Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Sports & Leisure
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for kleure in "kleure" in Used Sports & Leisure Gear for sale in South Africa in South Africa
5
R 35
SavedSave
Nuwe Geluk - Ann Hite Kemp - Romanza.Beatrice verander haar naam na Trice, kleur haar hare en verlaat inderhaas die Rand in haar gehawende Uno'tjie om op n Stellenbosse wynlandgoed as huishouer te gaan werk.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.197 Bladsye.[Goeie kondisie]072 501 3890.REF: 8114.Fiksie.Romanse.Ann Hite Kemp Boek.Ann Hite Kemp Boeke.Romanza Boek.Romanza Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
2d
11
R 120
SavedSave
Keur 6 - Schalkie Van Wyk - REF: 7927.DIE KROONPRINS VAN KAISERBURG:Die kasteelagtige spogwoning op die krans, op die oorgang tussen strand en geil plaasveld, bied n treffende agtergrond vir hierdie liefdesverhaa.AAN DIE EINDE VAN DIE REENBOOG:Toe Annemarie De Villiers, welgestelde Boeremeisie iot die Kaap-kolonie, die onstuimige Boererepublieke besoek om haar vermiste broer op te spoor, het sy geen benul gehad van wat die toekoms vir haar inhou nie...KAMMALAND VAN LIEFDE:"Heidedal! Almal uit vir Heidedal!" roep die kondukteur langs die trein, kom na Leonie se venster aangestap en glimlag soos n verlore familielid. " Jy het jou bestemming bereik, juffroutjie. Gee maar aan jou tasse dat ek kan help."Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.510 Bladsye.[Merke sagteband][Merke soorgelyk soos hierdie in boek][Water merke soortgelyk soos hierdie in boek]072 501 3890.REF: 7927.Fiksie.Melodie.Schalkie Van Wyk Boek.Schalkie Van Wyk Boeke.3 In 1.3 Boeke In 1.Liefdesverhale.Keur.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS. ****KONTAK ONS GERUS OOK OP WHATSAPP - 072 501 3890 BOEKEANDBOOKS. ****
3mo
12
R 100
SavedSave
Suid Van Die Wind - Elsa Joubert.Hierdie boek vertel van
haar reis deur hierdie buureilande in 1961, en vertel die geskeidenis en die
hedendaagse ervarings wat sy beleef daar op haar reis. Eilande wat soos
Suid-Afrika, ‘n mengelmoes van plaaslike en oorsese invloede meng tot ‘n unieke
kultuur.INHOUD:*Suikerrieteiland.*Blokkiespatroon Van Mauritius: Die Indiers.*Blokkiespatroon Van Mauritius: Die Franse.*In Die Ou Dae: Die Hollanders.*Switserland Van Die Indiese Oseaan: Reunion.*Van Reisigerbome En Rowers.*Oor Die Berge Na Die Binneland.*Stad Van Sonlig En Kleur.*Abohimanga - Rusplek Van Konings.*Paleis Van Die Koningin.*Die Bed En Die Baksteen.*Reis Na Die Suide.*Die Woud Wat Sterwe.*Fort Dauphin.__________________________________________________________Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.203 Bladsye.[Omslag verniel en geskeur][Kleefband merke en kleefband soortgelyk soos hierdie in die boek][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Bladsy uitgeskeur maar al die blaaie is daar om te lees]072 501 3890.REF: 7859.NIE FIKSIE.Die verhaal van drie eilande]Reis. Boek.Boeke.Elsa Joubert Boek.Elsa Joubert Boeke.Geskiedenis.Afrika.Hollandse.Franse.Kaap.Suid-Afrika.Reisboeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
4mo
12
R 60
SavedSave
Net Om Jou N Drukkie Te Gee - IL De Villiers.NET OM JOU N DRUKKIE TE GEE is n keur van meer as veertig stukke waarvan die meeste in Izak De Villiers se rubliek op die agterblad van Sarie verskyn het.Hy skryf oor allerdaagse dinge: drome, troeteldiere, prysuitdelings, die verhouding tussen ma en dogter, mans en hul ma se kos, eerste liefde, opstand teen God wanneer sake skeef loop, vernederings, en hoe moeilik dit is om te vergewe.n Boek wat onbeskaamd gerig is op die hart van die leser en hom laat voel hy is nie alleen in hierdie onvoorspelbare, dikwels onbegryplike lewe nie. Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.147 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Kleefband merke in boek][Potlood geskryf in boek voor by die 2de bladsy]072 501 3890.REF: 7451.Nie Fiksie.IL De Villiers Boek.IL De Villiers Boeke.Christelike Leefwyse.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
1
R 100
SavedSave
Avontuurland - Helena JF Lochner.
Neentien stories vir kinders uit die verhaleskat van Helena JF Lochner.
Met byna veertig tekeninge deur Dorothy Hill.
**Tekeninge is nie kleur nie**
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.22 CM.158 Bladsye.[] Name voor en agter in die boek [][] Merke in die boek []072 501 3890.REF: 6125.Fiksie.Helena Lochner.Helena JF Lochner.Helena JF Lochner Boek.Ou Storie Boek.Opvoedkunde.Boeke Vir Kinders.Kinders.Kinder Stories.Afrikaanse Kinderliteratuur.Stories.Kinderboeke.Afrikaanse Kinder Fiksie.Lees.Skool.Opvoedkunde.Verhale.Jeug.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 35
SavedSave
Sang Van Die Sterre - Schalkie Van Wyk - Keur.
Romanse is deel van die sprokies waarin kinders glo en die liefde is n leuenaar, daarvan is Grethe vas oortuig. Sy gaan nooit trou nie, want vir n ander vrou in haar man se lewe sien sy nie kans nie.
Eers haar ma, toe Hanno... en nou haar pa en die ander vrou. Sy is moeg om hartseer te wees, moeg gehuil, moeg om alleen te wees. Al way sy het, is haar vreemdeling... en hy was tog nooit regtig hare nie. Sy vlug na haar ouma Santie op die plaas, en loop haar onverwags in die einste vreemdeling vas - Coenraad, n man soner gisters en sonder mores.
Maar al staan Renette en die geheime van die verlede soos n muur tussen Grethe en Coenraad, laat die liefde hom nie voorskryf nie ...
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
*Voorletters, **Hardeband verniel op die punte, ***Merke in boek kyk fotos asb.
072 501 3890.
REF: 2266.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
Contact f/price
SavedSave
Suid-Afrika se Grens Oorlog 1966 - 1989 - Willem Steenkamp - HardebandSoos nuutEerste uitgawe 1990256 bladsyeBaie mooi en groot boekDEEL 1 - Hoe dit begin - en ge-eindig het - 18 hoofstukkeDEEL 2 - Die oorlog van naby - 20 hoofstukkeBaie kleur en wit en swart foto's en illustrasies op amper elke bladsy, met onderskrifEpos deur Gumtree
2y
OtherContact f/price
SavedSave
Vyf Skilderye oor die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 - Tom Hennings - HardebandBoek goeie toestand - Omslag van die boek soos per aangehegte Gumtree fotoEerste uitgawe 197640 bladsye10 hoofstukke5 vol bladsy kleur facsimile skilderye deur Sylvester ReisacherWit en swart fotos en illustrasies en kaarte met onderskrif deur hele boekEpos deur Gumtree
4y
OtherContact f/price
SavedSave
Suid-Afrikaanse Wildsgeregte - Rina Pont - HardebandGoeie toestand en skoonEerste uitgawe 1991112 bladsye13 hoofstukkeKleur fotos deur hele boekWit en swart illustrasiesEpos deur Gumtree
5y
OtherContact f/price
SavedSave
Suid-Afrikaanse Aalwyne - Barbara Jeppe - HardebandHersiende en Vergrote UitgaweGoeie toestandUitgegee 1974150 bladsye9 hoofstukkeBaie hoe kwalitiet kleur illustrasies van aalwyne deur hele bookWit en swart illustrasies deur hele boekEpos deur Gumtree
5y
OtherContact f/price
SavedSave
STEVE HOFMEYR 50Baie goeie toestand soos nuutEerste druk 2014218 bladsye16 hoofstukkeBaie baie kleur fotos met onderskrif op elke bladsy van boekEpos deur Gumtree
5y
OtherContact f/price
SavedSave
BEMEESTER BONSAI - Pieter Loubser - HardebandBaie goeie toestandEerste uitgawe 1993180 bladsye10 HoofstukkeBaie kleur fotos en baie tekeninge / sketse van bonsaisms of whatsapp 07 22 44 44 55 of epos craigrix@webmail.co.za
8y
OtherContact f/price
SavedSave
Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek - C Pama - HardebandBaie goeie toestand met sterk plastiese omslagEerste uitgawe 1983380 bladsye7 hoofstukkeKleur illustrasies van Wapens deur hele bookWit en swart illustrasies deur hele boekEpos deur Gumtree
5y
OtherContact f/price
SavedSave
LANG PAD NA ALFA - Petrus Roux Boek geteken deur SkrywerWare Grensstories soos vertel deur Petrus RouxBaie goeie toestand en skoonEerste uitgawe 2012217 bladsye23 hoofstukkeKleur fotos deur hele boekEpos deur Gumtree of sms of whatsapp 07 22 44 44 55
6y
OtherContact f/price
SavedSave
Sixteen Farms (or the Impossible Dream) - Pinkey WatermeyerSigned by the AuthorExcellent conditionFirst edition 2002 (published privately)179 pages16 black and white photographs with accompanying textIncludes poemsNames of the Sixteen Farms - Grootdriefontein, De Keur, Highlands, Lowlands, Borden, Penzoy, Thorneycroft, Dagbreek, Fort Armstrong, Glenmoor, Greystone, Doornhoek, Philandskraal, Jericho, Glencoe, Varsvleisms or whatsapp 07 22 44 44 55 or email through Gumtree
7y
OtherContact f/price
SavedSave
Wildsvleisgeregte en Kampvuurdisse - Leone de Lange - HardebandBoek geteken deur SkrywerBaie goeie toestandEerste uitgawe 1985114 bladsye64 resepte met 64 kleur fotosOok Meelmengsels, Marinades en Souse by WildsvleisHeel Gebraad en VisKampvuurdissesms of whatsapp 07 22 44 44 55 of epos deur Gumtree
7y
Other1
R 110
SavedSave
Keurgeregte Van Die Wereld In Kleur.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
28 CM.
320 Bladsye.
072 501 3890.
REF: 3251.
Kookkuns.
Resepte.
Resepte Boek.
Kookboek.
Nie Fiksie.
Metrisering In Kookuns.
Amerikaans - Anne Seranne.
Brits - Marguerite Patten.
Skandinawies - Lennart Tholen and Ejler Jorgensen.
Duits - Arne Kruger.
Frans - Monique Guillaume.
Spaans - Maruja Callaved.
Italiaans - Luigi Veronelli.
Oos-Mediterreens - Bulent Rauf.
Joods - Molly Lyons Bar-David.
Sjinees - Kenneth Lo.
Verre-Oosters - Nina Froud.
Geregte.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Kos.Resepte.Kook.Kookboek.
2y
1
R 110
SavedSave
Keur 2 - Ena Murray - Jasmyn.
In Oos na die son word daar op die argeologiese ekspedisie na Paaseiland meer as ’n paar geheime van die Polinesiërs se moai en die verborge ana oftewel familiegrafte oopgekrap. Dis veral die verborge geheime van die hart wat aan die lig kom – al eis die aku-aku ’n gru-offer . . .
In Reënboog van koraal sou Estelle nooit kon droom dat, toe sy in die dartelende Crystelle se plek na Inhaca moes vlieg om die kastaiings vir haar identiese tweelingsuster uit die vuur te gaan krap, dié paradys ook ’n slang het nie.
En in Tahiti, verre land vaar Weda Henkel as verpleegster saam met die toekomstige bruid van Louis de Bougainville op ’n luukse-passasiersboot na Tahiti – maar die liefde het vreemde weë . . .
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
512 Bladsye.
*Blaaie skoon maar aan die buitekant van die blaaie het dit merke kyk foto's asb, *Omslag het merke op.
072 501 3890.
REF: 2218.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
Contact f/price
SavedSave
De Luxe Versamelaarsuitgawe Suid-Afrika se Grens Oorlog 1966 - 1989 - Willem SteenkampGeteken deur SkrywerBeperk tot 'n 1,000 kopieDie kopie is nommer 392Boek in oorspronklike verpakkingUitstekende toestandUitgegee 1990256 bladsyeDeel Een - Hoe dit begin - en geeindig het (bladsy 7 tot 185)Deel Twee - Die oorlog van naby (bladsy 190 tot 255)Kleur en wit en swart fotos op amper elke bladsysms of whatsapp 07 22 44 44 55 of epos deur Gumtree
7y
OtherContact f/price
SavedSave
BLOUBERG - Ons beroemdste strand - DW Krynauw & GSJ MollerBaie goeie toestandEerste uitgawe 1994127 bladsye17 hoofstukkeWit en swart fotos en illustrasiesKleur skilderyeFISH HOEK FAVOURITE PHOTOS - Gwen ReaExcellent conditionFirst edition 201032 pages of exquisite and beautiful colour photographssms or whatsapp 07 22 44 44 55 or email
8y
OtherSave this search and get notified
when new items are posted!
