Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Back to search (Western Cape > West Coast > Used Automotive Vehicles for Sale > Used Motorcycle Parts & Accessories > Used Motorcycle Accessories & Styling> ad 1227769652)
Someone beat you to it!
Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay & Ship listings.
2018 KTM 1090 Adv R
R 165,000
9 Photo(s)
video
1 year ago2071 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Share
WhatsApp
Facebook
Messenger
Twitter
Copy URL
Email
Report Ad
Report This Ad
Reason for Reporting
Email Address
(Required)
Message
(Optional)
Report Ad
By clicking "Report" you accept the Gumtree Terms and Conditions.
General Details
Location:
Video
Description
20 050km - baie ekstras
Hoe beskryf ek my beste fiets tot dusver?
Daar sit ‘n Afrika man met ‘n drom hier tussen jou kniee. Heeltyd slaan hy daai drom. Hoe meer jy die oor draai, hoe dringender raak sy slae, en hoe groter jou glimlag.
En die suspensie… Kyk wat Chris Birch met ‘n 1090 Adv R regkry! https://www.youtube.com/watch?v=rc_LlBNRZBg&t=60s
Best Adventure Bike of 2017 and 2018 – Cycle World - https://shorturl.at/pKW25. Met ‘n nat gewig van 230kg die ligste Mid-sized adventure bike van sy tyd.
Die beste tyd om die oor te draai is na 120. Dan bly die voorwiel ten minste op die grond?
Geskiedenis: Een eienaar sedert 1 600km. Meeste van my 20 000km was langpad, of as ek ‘n passasier moes dra.
Volledige diensgeskiedenis by KTM Kaapstad – laaste diens was 2 maande gelede. Diensintervalle is 10000km of elke jaar. Slaap sy lewe lank in ‘n toe motorhuis.
Die fietse gaan vir +-R155K maar daar is oor R30 000 se ekstras op die fiets wat die koper kry vir 1/3e van die prys.
Ekstras (totale waarde) – R33130:
BoosterPlug – R2800
Kappa Airstream skerm – R3900
Unifilter – R+-2000
KTM Powerparts Alu Bash Plate – R6200
KTM Powerparts Centre Stand – R4600
KTM Powerparts Heated Grips – R4300
Kappa Pannier Rack – R5120
Extreme Lights LED Dimmable spots, spot brackets, relay, switch: R2280
Desert Fox KTM 1090 Adjustable Short Clutch and Brake Levers - R1520
Extended luggage plate – strengthened and modified to carry any Kappa MonoKey Top Box – R1200
Orange light protector – R500
Grip Up Grip Protectors – R290
KAOKE Manual Throttle Cruise Control – R950
KTM Off Road/ABS/Bad Fuel Dongle - R2070
Bieg: hy het al twee keer omgeval. Een keer toe ek vinnig moes afklim vir ‘n foto by Tiffindell Ski Oord, en een halwe keer in Bainskloof pas (vergeet om die fiets in 1ste te sit teen ‘n helling) – ek kon halfpad keer en hom sag neersit.
Soos ek sê, die beste fiets wat ek nog gehad het, probleemvry. Die fiets is in Table View te sien.
Prys: 165 000
Roodt 082 440 5250
Items Available: 1

Id Subtitle 1227769652
View More
West Coast Parts
Selling for 6+ years
Total Ads8
Active Ads8
Professional Seller
This seller has registered a Gumtree business account which allows them to qualify as a professional seller.To grow your business with Gumtree read more
Seller stats
8Total Ads
211.02KTotal Views
Contact West Coast Parts
082*******Show Number
Message
(4027)
Name
(Optional)
Email Address
(Optional)
Phone
(Required)
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms & Conditions and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.
Gumtree Safety Tips
1.Meet in a public space to see the item and exchange money.
2.Never send your item before receiving the money.
3.Never send or wire money to sellers or buyers.