Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for voer in "voer" in South Africa in South Africa
1
R 680,000
SavedSave
2010
2010
3d
SPAR Wellington -
Inwinkel-kliëntediens- en bemarkingsagent
Posopsomming:
Om die handelsmerk binne kleinhandelplekke te verteenwoordig
deur aktief met kliënte te skakel, produkte/dienste te demonstreer en
belangstelling in verkope om te skakel om promosiedoelwitte te bereik en
handelsmerksigbaarheid te verhoog.
Sleutelverantwoordelikhede:
·
Kliëntebetrokkenheid: Benader en kommunikeer met
instapklante, identifiseer behoeftes en bou ’n goeie verhouding.
·
Produkkennis: Leer en dra produkkenmerke,
-voordele en -gebruik akkuraat oor.
·
Demonstrasies: Voer produkdemonstrasies uit,
gebruik visuele hulpmiddels (grafieke, video’s) en deel monsters/brosjures uit.
·
Verkopegenerering: Oortuig kliënte, beantwoord
vrae, hanteer besware en bevorder aankope.
·
Handelsware (Merchandising): Stel
promosietafels/-uitstallings op en onderhou dit; verseker dat produkte
voldoende aangevul is.
·
Verslagdoening: Teken kliënteterugvoer,
belangstellingsvlakke en monsteruitdeling aan vir veldtogopsporing.
·
Opleiding: Woon alle veldtogspesifieke
opleidingsessies by.
Vereiste Vaardighede & Eienskappe:
·
Kommunikasie: Uitstekende verbale, luister- en
aanbiedingsvaardighede.
·
Interpersoonlik: Vriendelik, toeganklik,
uitgaande en oortuigend.
·
Verkope-gefokus: Gedrewe om doelwitte te bereik,
met ’n proaktiewe, entoesiastiese houding.
·
Aanpasbaar: Gemaklik in vinnige
kleinhandelomgewings.
·
Professioneel: Netjiese, professionele voorkoms
(spesifieke kleredrag word dikwels vereis).
·
Tegnies vaardig: Besit ’n slimfoon vir verslagdoening
en sosiale media projekte. (Data word voorsien)
·
Kontakbare verwysings
Kwalifikasies & Ervaring:
·
Opleiding: Hoërskool sertifikaat of
gelykwaardig.
·
Ervaring: Vorige kleinhandel-, verkope- of
promosie-ervaring is dikwels verkieslik.
·
Logistiek: Betroubare vervoer en die vermoë om
buigsame ure te werk/staan vir lang tydperke.
Begin datum: Dadelik
Salaris: Onderhandelbaar (Basies + Kommissie)
Stuur CV aan: wellington3@retail.spar.co.za
12d
Wellington1
SavedSave
VEREISTESMinimum onderwys (noodsaaklik):Nasionale Senior SertifikaatBaccalaureusgraad in Landbou, Besigheidsbestuur, Produksiebestuur, of soortgelyk (noodsaaklik)Nagraadse kwalifikasie (MBA/MPM) sal n voordeel weesMinimum toepaslike ondervinding (jare):10 15+ jaar senior bestuurservaringTen minste 5 jaar op uitvoerende vlakPluimvee-, landbou-, FMCG- of grootskaalse produksie-ervaring in n verwante omgewing (sterk voordeel)Vereiste aard van ervaring:Uitvoerende leierskap oor verskeie besigheidseenhedeHoëvlak operasionele en produksiebestuurMenseleierskap en bestuur van senior spanneBesigheidsuitbreiding, kapitaalbeplanning en projekbestuurFinansiële toesig, begroting, kontantvloei en verslagdoeningVoorsieningsketting, kliënteverhoudinge en strategiese onderhandelingeBate-/fasiliteit-/eiendomsbestuurRisikobestuur, nakoming en korporatiewe bestuur Vaardighede en Kennis (noodsaaklik):Sterk strategiese visie en die vermoë om langtermyn besigheidsplanne uit te voerUitstekende leierskap-, kommunikasie- en spanbouvaardighedeDiep begrip van landbouproduksie, verkieslik pluimveeSterk finansiële en kommersiële insigEffektiewe probleemoplossing en besluitnemingsvermoëVermoë om verskeie entiteite met komplekse operasionele behoeftes te bestuurUitsonderlike organisatoriese vaardighede en n hoë vlak van aanspreeklikheidAnder:Vaardig in Afrikaans en EngelsGeldige bestuurslisensie en eie betroubare vervoerBereidwilligheid om tussen plase en operasionele plekke te reisSLEUTELPRESTASIEGEBIEDE, GEWIGTE EN DOELWITTEStrategiese Leierskap & BesigheidsgroeiLei langtermyn strategiese beplanning en besigheidsontwikkeling.Identifiseer geleenthede vir uitbreiding, diversifikasie en operasionele verbeterings.Verseker dat die groep sy sterk markteenwoordigheid en bedryfsreputasie behou.Dryf innovasie in eier- en pluimveeproduksie, boerderybedrywighede en besigheidsstruktureOperasionele en Produksie ToesigHou toesig oor alle eierproduksie, kuiken groei-eenhede, boerderybedrywighede enverwante fasiliteite.Verseker dat produksiedoelwitte en kwaliteitsstandaarde oor alle terreine bereikword.Versterk en verseker bio-sekuriteit, veiligheid en operasionele doeltreffendheid.Implementeer stelsels en tegnologie om deurlopende verbetering te ondersteun.Uitvoerende Personeel & Leierskapbestuur Lei en mentor alle senior bestuurders en administratiewe hoofde regoor die groep.https://www.jobplacements.com/Jobs/H/Hoof-Uitvoerende-Beampte-1246047-Job-Search-01-10-2026-00-00-00-AM.asp?sid=gumtree
8d
Job Placements
1
Contact f/price
SavedSave
Buy any of these list of Items:Graan en ander peul gewasseA and B grade Lucerne available in Brits north west R40 per bale but have to take all 2000 bales.MieliesKoringSonneblom SojaboonPeanutsPopcornAkkerboonSuikerboneSorgumGars/barleyBouers graan(gars)Diere voerLusernHawerTeffEragrostisSoja,mielie,koring, peanut,popcorn,sorgum ens bale klein en grootSmutsfinger grasBloubuffel grasOulands grasKuilvoerHoendermisChopBranSoja oliekoekSonneblom oliekoekKantoensaadoliekoekVolvet sojaMelasse meel en stroopVoerkalkSoja olieKunsmisEiendommeLewende haweTrekkers en implementeSleepwaensBoorgate boorVervoerChroomBou sandBaksteneDieselMyn masjiene bv adt, excavator, bulldozer,water trokke ens
1mo
1
R 2,000
NEGOTIABLE
SavedSave
Voerring 1.5 m in deursnee1.2 m hoog.
17d
Koppies12
2mo
1
2mo
VERIFIED
1
3mo
VERIFIED
12
5mo
VERIFIED
4
7mo
VERIFIED
2
9mo
VERIFIED
2
R 45
SavedSave
Rainbow Tarps & Linings silage covers/ kuil voer seile are leading the way in South Africa with our 500g/400 micron black/ white reinforced PVC covers, that help our customers preserve the highest nutritional value from their silage.
Your silage cover needs to protect your pile from water and air intrusion, this insures reduced dry matter losses and maximum feed freshness.Our covers are designed with farmers in mind, providing best value for money spent. a standard size of 25 m x 12.2 m is available, other sizes made on request. We supply all of South Africa and its neighbouring states. Price quoted is per m².
1y
Welkom2
R 37
NEGOTIABLE
SavedSave
Earth Dam Linings /Grond
Dam Voerings - Dam Liners are made from reinforced PVC and are suitable for irrigation dams, Duck and Koi ponds and Aquaculture
/fish farming dams for Tilapia, Koi and Cat Fish etc. Made to customers
specifications from recycled and virgin 400 micron, 450 micron, 600 micron
polyester scrim reinforced PVC. Liners can be DIY or factory installed.
1y
KwaNgema1
R 100
SavedSave
Koukonap - Johann Botha.
Die dorp Koukonap in die middel van die twintigste eeu. Dries Fourie en vriende verken die Vaalrivier met kano's en voer n oenskynlike idilliese Tom Sawyer-tipe bestaan. Maar die tyd stap aan. Politieke donderweer pak saam oor die land. n Vloed in die rivier bedreig die dorp. Al die inwoners sal deur die "winde van verandering" geraak word.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
19 CM.
397 Bladsye.
[Bladsy skeur plekkies]
[Woorde met pen verander in die boek kyk asb]
[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]
072 501 3890.
REF: 6728.
Fiksie.
Johann Botha Boek.
Johann Botha Boeke.
Roman.
Noord-Kaapse.
N Vaalrivier-Storie.
Vaalrivier.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 20
SavedSave
Reenboog Van Jou Hart - Schalkie Van Wyk - Melodie.
Met die ink nog nat op haar graadsertifikaat, verruil die 22-jarige Lanja Van Niekerk Kaapstad vir Johannesburg. Sy gaan by haar ouma Jakkie woon, want sy is vir eers klaar met mans, Derek Vermeulen het haar verneder en verraai, en sy gaan nie sommer weer n man in haar hart toelaat nie.
Dan onmoet sy ouma Jakkie se jong buurman, die skugter argitek Rosseau Friedlander. Ook hy het n bittere liefdesteleurselling gehad en stel nie in verhoudings belang nie, daarom kan hulle heerlike vriende wees en net mekaar se geselskap geniet. Maar wat voer Rosseau se dodelik aantreklike ouer broer, benno, in die mou?
Kan sy hom vertrou of is hy die gewetenlose rokjakter wat almal se hy is /
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
18 CM.
220 Bladsye.
072 501 3890.
REF: 623.
Kyk asb na die foto's.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
Contact f/price
SavedSave
1900
8mo
Other Eastern Cape1
8mo
Other Eastern Cape2
R 36
SavedSave
Reservoir Linings / Dam Voerings
Dam Liners manufactured to fit any sized cement , brick, zinc or mesh walled reservoirs.
Manufactured from Virgin or Recycled Reinforced PVC,
making us the most cost effective dam liner manufacturer in South Africa.
Liners of 450 micron, up to 700 micron are available. Dams can be fitted with a cover to keep water clean.
Liners can be DIY installed.
www.rainbowtarps.co.za
1y
1
1y
VERIFIED
2
R 37
NEGOTIABLE
SavedSave
Earth Dam Linings / Grond Dam Voerings
Dam Liners are made from reinforced PVC and are suitable for irrigation dams, Duck and Koi ponds and Aquaculture/fish farming of Tilapia, Koi and Cat Fish etc.
Made to customers specifications from recycled and virgin 400 micron, 450 micron, 700 micron
polyester scrim reinforced PVC.
Liners can be DIY or factory installed.
www.rainbowtarps.co.za
1y
Save this search and get notified
when new items are posted!
