Reenboog Van Jou Hart - Schalkie Van Wyk - Melodie.

R 20

7 years ago1931 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description
Reenboog Van Jou Hart - Schalkie Van Wyk - Melodie. Met die ink nog nat op haar graadsertifikaat, verruil die 22-jarige Lanja Van Niekerk Kaapstad vir Johannesburg. Sy gaan by haar ouma Jakkie woon, want sy is vir eers klaar met mans, Derek Vermeulen het haar verneder en verraai, en sy gaan nie sommer weer n man in haar hart toelaat nie. Dan onmoet sy ouma Jakkie se jong buurman, die skugter argitek Rosseau Friedlander. Ook hy het n bittere liefdesteleurselling gehad en stel nie in verhoudings belang nie, daarom kan hulle heerlike vriende wees en net mekaar se geselskap geniet. Maar wat voer Rosseau se dodelik aantreklike ouer broer, benno, in die mou? Kan sy hom vertrou of is hy die gewetenlose rokjakter wat almal se hy is / Tweedehandse boek. Sagteband. Afrikaans. 18 CM. 220 Bladsye. 072 501 3890. REF: 623. Kyk asb na die foto's. Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is. Fiksie.
Id Subtitle 192496861
View More
Boekeandbooks .
Selling for 8+ years
Total Ads12.19K
Active Ads3.68K
Seller stats
12.19KTotal Ads
2.90MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(3995)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.