Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for van rooi in "van rooi" in South Africa in South Africa
2
Contact f/price
SavedSave
Red wrigglers rooi karibas perfek vir visvang en of kompos die perfekte kompos makers.... emmertjies van 30 wurms vir visvang en groter bestellings ook beskikbaar. Kan landwyd courier koper se koste.
2d
Randfontein12
DC CAMPERS
MOTORHOME AND CARAVAN REFURBISHMENT
Established in 2012 Denver Klein has
21years in the carpentry Industry doing refurbishments on all kinds of motor
homes and caravans.
DC Campers will focus on our
dedicated carpentry service that can manufacture and install every type of
interior carpentry project.
Our goal is to provide an end
product that is unique to the customer’s requirements. Our product series
encompasses camper van and motor homes that are fabricated with advanced
technology based machines and tools to maintain the quality offered, we make use
of finest quality raw materials that we procure from our trustworthy and
dependable vendors offered in safe packaging weather compatibility, portability
ease of installation and minimal maintenance.
Services :
Modifications , Alterations
,Refurbish ,Conversions ,Motor home maintenance, Damage repairs ,Roof racks ,Roof
vents, Gas Fittings, Tow bars, Lockers, Water Heaters, Awnings, Window
resealing, Motor home Plumbing, Water and Waste tanks ......
Denver Klein 0844432116
dccampers1905@gmail.com
http://dccampers.site123.me/
5d
Rooi-Els2
SavedSave
MANZINI PLESIER PLAAS 1ste 5 Pakette wat vas maak in Januarie vir 2026 kry 25% afslag Naweek pakette R37 500 Sluit als onder in❤️❤️❤️❤️❤️❤️EN JUL KAN AFBETAAL OOK❤️❤️❤️❤️❤️❤️OORD PRIVAAT Vanaf Vrydag 12h00 Tot Sondag 17h00❤️❤️❤️❤️❤️❤️ ❤️1 van die 2 sale[Kleiner saal neem 150 menseGroter saal 300 mense]❤️Chalet vir bruidspaar vanaf Donderdag voor Saterdag troudag tot Sondag❤️Tafels❤️ Stoele❤️Eetgerei❤️Glase❤️Borde❤️Gebruik van kombuis❤️Plaas gebruik vir fotos❤️Altwee sale het eie kroeg❤️Privaat kroeg vir kelkies tydens fotos❤️Swembad❤️Dam met Lapa ❤️Boma area, gepak met hout(Keuse van 2)❤️Swembad❤️Rooi tapyt❤️Verhoog❤️Chalets het solar ligte❤️Fairy ligte in saal❤️Genoeg yskaste❤️Kerk❤️2 x Spitte beskikbaar vir gebruik.(eie gas)❤️Lekker dam vir visvang ❤️Plus❤️ Volgende Akkomodassie INGESLUITVir 94 mense ❤️6 x 4 slaper Chalets ❤️4 x 5 slaper Chalets❤️1 x 8 slaper Chalet❤️1 x 18 slaper Plaashuis❤️Selfsorg(eie beddegoed/ handoeke bring)❤️4 x Staanplekke met krag❤️Vir 2 x nagte❤️Kroeg Kan deur bruidspaar Beheer word❤️Koelbokse ook toelaatbaar❤️Toegang tot hele oord❤️"Catering" deur Manzini Teen ekstra koste❣️❣️❣️❣️❣️❣️2026 Pakket prys ❣️❣️❣️❣️❣️❣️Jan-April R37500Mei - Jul R27 500Aug - Dec R37 500❣️❣️❣️❣️❣️❣️R5000 om datum vas te maak.❣️❣️❣️❣️❣️❣️R5000 breakage deposito wat terug betaalbaar is 48 uur na funksie.(Nie deel van pakket)❣️❣️❣️❣️❣️❣️PAKKET KAN VIR FAMILIE BYEENKOMSTE OF PARTYTJIES OOK GEBRUIK WORD.❤️❤️❤️❤️❤️❤️Skakel ons gerusAntoinette 084 965 8882Potchefstroom
12d
Potchefstroom1
R 390
SavedSave
Worms and Sons Earthworms verkoop Rooi Karibas vir al meer as 10 jaar. En graag sal ons u ook will help om van hierdie merkwaardige natuur wonderwerkerkies te bekom.Rooi Karibas (Eisenia fetida)R390/kg (+- 4000 wurms)1kg min bestelling.Groot bestellings kan op aanvraag gereel word.Landwye aflewering via The Courier Guy.Koerier koste bly normaalweg dieselfde vir 1kg tot 5kg se wurms.Bestellings word net op Maandae uitgestuur.Let wel: Ons het nie n fisiese winkel nie en lewer slegs af deur middel van The Courier Guy gebruik te maak.Vir n kwotasie en verdere inligting, kontak my gerus.Bel of Whatsapp Mirie by:060 472 2035of Epos:info@wormsandsons.co.zaWebtuiste: https://www.wormsandsons.co.za/index.html
Ons
kan ook op Facebook gevolg word: https://www.facebook.com/WormsandsonsBeskikbaar van Maandae – Saterdae
6mo
2
R 390
SavedSave
Worms and Sons Earthworms verkoop Rooi Karibas vir al meer as 10 jaar. En graag sal ons u ook will help om van hierdie merkwaardige natuur wonderwerkerkies te bekom.Rooi Karibas (Eisenia fetida)R390/kg (+- 4000 wurms)1kg min bestelling.Groot bestellings kan op aanvraag gereel word.Landwye aflewering via The Courier Guy.Koerier koste bly normaalweg dieselfde vir 1kg tot 5kg se wurms.Bestellings word net op Maandae uitgestuur.Let wel: Ons het nie n fisiese winkel nie en lewer slegs af deur middel van The Courier Guy gebruik te maak.Vir n kwotasie en verdere inligting, kontak my gerus.Bel of Whatsapp Mirie by:060 472 2035of Epos:info@wormsandsons.co.zaWebtuiste: https://www.wormsandsons.co.za/index.htmlOns kan ook op Facebook gevolg word: https://www.facebook.com/WormsandsonsBeskikbaar van Maandae – Saterdae
6mo
12
R 100
SavedSave
Die Rooi Granaat - Audrey Blignault.INHOUD:
Die Rooi Granaat, 7
Die Hiefel en die Fiefel, 14
Blindevlieë en Malmiere, 21
Oupa Boois se Stoel, 28
Die laaste Pruime, 35
Naam sonder Skaam, 46
Die Onbandige Ek, 53
Die nuwe Ster, 59
Kom hier, Hansie-my-kneg, 69
Die Onblusbare, 75
Tussen die Dink en die Doen, 82
'n Dorpsgesin in 1896, 89
Waar is die Winkelboekie, 98
Nommer Agt, Asseblief, 106
Die Prinses Ponselle, 11 I
Die Maan onder my Voete, 122
Spil van 'n Veelvuldige Lewe, 128
Die Skatting van die Koopprys, 136
Die Seevarkie Draai, 142
'n Floryn vir die Liefde, 153
Die Redding van die Roetine, 158
'n Smolletjie teen Sononder, 164
'n Stil, Vroeë Wêreld, 170
'n Afskeid, 176Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.183 Bladsye.[Omslag verniel][Hardeband merke en skaaf plekke][Merke in boek]072 501 3890.REF: 7708.Audrey Blignault Boek.Audrey Blignault Boeke.Essay.Afrikaanse Letterkunde.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
1
R 100
SavedSave
Jou Drome - Cas Van Rensburg.
"Drome help ons om die betekenis van ons lewe te vind, om ons roeping op aarde te vervul en ons volle potensiaal uit te leef" se Marie-Louise Von Franz in The Way of the dream.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
22 CM.
219 Bladsye.
*Met rooi pen onderstreep op bladsye, * 2 Merke op twee bladsye, *Name en datum in boek. (KYK NA FOTO'S ASB).
072 501 3890.
REF: 1464.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Contact f/price
SavedSave
Die Haaie van die Rooi See - Die Avonture van Kuifie - HardebandDeur HergeGoeie toestandEerste Afrikaanse Uitgawe 1976 - Human & Rousseau62 kleur bladsye van Kuifie se AvontuurEpos deur Gumtree
5y
Other1
Negotiable
SavedSave
CJ Langehoven: Versamelde Werke: Eerste druk - sg "rooi
stel" van Suid-Afrika se "grootste" skrywer en filosoof ooit.
Baie goeie toestand - net effens oud. Maak my 'n redelike aanbod indien jy
belangstel.
5mo
Rustenburg1
R 100
SavedSave
Die Donker Kind –
Anna M Louw.
Oompie Sam en sy
driemanskap het later die arrige boomwolk onthou wat die dag soos n voorbode
oor die see en die uitspansel gestrek het; en die stuk water wat sigselwers
opgeraap en penorent bly swewe tot by die Suid-Siener rif waar
Antjie-die-Skipper die fratsgolf sonder bang gestaan en inwag het. Agt dae
later het twee dolfyne n gestalte in swart geklee tot op die skotige strand
uitgebring.
Vir ou dokter wat die
doodsertifikaat moes kom gee, was dit kompleet asof die stralende, albasteragtige groen oe oorgeloop
het van die laaste toneel wat hulle moes aanskou: stormsee, lug, son. En dit
was goed so, het hy besluit: n goeie dood vir Antjie-die-Skipper.
Jare later, na die
Groot Verandering, is oompie Sam dikwels uitgevra na sy mening oor die nuwe
politiek en ook veral of hy nie ou Weskusstories ken nie. Vir een aandagtige,
stil, jong joernalis het hy die storie vertel, van die beeldmooi wit vrou met
die groen oe wat op n houtskip met n rooi seil in hierdie see gevaar het en vriende
gemaak het met die dolfyne. Hy het vertel van die geheime minnaar wat een lang,
onvergeetlike nag by haar was; toe vir goed verwdyn het uit haar lewe; al was
daar mense wat vertel het dat hy partykeer met donkermaan gesien was waar hy op
n afstrand staan en kyk het na die ligvierkante in haar vensters. Vir hierdie
minnaar, het oompie Sam vertel, het die Groot Verandering te laat gekom.
Die Donker Kind is n
fassinerende roman, die uitbeelding van die mens se vreemde hartsog om vermaak
te put uit rampspoed, geweld,
bloedvergieting – en self die dood. N Weskus-verhaal wat aangrypend is in sy
menslikheid, dog geteken met Anna M. Louw se kenmerkende fyn, satiriese pen.
·
Tweedehandse
boek.
·
Hardeband
met omslag.
·
Afrikaans.
·
21 CM.
·
159
Bladsye.
·
Naam, van
in boek, merke aan die buitekant van die boek (Kyk na foto’s asb), skoon boek.
·
072 501
3890.
·
REF:
1385.
·
072 501
3890.
·
Hierdie
boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Alles Behalwe Die Geheim Van My Whiskies - Rachelle Greeff - Versamelde Rubrieke.
’n Keur uit Rachelle Greeff se rubrieke wat oor die jare in Die Burger en Rapport verskyn het. Rachelle skryf oor boeke, motorfietsry, kosmaak, kinders, troeteldiere en vleisbraai op nege rooi bakstene. Dikwels wil jy hardop lag, dikwels lees jy iets twee keer omdat dit so mooi en raak gestel is, dikwels kyk jy met ander oë na die wêreld om jou.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
168 Bladsye.
[] Boodskap voor in die boek []
[] Merke in die boek []
072 501 3890.
REF: 5365.
Fiksie.
Rachelle Greeff Boek.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 35
SavedSave
Uur Van Die Rooi Maan - Wille Martin.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
18 CM.
221 Bladsye.
{Naam en van}
{Geskryf voor in die boek}
{Plakker}
{Hardeband verniel en merke}
{Water merke op meeste blaaie}
{Bladsy geskeur}
{Merke in die boek}
072 501 3890.
REF: 4609.
Fiksie.
Wille Martin Boek.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 120
SavedSave
Helse Manier Van Koebaai Se - Francois Bloemhof.
Die vierde (en laaste) aflewering in die reeks Mark Steyn, die luiperd, een van die fabriek se topagente.
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.261 Bladsye.072 501 3890.REF: 4425.Fiksie.Francois Bloemhof Boek.Rooi Luiperd.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
R 110
SavedSave
Omnibus 7 - Tryna Du Toit - REF: 7353.Die Sewende Tryna Du Toit - Omnibus.1. Rooi Malvas - Tryna Du Toit.Op n deftige troue sien Tina Louw weer vir Philip Serfontein, n jeugvriend, maar haar hart behoort aan Hein Venter wat op skei staan.2. Die erfgenaam van La Provence - Tryna Du toit.Na n lang en gevaarlike seereis kom Mathilda Jourdan en haar sestienjarige broer, Pierre, in Februarie 1752 met n seilskip in Tafelbaai aan.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.360 Pages.[Tee merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7353.Fiksie.Omnibus.Tryna Du Toit Omnibus.Tryna Du Toit Boek.Tryna Du Toit Boeke.Sewende.2 In 1.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
1
R 100
SavedSave
Omnibus 23 - Ena Murray - REF: 2081.
In Die ryper jare kan Amanda, mannekyn by ’n bekende modehuis, nie verstaan hoekom haar ma skielik so ánders optree nie. En so ook haar baas, die man wat haar hart verower het.
En die verlange bly trou Wouda met ’n man wat sy geglo het haar geluk kon bied, selfs liefde . . . tot dáárdie nag, hul huweliksnag . . .
En in Die man met die geel oë gee die geheime agent majoor Brand Bröm se nuwe werkgewers hom ’n opdrag: om saam met ’n vrou van sy keuse een nag lank die stad rooi te verf, en homself dan doelbewus skandelik gedra, sodat hy sy oneervolle ontslag uit die weermag sal ontvang – hy kies Weza de Groote, die mooi regstudent wat ná dié nag vir ewig uit sy lewe sal moet verdwyn . . .
Tweedehandse boek.
Hardeband sonder omslag.
Afrikaans.
22 CM.
362 Bladsye.
*Blaaie skoon, **Ouer boek, ***Die buitekant van boek het merke op kyk foto's asb, ****klein skaaf plekkies aan die hardeband.
072 501 3890.
REF: 2081.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 130
SavedSave
Omnibus 23 - Ena Murray - REF: 5899.
In Die ryper jare kan Amanda,
mannekyn by ’n bekende modehuis, nie verstaan hoekom haar ma skielik so ánders
optree nie. En so ook haar baas, die man wat haar hart verower het.
En die verlange bly trou Wouda met ’n
man wat sy geglo het haar geluk kon bied, selfs liefde . . . tot dáárdie nag,
hul huweliksnag . . .
En in Die man met die geel oë gee die
geheime agent majoor Brand Bröm se nuwe werkgewers hom ’n opdrag: om saam met
’n vrou van sy keuse een nag lank die stad rooi te verf, en homself dan
doelbewus skandelik gedra, sodat hy sy oneervolle ontslag uit die weermag sal
ontvang – hy kies Weza de Groote, die mooi regstudent wat ná dié nag vir ewig
uit sy lewe sal moet verdwyn . . .
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.22 CM.362 Bladsye.[] hardeband merke en beskadig [][] Merke soortgelyk soos hierdie in die boek [][] Klein skeur by twee bladsye [][] Kyk asb na al die foto's []072 501 3890.REF: 5899.Fiksie.Ena Murray Omnibus.Ena Murray Boek.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Bloedoffer Vir Lilith - Hugo Le Roux.
Bobaasspeurder Hugo Le Roux is
op die gewelddadige spoor van Sataniste. Speur-spanning uit die boonste rake.
Die koeël tref die man in die linkeroog en tol hom
in die rondte. Hy slaan agteroor en val deur die glasdeure van die vertoonkas
sodat die ornament in ‘n veelkleurige reën oor sy bebloede gesig stort…
Met een vinnige beweging word die hoenderhaan
onthoof sodat die bloed in ‘n dik, rooi straal oor die liggame spuit…
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.208 Bladsye.[] Merke in boek [][] Sny merkie by twee bladsye []072 501 3890.REF: 5328.Fiksie.Hugo Le Roux Boek.Speurverhaal.Speur.Spanning.Bobaasspeurder.Satanisme.Speur-spanning.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Contact f/price
SavedSave
Die Avonture van Kuifie - Die Haai van die Rooi See - HardebandGoeie toestandEerste Afrikaanse Uitgawe 1976 Human & RousseauAfrikaanse verwerking deur E P du Plessis62 bladsyeEpos deur Gumtree of sms of whatsapp 07 22 44 44 55
6y
OtherContact f/price
SavedSave
6 Kuifie boeke - Haaie van Rooi See, Geheime Wapen, Stukkende Oor, Verkenners Maan, Sigare, Vlug 714
Die Avonture van Kuifie - Die Haaie van die Rooi SeeGoeie toestandTweede Afrikaanse Uitgawe, Eerste druk 2007Afrikaanse verwerking deur E P du Plessis62 bladsyeDie Avonture van Kuifie - Die Geheime WapenBaie goeie toestandTweede Afrikaanse Uitgawe, Eerste druk 2007Afrikaanse verwerking deur Nerina Ferreira62 bladsyeDie Avonture van Kuifie - Die Stukkende OorBaie goeie toestand met sterk plastiese omslagEerste Afrikaanse Uitgawe, Eerste druk 2005Afrikaanse verwerking deur Jaco Jacobs62 bladsyeDie Avonture van Kuifie - Verkenners op die MaanBaie goeie toestand met sterk plastiese omslagEerste Afrikaanse Uitgawe 2006Afrikaanse vertaling deur Sonya van Schalkwyk - Barrois62 bladsyeDie Avonture van Kuifie - Die Sigare van die FaraoBaie goeie toestand met sterk plastiese omslagEerste Afrikaanse Uitgawe, Eerste druk 2005Afrikaanse verwerking deur Jaco Jacobs62 bladsyeDie Avonture van Kuifie - Vlug 714 Na SydneyBaie goeie toestandTweede Afrikaanse Uitgawe 2008Afrikaanse vertaling deur Nerina Ferreira62 bladsyesms of whatsapp 07 22 44 44 55 of epos deur Gumtree
7y
Other1
R 50
SavedSave
Rotse Van Vergelding - Adam Timmerman.
Juliana de Jager word uit haar eensame en saai
bestaan geruk toe n bewustelose man met gespierde bene en n rooi onderbroek in
haar bed beland, en sy hom moet verpleeg. Wie is hy? Waar kom hy vandaan? Hy het
soos n skim in haar lewe verskyn, maak haar woedend, maak haar sag, maak
allerlei vergete gevoelens in haar wakker. Juliana word geleidelik van haar
verstokte lewe bevry. Sy word Julie ...
Adan Timmerman se debuutroman is n opwindende
verhaal van emosionele ontwaking; n liefdesverhaal waarin die held n vrou vir
die eerste keer met sy hele hart liefkry.
Tweedehandse boek.
Hardeband sonder omslag.
Afrikaans.
21 CM.
152 Bladsye.
Goeie kondisie (A-).
072 501 3890.
REF: 645.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!
