Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Sports & Leisure
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for kart in "kart" in Used Sports & Leisure Gear for sale in South Africa in South Africa
1
R 350
NEGOTIABLE
SavedSave
Size 1 karate suit...only worn thrice! R350...contact Andrew @ 0820888633
17d
Kraaifontein1
R 80
SavedSave
The Karate Kid Collection
1 to 4 DVDs
Box set for R80
20d
11
R 35
SavedSave
Nimfvalkie - Magdaleen Viviers - Lapa.Swart Panter, die lenige, gespierde jongman wat so rats en geluidloos soos n kat beweeg, het grootgeword saam met die fraai Nimfvalkie.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Merke in die boek]072 501 3890.REF: 8090.Fiksie.Magdaleen Viviers Boek.Magdaleen Viviers Boeke.Liefdesverhaal.Lapa Boek.Lapa Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
5d
11
R 150
SavedSave
Onsigbaar - Deon Meyer.
ISBN: 978-0-7981-4896-2.
Neuk met Lemmer en jy gaan betaal.
Lemmer is 'n vryskut-lyfwag, maar
hy's laag af op die pryslys. Hy's die een met die kriminele rekord, die
gebrekkige sosiale vaardighede en die baie kort humeur.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.22 CM.384 Bladsye.[Naam, van en datum in die boek][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Ligte water merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8052.Fiksie.Deon Meyer Boek.Deon Meyer Boeke.Lemmer.Aksie.Spanningsverhaalskrywer.Spanningsverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
18d
12
R 100
SavedSave
Al Wat Oorbly - Santie Van Der Merwe.Haar hart wil bars van die herinneringe wat oorgebly het.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.303 Bladsye.[Tee merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Naam en handtekening][Merke in boek][Sagteband hoeke beskadig]072 501 3890.REF: 8042.Fiksie.Santie Van Der Merwe Boek.Santie Van Der Merwe Boeke.Afrikaanse Boeke.Lapa.Roman.Deernis.Humoristiese Kant.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATASPP: 072 501 3890.
23d
10
R 60
SavedSave
Liefste Koos - Sarah Du Pisanie.Sommer met die intrapslag sal Sarah
du Pisanie diep in die harte van haar lesers kruip met hierdie heerlike
verfrissendlekker verhaal van haar.
Om teruggevoer te word na vervloë dae
met ‘n trek van drie transportwaens van Walvisbaai tot ver in die ongerepte
Noorde van Suidwes, is vir die moderne leser ‘n nuwe belewenis. Vir die
ouergarde wat dalk in die verre verlede iets soortgelyks beleef het, sal
hierdie boek opnuut ou herinneringe wakker roep.
Elsa Fourie reis vanaf Kaapstad per
boot na Walvisbaai, waar sy deur haar verloofde, Kurt Strassen, ‘n lid van die
Duitse Schutztruppe ontmoet sal word. In die vreemde land is Elsa heeltemal
verlore en alleen toe Kurt nie sy opwagting op die hawe maak nie. Toe sy van
die kaptein van die plaaslike troepemag verneem dat Kurt reeds geruime tyd
vermis word, besluit sy om hom te gaan soek.
Die enigste manier waarop sy die
wilde, ongetemde Suidwes kan binnegaan, is om saam te reis met die
transportwaens wat gereeld van die hawe af goedere die binneland in vervoer.
Die enigste trek waens wat op daarde stadium in Walvisbaai is, is die van die
groot en ruwe Hermaans Potgieter. Elsa is egter vasbeslote om deur te druk tot
by Otjimbingwe en met die hulp van die goedige hawehoof op Walvisbaai wat haar
voorspraak by Herrnaans Potgieter is, word sy as ‘n jong seun wie se gesondheid
nie van die beste is nie, agter in een van Hermaans se waens gemaklik gemaak
vir die lang en moeisame reis.
As Kosie Fourie, voer Elsa se reis
saam met Hermaans en sy groep Herero vee- wagters en Boesman-spoorsnyer die
leser behoorlik mee na ‘n ouwêreldse avontuur van ossespanne, tentwaens,
kampvure en ook talle ontberinge in die barre woestynwêreld van Suidwes.
Liefste Koos se avontuur sal nie lig
vergeet word nie!
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.18 CM.232 Bladsye.[Hardeband merke en skaaf plekke][Plakker en merke waar plakker afgeskeur is][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Gaaitjie in bladsy][Klein snytjies bladsye soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8035.Fiksie.Sarah Du Pisanie Boek.Sarah Du Pisanie Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
1mo
11
R 100
SavedSave
Erfgenaam Vir Die Baron - Sarah Du Pisanie.In die weeldige Ludwiger Schloss in Suidwes-Afrika wat n replika is van die familie-kasteel in Duitsland, staan baron Karl Von Ludwiger verslae met sy oom Hans Von Ludwiger se brief uit Duitsland in sy hand.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.18 CM.232 Bladsye.[Omslag kleefband merke][Hardeband merke][Nommer in boek][Kleefband merke in boek soortgelyk soos hierdie][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Klein skeurtjie bladsy][Pen merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8036.Fiksie.Sarah Du Pisanie Boek.Sarah Du Pisanie Boeke.Roman.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.WHATSAPP: 072 501 3890.
1mo
3
R 2,500
SavedSave
Like New Condition – Save 50% Off the Original Price!Perfect for practitioners of all martial arts styles — Karate, Kung Fu, Taekwondo, Muay Thai, Kickboxing, Judo and beyond.Unlock deeper, safer stretches with the StretchMaster, the ultimate flexibility training machine for martial artists, athletes, and fitness enthusiasts. Perfect for gym or home use, this machine allows you to develop flexibility at your own pace — fully self-operated, so you control the stretch.
The intuitive hand wheel lets you gradually increase or release tension with precision, making it suitable for beginners through to advanced users. Comfort is a priority, featuring fully upholstered leg supports, seat, and backrest, ensuring a stable and supported stretch every session.
The adjustable backrest offers five different positions, allowing you to customize your posture for optimal results and comfort. Designed for convenience, the StretchMaster requires no assembly and is ready to use straight away. For best performance and safety, it should be used on an even surface.
Key Features:
Ideal for martial arts, flexibility training, and rehabilitation
Suitable for home or gym use
Fully user-controlled stretching via easy-turn wheel
Padded leg supports, seat, and backrest for comfort
Adjustable backrest with 5 positions
No assembly required
1mo
Krugersdorp8
R 2,000
NEGOTIABLE
SavedSave
Sold - Ayrton Senna 1:43 Scale Model Karts 1 x 1980 Kart '9'1 x 1993 Kart '2' Paris, Bercy eventBrand: LangScale: 1:43Material: Metal with Plastic PartsCondition -Box: Card shows some signs of age, but complete and whole. Plastic is perfectModels: Perfect.Designed in Germany.Made in China.Further details available on request.Pick-up in Fish Hoek.POSTAGE and PACKAGING available on request and CHARGED FOR additionally.
22d
Other2
R 80
NEGOTIABLE
SavedSave
Karate kallie 2009 DVD
13PGL
10213242
1mo
VERIFIED
2
Negotiable
SavedSave
Karate face protector mask for boys.Wkf approved. R300. 0835115319
2mo
Westville1
R 25
NEGOTIABLE
SavedSave
Pages are in very good condition.
2mo
Parow1
R 20
SavedSave
Andrè Esterhuizen 12
Sacha Feinberg-Mngomezulu 15
Malcolm Marx 9
Willie Le Roux 18
Bongi Mbonambi 15
Canan Moodie 10
Wilco Louw 11
Rassie Erasmus 6
Ruan Nortje 8
Kwagga Smith 9
Cheslin Kolbe 6
Aphelele Fassi 4
Grant Williams 1
Manie Libbok 1
Franco Mostert 4
Ox Nche 3
Makazole Mapini 5
Vincent Koch 2 Lukhanyo Am 1
Kurt-Lee Arendse 1
Eben Etzebeth 1
2mo
Kimberley6
R 110
SavedSave
Die Ompad Terug - Helena Hugo.Is die storms in haar lewe van korte duur, of gaan le die wind net vir n rukkie voordat dit haar weer van koers af waai?DIE OMPAD TERUG is die derde en finale aflewering in die lewensverhaal van Janine Scheepers wat ons in PAPIERBLOMME as kind leer ken het en in ONTHOU MY as vrou en moeder. Van ongelowige to diep gelowige leer sy deur haar swaarkry om God alleen te vertrou en haar lewe geheel en al in sy Vaderhande oor te gee.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.254 Bladsye.[X Merk voor in die boek aan die binnekant]072 501 3890.REF: 7959.Fiksie.Helena Hugo Boek.Helena Hugo Boeke.Christelike Fiksie.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
3mo
11
R 130
SavedSave
Swartval - Martin Steyn.Haar brein jaag net so vinning soos haar hart. Dis hy. Die een wat die bloome op haar kar gelos het. Hy het teruggekom. En hierdie keer het hy nie gekom om iets te bring nie, hy het gekom om iets te vat. Vir haar.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.20 CM.379 Bladsye.[Merke in boek]072 501 3890.REF: 7952.Fiksie.Martin Steyn Boek.Martin Steyn Boeke.Donker Sielkundige Riller.Riller.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
3mo
10
R 90
SavedSave
Die Miljoener Se Trouwraak - Amanda Browning - Mills & Boon - Modern - Afrikaans.Die Miljoener Se Trouwraak - Amanda Browning - Mills And Boon - Modern - Afrikaans.Lucas Antonetti was woedend toe Sofie hom kort na hulle wittebrood verlaat het.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.188 Bladsye.[Merke in boek][Ligte water merke][Voorletter in boek]072 501 3890.REF: 7937.Fiksie.Mills And Boon Afrikaans.Mills & Boon Afrikaans.Afrikaanse Mills And Boon.Afrikaanse Mills & Boon.Modern Mills And Boon Boeke.Liefdesverhaal.Amanda Browning Boek.Amanda Browning Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.****KONTAK ONS GERUS OP
WHATSAPP**** 0725013890.
BOEKEANDBOOKS ****
3mo
11
Negotiable
SavedSave
Kat von D tattoo book collection in excellent condition.selling as bundle only,not loose
R900 neg
Whats app or call 0847594529
Can be collected in Bellville
AD WILL BE REMOVED ONCE SOLD
3mo
Athlone3
Negotiable
SavedSave
Been sitting in storage for years. Not that familiar with golf so i cant tell you much about the clubs, theres scratches, Driver and putter as well. Old Prosimmon bag/kart. Make me a decent offer, Golf Bag needs to go with everything
2mo
6
R 60
SavedSave
I,Tina - My Life Story - Tina Turner with Kurt Loder.
18d
12
R 120
SavedSave
Die Kant Van Die Hemel - Karen
Kingsbury.
Wanneer die liefde seevier...
• Tweedehandse boek.
• Sagteband.
• Afrikaans.
• 21 CM.
• 301 Bladsye.
• [Boodskap voor in boek geskryf met potlood][Nommer agter in boek met pen geskryf maar uitgekrap][Merkies in boek]
• 072 501 3890.
• REF: 7882.
• Fiksie.
• Christelike Fiksie.
• Karen Kingsbury Afrikaanse Boeke.
• Karen Kingsbury Boek.
• Karen Kingsbury Boeke.Liefde.Gesinsgeheime.Verhoudings.Liefde.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
4mo
Save this search and get notified
when new items are posted!
