras op die fiets wat die koper kry vir 1/3e van die prys.Ekstras (totale waarde) – R33130: BoosterPlug – R2800Kappa Airstream skerm – R3900Unifilter – R+-2000KTM Powerparts Alu Bash Plate – R6200KTM Powerparts Centre Stand – R4600KTM Powerparts Heated Grips – R4300Kappa Pannier Rack – R5120Extreme Lights LED Dimmable spots, spot brackets, relay, switch: R2280Desert Fox KTM 1090 Adjustable Short Clutch and Brake Levers - R1520Extended luggage plate – strengthened and modified to carry any Kappa MonoKey Top Box – R1200Orange light protector – R500Grip Up Grip Protectors – R290KAOKE Manual Throttle Cruise Control – R950KTM Off Road/ABS/Bad Fuel Dongle - R2070Bieg: hy het al twee keer omgeval. Een keer toe ek vinnig moes afklim vir ‘n foto by Tiffindell Ski Oord, en een halwe keer in Bainskloof pas (vergeet om die fiets in 1ste te sit teen ‘n helling) – ek kon halfpad keer en hom sag neersit.Soos ek sê, die beste fiets wat ek nog gehad het, probleemvry. Die fiets is in Table View te sien. Prys: 165 000Roodt 082 440 5250Items Available: 1
13d
West Coast Parts
11
R 15,000
SavedSave
TO LET – House Soneike (Pet Friendly)Available ImeadiatelyThis spacious house is pet friendly and features a large garden.The house forms part of a shared property but is completely self-contained, with exclusive use of the Large Garden and its own private entrance and off-street parking. Additional accommodation:A separate flatlet is also available at ekstra R7000.00 per monthTerms:* 2 months’ deposit* 1 month’s rent in advance* Max occupancy, supply details of number occupants * Pet friendly subject to approval Please e mail to ** louis.rocksolid@gmail.com ** if interested to view
11d
Kuils River1
20d
Malmesbury1
22d
MalmesburySavedSave
Ons maatskappy is opsoek na ‘n
verkoops dame wat goed is met kliente terwyl ook sterk administratiewe
eienskappe besit. Die pos is goed geskik vir iemand wat kan werk met ‘n wye
verskydenheid persone op ‘n vriendelike en respekvolle wyse.
Ons vereis die volgende ondervinding:
- Uitmaak van verkoops kaarte
(jobkaarte)
- Berekening van kwotasies
-Bestellings kan neem en plaas
-Voorraad opname
- Goeie telefoon etiket
- Goed met somme
- Voordeel sal gegee word vir persone
wat tegniese tekeninge verstaan en bending schedules kan uitwerk
- Voordeel sal gegee word vir persone
wat ondervinding het in die wyn / staal bedryf
-Kan leierskap neem as die bestuurder
nie op kantoor is nie
-Moet goed kan werk onder druk
-Bereid wees om ekstra ure in te sit
as dit nodig raak
Die pos is onmiddelik beskikbaar, dus
is dit noodsaaklik dat die geskikte persoon nie ‘n kennisgewing periode het met
enige huidige posisies nie.
As u belangstel, stuur asb u cv en
salaris verwagtinge na admin@tlmaintenance.co.za
20d
Robertson12
23d
8
1mo
VERIFIED
1
SavedSave
Komtak my gerus vir graad 10-12 Wiskundige Geletterdheid
Persoonlike aandag
Een-tot-een onderig
1mo
Hermanus10
R 550
SavedSave
60 Litre fish tank with lid333361
BOYU submersible filter
Accessories: Fake plants,gravel driftwood and a scuba mask ornament
Water conditioners and exstra filter sponge
INCLUEDE FISH:
2 Bristlenose plecos
2 Siamese Algae Eater (SAE)
12d
VERIFIED
6
5d
Brackenfell2
R 650
SavedSave
R650 -
Brackenfell South - O82_9312129
Aircast Moonboot, fits both left and right,
Please call or Whatsapp Ben
2mo
Brackenfell3
7mo
CaledonSave this search and get notified
when new items are posted!
