Someone beat you to it!

Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay & Ship listings.

Omnibus 23 - Ena Murray - REF: 5899.

R 130

3 years ago240 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description
Omnibus 23 - Ena Murray - REF: 5899. In Die ryper jare kan Amanda, mannekyn by ’n bekende modehuis, nie verstaan hoekom haar ma skielik so ánders optree nie. En so ook haar baas, die man wat haar hart verower het. En die verlange bly trou Wouda met ’n man wat sy geglo het haar geluk kon bied, selfs liefde . . . tot dáárdie nag, hul huweliksnag . . . En in Die man met die geel oë gee die geheime agent majoor Brand Bröm se nuwe werkgewers hom ’n opdrag: om saam met ’n vrou van sy keuse een nag lank die stad rooi te verf, en homself dan doelbewus skandelik gedra, sodat hy sy oneervolle ontslag uit die weermag sal ontvang – hy kies Weza de Groote, die mooi regstudent wat ná dié nag vir ewig uit sy lewe sal moet verdwyn . . .
  • Tweedehandse boek.
  • Hardeband.
  • Afrikaans.
  • 22 CM.
  • 362 Bladsye.
  • [] hardeband merke en beskadig []
  • [] Merke soortgelyk soos hierdie in die boek []
  • [] Klein skeur by twee bladsye []
  • [] Kyk asb na al die foto's []
  • 072 501 3890.
  • REF: 5899.
  • Fiksie.
  • Ena Murray Omnibus.
  • Ena Murray Boek.
  • Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Id Subtitle 1135652413
View More
Boekeandbooks
Selling for 10+ years
Total Ads13.42K
Active Ads3.78K
Seller stats
13.42KTotal Ads
3.35MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(4010)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms & Conditions and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.